03.05.2013 Views

Maak oop - Stellenbosch-Wes

Maak oop - Stellenbosch-Wes

Maak oop - Stellenbosch-Wes

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DAG 31

Lofprysing en Dank: Hulle sal my Naam aanroep, en Ek sal

hulle verhoor. (Sag.13:9 )

Voorbidding:

*Gebedsbediening: (Gerda Liebenberg)

Gemeente wat eer, dankbaarheid en lof as offers bring. Bewus van afhanklikheid van God, behoefte aan

gesamentlike gebed.

*‘n Biddende Gemeente

En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons

iets vra volgens sy wil.En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat

ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het.( 1 Joh. 5:14,15)

Wyk 32 : Werker: Roelie Joubert

Lidmate: Walter + Sara-lize Barnes; Orlando + Nicola Bernardo; Rikie Bezuidenhout;

Lourens + Johlene Fourie; Roelie + Yolanda Joubert; Henry + Jeanette Kotze; Louis +

Hermien Louw; Hendrine + Johard Roux; Albertus + Hester Schreuder; Vivien +

Tiaan van der Merwe; Chris + Thea Van Niekerk.

Kolossense 4:2 Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging;

Spreuke 15:8 Die offer van die goddelose is vir die HERE ‘n gruwel,

maar die gebed van die opregtes is Hom welgevallig.

Psalms 50:14 Lof is die offer wat jy aan God moet bring. Betaal jou

geloftes aan die Allerhoogste.

Psalms 50:14 Offer dank aan God, en betaal jou geloftes aan die

Allerhoogste;

DAG 1

Lofprysing en Dank: “Ek is die Here, en daar is geen ander nie; buiten My

is daar geen God nie;” (Jes.45: 5)Laat ons dan gedurig aan God ‘n lofoffer

bring, dit is die vrug van die lippe wat sy Naam bely. (Heb. 13:15)

Voorbidding:

* Leraarspaar: Ds.Jacques en Riëtte Steenkamp

Huwelik; Gesinslewe; Gemeentelewe; Geestelike lewe; Alledaagse lewe na buite.

*Eenheid van gelowiges:

wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar voeg

julle by die nederige; moenie eiewys wees nie; (Romeine 12:16)

*Wyksbyeenkomste van die maand: Beplanning en uitvoer daarvan tot Sy eer.

Wyk 1 : Werker: Johan Koetsier

Lidmate: Andrea Du Plessis; Johannes + Linda Koetsier; Gus + Soleen Oosthuizen;

Beth Oosthuysen; Anton + Michelle Smal; Jacques + Riëtte Steenkamp; Jaap +

Siertske van Wyk.

DAG 2

Lofprysing en Dank: “...Ek hef my hand op tot die HERE, God, die

Allerhoogste, die Skepper van hemel en aarde, ... “(Gen. 14:22)

Voorbidding:

* Scriba: Marais Roux

*Samewerking;

Seën en Toerusting:Geestelik, Fisies, Emosioneel vir

God en gemeente se belang

...die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid,

vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.(Gal. 5:22)

*Gasvryheidsbediening (Riëtte Steenkamp)

Alles tot Sy eer aanpak en uitvoer

Wyk 2 : Werker: Francina Viljoen

Lidmate: Johan + Judy Badenhorst; Linda Barnard; Millicent Botha; Leon + Elbie

Endemann; Boet Pienaar; Marthie van der Merwe; Thinus +Helen van Dyk; Francina

Viljoen; Hannie Waldeck.

DAG 3

Lofprysing en Dank: Dit is goed om die HERE te loof en tot eer van u Naam

te psalmsing, o Allerhoogste,” (Ps. 92:1)

Voorbidding:

*Eiendomsbediening (Carel van der Merwe)

En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan

almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

(Jak.1:5)

Seën en Toerusting:Geestelik, Fisies, Emosioneel vir God en gemeente se belang op hart dra.

