03.05.2013 Views

Voorbeeld van Kontrak - Woodlandhills.co.za

Voorbeeld van Kontrak - Woodlandhills.co.za

Voorbeeld van Kontrak - Woodlandhills.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE

SKEDULE A WAARNA VERWYS WORD IN AANGEHEGTE KOOPKONTRAK

K O P E R

Volle name/BK/Trust : _____________________________________________________________________

ID Nr/Reg Nr(BK of Trust) : ___________________________________________________________________

Volle naam van gade/Trustee/Lid : ______________________________________________________________

Identiteitsnommer van gade : ___________________________________________________________________

Hoe getroud : Ongetroud Weduwee Huweliksvoorwaardes Gemeenskap van goedere

Huidige fisiese adres (domicilium citandi et executandi) (nie posadres nie): _____________________________

Posadres : __________________________________________________________________________________

Toekomstige posadres : _______________________________________________________________________

Telefoon (Huis): _______________ Telefoon (Besigheid) :_______________ Selfoon _____________________

Faks: ________________________ E.pos: ________________________________________________________

Plek van Besigheid/Professie: __________________________________________________________________

BESONDERHEDE WAARNA VERWYS WORD IN KLOUSULES 2, 3.1, 3.2 en 20.4 VAN DIE

AANGEHEGTE OOREENKOMS :

Erf Nommer en oppervlakte waarna verwys word in Klousule 2.: Erf Nr _______________________ Hillandale

Oppervlakte: ± __________________vk meter

Koopprys waarna verwys word in Klousule 3.1 : R _________________________________________________

_______________________________________________________) (koopprys moet in syfers en woorde wees)

Deposito waarna verwys word in Klousule 3.2 : R _________________________________________________

_______________________________________________________) (bedrag moet in syfers en woorde wees)

Die leningsbedrag waarna verwys word in Klousule 20.4 : R_________________________________________

_________________________________________________________) (bedrag moet in syfers en woorde wees)

Bank: _____________________________________________________________________________________

AS GETUIES:

1. ________________________

2. ________________________ _________________________

VERKOPER (teken voluit)

AS GETUIES :

1. _________________________ _______________________

2. _________________________ _______________________

KOPER (teken voluit)

G J REHBOCK/de

Dir:WOODLANDS:1-12-06

DIE PARTYE

K O O P K O N T R A K

(WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE)

1. Die partye tot die OOREENKOMS is :

WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE (EDMS) BEPERK

Nr 2000/029426/07

- en -

1.2 Die party wat as koper vermeld word in Skedule A.

VERKOOP

2. Die Verkoper verkoop hiermee aan die Koper wie hiermee koop die Eiendom soos

vermeld op Skedule A en verder soos getoon en vollediger beskryf op die

meesterplan, geleë in die in die dorp Hillandale, soos goedgekeur op 23 Augustus

2000 deur die Dorperaad van die Vrystaatse Provinsie, (hierna die Eiendom), met

die grootte soos aangedui op Skedule A.

KOOPPRYS

3.1 Die koopprys is soos vermeld in Skedule A, welke bedrag Belasting op

Toegevoegde Waarde (BTW) teen die standaardkoers soos van toepassing op die

ondertekeningsdatum insluit.

3.2 Die Koper sal op die ondertekeningsdatum die deposito vermeld in Skedule A

betaal aan Symington & de Kok, Symington & de Kok Gebou, Nelson

Mandelarylaan 169b, Bloemfontein (verwysing S G Coetzee of G J Rehbock) om

deur hulle gehou te word in 'n spesiale spaarrekening by Nedcor Bank Beperk

(Corporate Saver) in terme van die bepalings van Artikel 78(2)(A) van die

Wysigingswet op Prokureurs, No 53/1979, tot datum van betaling aan die

Verkoper soos hierinlatervermeld. Die rente verdien op die spaarrekening, sal

aan die Koper toeval. Indien daar nie voldoen word aan die opskortende

voorwaarde vermeld in Klousule 20 van die ooreenkoms nie, sal die deposito

tesame met die rente daarop aan die Koper terugbetaal word.

