03.05.2013 Views

Weskus musiek akademie - West Coast Music Academy

Weskus musiek akademie - West Coast Music Academy

Weskus musiek akademie - West Coast Music Academy

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Weskus musiek akademie

www.westcoastmusicacademy.co.za

@@@@ Langebaan

Vredenburg

info@westcoastmusicacademy.co.za

Streef met trots na kwaliteit en individuele onderrig vir almal.

Die Weskus Musiek Akademie verskaf die afgelope 18 jaar professionele Musiekonderrig

in Klassiek sowel as Kontemporêre musiek aan die Weskus. Ons

personeel is gekwalifiseerd en Die Akademie word onderskryf deur die

Onderwysdepartement vir Professionele Musiekopleiding.

Lid van SAVMO (S.A. Vereniging van Musiek Onderwysers) en ISME

(International Society of Music Educators)

Onderrig word aangebied in ’n wye verskeidenheid instrumente;

Klassiek tot Kontemporêr, vanaf 5 jaar tot volwassenes; van informele

spel tot musiek as vak tot in Graad 12 (vir verskeie skole), asook tot

Diploma vlak.

Eksamen-afronding word sterk aangemoedig; asook deelname aan

verskeie kompetisies, feeste, ander optredes en funksies vir gevorderde

studente.

Deelname aan verskeie duet, trio, ensemble- en orkesgroepe word

aanbeveel en gereelde geleenthede word hiervoor geskep.

Studente speel jaarliks Trinity College London, Pop & Rock, Rockschool,

ALMSA, Royal Schools en UNISA eksamens.

Die Akademie is gelisensieerd en toegerus met goeie gehalte

klanktoerusting. Ons verskaf musiek vir funksies, troues, danse en

verskeie geleenthede.

Ons studente behaal prestasies op Nasionale Vlak: SA Kleure vir Uitvoerende

Kunste. Jaarliks pryk talle op die Ererol en Goue Ererol vir Uitblinkers by UNISA,

Rockschool, Trinity College London en ALMSA. Die Akademie se studente behaal

jaarliks die Top 20 prestasies in eksamens en ontvang die afgelope 10 jaar die

skild vir die meeste trofeës ingepalm vir hoërskool afdelings by die Wes-Boland

Eisteddfod. Verskeie van ons studente verwerf internasionale bekendheid.

Gedurende 2012 is altesaam 36 trofeë by Eisteddfods ingepalm!

VREDENBURG VENUE: WCMA Lokale

(Waterkantstraat, Sanlamsentrum)

LANGEBAAN VENUE: Longacres Privaatskool

(Longacres, Langebaan)

082 710 3038

086 683 4324

Posbus 58,

Hopefield,

7355

Personeel Personeel 201 2013 201

Carina Brown (Hoof)

082 710 3038

Sania Potgieter

072 385 5691

Lize Brown

072 111 6268

Pieter Strydom

1. 1. Onderrig Onderrig Onderrig Opsies Opsies & & Kostes:

Kostes:

• Klasse begin vanaf Maandag 21 Januarie 2013, soos individueel gereël.

• Praktiese Musiekonderrig word aangebied in Klavier, Digitale Klavier, Klawerbord,

Dwarsfluit, Piccolo, Fife, Blokfluit, Viool, Altviool, Tjello, Kontrabas, Saksofoon,

Klarinet, Sang, Kitaar (Klassiek / Akoesties / Elektries / Baskitaar), Tromme

(drum-kit) en Perkussie.

° Al bogenoemde sluit in Praktiese Musiekleer, Teorie en Bladlees.

° Onderrig in Klassieke-, Gospel- en/of Kontemporêre / Rock Musiek soos

verkies.

° Afronding vir Diploma eksamens.

• Onderrig vir leerders wat Musiek as Vak op skool wil neem (onderhewig aan

keuring).

• Leerders wat Musiek as Vak wil neem moet eers gekeur word.

• Tariewe (onderhewig aan verandering):

Pakkette: Pakkette Info:

Tarief per maand

(standaard lesse):

A 1 instrument Gr. R – 3 R 445 (Januarie halfprys)

B * 2de instrument Gr. R – 3 R 425 (Januarie halfprys)

C 1 instrument Gr. 4 – 7 R 495 (Januarie halfprys)

D

1 instrument Gr. 8 – 12 / Volwassenes

(sowel as Musiek Vak prakties)

R 515 (Januarie halfprys)

E * 2de instrument(e) Gr. 4 – 12 R 445 (Januarie halfprys)

F

Ander student per gesin Gr. 4 - 12

1 instrument

R 485 (Januarie halfprys)

G

MUSIEK AS VAK - GRAAD 10-12:

Vakwerk & teorietiese klasse

(8 uur-klasse per kwartaal)

Privaat, na skoolure

R 555 p/m (oor 12 maande)

+ Praktiese lesse soos Pakket

D.