*Inligtingsbediening (Chris Liebenberg)

Wyk 3: Werker: Martha Le Roux

Lidmate: Lien Botes; Michiel Burger; Ria De Goede; Nico Geldenhuys; Connie la

Grange; Louise Laubscher; Martha Le Roux; Ella Polson;Gienie Prins; Elsie Stoltz;

Patsy Swanepoel; Charmaine Ulrich; Dolly van Dyk; Nesta van Schalkwyk; Rita

Viljoen; Danie Von Willigh

DAG 4

Lofprysing en Dank: Want U alleen is heilig (Openb. 15:4)

Voorbidding:

*Personeel: Koster en Werkers

Seën , Toerusting en Toewyding.Eerlikheid en opregtheid in dienswerk en alledaagse lewe.

*Diensverhoudinge (Frederick Voigt)

“Sien jy ‘n man wat vaardig is in sy werk—hy kan voor konings staan, hy hoef

nie voor geringes te staan nie.” (Spreuke 22:29)

Wyk 4/5 : Werker: Francina Viljoen 4 & 5

Toerusting: Geestelik, Fisies, Emosioneel. Wysheid om brûe te bou.

Lidmate: Chris Dreyer; Magdaleen Erasmus; Lynette Ferreira; Connie La Grange;

Sara Matthee; Suan Taljaard; Hester Van Rooyen; MW Wagenaar.

DAG 29

Lofprysing en Dank: En Abraham het dié

plek genoem: Die HERE sal voorsien! (Gen. 22:14)

Voorbidding:

*Beskerming teen ‘n wêreldse ingesteldheid:

“Want die reddende genade van God het aan alle mense verskyn en leer ons

om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en

regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe,” (Titus 2:12)

*Projek: Barnabas-Indië

Wyk 29 : Werker: Schalk Liebenberg

Lidmate: Deon + Madaleen Carinus; Hugo + Suzanne Carinus; Johan + Colleen

Carinus; Piet + Izette Carinus; Pietie + Linda Carinus; Pieter Carinus; Koos + Estie Du

Toit; Francis Hakkenbroek; Annalize Joubert; Deon + Naomi Joubert; Schalk +

Christel Liebenberg; Seymour + Sophie Pritchard; Simon + Martlé Smith; Johannes +

Melanie Van Rensburg.

DAG 30

Lofprysing en Dank: En in die dae dat hy die HERE gesoek het,

het God hom voorspoedig gemaak. (2 Kron.26:5)

Voorbidding:

*Finansies (Johann Laubscher)

*Oop harte en hande vir God se saak

Volharding in God se opdrag; Seën op elke gebied

Op elke eerste dag van die week moet elkeen van julle self opsy sit en

opspaar namate sy voorspoed is, sodat die insamelinge nie eers plaasvind as

ek kom nie. (1 Kor. 16:2)

*Projek: Stephan en Carina v d Watt (Shikoku,Japan)

Begeerlikheid, gierigheid, losbandigheid

Biddend, onder Sy leiding, God se geld reg aanwend.

Toerusting.

Ontvanklike harte.

Siele vir Jesus

Wyk 30/31 : Werker: Freddie Kirsten

Lidmate: Paul + Bergit Andrag; Chris + Cecilia De Waal; Pietman + Maggie Faasen;

Susan Joubert; Freddie + Carrie Kirsten; Jannie + Lindie Lötter; Pieter + Chevlin

Slingers; Braam + Annalie Van Velden; Hannes + Marisca Van Zyl.

DAG 27

Lofprysing en Dank: Daarom, as iemand in Christus is, is hy

‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het

alles nuut geword.(2 Kor.5:17)

Voorbidding:

* Geestelike groei en Herlewing:

Toegerus, Ontvanklike harte. Meer

en meer soos Jesus. Siele vir Jesus

. ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe. Hy is

immers die hoof, en uit Hom groei die hele liggaam.(Efes. 4:15,16)“Jaag die vrede na

met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie;”(Heb.12:14)

*Projek : Willem en Alla van der Colff (Oekraïne)

Wyk 27 : Werker: Kalla Smit en Wilhelm Ackerman

Lidmate: Cobus + Madia Ackerman; Wilhelm Ackerman; Tokkie + Annake Beck;

Thomas + Jeanine Bredenkamp; Reinie + Elize Dick; Theunis +Vossie Dirkse van

Schalkwyk;Sjaan Ditewig; Charl + Simoné Gerber; Ettienne + Mariëtte Human;

Daniël Le Roux; Gert + Bettie Loedolff; Hendrik + Gertrude Louw; Andries + Christine

Maree; Koos Nel; Kobus Odendaal; Jaco Pietersen; Rene Pietersen; Dirk + Marietjie

Roux; Eggie + Hester Scheffler; Kalla + Leán(Heunis) Smit; Emmie Stofberg; Charl +

Wilhelmina van der Merwe; Boetie + Carolina van der Vyver; Schalk + Esré van der

Westhuizen; Albertus en Maria van Zyl; Elizna Vermeulen; Jacobus + Lisa Uys;

Reinhardt + Annamarie Zeelie.

