04.05.2013 Views

3 & 4 Junie 2011 ALGEMENE INLIGTING ... - Vori-Berg Fees

3 & 4 Junie 2011 ALGEMENE INLIGTING ... - Vori-Berg Fees

3 & 4 Junie 2011 ALGEMENE INLIGTING ... - Vori-Berg Fees

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3 & 4 Junie 2011

ALGEMENE INLIGTING & VOORWAARDES AAN

UITSTALLERS

1. U is verantwoordelik vir u eie tafel, stoele, gazebo, ligte en elektriese verlengingskoord. U stalletjie se

naam moet duidelik sigbaar wees. Alle stalletjies sal beoordeel word.

2. U is verantwoordelik vir u eie reis- en verblyfreëlings. Sien www.voribergfees.co.za om meer inligting

oor verblyf. Daar is kampeergeriewe beskikbaar by die Jopie Fourie terrein.

3. Die De Wildt Vori-Berg Fees aanvaar geen verantwoordelikheid vir produkte wat nie verkoop nie en

gee geen waarborg vir verkope nie.

4. Uitstallers wat voortydig oppak, is nie geregtig op enige terugbetaling nie en sal ook nie weer vir

deelname gekeur word nie.

5. Daar word streng sekuriteit toegepas reg deur die duur van die fees, uitstallers is self verantwoordelik

vir sekuriteit by sy eie stalletjie. Die De Wildt Vori-Berg Fees aanvaar geen verantwoordelikheid vir

gesteelde, bederfbare of beskadigde goedere nie. ’n Persoonlike wag vir u stalletjie kan met die

amptelike sekuriteitsdiens LemLou gereël word vir u eie rekening.

6. GEEN onderverhuring van kuns- en/of kosstalletjies word toegelaat nie.

7. Stalletjiehouers se gedrag mag nie steurend vir ander stalletjies wees nie en indien u in ’n bakleiery

betrokke raak of enige onaangenaamheid veroorsaak, het die komitee die reg om u te vra om die

perseel te verlaat en verbeur u al u gelde wat reeds betaal is. Uitstallers wat items tentoonstel of

verkoop met onwelvoeglike taalgebruik en tekens sal gevra word om dit van die terrein te verwyder.

8. U is verantwoordelik vir u eie netheid op en om u stalletjie.

9. Let asseblief daarop dat alle vorms terug gefaks moet word nadat dit deurgelees

en onderteken is, faksnommer 0866681726 of per e pos na

grobestboerdery@gmail.com

KEURING

Kosstalletjies moet aan die plaaslike munisipaliteit se brand- en gesondheidsregulasies voldoen.

Kosstalletjies moet hul eie brandblusser voorsien en voorsiening maak vir verkoelingstoerusting vir

bederfbare produkte. Kosstalletjies word beperk tot die spesifieke produkte wat aan hulle toegestaan

en goedgekeur is, GEEN onderverhuring sal toegelaat word nie. Kosstalletjies moet van gas of oop

vure gebruik maak vir gaarmaakdoeleindes.

1. Voorkeur word verleen aan oorspronklike, handvervaardigde, Suid-Afrikaanse produkte wat die

kreatiwiteit van die uitstaller weerspieël.

2. Die beslissing van die keurkomitee is finaal en geen korrespondensie of gesprekke word daaroor

gevoer nie. Indien u na keuring en inbetaling kanselleer, word alle gelde verbeur asook u staanplek.

HANDELSURE EN PARKERING

BETALING

1. Parkering vir uitstallers se voertuie sal in die parkeerterrein buite die feesterrein wees, maar onder

geen omstandighede tydens die fees in die terrein of naby die stalletjie nie. Indien u sleepwa nie deel

vorm van u uitstalling nie, moet dit verwyder word van die uitstalruimte na die toegewysde area. Alle

voertuie moet Vrydag om 13.00 en Saterdag om 07.00 van die feesterrein verwyder wees en sal eers

Saterdag na 17.00 op die feesterrein toegelaat word.

2. Alle stalletjies word bedryf as volg: Vrydag 14:00 tot 21:00 en Saterdag 06:00 tot 17:00. Stalletjies

mag langer handel dryf maar mag onder geen omstandighede vroeër sluit nie. Geen stalletjie

mag voor die tyd toemaak nie. U is verantwoordelik daarvoor dat u genoeg voorraad het om

vir die HELE tydsduur van die fees handel te kan dryf.

3. Uitstallers sal vanaf Vrydag 08:00 toegelaat word om stalletjies in gereedheid te bring. Stalletjies

mag eers op 4 Junie 2011 na 17:00 ontruim word.

Betaling moet eers geskied na goedkeuring van u aansoek. Alle betalings moet afgehandel wees

binne 14 dae na goedkeuring anders sal u staanplek aan iemand anders op die waglys toegeken

word. Bankbesonderhede: ABSA Bank Pretoria-Noord aan De Wildt Helpmekaar

Maatskappy, rekeningnr 9235498972, Takkode: 632005, verwysing FEES en u voorletters

en van.

AANSOEKVORM

Handelsnaam: ..................................………………………………………………………………………………

Voornaam en van (1)

ID nr: ……………………………................................…………………………

Selfoon: ................................................... e pos & faks....................................................................................

Voornaam en van (2) ……………………………………………...............................

ID nr: …………………………………..................................……………………

Beskrywing van produkte: …………………………..................

Beskrywing van spyskaart: ………………..................

Kuns/handwerk:4 m x 4 m R500 ……….

Kosstalletjies: 4 m x 4 m R650 ...........

ALLE AANSOEKERS MOET HIERDIE OOREENKOMS ONDERTEKEN:

Ek aanvaar al die bogenoemde voorwaardes wat in die aansoek vervat is en verklaar dat ek dit ten volle sal nakom.

Ek is ook ten volle bewus daarvan dat indien ek enige voorwaardes sou verbreek of nie nakom nie, ek my stalletjie sal

verbeur.

HANDTEKENING VOLLE NAME DATUMM

I

Aansoek ontvang: ..................... Betaling ontvang: ..................... Staanplek: ........................

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!