03.05.2013 Views

LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE 2008

LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE 2008

LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE 2008

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

RIGLYNE VIR

PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

2008

Kopiereg voorbehou Blaain om asseblief

Landboubestuurspraktyke 2 DoE/PAT 2008

NSS

Inhoudsopgawe

1. Inleiding 3

2. Onderwysersgids 4

Beplan die opdrag

Benodighede vir die opdrag

Hulpbronne beskikbaar vir die opdrag

3. Instruksies vir leerders 6 - 10

4. Assesseringsinstrumente 11 - 14

Kopiereg voorbehou Blaain om asseblief

Landboubestuurspraktyke 3 DoE/PAT 2008

NSS

Inleiding

Die sewentien Nasionale Kurrikulumverklaring-vakke wat almal ʼn praktiese komponent

bevat, sluit ʼn PAT, d.w.s ʼn Praktiese Assesseringstaak, in. Hierdie vakke is:

LANDBOU: Landboubestuurspraktyke, Landboutegnologie

KUNS: Dansstudie, Ontwerp, Dramatiese Kunste, Musiek, Visuele Kunste

MSW: Lewensoriëntering

WETENSKAPPE: Rekenaartoepassingstegnologie, Inligtingstegnologie

DIENSTE: Verbruikerstudies, Gasvryheidstudies, Toerisme

TEGNOLOGIE: Siviele Tegnologie, Elektriese Tegnologie, Ingenieursgrafika- en

Ontwerp, Meganiese Tegnologie

Die PAT gee die onderwyser die geleentheid om direk en sistematies toegepaste

vaardighede waar te neem. Die PAT bestaan uit die toepassing/uitvoer van die kennis,

vaardighede en waardes eiesoortig aan die vak en tel 25% (d.i. 100 punte) van die totale

promosie-/sertifiseringspunt uit 400 vir die vak. In die twee Kunsvakke, Ontwerp en

Visuele Kunste, tel die PAT 37,5% (d.i. 150 punte) van die totale promosie-/sertifiserings-

punt uit 400 vir die bepaalde vak.

Die PAT word gedurende die eerste drie kwartale van die skooljaar geïmplementeer en

moet onderneem word as een uitgebreide opdrag wat opgebreek word in verskillende

fases of reekse kleiner aktiwiteite wat die PAT opmaak. Die beplanning en uitvoering van

PAT verskil van vak tot vak.

Kopiereg voorbehou Blaain om asseblief

Landboubestuurspraktyke 4 DoE/PAT 2008

NSS

Die Praktiese Assesseringstaak vir Landboubestuurspraktyke

Onderwysersgids

Die Praktiese Assesseringstaak in Graad 12 bestaan uit ʼn bestuursprojek wat ʼn reeks van

ses praktiese aktiwiteite (TWEE per kwartaal) insluit. Hierdie taak moet voltooi word

gedurende die EERSTE DRIE KWARTALE (TWEE praktiese aktiwiteite per kwartaal) en

word aan die einde van die derde kwartaal ingelewer. Hierdie taak moet werklike

lewensomstandighede weerspieël soos byvoorbeeld die melk van koeie,

braaikuikenbestuur, kunsmatige inseminasie, kastrasie, onthoring, ens. Die leerders moet

weet wat die assesseringskriteria is voordat hulle met die taak begin.

Die Praktiese Assesseringstaak vir Graad 12 word intern opgestel, intern geassesseer en

ekstern gemodereer. Die PAT word intern opgestel as gevolg van die verskillende

produksierigtings wat deur Suid-Afrikaanse landbouskole gevolg word. Die projek word

onder gekontroleerde toestande voltooi.

Die Praktiese Assesseringstaak tel 25% van die totale promosiepunt en moet die vorm

van die ontwikkeling en toepassing van landboukundige bestuursvaardighede aanneem.

