04.05.2013 Views

Let wel: Hierdie vorm moet voltooi word deur aansoekers wat ...

Let wel: Hierdie vorm moet voltooi word deur aansoekers wat ...

Let wel: Hierdie vorm moet voltooi word deur aansoekers wat ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Let wel: Hierdie vorm moet voltooi word deur aansoekers wat

voorbereide kos (wegneemetes) en vooraf voorbereide kos

(lekkers, koekies en droëvrugte) of onverseëlde voedselprodukte

(biltong en roomys) wil verkoop.

AANSOEKE

Lees alle inligting sorgvuldig deur en onderteken die aansoekvorm

op elke bladsy. Sonder ʼn handtekening op elke bladsy, sal jou

aansoek as onvolledig beskou word.

Maak ʼn afskrif van jou voltooide vorm vir jou eie gebruik.

Dien jou aansoek betyds in voor of op die sluitingsdatum op 13

April 2013

1 aansoek verteenwoordig 1 stal of aaneenlopende dubbelstal. 2

aansoeke moet dus ingedien word vir 2 aparte stalle.

ʼn Nie-terugbetaalbare adminfooi van R100 (BTW ingesluit) is per

aansoek betaalbaar. Geen aansoek sal verwerk word indien die

adminfooi nie betaal is nie of die bewys van betaling nie aangeheg

is nie.

Heg aan by jou aansoek:

Afskrif van jou identiteitsdokument of geldige verblyfpermit (indien

nie ʼn SA burger nie) tesame met werkspermit indien van

toepassing.

Bewys van adminfooi (R100) betaal. Jammer, geen tjeks word

aanvaar nie.

Geldige gesondheidsertifikaat van jou eie munisipaliteit.

Geldige gassertifikaat waar van toepassing.

PRODUKTE

Jy moet jou hoof en sekondêre produkte duidelik aandui. Jou hoofproduk

mag onder geen omstandighede verander word nie en jy mag ook

nie produkte verkoop wat nie op jou aansoekvorm aangedui is nie. Om

produkte by te voeg, moet jy skriftelik by die Oppi-Dorp Fees aansoek

doen om goedkeuring. smaaklose, platvloerse, rassistiese, seksistiese

of xenofobiese boodskappe op enige verpakking sal ni geduld word

nie. Die Oppi-Dorp Fees Komitee behou die reg voor om

produkte/bewoording wat nie goedgekeur is nie, aan verkope te

onttrek. Alle produkte en die aanbieding daarvan moet van

hoogstaande gehalte wees.

Plasing

Plasing is die uitsluitlike diskresie van die Oppi-Dorp Fees

Verskuiwing van stalle

Geen verskuiwing van stalle word toegelaat nie. Stalle mag ook nie die

hoek waarteen hulle geplaas word verander van dit wat op die terreinkaart

aangedui word nie.

Infrastruktuur van stalle

Jou stalruimte moet jou tentpenne en/of konstruksie (waentjie/

woonwa-haak) asook jou naamborde insluit. Stalle in tente word van

mekaar geskei deur ʼn raamwerk van 32mm staalpype. Die konstruksie

is ±2,4m hoog en het geen dwarspype of grondbedekking nie.

Afskortings is jou eie verantwoordelikheid. Die raamwerk kan ongeveer

70kg dra.

Die Oppi-Dorp Fees voorsien slegs uitstalruimte aan buitestalle en nie

enige infrastruktuur nie. Eie skaduwee moet vir alle buitestalle en op

alle oop ruimtes buite die tente voorsien word. Jou infrastruktuur moet

netjies, skoon en in ʼn goeie toestand wees. Waentjies moet deel van

stalle wees of verwyder word, na ʼn veilige parkeerarea. Geen waentjies

mag in die oop ruimtes tussen tente gestoor word nie.

HANDELSURE

Stalle moet vir die volle feestydperk 26/27 April 2013) bedryf word.

Handelsure van stalle is van 10:00 tot 22h00, Wees dus voorbereid

om reeds om 10:00 gereed te wees vir verkope en om handel te dryf

tot 22:00. Aflewering word daagliks tussen 09:00 en 10:00 toegelaat.

