03.05.2013 Views

2007-03-08 OMSENDBRIEF 2/2007 Geagte Ouers ... - Bellpark.co.za

2007-03-08 OMSENDBRIEF 2/2007 Geagte Ouers ... - Bellpark.co.za

2007-03-08 OMSENDBRIEF 2/2007 Geagte Ouers ... - Bellpark.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GROEI - GROWTH

SKOOLHOOF:

HEADMASTER:

LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL

MNR./MR CH NELSON

SANDFORDSTRAAT / STREET

BELLVILLE

7530

919 0002 / 919 0111

919 0411

E-POS / E-MAIL: admin@bellpark.co.za

WEB. ADRES(SE): www.bellpark.co.za

2007-03-08 OMSENDBRIEF 2/2007

Geagte Ouers/Voogde

Ons vestig graag u aandag op die volgende belangrike aspekte:

1. KARNAVAL:

Dit is met groot dankbaarheid dat ek kan rapporteer dat ons afgelope karnaval weereens ’n

reusesukses was. Ek wil graag my opregte dank aan mnr. D Wentzel (organiseerder en

motiveerder), die res van my personeel, lede van die Ouervereniging (o.l.v. die volgende

Dagbestuurlede: Christie Bestbier (voorst.); Miemmie de Smidt (sekr.); Adele Germishuys;

Norma Mulder en Anneli Wenzel), mev. Emily Robertson (fin. sekretaresse) asook elke ouer en

borg uitspreek vir dié besondere spanpoging. Die heerlike samesyn en die geleentheid om

mekaar beter te leer ken, het grootliks bygedra tot die sukses van die projek. Sonder u

aktiewe betrokkenheid sou ons nie ‘n netto wins van R96 000,00 vir die karnaval en dans kon

toon nie.

NOGMAALS BAIE DANKIE VIR ’N TAAK WELGEDAAN !!!!!

2. ALGEMENE VEILIGHEID VAN ONS LEERDERS:

Ons wil weereens ’n vriendelik, dog dringende, versoek tot die ouers wie se kinders direk na

skool afgehaal word, rig. Reël asseblief dat die leerders BY DIE BUSSTOOR opgelaai

word, aangesien dit nie veilig is om op die sypaadjie in Sandfordstraat te wag nie. As

gevolg van logistiese probleme, (druk verkeer, ens.) wil ons ook versoek dat alle nienasorgleerders

nie by die klein hekkie by die speelparkie afgehaal word nie, maar OOK BY

DIE BUSSTOOR. Indien dit sou reën, moet die betrokke leerders in die gang by die OLSO-

Eenheid op hul ouers wag. Ons versoek ook dat ouers nie soggens die hoofingang gebruik om

leerders af te laai nie en dat hulle die skolierpatrollie te alle tye sal ondersteun in hul reuse

taak.

BAIE DANKIE vir u begrip en samewerking in dié verband. Hierdie reëlings is in BELANG

VAN U KIND SE VEILIGHEID!!!!

3. ENKELE BELANGRIKE DATUMS VIR DIE RES VAN DIE KWARTAAL:

GF: Atletiek-uurbyeenkoms by L/S Simonsberg (vandag); 13 Maart Swemgala by L/S

Excelsior; 16 Maart GF/IF/SF: Vorderingsverslae per hand na die ouers; 21 Maart

Vakansiedag – Nasorgsentrum ook gesluit; 22 Maart Terugvoering oor afspraaktye aan ouers;

26 + 27 Maart GF/IF/SF: Ouerbesoeke; 28 Maart Vredelust aandtoernooi; 29 Maart

Speletjiesaand vir alle Gaad 6 en 7 leerders in die skoolsaal – inligting volg; 30 Maart skole

sluit om 10:45 vir alle leerders en personeel. Die Nasorgsentrum is oop gedurende die

vakansie.

Sterkte vir die res van die kwartaal met sy vele bedrywighede.

Vriendelike Bellparkgroete

CH NELSON

SKOOLHOOF

STUUR TERUG SKOOL TOE ASSEBLIEF - AANDAG: KLASONDERWYSER/ES

Ontvangs van Omsendbrief 2/2007 word hiermee erken. Kennis is geneem van die

besonderhede daarin vervat.

NAAM VAN LEERDER: ___________________________________ GRAAD: ________

HANDTEKENING VAN OUER/VOOG DATUM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!