04.05.2013 Views

31 Januarie 2010 - NG Kerk Moeder Gemeente

31 Januarie 2010 - NG Kerk Moeder Gemeente

31 Januarie 2010 - NG Kerk Moeder Gemeente

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ned Geref Gemeente Windhoek

Dissipels maak Dissipels

31 Januarie 2010

WELKOM

Baie welkom by ons eredienste, Ds Thijs is aan die Woord. Aanddiens om 18h30.

Deurkollekte: Stranddienste Deurkollekte: 7 Feb Vlugtelinge

Kinders wat vanjaar Belydenisklas wil doen, kontak Ds Dirk, tel 222502

LIEF EN LEED

Geluk aan: Joyce Ellis wat vir die 5de keer oumagrootjie geword het en aan Bernard (Piet

& Dalene van Nieuwenhuizen se seun) wat gedurende die vakansie verloof geraak het.

Izane Louw is Don- derdag in Johannesburg geopereer – knoppe in die bors. Sy keer

Dinsdag terug. Riaan Louw was ook onder die mes om ‗n lipoom uit sy been te verwyder.

Johanita de Waal se mangels is Vrydag verwyder. Tannie Ethne Antel ondervind baie las

en pyn met hand wat nie reggeset is nie. Tannie Baby Visser herstel by haar dogter in RSA

na ‗n hartaanval. Dit gaan nie goed met Heleen Wichmann, sy sien volgende week ‗n

spesialis.

HERDENKINGS : VERJAARDAE

1 /2 James Steele 248835 2/1 Lize Steyn (20) 259312

3/2 Christine Briedenhann (14) 221836, Rual Swiggelaar (11) 0812615929, Pierre le Roux

241942, Marié Mandy 238810

4/2 Maggy van Rensburg 255415, Anna-Marie Walters 0812949210, Theron Human 062-

581617, Zirkie Jansen (1) 063-265320, Belinda Bergh 0811245289, Aileen Botha 245703

6/2 Merlé Rabie 224837 James Clinning 0811241479,

HUWELIKSHERDENKING

5/2 Shaun & Karen Powell 0812229997

HUISGODSDIENS : MATTEUS

Dag 1: Lees Matt 1:23 Immanuel, die woord beteken God by ons. Dag

2: Lees Matt 13:11, 12 Hoekom gebruik Jesus gelykenisse? ―Aan julle is dit gegee

om die geheime van die koninkryk van die hemel te ken.

Dag 3: Toe steek Jesus sy hand uit,... ek wil word gesond...‖

Dag 4: Lees Matt 5:1, 2 ―Nadat Hy gaan sit het..., het Hy hulle geleer en

gesê...‖

Dag 5: Lees Matt 28: 19, 20 ―Gaan dan na al die nasies toe... en doop hulle in die Naam

van die Vader...‖

VROUEKAMP: KOM IN BEDIENING

5 - 7 Feb in Otjiwarongo. Spreker: Lindie Gouws. N$200 pp. Navrae: Mariaan 0812564980.

Versorger Oppasser vir gestremdes /oues van dae/siekes/kinders

53- jarige weduwee met afhanklike dogter (net 25 % gehoor ) is beskikbaar om bg take te

verrig. Het die beste getuigskrifte wat sy van vorige sorg behoewendes ontvang het. Baie

geduldig, betroubaar, het n gawe om met sulke mense te werk. Vir inligting skakel Annemarie

0811244594.

Identiteitsnommers

Die kerkkantoor benodig elke lidmaat se ID no ter wille van sentralisering van die

Lidmaatregisters. Bel 222573 vm of Epos: ngkw@iway.na

GIGGEL

Die vrugteboer ry met trok vol beesmis toe ‘n seuntjie langs die pad geselsie maak. "Wat is

daai?" vra die seuntjie. "Dis koei-poef," se die boer. "Wat maak Oom met so baie koei-poef?"

