03.05.2013 Views

KONTANT BESTUUR BELEID.pdf

KONTANT BESTUUR BELEID.pdf

KONTANT BESTUUR BELEID.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KONTANT BESTUUR

BELEID

RAADSBELEID

ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID

DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en

die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik

daarvan te verseker.

Beklemtoon ‘n kultuur van verantwoordelikheid

tov. die Raad se kontant.

BELEID FILOSOFIE

Die Raad is verbind tot die handhawing en beveiliging van sy kontantvloei ten einde

effektiewe dienslewering te maksimeer.

RIGLYNE

1. Kontantbestuur is die verantwoordelikheid van die Munisipale Bestuurder en

die Hoof: Finansies.

2. Die werkverrigting van hierdie funksie kan opgedra word aan ondergeskiktes;

dit vrywaar egter nie die Munisipale Bestuurder en Hoof: Finansies van hul

verantwoordelikhede nie.

3. Die Munisipale Bestuurder moet ‘n bankrekening open ingevolge die

Statutêre Regulasie Seksie 7, van die Munisipale Finansiële Bestuur 2003,

Wet (MFBW 2003).

4. Bank rekonsiliasie moet daagliks geskied om enige ongemagtigde

inskrywings te bespeur en sodanige rekonsiliasies moet maandeliks deur die

Hoof: Finansies nagesien word.

5. Die kontantvloei raming moet daagliks gedoen word en veranderinge in

skuldinvordering verhoudings en besteding patrone moet aangepas word by

die kontantvloei raming en die begroting.

6. Die surplus kontantvloei moet belê word in ooreenstemming met die

Investering Beleid soos deur die Raad van tyd tot tyd goedgekeur.

7. Invordering van inkomste wanneer betaalbaar en dit stiptelik bank.

8. Doen betalings, oordragte na ander vlakke van regering- en nie-regering

instellings, met verskuldigde aandag vir effektiewe en ekonomiese

programmering en die normale terme van die regering vir die betaling van

rekeninge.

9. Geen vooruitbetaling vir goedere of dienste (d.i. betalings vóór ontvangs van

goedere of dienste), tensy vereis in die kontraktuele reëlings met die

verskaffers.

10. Aanvaarding van korting om vroeë betaling te bewerkstellig slegs as betaling

ingesluit is in die maandelikse kontantvloei beraming, verskaf aan die

toepaslike tesourie.

11. Oorreed debiteure met toepaslike sensitiwiteit en stiptheid om te verseker dat

bedrae verskuldig aan die Munisipaliteit word gevorder en stiptelik gebank.

12. Akkurate beraming van die instelling se kontantvloei behoeftes.

13. Reguleer die kontant in- en uitvloei.

14. Erken die tyd waarde van geld, d.i. ekonomiese, doeltreffende en effektiewe

bestuur van kontant.

15. Handelend optree om die onnodige en ondoeltreffende uitsluiting van geld te

vermy, soos die bestuur van inventarisse tot die minimum vlak benodig vir

doeltreffende en effektiewe programmering en die verkoop van surplus of

onderbenutte voorraad.

16. Verseker dat dishonoreerde waarborge en tjeks onmiddellik opgevolg word.

PROSEDURES

1. BESTUUR VAN KONTANT ONTVANGSTE

1.1 Alle direkte deposito’s en kontant ontvangste van kliënte moet geboekstaaf en ‘n

kwitansie uitgereik word vir elke kontant transaksie aangegaan.

1.2 Alle afskrifte van gekanselleerde kwitansies moet bewaar word.

1.3 Daaglikse ontvangste moet gerekonsilieer word met kasregister strokies, debiteure

en ontvangste rekeninge en werklike kontant.

1.4 Voldoende fisieke beheer moet toegepas word met kontant en die vervoer

daarvan.

1.5 Voldoende sekuriteit kontrole moet toegepas word om diefstal en bedrog op die

terrein van die Munisipaliteit te verhoed.

1.6 Kontant moet daagliks gebank word, met gebruik van die nodige

veiligheidsmaatreëls.

1.7 Sodra die kontant gebank is moet die deposito strokie gerekonsilieër word met die

daaglikse ontvangste opsomming en as korrek aangeteken word.

1.8 Hierdie prosedures is toepaslik op alle agente van die Raad.

2. KONTROLE VIR BANK REKONSILIASIE

2.1 Rekeninge moet onmiddellik gedebiteer word met die tjek bedrag en bankkoste.

2.2 Die normale krediet kontrole is van toepassing.

2.3 Verwys na Trekker (VT) tjeks moet opgeteken word in ‘n register om die

terugbetaling daarvan, met kontant per departement, op te volg.

2.4 Verwys na Trekker (VT) tjeks, nie terugbetaal met kontant, moet opgeteken word

in die stelsel van die kassier om die aanvaarding van ander tjeks van dieselfde

persoon of instelling te minimaliseer.

2.5 Tjeks ontvang moet behoorlik geboekstaaf word.

3. MINIMALISEER ANDER DEPOSITO AFWYKINGS

3.1 Maak seker dat die kassier deposito en deposito inskrywings dieselfde is per bank

transaksie.

3.2 Elektroniese betalings aan die Raad moet nie kommissie of administrasiefooie

insluit nie. Dit moet apart bereken word.

3.3 Reëlings moet met diensverskaffers getref word om altyd rekeningnommers te

verskaf vir elektroniese inbetalings.

3.4 Deposito’s ingeskryf in die kasboek, maar nie gebank nie, kan ‘n bedrog risiko

veroorsaak en moet onmiddellik en deeglik ondersoek word.

4. AFSKRIFTE EN DOKUMENTE

FUNKSIES

Die Hoof: Finansies moet verseker dat die volgende dokumente geliasseer word:

1. Gekanselleerde tjeks in tjek nommer volgorde.

2. Tjek rekwisisies in tjek nommer volgorde.

3. Deposito strokies in datum volgorde.

4. Bank State in datum volgorde.

5. Teruggestuurde tjeks, met stawende dokumentasie, in tjeknommer

volgorde.

6. Kasboek in datum volgorde.

7. Bank rekonsiliasie in datum volgorde.

8. Sekuriteite in datum volgorde.

9. Direkte deposito bedrae, met stawende dokumentasie, in datum volgorde.

Munisipale Bestuurder

Hoof: Finansies

Burgemeesters Komitee

Raad

VERWANTE WETTE

Munisipale Finansiële Bestuur, 2003 (Wet 56 van 2003)

Munisipale Stelsels Wet 2000

Goedgekeur deur Raad: 12 Maart 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!