3.3 Vir die balans van die koopprys, met ander woorde die koopprys vermeld in

Klousule 3.1 min die deposito vermeld in Klousule 3.2, onderneem en verbind die

Koper hom hiermee om deur middel van 'n finansiële instelling 'n waarborg te laat

uitreik ten gunste van die Verkoper of sy genomineerde, welke waarborg tot

bevrediging van die oordraggewende prokureurs moet wees.

3.4 Die waarborg sal betaalbaar wees teen registrasie van transport van die eiendom

in die naam van die Koper en moet in die hande geplaas word van die

oordraggewende prokureurs binne 14 (VEERTIEN) dae na skriftelike versoek gerig

deur die oordraggewende prokureurs aan die Koper.

KOOPKONTRAK : WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE

3.5 Die Koper is verplig om, binne 14 (VEERTIEN) dae na aanvaarding van die aanbod

alle status dokumente te verskaf, alle oordragdokumente te teken en alle

oordragkoste soos deur die Verkoper of sy prokureurs vasgestel, te betaal.

Versuiming om hierdie kostes te betaal of om die stawende dokumentasie te

verskaf of om die verband- en oordragsdokumentasie te onderteken, sal die Koper

skuldig maak aan kontrakbreuk. Rente, soos aangedui in Klousule 5, sal

onmiddellik verhaalbaar en betaalbaar wees vanaf datum van kontrakbreuk tot

en met die oordragsdatum.

BELASTINGS EN HEFFINGS

4. Die Koper sal aanspreeklik wees vir die betaling van alle belastings en heffings wat

ten aansien van die Eiendom deur die Staat, Munisipale of ander bevoegde owerheid

gehef word, vanaf datum van registrasie. Die Koper sal die Verkoper vergoed vir

enige vooruitbetalings gemaak vir enige tydperk na bogemelde datum.

RENTE

5. Indien die Koper sou versuim om die balans van die koopprys uitstaande, sowel

as alle ander bedrae verskuldig aan die Verkoper, binne 60 dae na voltooiing van

dienste, of 75 dae na die datum van verkoping as dit na voltooiing van dienste

plaasvind, of as gevolg van kontrakbreuk te betaal, sal rente gehef word op

bogemelde bedrae, maandeliks vooruit bereken teen die prima uitleenkoers op

handelstransaksies wat deur ABSA BANK BEPERK gehef word,plus 3% p.j. vanaf

die verstryking van die voorafgemelde tydperk tot en met die datum van ontvangs

van die betaling. Indien die prima rentekoers wat deur ABSA aangewend word

van tyd tot tyd verhoog of verlaag, sal die rente wat gehef word in terme van

hierdie Kontrak dienooreenkomstig aangepas word. Rente sal ook begin oploop

vanaf die datum wat versuim word om die oordrags- of verbandkostes te betaal

soos genoem in Klousule 3 hierbo of indien versuim word om die balans van die

koopprys te betaal binne 75 dae vanaf die datum wat die erf aanvanklik

registreerbaar geraak het of 75 dae vanaf aanvaarding van hierdie Kontrak, indien

na proklamasie teen die bogenoemde rentekoers, sonder kennisgewing aan die

Koper. Dit is spesifiek ooreengekom dat, indien die rente nie betaal is nie, die

oordraggewende prokureurs die oordragdokumente sal onttrek uit die

Aktekantoor wanneer die oordrag opkom vir registrasie.

AGENTEKOMMISSIE

6. Die Verkoper sal agentkommissie aan die Agent betaal soos ooreengekom deur

die Verkoper en die Agent. Hierdie kommissie is betaalbaar sodra die eiendom in

die naam van die Koper geregistreer is. Dit is spesifiek ooreengekom met die

Verkoper dat die Agent geen kommissie sal ontvang indien die verkoop van die

eiendom, om enige rede, gekanselleer word nie.