MUSIEK VAK met EKSAMEN OPSIE: Praktiese lesse soos Pakket

H

(Indien slegs 1 instrument)

Gr 10 – 12: (UNISA/ Trinity/

D. Een of 2 addisionele lesse

per maand teen ekstra tarief

Rockschool/ ABRSM)

GROEPSKLASSE:

indien nodig.

I 2 Studente saam les.

Slegs indien 2 studente beskikbaar.

R 265 per student

J

Basiese / Volwassenes Pakket

(slegs 9 lesse per kwartaal)

R 390 (Januarie halfprys)

Enkel- Nie ingeskrewe leerders wat slegs ‘n paar lesse wil ontvang

klasse (kontant per les).

* Leerders wat ‘n tweede instrument wil neem kan twee instrumente in een pakket

kombineer, of ‘n halwe Pakket B/E byvat, maar slegs indien nie-eksamengerig.

Kontak ons om die beste opsie te bespreek.

• Duur van lesse: Standaard lesse is 30 minute per instrument, per week. Volgens

keuse of standaard, kan klasse tot 45 minute of uur-klasse verleng word. In so ’n

geval sal fooie dienooreenkomstig aangepas word.

AANTAL KLASSE PER KWARTAAL KWRTL 1 Ander kwartale

Pakket J 7 9

Pakket I (Groepsklas) 8 10

Pakket A, B, E 9 11

Pakket C, D, F 10 12

Lee Blaauw

Renata Bothma

Lara Neuenschwander

Eunice Gildenhuys

Bradley Louw

Suné Müller

• Maksimum 2 lesse per kwartaal kan aangewend word vir teorie, gehoor, bladlees,

ensembles, of orkes.

• Indien ‘n leerder addisionele lesse benodig vir eksamen- eksamen of ander voorbereiding, sal

dit addisioneel betaalbaar wees.

• Tydens skool-eksamentye eksamentye gaan klasse normaal voort (tye mag verander). Klasse

wat op/gedurende vakansies/vakansiedae val, sal sovêr moontlik verskuif word na

‘n vroeë of latere tyd/datum. . U bly dus verantwoordelik vir die betaal van hierdie

klasse.

• Indien ’n student se klasse tydelik vir ’n maand of langer onderbreek word weens

lang siekte of enige ander persoonlike omstandighede sal 50% van die lesfooie per

maand verhaal word om die plek te behou, anders word die opening gevul en moet mo

die student weer op die waglys geplaas word totdat ’n opening kom.

• Fotostate is onwettig, dus word van alle studente verwag om oorspronklike boeke

aan te koop. U is welkom om u boeke beskikbaar te stel om tweedehands te

verkoop.

• In gevalle waar fotostate wél word, beloop koste R1.50 per bladsy, en bindwerk

teen R20, wat by u maandelikse rekening gevoeg sal word.

2. Aansoekvorm:

• Hierdie vorm moet VOLLEDIG ingevul en onderteken word. word Huidige studente hoef

nie weer die aansoekvorm in te vul nie.

• ’n Afskrif van die student se I.D.-dokument dokument of geboortesertifikaat moet hierdie

vorm vergesel (slegs nuwe aansoeke).

• Indien enige van u inligting verander, moet u ons so spoedig moontlik in kennis

stel. Ons aanvaar geen verantwoordelikheid indien u nie rekeninge of o inligting

ontvang nie.

• Die Registrasiefooi is betaalbaar per student per instrument, per jaar.

• Huidige Graad 10 en 11 Musiek as Vak-leerders leerders van die Akademie, betaal nie weer

die registrasiefooi strasiefooi vir die eerste instrument nie, maar slegs vir die tweede en e

verdere instrumente.

• Registrasiefooi Heraansoeke:

o Studente van 2012

R 245

o 2de student / 2de instrument / meer instrumente R 200 per

instrument / student per gesin

• Registrasiefooi Nuwe Aansoeke:

o Student (1 instrument)

R 350

o 2de student / 2de instrument / meer instrumente R 280 per

instrument / student per gesin

3. 3. Betalings:

Betalings:

• Lesgelde is vooruitbetaalbaar, , teen die 1ste van elke daaropvolgende maand, of

soos ooreengekom.

