03.05.2013 Views

Register Nicolas Jacobus b1 (pdf) - Barkhuizen

Register Nicolas Jacobus b1 (pdf) - Barkhuizen

Register Nicolas Jacobus b1 (pdf) - Barkhuizen

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LUCAS (LYKIS) VAN “RY KLIPPE”, AVONTUUR –tak

d4 Lucas Jacobus (Lykis) BARKHUIZEN, *George 15.2.1842, =George 1.5.1842, x George

13.4.1868 Emmerentia Wilhelmina Frederika Elizabeth STANDER, *1849 (d.v. Gideon

Stephanus STANDER)

Lucas het op Diepkloof grootgeword. Hy was een van die derde geslag Barkhuysens op Diepkloof.

Na sy pa, Johan Nicolaas Wilhelm, se dood in 1874 erf hy ook „n deel. Die 12 Barkhuysens en

Serfonteins wat op daardie stadium onverdeelde porsies van Diepkloof besit het, het net tot twiste

gelei. Enkele jare na die hofuitspraak oor die verdeling van grond, huise en water (sien inleiding

by hierdie hoofstuk) het Lucas sy deel van Diepkloof, op 7 Mei 1884, aan sy swaer, JJP Meyer

verkoop en as bywoner op plaas by De Klippe/Ry Klippe, Avontuur gaan boer.

Van hierdie tak het ek tans die meeste inligting oor die bekende Jan Barkhuizen (d4e4), stigter

van Barkhuizen winkel en -slaghuis op Uniondale.

e1 Isabella Georgina Margaretha BARKHUIZEN *.06.1870, †Uniondale 22.11.1921 x Uniondale,

William James DICKSON. Boer op Uniondale

e2 Catharina Maria Magdalena BARKHUIZEN, *George 8 Oct 1874 = George 28.03.1875

e3 Emerentia Wilhelmina Frederika Elizabeth BARKHUIZEN, *ong 1876 x 1894 Jan Hendrik

(John Henry?) DICKSON, xx Daniël Benjamin NORTIER

[f1] Lucas Jacobus DICKSON, *9.03.1897, ≈Uniondale 11.03.1898

e4 Johan Nicolaas Wilhelm (Jan) BARKHUIZEN, *18.12.1877, †Uniondale 26.11.1950, Begrawe

in Uniondale ou begraafplaas, x Uniondale 18.10.1898 Susara Elizabeth (Sarie) KEYTER

(dalk d.v. Piet en Maria KEYTER?), *Leeuwkliprivier, Uniondale 22.7.1879, †1961.

Bekende oom Jan, winkelier en slagter op Uniondale. Besit Barkhuizen winkel en slaghuis.

Bly in Mainstraat en later Voortrekkerstraat, Uniondale. Bly ook aanvanklik op Ry Klippe (De

Klippe?), Avontuur as bywoner maar begin met winkel op Uniondale ongeveer in 1918.

Foto van Jan Barkhuizen (d4e4) en Sarie Keyter.

72

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!