Geen voertuie word binne die geslote mark toegelaat tussen 10:00 en

22:00 nie. Stalle word opgepak tussen 22h00 en 22:30, waarna die

terrein sluit en ’n ontoeganklike sekuriteitsarea word. In dien dit lonend

vir die stalletjies sou wees om later oop te bly sal die fees komitee dit

oorweeg.

ALGEMENE REËLS, GEDRAGSKODE EN VERANTWOORDE-

LIKHEDE

Die Oppi-Dorp Fees behou die reg voor om ʼn stalhouer te weerhou om

ʼn stal te beset, te verwyder of te laat verwyder, wanneer ʼn stalhouer in

stryd is of nie voldoen aan die regulasies, insluitend, waar ʼn stalhouer:

Hom skuldig maak aan wangedrag.

Se gedrag steurend vir ander stalhouers of die publiek is. Steurende

gedrag sluit die luide verbale advertering van produkte of die

speel van harde musiek in. Stalle word meestal in klank sensitiewe

areas geplaas en voorgeskrewe klankvlakke moet streng gehandhaaf

word.

Diere of troeteldiere by sy stal aanhou.

Drank in sy stal het.

Se eie infrastruktuur nie voldoen aan die standaarde gestel deur

die Oppi-Dorp Fees nie.

Versuim om ʼn brandblusser (waar van toepassing) in ʼn diensbare

toestand te verskaf.

By sy stal of op die feesterrein oornag. Sonder die nodige

skriftelike toesteming van die fees komitee.

Se uitstalruimte vuil en/of onnet is. Stalhouers moet hul afval in

swart sakke plaas en na die tip bakke neem. Jou samewerking

hiermee sal die druk op vullisverwydering verlig. Vullisdromme is

vir die gebruik van die feesgangers.

Sonder toestemming met produkte rondswerf (roam).

Binne ʼn tent die loopareas met produkte of uitstalmateriaal versper.

Sy stalruimte onderverhuur. Stalle mag nie gedeel word tussen 2

of meer uitstallers, indien dit nie deur die Oppi-Dorp Fees

goedgekeur is nie.

Nog gelde verskuldig is aan die Oppi-Dorp Fees

Nie by die reëls van die opslaan van die stalle hou nie.

Nie by die handelsure hou nie.

Enige kriminele oortreding begaan.

Die Oppi-Dorp Fees bring die volgende regulasies onder stalhouers se

aandag. Stalhouers wat dit oortree, kan in die toekoms in keuring

gepenaliseer word:

Die afkyk van ander uitstallers se idees is in stryd met kreatiewe

kopiereg en is nie in die goeie gees van die Oppi-Dorp Fees nie.

Die Oppi-Dorp Fees aanvaar geen verantwoordelikheid vir produkte

wat nie verkoop nie en gee geen waarborg daarvoor nie.

Die Oppi-Dorp Fees waarborg nie die eksklusiwiteit van produkte,

anders as wat hierbo onder Handelsbeperking genoem word, nie.

Die Oppi-Dorp Fees aanvaar geen verantwoordelikheid vir die

handhawing van konsessieregte tussen uitstallers nie.

Stalhouers wat voortydig oppak, is nie geregtig op enige terugbetaling

nie en sal ook nie weer vir deelname gekeur word nie.

Rook word nie toegelaat op die feesterrein nie, slegs waar aangedui.

Geen vorm van vuur (bv. Blaasvlam) word in enige tent toegelaat

nie.

Geen oornag sal by enige van die stalle op enige terrein toegelaat

word nie. Sonder skriftelike toesteming van die fees komitee.

Higiëne Riglyne Vir Kosstalletjies

Alle kosstalletjie eienaars moet in besit wees van ʼn

Geskiktheidsertifikaat uitgereik ingevolge R918 van 1999.

Die geskiktheidsertifikaat moet ten alle tye by kosstalletjie vertoon

word.

Alle voedsel hanteerders moet voldoende opgelei wees in veilige

en higiëniese hantering van voedsel.

Alle voedsel hanteerders moet voldoende oorklere en

hoofbedekkings dra.

Koue voedsel moet onder 5 C gehou word en warm voedsel moet

bokant 65 C gehou word.

Voedsel wat uitgestal word moet voldoende beskerm word teen

besoedeling/kontaminasie.

Daar mag nie in die kosstalletjie gerook word nie.

ʼn Houer met skoon water en seep moet beskikbaar wees vir die

was van hande

Geskikte vullishouer met dig sluitende deksel moet in stalletjie

gehou word.

