04.05.2013 Views

Download File - Afrikaans-Afrikaans

Download File - Afrikaans-Afrikaans

Download File - Afrikaans-Afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PUNTE: 70

TYD: 2 UUR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

DISTRIK EKSAMEN

GRAAD 10

AFRIKAANS HUISTAAL

VRAESTEL 1

JUNIE 2011

MEMORANDUM

Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye.

Bladsy 1 van 7

Afdeling A – Leesbegrip

Assesseringsriglyne:

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1 - MEMORANDUM

Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer.

Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie – die fokus is op begrip.

Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA / NEE / EK STEM SAAM / EK STEM NIE

SAAM NIE. Die rede / motivering word oorweeg. Indien die kandidaat nie JA / NEE skryf

nie, maar die motivering is korrek, word die punt toegeken.

Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae, word die punte verdeel:

o 1 punt vir WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING en

o 1 punt vir die rede / motivering / aanhaling.

As die leerder se WAAR / ONWAAR reg is, maar die motivering is verkeerd, verdien die

leerder net EEN punt.

As die WAAR / ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punte

toegeken nie.

Vals (Fals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels.)

As ʼn antwoord ʼn aanhaling is, word die kandidaat nie gepenaliseer indien die

aanhalingstekens ontbreek nie. Die aanhaling moet volledig volgens die teks wees,maar die

kandidaat word nie gepenaliseer vir spelfoute nie.

Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die

korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word.

Wanneer twee of drie feite / punte vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word

slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.

Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,

word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde

sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die

antwoord vereis word, word dit aanvaar.

Aanvaar dialektiese variasies.

Aanvaar by meervoudigekeuse-vrae die letter ASOOK die korrekte antwoord wat ten volle

uitgeskryf is.

Bladsy 2 van 7

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1 - MEMORANDUM

VRAAG 1 – LEESBEGRIP

Die laaste stukkie distrik ses hou asem op [405 woorde], Stop, stop – dis die spietkop-opskop!

[360 woorde] en Spotprent [18 woorde]

Vraag ANTWOORD Punt LU AS Vlak

1.1. Wag in spanning om te sien wat gaan gebeur. 1 2 2.10 2

1.2. om mekaar in tye van nood te help 1 2 2.10 3

1.3. Dit het ‘n spirituele hartland en ‘n simboliese tuiste (vir verskeie nasionaliteite) 2 1 2.10 4

geword.

1.4. Negatief. Krotbuurt/broeiplek/euwels/bendes/prostitusie. 2 2 2.1 1

1.5. Plekke van aanbidding is gerespekteer. 1 2 2.10 1

1.6. oorlede / gesterf / dood 1 2 2.10 1

1.7. Ontwikkeling en verval. 1 2 2.10 2

1.8. Verskaf inligting aan mense wat belangstel in Distrik Ses / geskiedenis 2 2 2.10 3

SUBTOTAAL - 11

Vraag ANTWOORD Punt LU AS Vlak

1.9. Mening. Die skrywer gee sy opinie van wat in Johannesburg gebeur 2 2 2.10 4

1.10. Strate 1 2 2.10 1

1.11. Hy dans soos Michael Jackson tussen die motors OF Hy doen Michael Jackson 1 1 2.10 1

passies tussen die motors OF Hy moonwalk tussen die motors (enigeen)

1.12. “humor”, “styl” (aanhalingstekens verpligtend) 2 2 2.1 2

1.13. Hy het gesien hoe ‘n verstandelik gestremde seuntjie omgery word. 1 2 2.10 1

1.14. “deeltydse” (aanhalingstekens verpligtend) 1 2 2.10 1

1.15. Hy maak ‘n verskil / Hy vrolik hulle dae op. 1 2 2.10 1

1.16. Hy is in ‘n advertensie gebruik / Hy het bekend geword 2 2 2.10 3

1.17. “Die kroon is gespan” (Aanhalingstekens verpligtend) 1 2 2.10 2

1.18. Hulle bewonder hom/ Hulle dink hy is ‘n held. 1 2 2.10 1

1.19. Die skrywer hou van wat Caiphus doen / Sy wil nie hê hy moet weggaan nie. 1 2 2.10 2

1.20. Hy is deel van Suid-Afrika se uniekheid. 1 2 2.10 3

SUBTOTAAL - 15

Vraag ANTWOORD Punt LU AS Vlak

1.21. Generasiegaping / Ouers sukkel om hul kinders te beheer / Kinders is slordig /

onnet

1 2 2.10 2

1.22. Ouers 1 2 2.10 3

1.23. radeloosheid/moedeloosheid / Sy sê sy is raadop 1 1 2.10 3

1.24. Die uitroeptekens / Die (herhaling) van die woorde doef,doef, doef 1 2 2.1 4

Vlak 1 2 3 4 5

Aantal vrae 9 6 6 3 0

Totaal Vrae 24 24 24 24 24

% 38% 25% 25% 12% 0%

SUBTOTAAL - 4

AFDELING A TOTAAL - 30

Bladsy 3 van 7

AFDELING B – OPSOMMING

VRAAG 2.