DOMICILIUM CITANDI ET EXECUTANDI

7.1 Die partye kom hiermee ooreen dat die volgende adresse hulle respektiewelike

domicilia citandi et executandi sal wees, met ander woorde die adresse waarheen

alle kennisgewings of dokumente gestuur moet word wat betrekking het op die

partye en vir die betekening van enige regsprosesstuk wat voortspruit uit of enige

KOOPKONTRAK : WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE

2

verband hou met die ooreenkoms naamlik -

die Verkoper p/a Symington & De Kok

Symington & de Kok Gebou

Nelson Mandelarylaan 169B

BLOEMFONTEIN

(verwysing S G Coetzee of G J Rehbock)

die Koper die adres vermeld in Skedule A

7.2 Die partye sal geregtig wees om van tyd tot tyd onderskeie domicilia citandi et

executandi te verander na ander adresse binne die Republiek van Suid-Afrika

(welke adresse egter nie posadresse mag wees nie) deur skriftelike kennis tot dien

effekte aan die ander partye te gee, welke kennisgewings van krag sal word by

ontvangs daarvan deur die ander partye.

7.3 Enige kennisgewing soos bedoel in Klousule 7.1 en 7.2 wat kragtens die ooreenkoms

gegee moet word, sal skriftelik geskied en sal òf per hand afgelewer word òf by wyse

van vooruitbetaalde- geregistreerde pos versend word, in welke laasgenoemde geval

die kennisgewing geag sal word totdat die teendeel bewys is, ontvang te gewees het

op die sewende (7de) dag nadat dit in die pos gedoen is.

JURISDIKSIE

8.1 Die partye stem hiermee toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof vir enige aksie

wat uit die ooreenkoms mag voortvloei.

8.2 Die partye behou egter ook die reg voor om volgens hulle keuse sodanige aksie in die

Hooggeregshof in te stel en\of hofkoste volgens die Hooggeregshoftarief te vorder.

VERSUIM DEUR KOPER

9. Indien die Koper versuim om op die vervaldatum enige van die terme of

voorwaardes van die ooreenkoms na te kom, sal die Verkoper of sy agent die reg

hê om onmiddellik en sonder vooraf kennisgewing:-

9.1 die volle uitstaande koopprys tesame met rente daarop en alle ander

uitstaande bedrae in enige geregshof van die Koper te verhaal, of spesifieke

nakoming te verhaal, of om die ooreenkoms onmiddellik te kanselleer en

enige bedrag skadevergoeding vir skade wat die Verkoper as gevolg van

Koper se versuim gely het, van die Koper te verhaal.

9.2 hierdie ooreenkoms onmiddellik te kanselleer sonder bemiddeling van enige

hof en om alle bedrae wat reeds deur die Koper aan die Verkoper betaal is te

behou as uitsluitlike eiendom van die Verkoper as rouwkoop en/of

gelikwideerde skadevergoeding op grond van kontrakbreuk. Die partye kom

hiermee ooreen dat enige bedrag so behou ‘n redelike, regverdige en billike

vasstelling van die skade deur die Verkoper gely, sal verteenwoordig.

9.3 indien hierdie ooreenkoms in terme van Klousule 9.2 hiervan gekanselleer

word, sal die Koper onmiddellik die besit van die Eiendom ontneem word en

KOOPKONTRAK : WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE

3

kom die Koper hiermee ooreen dat hy onmiddellik die Eiendom sal ontruim

en besit daarvan aan die Verkoper sal gee.

9.4 Die kwytskelding van enige paaiement, of die verlenging van enige vergunning, of

kondonnasie van enige kontrakbreuk of nie-nakoming van enige voorwaarde of

verpligting hiervan, of enige ander handeling deur die Verkoper wat ‘n

kwytskelding, begunstiging, opskorting of uitstel van die Koper se verpligtinge

daarstel, kom nie op enige afstanddoening van enige regte van die Verkoper in

terme van hierdie ooreenkoms neer nie, kan nie as sodanig gesien word nie en het

nie novasie van hierdie ooreenkoms tot gevolg nie.

BESIT

10.1 Die Koper sal in besit en okkupasie van die Eiendom geplaas word op datum van

registrasie van transport of op so 'n vroeëre datum as waartoe die partye skriftelik

ooreen mag kom.

10.2 Die risiko met betrekking tot die eiendom sal op die Koper oorgaan op datum van

besit en okkupasie.

10.3 Die Koper sal vanaf datum van besit en okkupasie onderhewig wees aan die akte

van oprigting, statute en grondwet van die Woodland Hills Huiseienaarsvereniging

na verwys in Klousule 19.1.