Dit tel 100 punte en bestaan uit ʼn bestuurportefeulje (50 punte) en praktiese aktiwiteite

(50 punte). Die Praktiese Assesseringstaak fokus derhalwe op die ontwikkeling van die

bestuursportefeulje sowel as op die toepassing van bestuursvaardighede in ʼn

produksieverwante konteks.

Bestuursprogram

Die bestuursprogram behoort bewysstukke in te sluit van hoe die produksieverwante

proses benader moet word, dit is:

• Die bestuursplan

• Die proses gevolg

• Die veiligheids-en omgewingsaspekte oorweeg

• Die apparaat gebruik

• Indien van toepassing, sketse of diagramme of berekeninge

• Die begintyd en voltooiingstyd – hoe lank die proses geneem het om te voltooi van die

begin tot die einde

• Die ondersoeke en navorsing onderneem

• Enige ander inligting wat relevant is tot die projek

Elkeen van die ses aktiwiteite maak deel uit van die Praktiese Assesseringstaak vir

Landboubestuurspraktyke en word in twee fases onderneem:

Fase 1: Leerders verskaf die relevante bestuursinligting wat sal lei tot die toepassing van

die landboubestuursvaardigheid in ʼn praktiese konteks wat die ware

lewensomstandighede weerspieël. Die bewyse van die fase sal in die

bestuursprogram geleë wees.

Fase 2: Leerders pas die proses en bestuursvaardighede toe soos vervat in die

bestuursprogram, en maak seker dat enige afwykings van die aangetekende

rekords wat in die praktiese situasie mag ontstaan, aangeteken word.

Kopiereg voorbehou Blaain om asseblief

Landboubestuurspraktyke 5

NSS

DoE/PAT 2008

Die volgende assesseringskale kan gebruik word om die PAT te assesseer in

Landboubestuurspraktyke:

VOORBEELD 1: 'Op die Plek'-Praktiese Ondersoeke

ASSESSERINGS-

KRITERIA

Vermoë om instruksies te

volg

Vermoë om

veiligheidsmaatreëls

waar te neem

Vermoë om netjies te

werk.

PRESTASIE AANDUIDINGSVLAKKE

1 2 3 4 KOMMENTAAR

Nie in staat

om

instruksies

te volg nie

Neem nie

veiligheidsmaatreëls

waar nie

Kan nie

netjies werk

nie

Instruksies

gevolg met

gereelde

toesig

Soms

onverslillig

met

veiligheidsmaatreëls

Kan netjies

werk

Instruksies

gevolg met

ongereelde

toesig

Volg

veiligheidsmaatreëls

volledig

Kan

heeltemal

alleen werk

VOORBEELD 2: Eksperimentele Ondersoek met Riglyne

ASSESSERINGS-

KRITERIA

Organisasie – werk deur

die prosedure op ʼn

ordelike manier.