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1 - MEMORANDUM

Nasienriglyne

Ken ‘n punt toe vir elke korrekte sin = 7 punte.

Beoordeel taal en styl = 2 punte

Skryf volsinne, geen taalfoute, hoogstens drie spelfoute = 2 punte

o Taalfoute en hoogstens ses spelfoute = 1 punt

o Telegramstyl = 0

Kontroleer dat aantal woorde nie oorskry word nie.

o Aantal woorde korrek en korrek aangedui = 1 punt

o Aantal woorde oorskry of nie korrek aangedui nie = 0 punte

Sien slegs na tot 80 woorde. (Die kandidaat verbeur dan die punt vir die korrekte

aantal woorde.

7 + 2 + 1 = 10

PUNTETOEKENNING

Feite: 7 punte

Taal: 3 punte

DUI DIE PUNTE S. AAN:

Feite (7) + Taal (3) = (10)

FOrmaat (− 0/1) Woord (− 0/1) Aanhaling (− 0/1/2)

= TOTAAL

STAP 1: FEITE (7)

Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (ʼn Volsin het ʼn werkwoord.)

STAP 2: TAAL (− 0/1/2/3)

ELKE taalfout (grammatika, spelling en punktuasie) in ELKE feit word aangedui (ook in

verkeerde feite), daarna getel en soos volg bereken:

Feite met taalfoute. Feite sonder taalfoute.

0 – 4 foute: geen penalisering nie Geen feite korrek: geen punt vir taal

5 – 10 foute: trek 1 punt af 1 – 2 feite korrek: maksimum 1 punt vir taal

11 – 15 foute: trek 2 punte af 3 – 4 feite korrek: maksimum 2 punt vir taal

16 foute of meer: trek 3 punte af 5 – 7 feite korrek: maksimum 3 punt vir taal

Woordorde in enkelvoudige sin

TIPIESE TAALFOUTE

Tyd, wyse, plek- Direkte vertaling Woordorde in saamgestelde sinne

(bv. O/werp + ww. + v/werp) (moedertaalinvloed)

(Voegwoord 1, 2 en 3)

Dubbelnegatief Voornaamwoorde Omgekeerde woordorde

Lydende vorm Infinitief

Bladsy 4 van 7

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1 - MEMORANDUM

STAP 3: FORMAAT (− 0/1)

Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied:

puntsgewys in kolomme of onder mekaar.

penaliseer met een punt indien die opsomming in paragraafvorm aangebied is.

STAP 4: GETAL WOORDE (− 0/1)

Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui.

Indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of die verkeerde getal woorde is

aangedui, penaliseer met een punt aan die einde.

STAP 5: AANHALINGS (− 0/1/2)

Vir direkte aanhalings van sinne word daar soos volg gepenaliseer:

VRAAG 2 – OPSOMMING

VEILIG OP PAD [272 woorde]

Moontlike Opsomming

1 – 3 volledige sinne aangehaal geen penalisering nie

4 – 5 volledige sinne aangehaal trek 1 punt af

6 – 7 volledige sinne aangehaal trek 2 punte af

1. Sorg dat jou fiets altyd in ‘n goeie toestand is.

2. Moenie langs mekaar ry nie, ry agter mekaar.

3. Dra ‘n valhelm wat goed pas.

4. Dra oogbeskerming sodat niks in jou oë beland nie.

5. Dra weerkaatsende klere wanneer sig swak is.

6. Hou streng by die verkeersreëls.

7. Gebruik handseine wanneer jy wil draai.

8. Moenie jou fiets oorlaai nie. (63)

OF

Sorg dat jou fiets altyd in ‘n goeie toestand is en moenie langs ander fietsryers ry nie. Dra ‘n valhelm

wat goed pas om kopbeserings te voorkom en geskikte oogbeskerming, sodat niks in jou oë beland nie.