OORDRAG EN KOSTE

11.1 Die partye benoem hiermee SYMINGTON & DE KOK PROKUREURS, Nelson

Mandelarylaan 169b, Bloemfontein (verwysing S G Coetzee of G J Rehbock) om

toe te sien tot registrasie van transport in die naam van die Koper.

11.2 Die Koper sal aanspreeklik wees vir betaling van enige uitgawes en onkostes

rakende die registrasie van die eiendom in die naam van die Koper, insluitende

seëlregte, oordragskoste, proporsionele gedeelte van die opmetingskoste (indien

enige), heffings en enige ander soortgelyke koste en in die algemeen enige kostes

verbonde aan oordrag van die eiendom, welke kostes op aanvraag betaalbaar is.

Dit is 'n vereiste dat indien die Koper 'n verband oor die eiendom wil registreer,

die Koper se finansiële instansie die oordraggewende prokureurs aanstel om toe

te sien tot registrasie van die verband (die koste waarvan ook betaalbaar sal wees

deur die Koper op aanvraag).

INSPEKSIE VAN DIE EIENDOM

12. Die Verkoper of sy gemagtigde verteenwoordiger is geregtig om te alle redelike tye,

solank die Koper enige verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms teenoor die

Verkoper het, die Eiendom te inspekteer.

VOETSTOOTS

13.1 Die Eiendom word voetstoots verkoop soos dit tans is, en word verkoop en

oorgedra onderhewig aan al die voorwaardes en serwitute soos uiteengesit of na

KOOPKONTRAK : WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE

4

verwys in die Verkoper se titelakte, en verder spesiaal onderhewig aan die

voorwaardes soos uiteengesit in die Administrateurskennisgewing waarin die dorp

goedgekeur word, die Algemene Plan van die dorp soos goedgekeur, die

tersaaklike dorpsbeplanningskema indien die dorp nog nie as sodanig goedgekeur

is, die voorwaardes van dorpstigting en die Algemene Plan daarvan. Die Koper

vrywaar die Verkoper ten aansien van enige patente of latente gebreke in

bogemelde.

13.2 Indien die Eiendom foutiewelik in hierdie ooreenkoms beskryf is, sal die korrekte

beskrywing geag word as die toepaslike beskrywing vir doeleindes van hierdie

ooreenkoms, welke ooreenkoms dienooreenkomstig as sodanig gewysig beskou

word.

13.3 Die Verkoper sal nie kragtens enige heropmeting van die Eiendom enige

toevoeging tot die grootte daarvan verkry of aanspreeklik wees vir enige

vermindering van die grootte van die Eiendom nie.

13.4 Die Eiendom is onverbeterde Eiendom.

13.5 Die Koper sal nie voor oordrag van die Eiendom in sy naam, en sonder die Verkoper

se voorafverkrygde skriftelike toestemming, enige bouwerke of verbeteringe van enige

aard op die Eiendom aanbring nie.

ALGEMEEN

14.1 Die partye kom ooreen dat indien ‘n persoon namens die koper die ooreenkoms sluit

in ‘n verteenwoordigende hoedanigheid, verbind sodanige persoon homself hiermee

as borg en mede-hoofskuldenaar teenoor die ander party vir die behoorlike nakoming

van sy prinsipaal se verpligtinge in terme van die ooreenkoms en doen die koper en

die persoon wie namens die koper teken afstand van alle voordele wat voortspruit uit

die regseksepsies wat van toepassing mag wees, naamlik ordinis seu excussionis

et divisionis, de duobus vel pluribus reis debendi.

14.2 Indien ‘n persoon wat voorgee aldus in ‘n verteenwoordigende hoedanigheid te

handel blyk nie oor die behoorlike skriftelike magtiging van sy prinsipaal te beskik

nie, dan en in daardie geval sal die persoon wat die ooreenkoms onderteken in sy

persoonlike hoedanigheid aanspreeklik wees vir die nakoming van al die verpligtinge

van die party namens wie hy voorgegee het te handel.