"Ek gaan dit op my aarbeie gooi." Die seuntjie frons. "Oom moet bietjie by ons huis kom

kuier. My ma gebruik versiersuiker en room!"

WAARSKUWING AAN OUERS

This is a new drug known as 'strawberry quick '. There is a very scary thing going on in the

schools right now that we all need to be aware of. There is a type of crystal meth going

around that looks like strawberry pop rocks (the candy that sizzles and 'pops' in your mouth).

It also smells like strawberry and it is being handed out to kids in school yards. They are

calling it strawberry meth or strawberry quick. Kids are ingesting this thinking that it is candy

and being rushed off to the hospital in dire condition. It also comes in chocolate, peanut

butter, cola, cherry, grape and orange. Please instruct your children not to accept candy

from strangers and even not to accept candy that looks like this from a friend (who may have

been given it and believed it is candy) and to take any that they may have to a teacher

immediately.

Diensouderling: Herman Brecher 221280 huis Dienswerkers: Desmi (0811279279)

Sunel (0812128553)

PROGRAM VAN DIE WEEK

Maandag: 6h00 Bid vir gemeente

18h30 Sendingbiduur

Dinsdag: 19h00 Oudl vergader

Woensdag: 6h45 Meditasiediens

18h00 Bybelstudie

Donderdag: 10h00 Bybelstudie

All the beautiful sentiments in the world weigh less than an single lovely

action –Lowell

PITKOS

‗n Sms vanaf my vriend lees as volg: "Sukses is alles wat geld nie kan koop nie."

Op die oog af dog ek dis oulik, en wil my selfoon neersit en aangaan, maar dan lees

ek dit weer... en weer.

En ek vra myself af: Wat is dit in my lewe wat geld nie kan koop nie? Miskien is

vroeg in 2010 'n goeie tyd vir ons almal om vir 'n oomblik hierdie dinge by die naam te

noem, en dan op grond daarvan onsself te beoordeel, of ons suksesvol is of nie.

Hier's sommer my eie sukses lysie:

My verhouding met Jesus, en my geloofslewe.

My vrou, en ons wonderlike, gelukkige huwelik.

My 3 pragtige dogters met hul unieke persoonlikhede.

My vriende — intieme vriende, en algemene vriende — en wat hul vir my

beteken.

My gesondheid.

My passie vir my werk, en my talente wat my soveel energie gee elke dag.

Geld kan nie enige van hierdie dinge koop nie. Maar aan die ander kant het dit nie

alles sommer net verniet gebeur nie. Dit verg besluite, wilskrag, waagmoed, harde

werk, uithou en aanhou, foute maak, gehoorsaamheid, dissiplines, energie, vertroue,

geloof, hoop en liefde om elkeen van hierdie dinge op my lysie te ontwikkel en in

stand te hou. Maar dan weer: Nie een van die insette kan met geld gekoop word nie!

Ek wil poog om in 2010 meer en meer sukses te bereik. Sukses wat geld nie kan

koop nie.

(Uit ekerk)

SENDINGVOORBIDDING : AFRIKA

Oppervlak: 30,212,000 km2 Bevolking: 784,315,000 (2000) 22.3% van die aarde se

landoppervlakte waarvan 20.6 miljoen km2 lande suid van die Sahara en 9.68 milj. in die 7

nasies van Noord Afrika lê. 12.9% van die wêreld se bevolking. Groei is vinnig besig om af

te plat agv Vigs en die terugkeer van siektes soos malaria en tuberkulose. Stede Daar is 84

stede in Afrika met meer as een miljoen inwoners, 4 met meer as 10 miljoen. Tale 2,110.