Effektiewe gebruik van

tyd toegeken

Prosedure is

ongeorgani-

seerd

PRESTASIEAANDUIDINGSVLAKKE

1 2 3 KOMMENTAAR

Eksperiment nie

betyds voltooi

nie

Apparaat altyd

verkeerd gebruik

Prosedure

gedeeltelik

georganiseerd

Eksperiment

betyds voltooi

Vermoë om apparaat of

Apparaat soms

toerusting te gebruik

korrek gebruik

Uitslae / Finale produk Geen uitslae Gedeeltelike

korrekte uitslae

Antwoorde op vrae Geen antwoorde Kan herreop-

gebaseer op die

gegee op die vrae beantwoord

eksperimentele werk vrae

VOORBEELD 3: Projekassessering

ASSESSERINGS-

KRITERIA

Projekontwerp Geen duidelike

organisasie of

visie/Te

eenvoudig

Mediahulpmiddels

gebruik

Materiaalhulpbronne

gebruik

PRESTASIEAANDUIDINGSVLAKKE

Prosedure

effektief

georganiseer

Apparaat altyd

korrek gebruik

Alle uitslae is

korrek

Kan in

antwoorde

interpreteer en

toepas

1 2 3 KOMMENTAAR

Geen

hulpmiddels

gebruik

Geen

hulpmiddels

gebruik

Sekere dele is

duidelik en

gerangskik en

ander dele is

verwarrend

Beperkte/

Onvoldoende

hulpmiddels

gebruik

Beperkte/

Onvoldoende

hulpmiddels

gebruik

Standaard/Kwaliteit Swak kwaliteit Voldoende, maar

ruimte vir

verbetering

Effektiewe gebruik van

tyd

Nie ʼn tydrooster/

tydbeperkings

saamgestel nie

Nie by die

tydbeperkings

gehou nie

Duidelike visie en

organisasie. Op

die punt af.

Toegang tot

verskeidenheid

hulpmiddels

Verskeidenheid

hulpmiddels

gebruik

Van ʼn hoë

standaard

Tydrooster

opgestel en by die

tydintervalle gebly

Kopiereg voorbehou Blaain om asseblief

Landboubestuurspraktyke 6 DoE/PAT 2008

NSS

Voorbeeld van ʼn Praktiese Assesseringstaak (PAT) vir 'n melkery

Leerdersgids

Hulpbronne benodig:

• Produserende melkkoeie: Ayrshire, Guernsey, Holstein-Fries en Jersey

• Toegang tot plaas met goeie weiding

• Melkarea

• Melkemmers

• Melkmasjien

• Melkverkoeler/-tenk

• Opwasbak met warm water waar toerusting gewas kan word

• Inent/Dip

• Voer

• Inspuiting

• Onthoorningsbout

• Onthoringskêr

• Gas onthoringsbout

• Kastreertang vir rekkie

• Burdizzo

• Semen van viriele bul

• Semenstrooitjie

• Vloeibare stikstof

• Pistolet

• Oormerkapparaat

Addisionele hulpbronne

Leerders kan Departement van Landbou se webtuiste besoek (www.agriculture.gov.za) vir

addisionele inligting in verband met melkbeesboerdery. Ander behulpsame organisasies om te

kontak is Agri-SA, die Landbounavorsingsraad en leerders kan Saterdae Agri-TV op SABC 2 kyk.

Agri-TV voorsien baie inligting oor die nuutste boerderymetodes assok die nuutste entstowwe en

voere beskikbaar op die mark.

Leerders word ook aangemoedig om die Landbouweekblad te koop om ʼn breër insig te kry oor die

nuutste ontwikkeling in melkbeesboerdery in Suid–Afrika sowel as die res van Afrika

Onderwyserdemonstrasie

Die onderwyser demonstreer aan die leerders die verskillende praktiese aktiwiteite wat in 'n

melkery en op die plaas plaasvind.

Kopiereg voorbehou Blaain om asseblief

Landboubestuurspraktyke 7 DoE/PAT 2008

NSS

PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (Vir die leerder)

Melkery

Jy is moet in die melkery werk vanaf ____________ tot _____________.

Jy moet ook twee praktiese aktiwiteite op die melkbeeste per kwartaal uitvoer. Hierdie

take moet teen die einde van die derde kwartaal voltooi wees.

1. Prakties in die melkery sluit in:

Melk van die koeie

Neem van ʼn mastitistoets

Voer van die diere

Voer van die kalwers

Hantering van die koeie

2. Onthoring van die kalwers

3. Immunisering van kalwers teen hartwater

4. Kunsmatige inseminasie

5. Brandmerk van kalwers

6. Oormerk van kalwers

7. Kastrasie van bulle

8. Dragtigheidsondersoek

Finale punt

Die finale punt bestaan uit die som van die bestuursprogram en die praktiese werk wat op die

plaas uitgevoer is.