DAG 28

Lofprysing en Dank: “HERE, U is my God! U sal ek verhoog;

u Naam sal ek loof; want U het wonders gedoen,raadsbesluite

uit ver tye, waarheid en trou.” (Jesaja 25:1)

Voorbidding:

*Politieke Leiers in ons land en omgewing:

“ HERE, U sal vir ons vrede beskik…………” (Jes 26:12)

*Volgehoue godsdiensvryheid vir alle Christene

Hul Redding , verantwoordelikheid

*Projek : Geopende Deure (Elize Dick) Volgehoue arbeid. Volharding in die geloof

Wyk 28 : Welgevonden Werker: Hennie Oosthuizen

Lidmate: Rossouw + Michelle Botha; Hugo + Sjané Burger; Tommie + Anri Corbett;

Coba De Bod; Riana Delport; Gielie + Malinda De Waal; Johan + Karen Du Toit;

Theunis + Michéle Erwee; Nicol+Renette Geldenhuys; Hannes + Reta Gelderblom;

Hendrik + Martli Greyvenstein; Uys + Latetia Griebenow; Wally + Jeanetta Harbron;

Carlo + Sanet Jones; Johan + Elsabé Jordaan; Snyman + Hanneke(Pool-)Kritzinger;

Ollie + Alta Muller; Hennie + Ronel Oosthuizen; Chris + Anchen Scheepers; PW +

Rochelle Serdyn; Eddie + Elzahn Van Lamp.

DAG 5

Lofprysing en Dank: Aan die Koning van die eeue, die

onsienlike, alleenwyse God, kom toe die eer en die

heerlikheid tot in alle ewigheid.(1Tim. 1:17)

Voorbidding:

Vaardigheid tot Sy eer.

*Orrelis: Francois Blom

*Musiek en Erediens-bediening: (Eben Basson)

Volhoubare kreatiwiteit. Vaardigheid. Alles tot Sy eer alleen

“Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan

mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met

dankbaarheid tot eer van die Here.” (Kol.3:16 )

Wyk 34 : Werker: Carel Van Der Merwe

Lidmate: Agnes Abrahams; Neville +Esther Bantjies; Ester Bezuidenhout; Japie +

Ilouise De Villiers; Giel + Annelien Haasbroek; Diaan + Dirkie Kotze; DD Joubert; Dirk

Joubert; Willie + Melanie Joubert; Willem Joubert; Fanie + Christelle Joubert; Jannie

Joubert; Lukas + Joeline Joubert; Tina Joubert; Carel + Nizeth Pretorius; Danie +

Lizette Van Breda; Alexander van der Merwe; Carel + Truida Van Der Merwe; Johan

+ Ghetha van Deventer;

DAG 6

Lofprysing en Dank: Ons dank U, Here God, Almagtige, wat

is en wat was en wat kom, (Openbaring 11:17)

Voorbidding:

*Kerkraad, Wykswerkers en Eredienswerkers

Getrouheid op alle terreine. Geestelike groei.Gawes gebruik

“Ek vermaan die ouderlinge onder julle,....... Hou as herders toesig oor die kudde

van God wat onder julle is, ............. maar met bereidwilligheid;” (1 Petrus 5:1-2)

1 Timoteus 3:13 Dié wat as diaken goed gedien het, verwerf vir hulleself ‘n eervolle

plek in die gemeente en groot vrymoedigheid in die geloof in Christus Jesus.

Wyk 6: Werker: Gert Groenewald

Lidmate: Jacobus + Adri Barnard; Somari Goussard; Nico+ Ina Horn

Wyk 8: Werker: Gert Groenewald

Lidmate: Hennie + Surena Du Plessis; Gert + Johanna Groenewald; Corné Rossouw;

Jas + Laetitia Viljoen; Riaan + Kim Wiese.