14.3 Indien die Koper meer as een (1) persoon is, sal sodanige party wat tot die

ooreenkoms dan optree as koper/s gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik wees vir

die behoorlike vervulling van hulle respektiewe verpligtinge onder die ooreenkoms en

doen die Koper hiermee afstand van die voordele voortspruitend uit die regseksepsies

de duobus vel pluribus reis debendi.

14.4 Indien die ooreenkoms aangegaan is deur die ondertekenaar as Trustee van 'n

Maatskappy, of Beslote Korporasie nog opgerig te word of reeds opgerig of namens

homself of sy genomineerde, dan en in daardie geval sal die ondertekenaar, in sy

persoonlike hoedanigheid aanspreeklik wees vir die verlening van ‘n borgstelling

waarna verwys word in Klousule 14.3 ten aansien van al die verpligtinge van die

Koper voortspruitend uit die ooreenkoms, indien –

KOOPKONTRAK : WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE

5

14.4.1 die Beslote Korporasie of Maatskappy opgerig staan te word voor of op die

datum waarop waarborge gelewer moet word nie; of

14.4.2 die Beslote Korporasie of Maatskappy wel opgerig word, maar nie die

ooreenkoms, ratifiseer, adopteer en aanvaar nie, of

14.4.3 die Beslote Korporasie of Maatskappy wel die ooreenkoms ratifiseer, adopteer

en aanvaar maar nie stiptelik in terme daarvan presteer nie; of

14.4.4 die Koper 'n ander persoon nomineer en daardie persoon die nominasie nie

aanvaar nie of wel die nominasie aanvaar maar nie stiptelik in terme van die

ooreenkoms presteer nie.

14.5 Die Verkoper maak geen voorstelle en gee geen waarborge aan die Koper wat

aanleiding gee tot die aankoop nie. Geen voorwaardes, bepalings, waarborge of

aanbiedinge, anders as wat alreeds hierin gemaak word, is deur beide partye of

deur die Koper se agente gemaak nie.

14.6 Die Koper sal nie geregtig wees om sonder die voorafverkreë skriftelike

toestemming van die Verkoper die Eiendom te verkoop, vervreem of andersins

daarmee te handel of om enige regte kragtens hierdie ooreenkoms verkry te

sedeer, toe te deel, te verhuur of andersins oor te dra nie.

GRENSPENNE

15. Die grenspenne sal uitgewys word op datum van verkoping en weereens vir n

periode van 7 dae na registrasie van transport. Indien die grenspenne verlore sou

gaan na afloop van die periode van 7 dae na registrasie van transport sal die

verkoper nie verantwoordelik wees vir die koste verbonde aan of die uitwysing of

aanduiding van die posisie van enige landmetersbakens of penne in verband met die

eiendom of die grense daarvan nie.

ONHERROEPLIKE AANBOD

16. Indien die Koper hierdie ooreenkoms voor die Verkoper sou teken, maak die Koper ‘n

aanbod aan die Verkoper om die Eiendom te koop teen die betrokke prys en

onderhewig aan die voorwaardes en terme soos vermeld, en stem die Koper toe dat

hierdie aanbod onherroeplik is en vatbaar is vir aanvaarding deur die Verkoper, vir ‘n

tydperk van 14 (VEERTIEN) dae vanaf die datum waarop die Verkoper wetlik

gemagtig word om die ooreenkoms te aanvaar, welke aanbod nie binne hierdie

tydperk herroep kan of mag word nie.

AANVAARDING VAN AANBOD OM TE KOOP

17. Hierdie ooreenkoms sal in werking tree en ten volle geldig en afdwingbaar wees

sodra die Verkoper of sy verteenwoordiger hierdie dokument onderteken, en dit

sal nie nodig wees vir die Verkoper om sy aanvaarding van die aanbod aan die

Koper andersins oor te dra nie.

VOLLEDIGE KONTRAK

KOOPKONTRAK : WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE

6

18. Hierdie ooreenkoms verteenwoordig die gehele ooreenkoms tussen die Koper en

die Verkoper, en geen bedinge, waarborge, kansellasie, voorstellings of

voorwaardes wat nie in hierdie dokument, tesame met die aanhangsels na verwys

in die ooreenkoms, vervat is nie, sal geldig en bindend op die partye wees tensy

dit op skrif gestel word en deur beide partye onderteken word nie.