• U ontvang slegs krediet vir klasse reeds betaal, indien ons (of plaasvervanger) om

een of ander rede nie die klasse kan aanbied of inwerk nie. U sal dan krediet

ontvang in die daaropvolgende maand. .

• Ongelukkig word geen krediet toegestaan vir siekte, toetse, eksamens, sport- sport

wedstryde of ander aktiwiteite nie. Indien ‘n leerder verkies om gedurende ‘n

hele toetsreeks of eksamensessie nie lesse by te woon nie, sal al hierdie klasse

verbeur word en sal dit onder er geen omstandighede op ‘n latere stadium ingehaal

word nie, of u krediet hiervoor ontvang nie.

PROFES PROFES PROFESSIONELE

PROFES PROFES IONELE IONELE

ONDERRIG ONDERRIG IN:

IN:

Klavier

Sang

Digitale Klavier

Klawerbord

Dwarsfluit / Fife

Blokfluit

Viool / Tjello /

Altviool Kontrabas

Saksofoon

Klarinet

Kitaar

- Klassiek

- Akoesties

- Elektries

- Baskitaar

Drum-kit Drum

Perkussie

• Lesse verbeur weens laat of wanbetaling, of weens studente se eie toedoen, word

nie weer ingehaal nie.

• Indien een van die studente wat groepsklas-onderrig groepsklas ontvang, staak, sal die ander

student die individuele maandelikse lesfooi betaal (Pakket A -F) indien daar nie ‘n

plaasvervangende student is nie.

• Slegs Kontant, of Internet- en ander elektroniese betalings word aanvaar.

• GEEN TJEKS.

Bankbesonderhede:

Rekening Naam: West Coast Music Academy

Standard Bank: Vredenburg Tak

Takkode: 050511

Rekeningnommer: 083 292 888

Verwysing: Naam van leerder

4. 4. Korr Korrespondensie Korr

espondensie espondensie espondensie / / / Inligtingstukke Inligtingstukke Inligtingstukke / / / Rekeninge:

Rekeninge:

Rekeninge:

• Rekeninge sal deurgegee word soos aangedui op die Aansoekvorm. U sal

verskeie inligting gedurende die kwartaal per ee-pos,

hand, sms, of Bulk sms

ontvang. Dit is die ouer(s) se verantwoordelikheid om hul te vergewis verg van

inligting deurgegee. Indien selfoonnommers of ander info verander deur die

loop van die jaar, en ons nie daarvan ingelig word nie, neem ons geen

verantwoordelikheid vir inligting wat u nie ontvang nie.

5. 5. Webtuiste, Webtuiste, Facebook Facebook, Facebook

, Twitter Twitter: Twitter

• Hou ons webblad dop vir nuus, datums van gebeure, uitslae en foto’s. Brosjures kan

daar afgelaai word, asook Adobe Reader op die tuisblad. Die meeste van ons

korrespondensie wat via e-pos pos gestuur word is in PDF formaat, wat deur Adobe

Reader oopgemaak kan word.

• Sluit ook aan by ons Facebook- en Twitter blad vir meer foto’s van gebeure,

kennisgewings, en om ander WMA studente uit te snuffel.

6. 6. Lesse: Lesse:

Lesse:

• Lestye word individueel gereël vir elke student. student Dit is die die verantwoordelikheid

van die student en ouers om ons vroegtydig te verwittig van buitemuurse of ander

kulturele aktiwiteite wat kan inbreuk maak op lestye, sodat die rooster vroegtydig

aangepas kan word, indien moontlik, anders word lesse verbeur.

• Indien ‘n leerder nie ‘n les kan bywoon nie weens ander ande afsprake of sport, word

dit verbeur. ‘n Les kan slegs ingewerk word indien ons ‘n week vooraf daarvan

weet en die rooster dit toelaat en/of daar kanselasies is. Indien die les nie in

dieselfde week ingewerk ngewerk kan word nie, word die les verbeur. Geen krediet sal

toegestaan word aan leerders wat vroeër op vakansies vertrek nie.

• Aan die einde van elke kwartaal sal ‘n opsomming van die leerder se klasse vir

daardie kwartaal op aanvraag beskikbaar wees, indien u dit wil kontroleer.

• Venues: Langebaan: Curro o Privaatskool

Longacres cres Privaatskool

Seeskulpie K.K.O.

