03.05.2013 Views

Pietersburg konsentrasiekamp - Dog-on-blues studio

Pietersburg konsentrasiekamp - Dog-on-blues studio

Pietersburg konsentrasiekamp - Dog-on-blues studio

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

<strong>Pietersburg</strong> <strong>konsentrasiekamp</strong>

Oprigting

Kort nadat Plummer in April 1901 in <strong>Pietersburg</strong> aangekom het, is die <strong>Pietersburg</strong>

<strong>konsentrasiekamp</strong> opgerig. Die kamp is op 11 Mei amptelik geopen. Die eerste sewe

sterfgevalle is ook reeds in Mei aangemeld. Hierdie kamp moes vir die hele

Soutpansberg distrik nod van Marabastad dien. Persone suid van Marabastad is na die

Nylstroom kamp gestuur.

Nie al die mense wat in die <strong>Pietersburg</strong> <strong>konsentrasiekamp</strong> aangehou was het almal

van hierdie omgewing gekom nie. Heelwat mense van Pretoria en ander plekke in die

Transvaal is in die kamp opgeneem. Daar is self ‘n persoon wat van so ver as die

Kaapkolonie kom in die sterftelys aangeteken. Dit is waarskynlik dat hierdie persone

na die Noorde gevlug het en hier deur die Britte vasgekeer en gevange geneem is.

Baie van die Soutpansberg distrik se mense is ook weer na Irene naby Pretoria

gestuur.

Inbring van vroue en kinders

Oor die inbring van die vroue en kinders na die kamp word van die droewigste

verhale van die oorlog vertel. Plummer het die plaaslike swart bevolking met wapens

voorsien en hulle opdrag gegee om so veel mense as moontlik bymekaar te maak in na

die kamp te bring.

Hierdie mense het met ‘n vrye hand die weerlose vrouens en kinders op die plase

aangeval, gemoor en geplunder. In enkele gevalle het Generaal Beyers van die mans

na die plase gestuur om die vroue te beskerm, maar die oormag swartes het hierdie

mans gedwing om uiteindelik aan die Britte oor te gee en om beskerming vir hul

families teen die aanvalle te vra.

Waar daar nie mans was om die families te beskerm nie, is die plase afgebrand en die

vroue moes met hul kinders, sonder klere en komberse die veld in vlug. Gevalle is

aangemeld waar die mense rondgestamp was en met assegaaie in die bors gesteek is.

Self gevalle van verkragting van die vroue is aangemeld. In een geval word vertel hoe

dat die vroue, kinders en siekes vir nege dae deur die swartes aangehou is voordat

hulle op waens gelaai is. Hulle was eers vir ‘n tyd deur die Laeveld gevoer, voordat

hulle uiteindelik na <strong>Pietersburg</strong> geneem is. Ander vroue het vertel hoe hulle per voet

na <strong>Pietersburg</strong> moes vlug om vir beskerming teen die aanvalle by die Britte te vra.

Die wreedste verhale van die Britse optrede is ook van alle ander dele in die land

vertel. In een geval is ‘n jong vrou wat skaars 24 uur gelede geboorte aan ‘n baba

geskenk het, met geweld uit die huis gejaag voordat die Britte die huis afgebrand het.

Die Britse soldate het selfs die kombers wat haar moeder om haar wou draai om haar

teen die koue te beskerm ru by haar afgeneem.

Toestande in die kamp

Die eerste 113 mense wat aan die begin van Mei 1901 ingebring was, was eers in

dorpshuise gehuisves. Na ongeveer een maand is hulle verskuif na die kamp teen ‘n

sanderige bult, tussen die spoorlyn wat van <strong>Pietersburg</strong> na Pretoria loop, die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!