Bestuursprogram 50

Praktiese werk 50

TOTAAL 100

Bestuursprogram en Praktiese Werk

Jy moet ook ʼn bestuursprogram van die praktiese werk ontwerp. Hierdie bestuursprogram moet

die volgende behels:

1. In die bestuursplan moet jy voorsiening maak vir datums en tye van die verskillende

praktiese aktiwiteite wat jy gaan uitvoer (TWEE per kwartaal). Die bestuursplan moet oor

die EERSTE DRIE kwartale van die skooljaar strek. In die bestuursplan moet aangedui

word die proses wat jy gaan volg, byvoorbeeld wanneer jy die koeie gaan melk, watter

proses gaan jy volg en so ook ander praktiese aktiwiteite soos onthoring van kalwers ens.

2. Die veiligheids- en omgewingmaatreëls wat oorweeg moet word. Byvoorbeeld voordat

melking uitgevoer word, moet daar seker gemaak word dat die uier skoongemaak word op

so ʼn manier dat geen vuil water in die melk sal beland nie. Dit sluit in jou bespreking oor

hoe vloeibare stikstof gestoor en gebruik moet word.

3. Detail van al die apparaat wat jy gaan gebruik in die verskillende praktiese wat jy gaan

uitvoer. Dui die presiese gebruik van elke apparaat aan.

4. Jy kan sketse en diagramme voorlê van die verskillende praktiese werk wat jy uitvoer.

5. Berekeninge van melkproduksie en ander aspekte soos die verskillende hoeveelhede

konsentrasies van voere wat benodig word.

Kopiereg voorbehou Blaain om asseblief

Landboubestuurspraktyke 8 DoE/PAT 2008

NSS

6. Hoe lank dit jou neem om elke prakties taak te voltooi moet aangedui word d.i. die

aanteken van tye.

7. Watter boeke, tydskrifte en hulpmiddels jy geraadpleeg het voordat jy die praktiese

aktiwiteit aangepak het, moet aangeteken word.

8. Redes vir die onthoorning van kalwers, immunisering, kastrasie en ander praktiese

aktiwiteite. Die punte vir die bestuursprogram is soos volg:

Punte

1. Bestuursplan 10

2. Proses gevolg 10

3. Veiligheids- en omgewingsaspekte 4

4. Die apparaat gebruik 8

5. Sketse, diagramme en berekeninge 10

6. Begin- en voltooiingstye – hoe lank het die proses geneem 2

7. Die navorsing en ondersoeke onderneem 4

8. Enige ander inligting 2

TOTAAL 50

Praktiese Aktiwiteite

Tydens melking moet die volgende in gedagte gehou word: die melkproses wat gevolg word, die

hantering van die melkeenheid, behandeling van die uier en spene (of dit gewas is), kontroleer of

die koei leeg gemelk is, nasorg, die neem van ʼn mastitistoets. Daar moet ook verwys word na die

tipe en hoeveelheid voer wat gevoer is gedurende die verskillende tye. Die verwantskap tussen

die kragvoer en melkproduksie moet aangedui word.

Tydens onthoorning moet seker gemaak word dat die dier behoorlik vasgehou word, dat die knip

van die horinkie korrek gedoen word, die korrekte gebruik van die onthoorningsbout, en of die

wond korrek versorg en gesteriliseer word. Die bulkalwers moet so gehanteer word dat hulle nie

mekaar beseer nie.

Tydens immunisering word na die dosis wat die leerder aan die dier toedien gekyk, die manier

waarop die naald ingesteek word in die aar, en hoe die entstof toegedien word aan die dier. Die

leerder moet spesifiseer waarom die dier geïmmuniseer word en watter voorsorgmaatreëls in

aanmerking geneem moet wanneer medisyne in die aar toegedien word.

By kunsmatige inseminasie moet daar gekyk word na die proses wat plaasvind, waarom die

semen van ʼn getoetste bul in vloeibare stikstof gestoor word vir kunsmatige inseminasie. Die

leerder moet wys en demonstreer hoe die pipet met semen in die uterus geplaas word in ʼn

bronstige koei. Die ovulasieperiode kan grafies voorgestel word.