Dra weerkaatsende klere wat reflekteer wanneer sig swak is. Gehoorsaam verkeersreëls en gebruik

handseine wanneer jy wil draai. Moenie jou fiets oorlaai nie. (59)

AFDELING B TOTAAL - 10

Bladsy 5 van 7

AFDELING C – TAAL

WOORDSTRUKTURE

ASSESSERINGSRIGLYNE

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1 - MEMORANDUM

Spelling moet korrek wees.

Indien woorde met ʼn hoofletter aangebied is, word dit as korrek aanvaar.

Waar ʼn afkorting getoets word, behoort die punte op die regte plek te wees.

VRAAG 3 – TAAL

WONDERLIKE AFRIKA [206 woorde]

Vraag ANTWOORD Punt LU AS Vlak

3.1 Daar is 53 lande in Afrika. 1 4 2.7 1

3.2 Algeriërs (spelling en meervoud) 1 4 2.2 2

3.3 hoofstede, geskiedenis (net woord voor en na die leesteken) 1 4 2.12 1

3.4 In Afrika is daar baie hoofstadjies (verkleining en meervoud) 1 4 1.5 1

3.5 Musikant 1 4 2.1 1

3.6 Daar is ‘n lys webtuistes om meer inligting te soek. 1 4 2.4 1

3.7 Sy prop die strykyster in. ( in+prop as twee afonderlike woorde in ‘n sin) 1 4 1.4 1

3.8 Ek leer baie. 1 4 2.11 1

3.9 Hy het dit reggekry om my ure lank met die boek te boei. 1 4 2.1 1

3.10 geordende 1 4 1.3 2

3.11 'n Mens kan amper nie glo die skrywer kon soveel feite op so 'n logiese, geordende 1 4 2.10 1

manier in net 192 bladsye inprop nie.

3.12 Ek klim teen die leer op./ My kous leer. / Ek leer hard. / Ek het ‘n handsak van leer. 1 4 1.8 2

3.13 beslis / (beslis) elke sent werd / (beslis) ‘n aanwins... 1 4 3.2 3

3.14 Die mooi, wonderlike, interessante boek is geskik vir die gesin. 1 4 2.6 3

3.15 interessante 1 4 1.1 2

Vlak 1 2 3 4 5

Aantal vrae 9 4 2 0 0

Totaal Vrae 15 15 15 15 15

% 60% 27% 13% 0% 0%

SUBTOTAAL - 15

Bladsy 6 van 7

VRAAG 3 – TAAL

Kitskos van die natuur [25 woorde]

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1 - MEMORANDUM

3.16 kraakvars (een woord) 1 4 1.6 2

3.17 stroopsoet (een woord) 1 4 1.6 2

3.18 Sy hou van soetsappige stories, want sy is baie sentimenteel. (sin) 1 4 1.4 3

3.19 Die appel val nie ver van die boom af nie. 1 4 1.13 4

3.20 varser, varsste (spelling) 2 4 1.6 2

3.21 Tru-Cape se knarvars appels en pere is nooit soet, sappig en propvol heilsaamheid

nie.

1 4 2

3.22 skuld + voel (beide moet daar wees) 1 4 1.4 4

3.23 Verskillende lettergroottes / verskillende lettertipes / prentjie(logo) - enige van die 1 4 2.6 4

opsies is korrek.

3.24 Kitskos is kos wat vinnig voorberei word / wat vinnig beskikbaar is. 1 4 3.1 4

Vlak 1 2 3 4 5

Aantal vrae 0 4 1 4 8

Totaal Vrae 9 9 9 9 9

% 0% 44% 12% 44% 0%

SUBTOTAAL - 10

VRAAG 3 – TAAL

WONDERLIKE AFRIKA [206 woorde]

3.25 sê (slegs woord) 1 4 1.1 1

3.26 die deeglikste (frase) 1 4 2.6 2

3.27 jou vrou sonder die “se” (twee woorde) 1 4 1.7 1

3.28 dan en wan (aanvaar ook nou en dan) (slegs uitdrukking) 1 4 1.13 2

3.29 rand 1 4 1.1 1

Vlak 1 2 3 4 5

Aantal vrae 3 2 0 0 0

Totaal Vrae 5 5 5 5 5

% 60% 40% 0% 0% 0%

SUBTOTAAL - 5

AFDELING C TOTAAL - 30

GROOTTOTAAL - 70

Bladsy 7 van 7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!