DAG 7

Lofprysing en Dank: Genadig en barmhartig is die HERE,

lankmoedig en groot van goedertierenheid.(Ps:145:8)

Voorbidding:

*Bejaardes,

*Geluksoord, Stellenoord, Molenhof.

*Personeel van hierdie oorde.

Liefde en omgee van jonger gemeentelede.

En julle wat jonger is, moet aan die ouer mense onderdanig wees. (1 Petrus 5:5 )

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.” (1 Petrus 5:7)

Wyk 7 : Werker: Gert Groenewald

Lidmate: Konrad + Marinda Bartel; Niek + Elna Du Preez; Corene Myburgh; Bennie +

Lettie Sloms; Cornelis + Cindy Schreuder; Andrie+Wynand Smidt; Pieter + Stephné

van der Westhuizen ; Nel van Driel; Jan + Kinnie van Rooyen; Irma Zöllner.

DAG 8

Lofprysing en Dank: “As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan

Homself nie verloën nie.” (2 Timoteus 2:13)

Voorbidding:

*Manne

Bejaardes: Geduld, liefde, waardering teenoor versorgers.

Wedergebore versorgers met geduld, toewyding,

begrip, wysheid, liefde en selfbeheersing teenoor

die bejaardes. Sorgvuldige besteding van

hulpbronne tot bejaardes se voordeel.

Ek wil dan hê dat die manne op elke plek moet bid en heilige hande ophef

sonder toorn en twis. (1 Tim 2:8)

Wyk 28 : Dorp Werker: Hennie van Zyl en Gerhard Geldenhuys

Chris + Liza Ackerman; Thea Basson; Francois Blom; Pierre + Sandra Coetsee; Zelda

Costa; Rina Esterhuizen; Gerhard + Annaline Geldenhuys; Ronél Gouws; Johan +

Marie Haasbroek; Frans + Jowina Jubilius; Tilla Koegelenberg; Helena Kritzinger;

Schalk + Isobel Lubbe; Nellie Opperman; Carmen Petersen; Charl + Anita Pretorius;

Dirk + Johanna Smit; Hetta Steyn; Bertus + Nadine Swart; Gert Theart; Rika van der

Merwe; David + Marieta van der Rijst; Hennie + Hannatjie van Zyl; Stephanus +

Estelle Victor; Ivan +Josephine Williams; Boland + Hester Woest.

DAG 25

Lofprysing en Dank: Die Here is immers ryk aan

barmhartigheid en ontferming.(Jak. 5:11)

Voorbidding:

*Huis Horison: Inwoners en personeel en Komitee

“Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat

die hemelligte geskep het, ........” (Jak.1:17)

“Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit nie gedoen het aan een van hierdie

geringstes nie, het julle dit aan My ook nie gedoen nie.” (Matteus 25:45)

*Projek: VGK De Coligny,Transkei; Sinethemba-projek

(Willem en Annelie Botes) Seën op arbeid.Geestelike toerusting.

Wyk 33 : Werker: Carel Van Der Merwe

Lidmate: Bertie + Renett Bester; Thys Murray; Louwna Swanevelder; Chris + Hilda

Van Der Merwe; Jim + Elsabe Van Der Merwe; Ludwig + Susanna van Deventer;

Coenie + Jo-Anne Vermeulen; Chris Viljoen.

DAG 26

Lofprysing en Dank: Die HERE kyk van die hemel af; Hy sien

al die mensekinders.(Ps. 33:13)

Voorbidding:

* Getuienis na Buite-Bediening (Carel Erasmus, Anna Ackerman)

* Ongeredde siele

*Politieke Leiers van ander lande

*Vervolgde en verdrukte gelowiges

Liefde,insig,emosionele en

fisiese krag. Wysheid

Geestelike volwassenheid, getrouheid, voorbeelde van liefde, eerlikheid.