ANDER VOORWAARDES

19.1 Huiseienaarsvereniging

19.2 Titelvoorwaardes

Die Koper bevestig dat hy by oordrag van die Eiendom op sy naam ‘n lid

van die Woodland Hills Huiseienaarsvereniging (hierna genoem die

Vereniging) sal word en kom ooreen dat hy lidmaatskap sal verkry

onderhewig aan die Akte van Oprigting, die Statute en Grondwet van die

betrokke Vereniging.

Die Verkoper sal geregtig wees om, bo en behalwe die ander titel- en/of onderverdelingsvoorwaardes,

die volgende voorwaardes as titelvoorwaardes in die

transportakte te meld waarkragtens die Koper oordrag van die Eiendom verkry:

19.3 Bouwerke

“Elke eienaar van ‘n erf of ‘n gedeelte van ‘n erf of ‘n belang daarin, of ‘n

eenheid daarop soos omskryf in die Wet op Deeltitels soos gewysig, moet

‘n lid word en lidmaatskap verkry van die Huiseienaarsvereniging (hierna

genoem die Vereniging) en sal onderhewig wees aan laasgemelde se

grondwet totdat sy eiendomsreg soos vermeld eindig. Geen erf of gedeelte

van ‘n erf of ‘n belang daarin of ‘n eenheid daarop soos voormeld, sal aan

enige persoon oorgedra word voordat sodanige persoon hom nie tot

bevrediging van die vereniging verbind het daartoe dat hy ‘n lid van die

Vereniging sal word nie.

Die eienaar van ‘n erf of ‘n gedeelte van ‘n erf of ‘n belang daarin, of ‘n

eenheid daarop soos omskryf in die Wet op Deeltitels soos gewysig, sal nie

geregtig wees om sy erf of ‘n gedeelte daarvan of ‘n eenheid daarop soos

voormeld oor te dra aan enige persoon sonder die verkryging van ‘n

uitklaringsertifikaat van die Vereniging dat die grondwet van die

Vereniging nagekom is nie.

“Die term ‘Huiseienaarsvereniging’ of ‘Vereniging’ soos in die

titelvoorwaardes voormeld sal beteken die Woodland Hills

Huiseienaarsvereniging (‘n Vereniging sonder winsbejag).”

Die Koper stem hiermee toe dat, indien die Registrateur van Aktes die

wysiging van enige van bogemelde voorwaardes vir registrasiedoeleindes

vereis, die betrokke titelvoorwaarde so gewysig mag word.

Die Koper erken hiermee dat die dorpsgebied nog nie ten volle ontwikkel is nie, en

KOOPKONTRAK : WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE

7

dat bouwerke op aangrensende of naburige eiendomme of gedeeltes daarvan sal

plaasvind en dat hierdie bouwerke ‘n sekere mate van ongerief vir die Koper mag

veroorsaak. Die Koper bevestig dat hy geen eis teen die Verkoper of teen die bouer

sal hê wat voortspruit uit sodanige bouwerke nie.

19.4 Deelnemingshandleiding

Die Koper bevestig dat hy van ‘n afskrif van die Woodland Hills

Gemeenskapsdeelnemings-handleiding en Argitektoniese Ontwerpstandaarde

voorsien is.

SPESIALE VOORWAARDES

20.1 Dit word hiermee geboekstaaf dat die Koper bewus is dat die eiendom geleë is in

die Woodland Hills Uitbreiding welke in konsepfase is en dat die moontlikheid wel

bestaan dat dit nie gefinaliseer sal word nie. Die ooreenkoms is derhalwe

onderworpe aan die opskortende voorwaarde dat die Verkoper in staat sal wees

om voort te gaan met die ontwikkeling. Hierdie aanbod sal aan die Verkoper

voorgelê word in terme van Klousule 16 op die datum waarop die Verkoper wetlik

gemagtig is om die Ooreenkoms te aanvaar.