Bybel vertaling is een van die groot uitdagings - 130 tale het volle Bybel; 237 die NT en in

250 is daar skrifgedeeltes. In 373 is daar vertalingswerk aan die gang met ‗n nood aan

vertalers in nog 297. Godsdiens vryheid het in die 1990s toegeneem, maar die vervolging

van Christene deur Muslims het terselfdertyd toegeneem in Egipte, Sudan, Nigerië en die

Comores. Christene 48.37%, Muslim 41.32%. Die kerk het vinnige gtoei in Afrika beleef,

maar militante Islam is die kerk se grootste bederiging. Afrika sendelinge gaan tans na lande

wat eens sendelinge na Afrika gestuur het! Bid vir: 1 Die Groot Mere Oorlog. Dit

het Afrika se eerste groot internasionale konflik geword. Spanninge tussen die Hutu en Tutsi

etnioese groepe in Rwanda en Burundi het tot burgeroorloë en periodieke menseslagtinge

aanleiding gegee in die afgelope 5 dekades. Die Rwandese menseslagting van 1994 het ‗n

kettingreaksie tot gevolg gehad wat nou nog in Uganda, die DRK, die Kongo, Burundi en

Rwanda gevolge het en elke nou en dan opvlam. Bid vir: a) Afrika en internasionale

vredemakers in hul moeilike ondankbare taak en vir ‗n einde aan die onderliggende

oorsake van die wrywing en oorloë. b) Die vegtende faksies en hulle leiers on ‗n einde aan

hul gevegte te maak en vir die herstel van vrede. c) Die miljoene vlugtelinge - vir

toepaslike versorging en hervestiging. d) Herstel deurdat die aanstigters hulle bekeer,

geregtigheid vir verontregtes, dat vergiffenis gegee en ontvang sal word, en vir die proses

van die herstel van verwoeste lewens, gesinne en nasies. 2 Die Horing van Afrika was die

toneel van verskriklike voorvalle in die 1990‘s en die vrede is steeds ontwykend. Bid veral vir

a) Somalië wat in chaos verval het en oplossings vir die situasie wat blywend en regverdig

is teenoor alle deelhebbers b) Ethiopië en Eritrea se onverwagse en onnodige konflik

tussen twee oorwegend Christen nasies in 1998/2000 wat swaar verliese tot gevolg gehad

het. Bid vir vrede, herstel van wedersydse vertroue en gerstel van handelsbetrekkinge. 3 Die

Wes-Afrika debakel van die Liberiese burgeroorloë in die laaste dekade wat mense lewens

en eiendom verwoes het en kinders misbruik het as kindersoldate. Die konflik het

oorgespoel na Sierra Leone en Guinië waar selfs erger wandade gepleeg is. Die gevolg was

‗n vredesmag bestaande uit Wes-Afrika en VN troepe wat die vrede probeer herstel het. Die

konflik het ‗n geweldige impak op die omringende lande gehad en ‗n generasie negatief

geraak. 4 Die Maghreb konflikte: die Algerynse burgeroorlog met nimmereindigende

bloedige menseslagting en die onopgeloste konflik oor die Wes Sahara onder Marokkaanse

besetting sedert 1974. 5 Soedan se 40-jarige oorlog met Islamitiese jihad ondertoon waarin

die Muslim noorde die oorwegend Christen suide wil onderdwerp en onder shari‘a

wetgewing en die Islam wil indwing; so ook in die Dafur streek. 6. Die resente gewapende

konflik tussen Nigeriese Christene en Muslims wys hoe vlambaar die situasie tussen die

twee gelowe is - dit is die geval elders in midde Afrika ook - tree in vir vrede en

versoening. Bron:

Operation World

Leraars: Ds Dirk Louw 222502 / 0811243824 / dirkl@iway.na Ds Thijs van der Merwe 236214 / 0811243641 thijs@mweb.com.na

Skriba: Alma Myburgh Weekdae 08:00 - 12:30 Tel: 222573; Faks: 224823; ngkw@iway.na; Bus 104 Windhoek www.ngkw.org.na

Bank: Bank Windhoek, Hooftak, Takode 48197200 NGK Windhoek Gemeente: Rek# 1027402301 Geloofofferfonds: 1027402331

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!