Geestelike en aardse versorgers –vry van gierigheid. Arbeidsaamheid. Ontvanklike harte. Wedergeboorte van leiers,

vrystelling van vervolgde gelowiges

“.......dat God geen aannemer van die persoon is nie, maar dat in elke nasie die een

wat Hom vrees en geregtigheid doen, Hom welgevallig is.” (Hand.10:34-35)

*Projek: Toerustingsburo Interkulturele Werkers (Dr Ryk van Velden)

Wyk 26 : Werker: Karina Smith

Lidmate: Charl + Retha Du Plessis; Jan + Annette Du Plessis; Scott +Marlé Forsyth;

Jacobus + Christoline Geyser; Elsje Gresse; Meyer + Dillie Grobbelaar; Gideon +

Annette Joubert; Eben + Rizette Kruger; Stiaan + Corné Lamprecht; Hennie + Helena

Roux; Riaan + Karina Smith; Jean + Arina (Schlemmer) Terblanche; André + Anna-

Marie Van Der Merwe; Bertho en Mietzi Van Der Westhuizen.

DAG 23

Lofprysing en Dank:

So sê die Here, jou Verlosser, en Hy wat jou geformeer het

van die moederskoot af: Ek is die HERE wat alles volbring,

wat die hemel uitspan, Ek alleen, en wat die aarde uitsprei—

wie was met My? — (Jes. 44:24)

Voorbidding:

*Slagoffers van mishandeling en molestering

Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het

verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. (2 Kor.5:17)

*Projek: VGK Mfuleni en Vlottenburg (Johan van Zyl)

Wyk 23 : Werker: Myra Du Toit 23 & 24

Lidmate: Truida Andrag; Herman + Marina Claassens; mev. Deetlefs; Elsie De

Clercq; Marie Dixon; Myra Du Toit; Ernst + Estelle Erasmus; Theunis + Anchen Pauw;

Bettie Sadie; Miemie Small; Chrissie Truter; Verona Truter; Pieter + Elsa Verhoef.

DAG 24

Lofprysing en Dank: “o HERE, my sterkte en my beskutting

en my toevlug in die dag van benoudheid, (Jer. 16:19)

Voorbidding:

*Veiligheid van gemeentelede

Bewaar my van die komplotte van kwaadwilliges, van die kwaadstokery

van mense wat onreg doen, (Ps. 64:3)

*Polisie en Hester van Rooyen (“Restorative Justice”)

Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare.

(Ps.121:5)

*Beskerming en genade vir almal op reis

“Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.”

(Psalms 121:8)

*Projek:MET/Mobiele Evangelisasietrust (Denzel en Anna-Marie Dick)

Krag: Geestelik, fisies, emosioneel om siele vir Jesus te wen

Verlossing.Vrymaking van vrees en

slegte herinneringe.

Redding van siele. Volharding,

emosionele krag.

Lewende verhouding met Jesus. Gees van Waarheid, Versoening

en Vergifnis.

DAG 9

Lofprysing en Dank: Loof die HERE, want sy

goedertierenheid is tot in ewigheid. (2 Kron.20:2)

Voorbidding:

*Vroue:

Net so moet die vroue waardig wees, geen kwaadspreeksters nie, nugter,

betroubaar in alles. (1 Tim. 3:1)

Wyk 9 : Werker: Elmari De Villiers

Lidmate: Eugene en Nellie Booysen; Petro Booysen; Roda Burger; Helena Bussel;

John + Elmarie De Villiers; Johan + Elsa Grobbelaar; Georgia Kleu; Graham + Sophia

Menzies; Lorraine + Margo Menzies; Stephanie Pauw; Schalk Walters.

DAG 10

Lofprysing en Dank: Ja, Ek het jou liefgehad met ‘n

ewige liefde; daarom het Ek jou getrek met

goedertierenheid. (Jer 31:3)

Voorbidding:

*Huwelike

Opregtheid, los van aardse besit, getrouheid, waardige voorbeelde vir gesin

en gemeenskap, minsaamheid, geestelike volwassenheid

Dank vir kosbare huwelike. Openlikheid, opregtheid, getrouheid, opoffering vir mekaar.

Dade wat liefde betoon.

“Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad

het.” (Joh. 15: 12)

Wyk 10: Werker: Rina Van Niekerk

Lidmate: Chris + Anna Ackerman; Gerald + Carin Crawford; André + Elna De Kock;

Jamine De Koker; Pierre + Natalie De Villiers; Johan + Marleen Laubscher; Jan +

Matthea Lombard; Pierre + Noline Marais; Wouter + Hannetjie Möller; Danie + Rina

Van Niekerk; Helene van Wyk.