Hopefield: Hoërskool Hopefield Musieklokale

Vredenburg: WCMA MA Lokale (Waterkantstraat, Sanlamsentrum)

MUSIEK MUSIEK VAK

VAK

ONDERRIG:

ONDERRIG:

ONDERRIG:

Musiek Musiek Teorie Teorie

Harmonie Harmonie

Vormleer Vormleer en en

Algemene Algemene

Musiekkennis

Musiekkennis

Gr. Gr. 1 1 – 8

Lisensiaat Lisensiaat

INTER INTER INTER -

NASIONALE

NASIONALE

NASIONALE

MUSIEK

MUSIEK MUSIEK

EKSAMENS

EKSAMENS

A. L. M. S. A.

Onderhoud Onderhoud Onderhoud Onderhoud Onderhoud met met

met met

met

Radio Radio Radio FM FM 101.3 101.3

101.3

7. 7. Eksamens Eksamens / / Optredes:

Optredes:

• Volgens keuse word studente onderrig vir optredes en eksamens.

• Ensemble-spel, kompetisies, Eisteddfod en eksamens van instansies soos Trinity

College London, Pop & Rock, Rockschool, ALMSA, Royal Schools en UNISA is

opsioneel; alhoewel deelname ten sterkste aangemoedig word.

• LW: Alle kostes hieraan verbonde (boeke, begeleidingsnitte, inskrywings, klere,

vervoer, ens.) is die ouers se verantwoordelikheid en moet stiptelik volgens

reëlings vereffen word.

• Alle studente sal die geleentheid kry vir ateljee-opnames, waar kostes hieraan

verbonde tussen studente verdeel sal word, met die ouers se toestemming.

• Eksamens- en ander inskrywingsfooie moet voor of op sperdatums betaal word,

anders behou ons die reg voor om die student NIE vir die betrokke eksamen in te

skryf nie, of u is verantwoordelik vir die laat-inskrywing boetes wat alle eksamen

instansies hef.

• Wanneer die Akademie musiek verskaf op funksies / troues, mag gevorderde

studente die geleentheid gegee word om saam op te tree, volgens hul keuse.

8. 8. Orkes / Ensembles:

• Daar word van alle skoolgaande leerders wat stryk- / blaasinstrumente speel

verwag om aan die orkes / ensembles deel te neem.

• Orkeslede betaal addisioneel R90 per kwartaal. Dit sluit orkesboek, voorblad, en

bladmusiek in.

• Studente wat nie-orkes instrumente bespeel kan gekeur word om in die orkes se

perkussie-afdeling te speel indien belangstel.

• Verpligte Orkesdrag: Wit kraaghemp met WCMA logo, of pullover/trui met swart

broek en skoene.

• Oefentye: Op ’n weeklikse basis, Vrydaemiddae of soos met groepe deur die loop

van die jaar gereël.

• Venue: Curro Langebaan Privaatskool.

9. 9. Onderwyser:

Onderwyser:

• Daar sal gepoog word om u / u kind te plaas by die persoon van onderrig soos

aangedui op die Aansoekvorm; alhoewel ons die reg voorbehou om dit anders in te

deel, of uit te ruil, soos nodig.

10. 10. Oorspronklike Oorspronklike boeke boeke & & Begeleidings:

Begeleidings:

• Indien boeke uit druk is of alternatiewe eksamenstukke benodig word vir

eksamendoeleindes, word dit geleen teen R50 per stuk.

• Indien ‘n begeleier benodig word vir eksamen- en/of ander doeleindes, mag u self

iemand voorsien, of dit kan verskaf word teen die volgende tariewe, per eksamen

of geleentheid:

Eksamenstandaard: Tarief per stuk:

Inisiaal R 50

Vgr. 1 & Gr. 1 R 60

Gr. 2 – 3 R 75

Gr. 4 – 5 R 100

Gr. 6 – 7 R 150

Gr. 8 R 200

Diploma Op aanvraag

* * OPTREDES *

* * ORKES *

* ENSEMBLE ENSEMBLE *

Ensembles

Die Orkes!

11. 1.

Toekennings / Krediete: rediete:

• Met die jaarlikse Weskus Musiek Akademie Prestige Funksie, sal toekennings

gemaak word aan alle studente, volgens krediete verdien gedurende die jaar.

Studente ontvang sertifikate, medaljes, trofeë en ander pryse daarvolgens.

Deelname en volgehoue vordering word op hierdie manier aangemoedig. Kriteria

vir krediete is op aanvraag beskikbaar. Bywoning is verpligtend, andersins word

toekennings verbeur. Datum van hierdie funksie: Vrydag 22 November 2013.

12. 12. Instrumente / Diens Diens / Huur Huur: Huur

• Studente moet oor hul eie instrument(e) beskik. Indien nie, kontak ons vir reëlings

aangaande die huur of aankoop van instrumente, sodat ons die beste moontlike

opsie vir u kan uitwerk. Moet asseblief nie oorhaastig kostes aangaan met die koop

van instrumente nie.

