04.05.2013 Views

3 & 4 Junie 2011 ALGEMENE INLIGTING ... - Vori-Berg Fees

3 & 4 Junie 2011 ALGEMENE INLIGTING ... - Vori-Berg Fees

3 & 4 Junie 2011 ALGEMENE INLIGTING ... - Vori-Berg Fees

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KEURING

Kosstalletjies moet aan die plaaslike munisipaliteit se brand- en gesondheidsregulasies voldoen.

Kosstalletjies moet hul eie brandblusser voorsien en voorsiening maak vir verkoelingstoerusting vir

bederfbare produkte. Kosstalletjies word beperk tot die spesifieke produkte wat aan hulle toegestaan

en goedgekeur is, GEEN onderverhuring sal toegelaat word nie. Kosstalletjies moet van gas of oop

vure gebruik maak vir gaarmaakdoeleindes.

1. Voorkeur word verleen aan oorspronklike, handvervaardigde, Suid-Afrikaanse produkte wat die

kreatiwiteit van die uitstaller weerspieël.

2. Die beslissing van die keurkomitee is finaal en geen korrespondensie of gesprekke word daaroor

gevoer nie. Indien u na keuring en inbetaling kanselleer, word alle gelde verbeur asook u staanplek.

HANDELSURE EN PARKERING

BETALING

1. Parkering vir uitstallers se voertuie sal in die parkeerterrein buite die feesterrein wees, maar onder

geen omstandighede tydens die fees in die terrein of naby die stalletjie nie. Indien u sleepwa nie deel

vorm van u uitstalling nie, moet dit verwyder word van die uitstalruimte na die toegewysde area. Alle

voertuie moet Vrydag om 13.00 en Saterdag om 07.00 van die feesterrein verwyder wees en sal eers

Saterdag na 17.00 op die feesterrein toegelaat word.

2. Alle stalletjies word bedryf as volg: Vrydag 14:00 tot 21:00 en Saterdag 06:00 tot 17:00. Stalletjies

mag langer handel dryf maar mag onder geen omstandighede vroeër sluit nie. Geen stalletjie

mag voor die tyd toemaak nie. U is verantwoordelik daarvoor dat u genoeg voorraad het om

vir die HELE tydsduur van die fees handel te kan dryf.

3. Uitstallers sal vanaf Vrydag 08:00 toegelaat word om stalletjies in gereedheid te bring. Stalletjies

mag eers op 4 Junie 2011 na 17:00 ontruim word.

Betaling moet eers geskied na goedkeuring van u aansoek. Alle betalings moet afgehandel wees

binne 14 dae na goedkeuring anders sal u staanplek aan iemand anders op die waglys toegeken

word. Bankbesonderhede: ABSA Bank Pretoria-Noord aan De Wildt Helpmekaar

Maatskappy, rekeningnr 9235498972, Takkode: 632005, verwysing FEES en u voorletters

en van.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!