DAG 11

Lofprysing en Dank: Want daar is drie wat getuig in die

hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees,

en hierdie drie is een. (1 Joh. 5:7)

Voorbidding:

*Gesinsorg

*Gesinne as kleinste gemeente

*Selbediening (Pieter J.van Rensburg)

.. en ‘n huisgesin wat onderling verdeeld is, spat uitmekaar. (Luk. 11:17)

Hy het ‘n boodskap vir jou waardeur jy gered sal word,

jy en jou hele huisgesin.’ (Hand. 11:14)

Wyk 11 : Werker: Chris Keyser

Lidmate: André + Annette Fourie; Fanie + Ronel Fourie; Faan + Wilhelmina Giliomee;

Chris + Ena Keyser; Ina le Hanie; Wilhelmina Momberg; Murray en Marita Pellisier;

Andrie + Ronél Schoombie; Swannie + Magriet Swanepoel; Hannes + Elaine Van Der

Merwe; Dricus + Anne-Marie Van Der Westhuizen.

DAG 12

Lofprysing en Dank: Want ‘n Kind is vir ons gebore,‘n Seun

is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy

word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God,

Ewige Vader, Vredevors— (Jes.9:5)

Voorbidding:

*Jeugsorg

Dat God Sy Gees oor elke gesinslid/sellid sal uitgiet en dat

die lede die gawes van die Heilige Gees sal uitleef.

Jesus Christus Koning gemaak sal word in elke jongmens se lewe en daar geleef sal word

onder leiding van die Heilige Gees.

*Studente (Christelike leiding, standvastigheid in die geloof)

Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord.

( Ps 119:9)

...om aan die eenvoudiges skranderheid te gee, aan die jongeling kennis en

oorleg; (Spr. 1:4)

Wyk 12: Werker: Anna Ackerman

Lidmate: Eben + Elize Archer; Johan + Linda Cilliers; Andries Engelbrecht; Ronell

Fritz; Gerrit + Emsie Human; Piet + Marlene Human; Marius + Joan Slabber; Kobus +

Estelle Van Der Merwe.

DAG 21

Lofprysing en Dank: “En die vrede van God, wat alle

Verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne

bewaar in Christus Jesus.” (Fil.4:7 )

Voorbidding:

*Depressielyers en diegene na aan hulle

In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is oor raad

verleë, maar nie radeloos nie; (2 Korintiërs 4:8) “Al die dae van die bedrukte is

sleg, maar die vrolike van hart het gedurigdeur fees.” (Spr.15:15)

Wyk 21: Werker: Dulcé Walters 21 & 22

Lidmate: Theo + Sophia Burger; Anneke Cilliers; Tolie Coetzee; Ursula Conradie; Dol

De Villiers; Rien Dippenaar; Johan + Anita Fouché; Katie Fourie; Izak + Rina Fourie;

Winnie Hoffman; Tielman Joubert; Estelle Kriel; Marie Marais; Martha Opperman;

Ilse Ruppersberg; Elize Smit; Rooslie Snyman; Stephanus van der Merwe; Chris +

Beatrice Van Niekerk; Theunis + Dulcé Walters.

DAG 22

Lofprysing en Dank: Die HERE is genadig en regverdig, en

onse God is ‘n ontfermer. (Ps. 116:5)

Voorbidding:

*Dwelmverslaafdes en diegene na aan hulle:

Verlossing: geestelik, emosioneel, fisies.

Krag

Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.

(Gal. 6:2)

*Projek:: Kingfisher Mobiliseringsentrum (Ds Johan Theron)

Seën op werk in diens van God

Wyk 28 : Werker: ................................ Plase

Lidmate: Craig + Marietjie Alberts; Carel + Joan Burger ; Derrick + Lindie Carstens;

Tommie + Anri Corbett; Pieter + Leeanne Haasbroek; Basil + Monique Hayes; Brain

+ Hanlie Hayes; Erika Lotriet; Johan + Annalien Lotter; Philip + Joan Olivier; Carlo +

S’lene Popolillo; Marius + Salomé Theart; Leon + Marise Uys; Johan + Erica Van Der

Merwe; Gert + Therina Vermeulen; Frederik en Lenette Voigt.