In die geval van brandmerk, oormerk, kastrasie en dragtigheidsondersoeke, val die fokus op die

proses wat die leerder toepas met elke apparaat om die onderskeie take uit te voer. Die leerder

sal ook die onderskeie voorsorgmaatreëls wat hy/sy in ag moet neem om die verskillende

praktiese take uit te voer, oorweeg. In die geval van brandmerk sal daar gekyk word hoe die

leerder die brandyster hanteer en moet seker gemaak word dat die brandmerk ʼn driehoek op die

huid vorm. In hierdie geval is die uitvoering van nasorg van uiterste belang. Tydens kastrasie is

die gebruik van die tang en rekkies belangrik.

Kopiereg voorbehou Blaain om asseblief

Landboubestuurspraktyke 9 DoE/PAT 2008

NSS

Punteverspreiding van die onderskeie praktiese aktiwiteite is soos volg:

1. Melking

Punte

30

2. Onthoring 10

3. Immunisering 10

4. Kunsmatige inseminasie 10

5. Brandmerk 10

6. Oormerk 10

7. Kastrasie 10

8. Dragtigheidsondersoeke 10

TOTAAL 100

50

KONTROLELYS VIR PAT: MELKBEESTE

NAAM: __________________________________

GRAAD ___________

PRAKTIESE AKTIWITEITE

1.PRAKTIES IN DIE MELKERY

1.1 MELKING

Hantering van die melkeenheid 2

Korrekte volgorde van aansit van speenhulse 4

Kontroleer dat koei uitgemelk is 1

Korrekte verwydering van eenheid 2

Was van uier en spene 2

Nasorg 2

15

1.2 MASTITISTOETS

Metode gebruik 1

Toetsing van al vier spene 2

Hantering van spene 2

5

1.3 HANTERING VAN DIERE

Korrekte hantering van diere 3

Geen geraas 2

5

1.4 VOEDING

Korrekte voer van kalwers en koeie 5

5

TOTAAL 30

2.ONTHORING

Korrekte knip van horinkie 3

Korrekte temperatuur van onthoringbout 2

Korrekte gebruik van onthoringbout 2

Stocholm word opgesit 2

Hantering van die dier 1

10

Punte Leerder Punte

Kopiereg voorbehou Blaain om asseblief

Landboubestuurspraktyke

3.IMMUNISERING

10

NSS

DoE/PAT 2008

Korrekte dosis 1

Insit van naald in aar 3

Bloed word stadig ingespuit 3

Maak seker naald is in aar sodra die helfte van die bloed

ingespuit is

3

10

4.KUNSMATIGE INSEMINASIE

Maak seker koeie is bronstig 1

Korrekte gebruik van semen strooitjie 1

Gebruik van pistolet 1

Hand in rektum (stadig en sorgsaam) 1

Stimulering van die uterus 1

Dragtigheidsondersoek 1

Neem van serviks in die hand en druk na vore 1

Pistolet in vagina 1

Pipet moet aan bokant van vagina deurgedruk word 1

Korrekte plasing van semen 1

10

5.BRANDMERK VAN KALWERS

Korrekte temperatuur van brandyster 3

Tyd van brand is nie te lank nie 3

Brand in driehoekige vorm 3

Nasorg 1

10

6.OORMERK

Korrekte gebruik van apparaat 4

Nommers korrek 4

Nasorg 2

10

7.KASTRASIE

Korrekte gebruik van die burdizzo 2

Een koord per slag 2

Knipwerk oorvleuel nie 2

Korrekte posisie van burdizzo op die skrotum 4

10

8.DRAGTIGHEIDSONDERSOEK

Hand stadig in rektum 2

Korrekte prosedure 2

Korrektheid van toets 6

10

TOTAAL 100

(ONDERWYSER) (LEERDER)

