04.05.2013 Views

Fibromialgie: “Jou hele lyf is seer en jy voel gereeld ... - bestgib.co.za

Fibromialgie: “Jou hele lyf is seer en jy voel gereeld ... - bestgib.co.za

Fibromialgie: “Jou hele lyf is seer en jy voel gereeld ... - bestgib.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Fibromialgie:

“Jou hele lyf is seer en jy voel gereeld uitgeput. Selfs na vele toetse, kan dokters nie

iets spesifieks fout vind nie”. Ongeveer 80 persent van pasiënte is vrouens.

Fibromialgie is ‘n chroniese toetstand wat gekenmerk word deur moegheid en

wydverspreide pyn in die weefsel van spiere, liggamente en gewrigte.

Vir die diagnose van fibromialgie moet ten minste 11 tot 18 spesifieke gedeeltes van

jou liggaam met druk pynlik wees , asook wydverspreide pyn vir ten minste 3

maande.

Simptome van fibromialgie kan verskil, afhangende van die weer, stress, fisiese

aktiwiteit of selfs die tyd van die dag.

Wydverspreide pyn: fibromialgie veroorsaak pyn in spesifieke gedeeltes van die

liggaam wanneer druk daarop toegepas word. Die pyn kom gewoonlik vir

maande voor en gaan gepaard met styfheid.

Moegheid en slaapversteurings: pasiënte met fibromialgie staan gewoonlik op en

voel steeds moeg en nie uitgerus nie al kry hulle genoeg slaap. Pasiënte met

fibromialgie kry gewoonlik nie diep herstellende slaap nie.

Prikkelbare derm sindroom: ongeveer 40 tot 70 persent van pasiënte met

fibromialgie ondervind hardlywigheid, diaree, abdominale pyn en opgeblaasdheid

wat met prikkelbare derm sindroom gepaard gaan.

Die helfte van pasiënte met fibromialgie kry herhaaldelike migraine of spanningstipe

hoofpyne wat verbind kan word aan spanning in nek en skouers.

Ongeveer 50 persent van pasiënte kla van sensitiwiteit vir reuke, geraas, skerp

ligte, verskeie voedselsoorte en verandering in die weer.

Dooie gevoel of naalde en spelde gevoel in die hande en voete.

Moeilik om te konsentreer en vinnige gemoeds veranderings.

Borskaspyn en bekken pyn

Gevoel van geswelde hande en voete.

Dokters glo dat daar nie net een oorsaak is van fibromialgie nie, maar eerder ‘n paar

faktore wat kan bydra, soos:

Chemiese veranderings in die brein.

Slaapversteurings

Beserings

Infeksie

Abnormaliteit van die outonome senuwee stelsel.

Baie van die simptome van fibromialgie lyk soos ander siektes se simptome,

insluitend lae tiroïedhormoon produksie (hipotiroïedisme), neuropatie en rumatoïede

artritis.

Om fibromialgie te diagnoseer is moeilik omdat daar nie ‘n spesifieke laboratoriese

toets bestaan daarvoor nie.

Fibromialgie is nie progressief nie, en lei gewoonlik nie tot ander toestande en siektes

nie, maar kan wel pyn veroorsaak, depressie en verlies aan slaap.

In die algemeen word fibromialgie behandel met ‘n kombinasie van medikasie en

selfsorg.

Verminder stress.

Kry genoeg slaap.

Oefen gereeld.

Beperk/perk jouself.

Behou ‘n gesonde lewensstyl.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!