DAG 19

Lofprysing en Dank:.genade, barmhartigheid, vrede sal met

julle wees van God die Vader en van die Here Jesus Christus,

die Seun van die Vader, in waarheid en liefde.(2 Joh. 1:3)

Voorbidding:

*Bedroefdes en Families en vriende ……………………………………..

Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur. (Rom.

12:15) Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word. (Mat.5:4)

Wyk19: Werker: Christiaan Visser 18 & 19

Lidmate: Peter + Thea De Waard; Freek + Sisteen Geyser; Neels + Marie Hanekom;

Marida Marais; Henk + Sandra Roux; Johan + Gene Vermeulen; Flip + Sonica Zeelie.

DAG 20

Lofprysing en Dank:want U is ‘n toevlug vir die armes, ‘n

toevlug vir die behoeftiges in hulle nood, ‘n skuilplek teen die

stortbuie, ‘n skaduwee teen die hitte. (Jes.25:4)

Voorbidding:

* Barmhartigheids bediening (Rika Butler)

*Voedingsaksie en ACVV

*Haweloses en Hongerlydendes

*Werkloses en Armes *Stellemploy

Seën. Volhoubaarheid.

‘n Gemeente wat omgee en gee. Oop oë vir die nood van

ander, gewilligheid tot noodlediging. Dankbare ontvangs.

...en een uit julle sou vir hulle sê: Gaan heen in vrede, word warm, word versadig,

maar julle gee hulle nie wat vir die liggaam nodig is nie—wat baat dit? (Jak.2:16)

Want die behoeftige sal nie vir altyd vergeet word, die verwagting van die ellendiges

nie vir ewig verlore gaan nie.(Psalms 9:19)

Wyk 20 : Werker: Susan Ruppersberg

Lidmate: Jacobus + Hester Barnard; Martiens + Kobie Bekker; Marius + Hennieta Beukman;

Carel Erasmus; Pieter + Laetitia Goussard; Pieter + Ans Latsky; Danie + Ina Le Roux; Sydney +

Elzet Luiters; Altus + Susan +Annelizé Ruppersberg; Pierre + Johannie Serdyn; Toit + Izandi

Serdyn; Rikus + Elmarie Serdyn; Pieter + Wendy Theron; Anton + Elois Van Den Berg; Johan

+ Mariëtta van den Worm.

DAG 13

Lofprysing en Dank: want die Heilige Gees sal julle in

dieselfde uur leer wat julle moet sê(Lukas 12:12) .

Voorbidding:

*Jeugbediening (Magriet De Villiers + Ben Malan)

* Kategese: Elkeen wat onderrig gee

*Tieners

*Skoolkinders wat nie meer Christelik onderrig mag word nie.

‘n Wyse seun verbly sy vader, maar ‘n dwase mens verag sy moeder.

(Spr.15:20) Die oor wat na die teregwysing tot die lewe luister, sal onder die

wyse vertoef. (Spr. 15:31)

Wyk13: Werker: Jan De Kock

Lidmate: Marius + Sanet Brundyn; Martin + Rika Butler; Paul + Roleen Carstens; Jan

+ Riaan De Kock; Peet + Joyce Engelbrecht; Leon + Lleweyn Jordaan; Paul + Miemsie

Kruger; Charmaine Louw; Tinnie + Leana Momberg; Pieter Stofberg; Jean + Mariaan

Stofberg; Frederick + Michelle Uys; Danie + Doddie + Daniël Van Den Berg.

DAG 14

Lofprysing en Dank: “Maar die Here HERE help My; (Jes. 50:7)

Voorbidding:

*Laerskoolkinders

Seën en Toerusting:Geestelike volwassenheid en

groei, liefde, geduld, toewyding. Kinders wat God in

opregte afhanklikheid dien.

Agting vir God , ouers en onderwysers. Wedergebore ouers en

onderwysers wat respek en agting verdien en kinders na God lei.

*Skoolkinders wat nie meer Christelik onderrig mag word nie .

en leer dit aan julle kinders deur daaroor te spreek as jy in jou huis sit en as jy

op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan; (Deut 11:19)

Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam, want die Here verlang dit

van kinders wat in Hom glo.(Kol. 3:20)

Wyk 14: Werker: Jan en Settie De Koker

Lidmate: Leon + Lana Barnard; Vissie + Annie De Klerk; Jan + Settie De Koker; Len-

Mari De Koker; George + Petra Engelbrecht; Johan + Ina Eygelaar; Johan + Marie

Hanekom; Julian + Arnien Kruger; Jaco + Lizelle Rademeyer; Marais + Leonie Roux;

Albert + Magriet Theron; James + Renette Van Wyk.