20.2 Die Koper bevestig dat hy/sy ten volle bewus is van die bepalings van Klousule

31.24 van die handleiding vir gemeenskapsdeelneming aan die Woodland Hills

Wildlife Estate Huiseienaarsvereniging en dat hy/sy sodanige inhoud wat soos

volg lees behoorlik begryp en verstaan:

"31.24. Die eienaar sal verantwoordelik wees om 'n volledige huis (volledig

beteken dat 'n okkupasiesertifikaat uitgereik is deur die Munisipaliteit)

op die erf te bou, binne 24 maande vanaf datum van registrasie van die

erf in die naam van die eerste eienaar vanaf die ontwikkelaar. Indien

die eienaar versuim om dit te doen, sal:

31.24.1.1 hy onmiddellik aanspreeklik wees vir die betaling van 'n boete van R2

000.00 (TWEEDUISEND RAND) plus BTW per maand aan die

Huiseienaarsvereniging vanaf datum van verstryking van die voormelde

tydperk tot en met datum van voltooiing van die huis;

31.24.1.2 die Huiseienaarsvereniging geregtig wees om die boete te hef vanaf die

eienaar tot en met die datum waarop die eienaar die

okkupasiesertifikaat soos uitgereik deur die Munisipaliteit indien by die

Huiseienaarsvereniging;

31.24.1.3 Die aanvang van konstruksie waarna verwys in 31.24.2 sal in aanvang

neem vanaf datum wat die eerste wateraankope plaasgevind het.

31.24.1.4 die eienaar aanspreeklik wees vir betaling van beide die boete na

verwys in hierdie klousule sowel as die addisionele boete na verwys in

31.24.2 indien die huis nie voltooi is binne die tydperk na verwys in

31.24.2 nie."

20.3 Die Koper stem nadruklik daarmee saam dat hierdie boete ‘n opregte en billike

KOOPKONTRAK : WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE

8

edrag is in terme van die Wet op Strafbedinge No 15 van 1962, soos

gewysig. Die Koper erken verder dat die voorwaardes van hierdie klousule die

Koper bind in terme van hierdie ooreenkoms, afgesien van die feit dat oordrag

dalk al geregistreer mag wees. In terme van hierdie ooreenkoms bly die Koper

aanspreeklik teenoor die Verkoper vir die boete van nie-voldoening aan vereistes

indien die Koper die erf herverkoop en oordra na ‘n derde party.

20.4 Die partye boekstaaf hiermee dat ingevolge onder andere die bepalings van

Artikel 29(A) van die Wet op Vervreemding van Grond, No 68 van 1981, soos

gewysig, die Koper geregtig is om hierdie ooreenkoms binne 5 (VYF) dae na die

ondertekeningsdatum te beëindig of die aanbod te herroep deur skriftelike

kennisgewing tot dien effekte binne die gemelde tyd aan die Verkoper of sy agent

te lewer. Die regte waartoe die Koper hieringevolge beskik, is egter beperk tot die

volgende, naamlik dat die koopsom minder is as R250 000,00 (TWEEHONDERD

EN VYFTIGDUISEND RAND), die partye nie voorheen 'n vervreemdingsakte ten

opsigte van die eiendom, of wesentlik dieselfde bedinge as in die ooreenkoms

aangegaan het nie, die koper 'n natuurlike persoon is en die Koper nie die reg

voorbehou het om 'n ander persoon aan te wys of te nomineer om sy regte en

verpligtinge kragtens die ooreenkoms oor te neem nie.

20.5 Indien daar nie voldoen word aan die opskortende voorwaardes vermeld in die

ooreenkoms nie, sal of die Verkoper of die Koper die reg hê om die ooreenkoms te

kanselleer deur die gee van skriftelike kennisgewing tot die effek aan die

teenparty in welke geval die partye herstel sal word in die status quo ante die

ooreenkoms behoudens die aanspreeklikheid van die Koper vir betaling van enige

uitgawes voor voorsiening gemaak in die ooreenkoms.

ALDUS GEDOEN en GETEKEN te BLOEMFONTEIN op hede die ________________________

dag van _________________________________ 200

AS GETUIES :

1. _________________________

2. _________________________ _________________________

VERKOPER

ALDUS GEDOEN en GETEKEN te ________________________________ op hede die

___________ dag van _____________________________ 200

AS GETUIES:

1. _________________________ _________________________

2. _________________________ _________________________

KOPER

KOOPKONTRAK : WOODLAND HILLS WILDLIFE ESTATE

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!