DATUM

Kopiereg voorbehou Blaain om asseblief

Landboubestuurspraktyke 11

NSS

ASSESSERINGSINSTRUMENT VIR MELKING

DoE/PAT 2008

NAAM VAN KANDIDAAT:

EKSAMENNOMMER:

Moontlik

e Punt

1.Melking 15

13 - 15 10 - 12 7 - 9 4 - 6 0 - 3

Hande word gewas,

koei word ten volle

uitgemelk, koeie word

weggehou van stof,

persoon is skoon en vry

van infeksies. Korrekte

hantering van

melkeenheid, korrekte

volgorde van aansit van

speenhulse, spene

word gewas en die

melkeenheid word

korrek verwyder

Hande word gewas, koei

word ten volle uitgemelk,

koeie word weggehou

van stof, persoon is

skoon en vry van

infeksies. Korrekte

hantering van

melkeenheid, korrekte

volgorde van aansit van

speenhulse, spene word

gewas en die

melkeenheid word

korrek verwyder

Hande word gewas, koei

word nie ten volle

uitgemelk, koeie word

weggehou van stof,

persoon is skoon en vry

van infeksies. Korrekte

hantering van

melkeenheid, nie korrekte

volgorde van aansit van

speenhulse, spene word

gewas en die

melkeenheid word nie

korrek verwyder nie

Hande word gewas,

koei word nie ten volle

uitgemelk, koeie word

weggehou van stof,

persoon is skoon en vry

van infeksies. verkeerde

hantering van

melkeenheid, nie

korrekte volgorde van

aansit van speenhulse,

spene word gewas en

die melkeenheid word

nie korrek verwyder nie

Inkorrekte

prosedure

word gevolg,

maar hande

word gewas

en die

persoon is

skoon

2. Uitvoering en analisering van mastitis toets 5

5 3 - 4 2 0 - 1

Uitstaande metode

Goeie metode van Swak metode van

van toesien word Goeie metode van toetsing, minder as toetsing, minder as 2

gebruik, al vier spene toetsing, al vier spene vier spene word spene word getoets,

word getoets en die word getoets, spene getoets, en spene spene word nie met

spene word met sorg word nie met sorg word met sorg sorg gehanteer nie

gehanteer

gehanteer nie

gehanteer

Punt

Verwerf

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNT:

Naam en

handtekenin

g van

assesseerde

r

Landboubestuurspraktyke 12 DoE/PAT 2008

NSS

3. Hantering van diere 5

4 - 5 2 - 3 0 - 1

Korrekte hantering en geen Korrekte hantering en effense Nie korrekte hantering en baie

geraas

geraas

geraas

4. Voeding 5

4 - 5 2 - 3 0 - 1

Korrekte voeding van koeie en Korrekte voeding van koeie of

kalwers

kalwers Verkeerde voeding

TOTAAL 30

VERWERK NA

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Landboubestuurspraktyke 13 DoE/PAT 2008

NSS

NAAM VAN KANDIDAAT:

EKSAMENNOMMER:

ASSESSERINGSMIDDEL VIR ONTHRING EN BRANDMERK VAN KALWERS

Moontlik

e Punt

1. Brandmerk van kalwers 10

9 - 10 6 - 8 4 - 5 1 - 3

Korrekte temperatuur Korrekte temperatuur Korrekte temperatuur Nie korrekte

van brandyster, tyd van brandyster, tyd van brandyster, tyd temperatuur van

van brand nie te lank van brand is te lank, van brand is te lank, brandyster, tyd van

nie, brandmerk in brandmerk is brandmerk is nie brand is te lank,

driehoekige vorm, en driehoekig, en nasorg driehoekig, min of brandmerk is nie

nasorg word gedoen. word gedoen. geen nasorg word driehoekig, en geen

gedoen.

nasorg word gedoen.