DAG 15

Lofprysing en Dank:Want so lief het God die wêreld gehad,

dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in

Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe

kan hê.(Joh. 3:16 )

Voorbidding:

*Voorskoolse kinders

*Kindersorg

In dieselfde uur het Jesus Hom in die gees verheug en gesê: Ek loof U, Vader,

Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en

verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het. Ja, Vader, want so

was dit u welbehae. (Luk. 10:21)

Wyk 15 : Werker: ...................................

Lidmate: Trevor + Annemarie Britz; Henk + Corneli Cillie; Mari Cooper; Sas +

Reanette De Kock; Michiel + Karien De Kock; Herman en Dina Dick; Gerrit + Berta

Els; Willem + Anneline Laubscher; Chris + Gerda Liebenberg; Lizma Liebenberg;

Jeanina Liebenberg; Peter+Christa Loxton; Nak + Karin Smit; Barend + Ohnie

Vorster; Wollie + Michelle Wolhuter.

DAG 16

Lofprysing en Dank: Werp al julle bekommernis op Hom,

want Hy sorg vir julle. (1 Petr. 5:7)

Voorbidding:

* Enkelouers en Alleenlopers

Fisiese, emosionele en veral geestelike sorg. Liefde, geduld en wysheid vir

almal wat hulle versorg.

Vertroue op God se versorgende genade.

Volharding in geloof.

God laat eensames in ‘n huisgesin woon (Ps. 68: 7)

Aan die kinderlose skenk Hy ‘n huisgesin, sy word ‘n gelukkige moeder van

kinders. Prys die Here moeder van kinders. Prys die Here! (Ps. 113:9)

Wyk 16 : Werker: ....................................

Lidmate: Geluksoord; Annatjie Langenhoven; Marie Marais; Magdalena Van Wyk;

Zelda Viljoen.

Vergeet asb. nie in u gebede al die inwoners wat nie meer vir hulself kan sorg nie en

nie die inisiatief kan neem om iets aan te pak nie.

DAG 17

Lofprysing en Dank: Ek self sal my skape oppas, en Ek self

sal hulle laat lê en rus, spreek die Here HERE.

(Eseg. 34:15)

Voorbidding:

*Kinders uit gebroke gesinne of wees gelaat

Laat maar jou weeskinders agter, Ek sal hulle in die lewe hou; (Jer. 49:11)

U was ‘n helper van die wees.” (Ps. 10:14)

Wyk 17: Werker: Etienne en Maxie Goussard 17 & 25

Lidmate: Eben + Elza Basson; Hester Du Toit; Johan + Annatjie Goosen;

Etienne+Maxie Goussard; Dirk + Rene Kotze; Johan + Annalize Kruger; Ben + Doreen

Malan; Yvonne Olivier; Jaco + Carina Opperman; Carlo + Helga Putter; Elize

Steenkamp; Francina Taljaard; Christiaan + Adine Visser.

DAG 18

Lofprysing en Dank: Ek sal hulle afkerigheid ,hulle vrywillig

liefhê, want my toorn is van hulle afgewend.”(Hos. 14:4)

Fisiese, emosionele en veral geestelike

sorg.

Voorbidding:

*Siekes/gestremdes en families en vriende …………………………………

*Medici en Hospitaalpersonele en tuisversorgers

Is daar iemand siek onder julle? Laat hom die ouderlinge van die gemeente

inroep, en laat hulle oor hom bid nadat hulle hom in die Naam van die Here

met olie gesalf het. (Jak.5:14)

Wyk 18 : Werker: Christiaan Visser 18 & 19

Lidmate: Arina Barnard; Anna Marie Birkenstock; Marianne Blom; Ida De Villiers;

Boeta +Thea de Koker; Elzonia Du Preez; Eugene + Theresia Lamprecht; Gloudina

Potgieter; Eksteen + Isabel Uys; Johan + Johanna Van Rooyen.

“Bid sonder ophou.”

(Tess. 5:17)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!