04.05.2013 Views

2012-09 Heemkring Newsletter - Drakenstein Heemkring

2012-09 Heemkring Newsletter - Drakenstein Heemkring

2012-09 Heemkring Newsletter - Drakenstein Heemkring

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

NUUS VAN UIT DE OUDE WONING! BL3

Titelblad

Buiteblad

Vonds van die maand!

PROJEKTE: GENEALOGIESE INLIGTING OOR

FOTOGRAWE GRIBBLE EN DECKER

DAAR WORD feitlik daagliks tot die besef gekom van

die groot hoeveelheid genealogiese bronne wat opgesluit

lê in ons fotoversamelings en notas wat met die tyd

versamel is. Omdat die Gribble familie so ’n groot impak

gemaak het op die Paarl en die feit dat die Drakenstein

Heemkring feitlik sy volgehoue bestaan te danke het aan

hierdie familie, is daar besluit om hulle genealogiese

besonderhede aan te teken vir die nageslag.

Die projek vorder goed en tot dusvêr is daar al 106

mense in die Gribble genealogie opgeneem met heelwat

nuwe inligting oor die familie wat nie voorheen bekend

was nie.

CHRISTI ELS is besig om ‘n databasis van ons boekversameling op

te stel, en so ontdek ons dikwels skatte wat oor die jare vergete geraak

het, soos:

Pres FW Reitz van die Oranje Vrystaat

Aardrijkskunde en Geskiedenis van den Oranjevrijstaat

(Voor Schoolgebruik)

(Opgesteld door de Commissie, benoemd door den Volksraad,

tot het vervaardigen van Hollandsche Schoolboeken.)

Utrecht

C H E Breijer

1884

Geteken deur FW Reitz met die volgende: “Aan Uitgewers van Die

Patriot van hun vriend P W Reitz, Bloemfontein, 5 Aug 1885)

Die foto (onder) van President Reitz (1844-1934) is uit die

Drakenstein Heemkring se Gribble Versameling en is deur James

Gribble geneem.

Reitz se handtekening

Die volgende genealogiese projek wat onderneem sal

word, is ten opsigte van die Decker familie. Gustav

Adolph Albert Decker * c 1845 was voor 1875 reeds in

die Paarl en was die eienaar van ’n koeldrankfabriek.

Hierdie familie het ook ’n reeks waardevolle foto’s

nagelaat wat nou in besit is van die Heemkring.

Indien enigiemand enige inligting kan verskaf oor

hierdie twee families, sal dit baie waardeer word. Dit kan

persoonlik by die Heemkring ingedien word of per e-pos

verskaf word aan Johann Claassen by

johann.claassen@telkomsa.net.

Drakenstein Heemkring, 214 Hoofstraat, Paarl 7646 | www.drakensteinheemkring.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!