Geen diere word in stalletjie toegelaat nie.

Alle voorafverpakte voedsel moet voldoende geëtiketteer wees.

(Wet op Voedingsmiddels, Skoonheidsmiddels en

Ontsmettingsmiddels, Wet 54 van 1972).

Voorsiening moet gemaak word om gryswater op te berg totdat dit

op ʼn gesondheid veilige wyse verwyder kan word.

Die stalletjie waar voedsel hanteer word moet ten alle tye in ʼn

netjiese en higiëniese toestand gehou word.

Alle voedsel wat ingevoer, vervaardig vir verkoop, aangebied of

verkoop word, moet in lyn met wetgewing van ʼn etiket voorsien

wees

Aanmeld van probleme

Meld enige probleme by die Oppi-Dorp Fees kantoor aan. Die kantoor

is in direkte radioverbinding met alle ondersteuningsdienste en kan al

jou probleme aanspreek. Indien jou probleem nie bevredigend hanteer

word nie, kan jy die Koördineerder Natalie Green Kontak by 083 652

2877

Komplimente en klagtes

Die Oppi-Dorp Fees waardeer terugvoer en jy is ook welkom om enige

komplimente of klagtes deur te gee aan die Koördineerder Alle terugvoer

word vertroulik hanteer.

Beste Stal-kompetisie

’n Jaarlikse kompetisie word aangebied. Die beoordelingskriteria is

oorspronklikheid, netheid en infrastruktuur. Die prys is ’n standaard

stalletjie spasie by volgende jaar se Oppi-Dorp Fees

Borgskappe

Navrae oor meer omvangryke pakkette bemarkingsregte kan gerig

word aan die Fees Bestruurder van die Oppi-dorp Fees by:

oppiedorpfees2013@gmail.com

ELEKTRISITEIT

'n Kragpunt word voorsien aan stalle waar aangedui. Hierdie kragpunt

is slegs vir die gebruik van ’n lig, waaier en kaartmasjien. Indien jy

enige ander elektriese apparaat (bv. ketel, stoof, ens.) gaan gebruik

moet jy dit op die aansoek aandui en jy sal ’n addisionele kragpunt

daarvoor benodig

Die gebruik van kragopwekkers sal slegs oorweeg word in areas waar

geen kragvoorsiening is nie en indien die versoek skriftelik met die

Oppi-Dorp Fees uitgeklaar is. Jy moet jou eie verlengingskoorde en

elektriese bybehore, wat in goeie werkende toestand moet wees,

voorsien. Dit is jou verantwoordelikheid om akkuraat aan te dui

hoeveel kragpunte jy benodig. Jy moet verder verseker en stiptelik let

op die kragbehoeftes van die toerusting wat jy gaan gebruik.

LET WEL: Indien jy die oorsaak is dat ’n elektriese kontrakteur uitgeroep

moet word, sal jy vir die koste van R250 per uitroep verantwoordelik

wees.

Parkering

Ingesluit by jou stalkoste is die gebruik van ’n onbespreekte parkeerplek.

Geen parkering word binne die geslote terreine toegelaat nie.

REGISTRASIE

Registrasie proses

Alle stalhouers moet op 26 April tussen 08h00 en 10h00 registreer by

Die Fees kantoor. Indien langer opstel tyd velang word moet dit so

gereel word met die fees komitee Na registrasie mag jy opslaan tot 26

April 2013. om 13h00. By registrasie word 2 x, ’n afleweringsplakker

vir 1 voertuig, ’n parkeerpermit vir 1 voertuig en jou amptelike

stalpermit uitgereik. Die stalpermit bevat jou staanpleknommer,

elektrisiteit wat jy bestel het en ’n lys van die produkte wat jy mag

verkoop. Vertoon asb. jou stalpermit te alle tye sigbaar in jou stal.

Indien jy nie registreer in die tydperk soos aangedui nie, verbeur jy jou

gelde en stalruimte(s), wat weer deur Oppi-Dorp Fees verhuur sal

word.

BETALINGS

Slegs betalings per direkte bankdeposito word aanvaar. Moet dus nie

enige tjeks of kontant by jou aansoek insluit nie. Sluit wel ʼn kopie van

jou betaalbewys in.

