04.05.2013 Views

Download File - Afrikaans-Afrikaans

Download File - Afrikaans-Afrikaans

Download File - Afrikaans-Afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS HUISTAAL

GRAAD 10 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1 - MEMORANDUM

STAP 3: FORMAAT (− 0/1)

Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied:

puntsgewys in kolomme of onder mekaar.

penaliseer met een punt indien die opsomming in paragraafvorm aangebied is.

STAP 4: GETAL WOORDE (− 0/1)

Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui.

Indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of die verkeerde getal woorde is

aangedui, penaliseer met een punt aan die einde.

STAP 5: AANHALINGS (− 0/1/2)

Vir direkte aanhalings van sinne word daar soos volg gepenaliseer:

VRAAG 2 – OPSOMMING

VEILIG OP PAD [272 woorde]

Moontlike Opsomming

1 – 3 volledige sinne aangehaal geen penalisering nie

4 – 5 volledige sinne aangehaal trek 1 punt af

6 – 7 volledige sinne aangehaal trek 2 punte af

1. Sorg dat jou fiets altyd in ‘n goeie toestand is.

2. Moenie langs mekaar ry nie, ry agter mekaar.

3. Dra ‘n valhelm wat goed pas.

4. Dra oogbeskerming sodat niks in jou oë beland nie.

5. Dra weerkaatsende klere wanneer sig swak is.

6. Hou streng by die verkeersreëls.

7. Gebruik handseine wanneer jy wil draai.

8. Moenie jou fiets oorlaai nie. (63)

OF

Sorg dat jou fiets altyd in ‘n goeie toestand is en moenie langs ander fietsryers ry nie. Dra ‘n valhelm

wat goed pas om kopbeserings te voorkom en geskikte oogbeskerming, sodat niks in jou oë beland nie.

Dra weerkaatsende klere wat reflekteer wanneer sig swak is. Gehoorsaam verkeersreëls en gebruik

handseine wanneer jy wil draai. Moenie jou fiets oorlaai nie. (59)

AFDELING B TOTAAL - 10

Bladsy 5 van 7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!