• Neem kennis dat ons mag weier om ‘n klavierstudent verder te onderrig, indien

hy/sy oefen op ‘n klavier wat nie gereeld gestem word nie, of in ‘n swak kondisie is!

• Indien ’n student se instrument nie voldoen aan die nodige standaard/vereistes

nie, sal so ’n student nie aan eksamens/optredes deelneem nie, en kan verdere

onderrig gestaak word.

• Indien ‘n student se instrument gediens moet word, kan ’n plaasvervangende

instrument beskikbaar gestel word teen ’n weeklikse tarief.

• Kontrakte vir klavierstem, onderhoud en herstelwerk is op aanvraag beskikbaar.

• Indien enige eiendom van die Akademie beskadig word, sal die herstel- of

vervangingskoste van die student/ouers verhaal word.

• Die Akademie aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings, skade of

verlies van studente se instrumente of besittings nie.

13. 13. Aanbiedings Aanbiedings / / / Drag Drag / / Allerlei: Allerlei:

Allerlei:

• Daar word van studente verwag om die jaarlikse Musiekkonserte- en/of Weskus

Musiek Akademie Prestige Funksie (verpligtend) by te woon; sover moontlik

uitstappies, werkswinkels te ondersteun; die Akademie se hemp of

pullover/trui/baadjie aan te koop, wat gedra word vir funksies, optredes,

eksamens, konserte, uitstappies of enige ander geleentheid, volgens die student se

oordeel.

• WCMA Boeksakke is te koop. Dit is ’n stewige swart sak/tas met logo en student se

naam op geborduur en ideaal vir studente om hul musiekboeke in te dra.

• Belangrik: Geen ingeskrewe student van die Musiek Akademie mag klas neem by

enige ander persoon/instansie of in enige ander solo- of groepsverband

deelneem, sonder ons medewete of toestemming nie. (Hierdie is ‘n interne

reëling om ons studente te beskerm.)

14. 14. Staak Staak van van Klasse:

Klasse:

• Indien klasse gestaak wil word moet ‘n kwartaal kennis gegee word.

• LW: Indien nie by die onderrig vereistes gehou word nie, behou ons die reg voor

om, op enige stadium, ‘n student se klasse te staak.

Teken in by www.westcoastmusicacademy.co.za om die

Maandelikse nuusbrief te ontvang !

PRESTIGE

PRESTIGE

JAAREIND JAAREIND-

JAAREIND

FUNKSIE FUNKSIE !

Die Trofee tafel…

Ateljee-opnames

“Carols by Candlelight”

STUDENT BESONDERHEDE

VOLLE NAAM EN VAN:

Weskus Musiek Akademie

Langebaan, Vredenburg

Aansoekvorm 2013

NOEMNAAM: M F I.D. NOMMER:

WOONADRES:

GEBOORTEDATUM:

SELFOON NR:

STUDENT E-MAIL: STUDENT BBM PIN:

SKOOL 2013:

INSTRUMENT(E) VAN ONDERRIG:

DEELNAME AAN (merk af): ORKES: :

KEUSE VAN TUTOR:

(SLEGS INDIEN SPESIFIEKE VOORKEUR HET):

OUER / VOOG BESONDERHEDE

MOEDER VADER

NAAM & VAN:

SEL. NR.

BBM PIN:

E-MAIL:

WOONADRES:

GRAAD OP SKOOL 2013:

LES PAKKET: HOOGSTE MUSIEKEKSAMEN(S) AFGELÊ:

(NUWE AANSOEKE)

MEDIESE/ANDER TOESTAND: (BV. DIABETIES, ALLERGIË,

DISLEKSIE, ADD/ADHD, LEER/LEES PROBLEME ENS.)

NAAM & VAN:

SEL. NR.

BBM PIN:

E-MAIL:

WOONADRES:

PERSOON VERANTWOORDELIK VIR REKENING

NAAM: I.D. NOMMER:

BEROEP:

WERK ADRES:

MELD AFLEWERING VAN REKENINGE:

PER POS: FAKS: E-POS: PER HAND: .

POSADRES:

FAKS:

H:

W:

E-POS VIR REKENINGE:

SEL. NR:

Ek bevestig dat ek vertroud is met die inhoud van die Brosjure en aanvaar die voorwaardes soos uiteengesit.

Geteken: _________________________________ Datum: ___________________

Ouer / Voog

Geteken: _________________________________ Datum: ___________________

Persoon verantwoordelik vir die rekening

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!