Bankbesonderhede

Alle verskuldigde gelde moet direk in die volgende bankrekening

gedeponeer word:

Bank: FIRST NATIONAL BANK

Rekeningnaam: 123 TRADING

Rekening #:62106011836

Takkode: 270350

Verwysing: Jou stalnaam,

Adminfooi

ʼn Nie-terugbetaalbare adminfooi van R100 (BTW ingesluit) word per

aansoek gehef om die administratiewe koste verbonde aan die verwerking

en keuring van aansoeke te dek. LET WEL: Geen aansoek sal

verwerk word indien die adminfooi nie betaal is nie.

Betaling van stalkoste en elektrisiteit

Suksesvolle aansoekers moet die verskuldigde bedrag betaal op

Kennis gewing sodra aansoek goed gekeur is.

Kansellasiefooi

Indien jy jou stalhuur en elektrisiteit betaal het en binne 30 dae voor

die aanvang van die fees (26 Maart 2013) kanselleer, verbeur jy enige

gelde reeds betaal. Versoeke om kansellasie moet skriftelik aan die

Koördineerder: voorgelê word, vir ʼn beslissing deur Oppi-Dorp Bestuur

sal gedoen word.

Inbetalings deur onsuksesvolle aansoekers

Indien jou aansoek afgekeur word, moet jy onder geen omstandighede

huurgeld inbetaal nie – so ʼn inbetaling verhoog nie jou kanse op ʼn stal

nie. Terugbetaling sal slegs op skriftelike versoek gedoen word, 30

dae nadat die skriftelike versoek ontvang is en nadat ʼn adminfooi van

10% plus BTW van die bedrag verhaal is.

REIS EN VERBLYF

Neem asb. Kennis dat geen persoon toegelaat sal word om by enige

stal op enige terrein te oornag nie sonder skriftelike toesteming van die

fees komitee nie Die Oppi-Dorp fees sal ʼn sekuriteitsarea word sodra

dit ontruim is

LET WEL: Hierdie reël sal streng toegepas word. Oortreders sal van

die perseel verwyder word. Stalhouers is vir hul eie reis- en

verblyfreëlings verantwoordelik.

7

Domicilium citandi

Jy, as aansoeker, kies hiermee as jou domicilium adres die fisiese

adres soos aangedui by Vraag 3 op die aansoekvorm. Hierdie adres

kan gebruik word vir die betekening van alle prosesstukke en kennisgewings.

Terrein Tipe Stal

Oppi-Dorp Fees

Tent Gewoon

Verskaf jou eie

toerustig,tafels,stoele

en Dekking Bv

Gazeebo

Binne

Stadion

Elektriese

kragpunt

ingesluit?

Ja Ja

Handelsure Grootte Prys

10h00 –

22h00

10 x 10 R2500.00

NAAM VAN STAL: ________________________________________________________________________________

POSADRES: ____________________________________________________________________________________

FISIESE ADRES: _________________________________________________________________________________

KONTAKPERSOON:

NAAM EN VAN: __________________________________________________________________________________

ID NOMMER:_____________________________________________________________________________________

SEL NO : ____________________________________________ LANDLYN: __________________________________

E-POS: _____________________________________________ FAKS: ______________________________________

PRODUKBESONDERHEDE:

WAT IS JOU HOOF PRODUK : ______________________________________________________________________

VERSKAF VOLEDIGE LYS VAN JOU PRODUKTE;

Alle aansoekers moet die aansoekvorm onderteken. Vorms wat nie onderteken is nie, kan nie vir keuring oorweeg

word nie.

Ek verklaar dat alle inligting soos hierbo verstrek, juis en korrek is.

Deur die ondertekening hiervan bevestig ek dat ek behoorlik gemagtig en gevolmag is om die aansoekvorm te

teken. Ek, die ondergetekende, verbind myself as borg en medehoofskuldenaar ten opsigte van die nakoming van

die verpligtinge hierin. Ek stem toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof Pretoria vir enige regsgeding wat hieruit

mag voortspruit.

GETEKEN TE _____________________________________OP HIERDIE_____________ DAG VAN

_________________2013.

AANSOEKER NAAM EN VAN

HANDTEKENING

Stalletjie aansoekvorm Oppi-Dorp Fees 2013

Stalletjie aansoekvorm Oppi-Dorp Fees 2013

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!