2. Onthoring van kalwers 10

9 - 10 6 - 8 4 - 5 1 - 3

Korrekte knip van Korrekte knip van Korrekte knip van Verkeerde knip van

horinkie, korrekte horinkie, korrekte horinkie, korrekte horinkie, korrekte

temperatuur,

temperatuur,

temperatuur,

temperatuur,

onthoringbout word onthoringbout op onthoringbout vir onthoringsbout word vir

op knoppie vir 3 stompie geplaas vir minder as 3 sekondes minder as 3 sekondes

sekondes, minder as 3 sekondes op stompie geplaas, op stompie geplaas,

brandmiddel word en dier word met sorg dier word nie met sorg dier word nie met sorg

opgesmeer, dier word gehanteer gehanteer nie en die gehanteer nie en dier

met sorg gehanteer,

dier word nie stewig word nie stewig

en stewig vasgehou.

vasgehou nie.

vasgehou nie.

Punt

Verwerf

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE

Naam en

handtekenin

g vas

assesseerde

r

Landboubestuurspraktyke 14 DoE/PAT 2008

NSS

3. Immunisering 10

9 - 10 6 - 8 4 - 5 1 - 3

Gebruik die korrekte

dosis, naald bedrewe

in aar gesteek, bloed

word stadig ingespuit

en die leerder

kontroleer dat nie

naald in die aar bly.

Gebruik die korrekte

dosis, naald word in

die aar gesteek, bloed

word stadig ingespuit

en die leerder

kontroleer dat die

naald in die aar bly.

Gebruik die korrekte

dosis, leerder sukkel

om die naald in die aar

te kry, bloed word

stadig ingespuit, en

die leerder kontroleer

nie dat die naald in die

aar bly nie.

Leerder kan nie die

naald in die aar kry nie,

maar die korrekte dosis

was gebruik.

4. Kunsmatige inseminasie 10

9 - 10 6 - 8 4 - 5 1 - 3

Die prosedure was

korrek gedoen.

Die prosedure was

bedrewe gedoen, maar

die koei was nie met

sorg gehanteer nie.

Die leerder kon die

prosedure doen, maar

al die stappe was nie

gedoen nie.

Die leerder kan nie die

prosedure doen nie,

maar die dier was met

sorg gehanteer.

5. Kastrasie 10

9 - 10 6 - 8 4 - 5 1 - 3

Korrekte gebruik van

die burdizzo, een

koord op 'n slag word

geknip, en die

knipwerk oorvleuel

nie en alle

veiligheidsmaatreëls

is nagekom.

Korrekte gebruik van

die burdizzo, een

koord op 'n slag word

geknip, maar die knip

oorvleuel en alle

veiligheidsmaatreëls is

nagekom.

Korrekte gebruik van

die burdizzo, een

koord op 'n slag word

geknip, knip oorvleuel

en alle

veiligheidsmaatreëls is

nie nagekom nie.

die leerder kon nie die

prosedure doen nie,

maar die bul was nie

met sorg gehanteer.

6. Dragtigheidsondersoek 10

9 - 10 6 - 8 4 - 5 1 - 3

Prosedure word

deskundig uitgevoer.

Prosedure word

deskundig uitgevoer,

maar die koei is nie

met sorg gehanteer

nie.

Die Leerder kan die

prosedure uitvoer,

maar die toets was nie

akkuraat nie.

Die leerder kon nie die

prosedure uitvoer nie,

maar die koei is met

sorg gehanteer.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Landboubestuurspraktyke 15 DoE/PAT 2008

NSS

7. Oormerk 10

9 - 10 6 - 8 4 - 5 1 - 3

Prosedure is

deskundig uitgevoer.

Prosedure is

deskundig uitgevoer,

maar die koei is nie

met sorg gehanteer nie

en geen nasorg is

uitgevoer.

Die leerder kon die

prosedure uitvoer,

maar die nommers

was verkeerd en geen

nasorg is uitgevoer.

Die leerder kon nie die

prosedure uitvoer nie,

maar die dier is met

sorg gehanteer.

TOTAAL 70

VERWERK NA

GROOT TOTAAL 100

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!