04.05.2013 Views

Parys Dome Fees Potjie Kompetiesie Aangebied ... - Parys Dome Fest

Parys Dome Fees Potjie Kompetiesie Aangebied ... - Parys Dome Fest

Parys Dome Fees Potjie Kompetiesie Aangebied ... - Parys Dome Fest

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Parys Dome Fees

Potjie Kompetiesie

Aangebied deur:

Die Parys Museum

Datum: 6 November 2010

Inskrywingsvorm

Plek: Parys Hoërskool Terrein

Naam: ______________________________________________________

Span Naam: __________________________________________________

Aantal Lede: _________________________________________________

Span Kaptein: ________________________________________________

Tipe Potjie: __________________________________________________

Tel no: ______________________________________________________

Inskrywingsfooi: R 500.00 per potjie, sluit in 4 toegans

kaarjies, 1 parkeer kaartjie en 3 x 3m staanplek.

Parys Domefees Potjiekos Kompetiesie 2010

Datum: 6 November 2010.

Plek: Parys Hoërskool.

Tyd: Begin om 12h00 tot 15h00, beoordeling begin 15h00.

Inskrywing: Parys Info

Inskrywingsfooi: R 500.00

Sluit in: 4 Toeganskaartjies na Domefees vir Saterdag 1 Parkeering kaartjie en 3 x 3m

staanplek en vervoer vanaf kar tot staletjie.

Sluitingsdatum vir Inskrywings: 1 November 2010

Reels:

1. Enige tipe potjie mag ingeskryf word. ( nl. Rooivleis, hoender, vis ens)

2. Groote pot: Nie groter as ‘n nr 3 nie

3. Die versiering van U stalletjie is deel van die beoordelaars se finale

besluit.

4. ALLE bestandele en vleis van potjie moet op die perseel gaar gemaak

word, geen vooraf gekookde bestandele is toelaatbaar nie.

5. Elke deelnemer moet ‘n bykos maak nl. Rys, stampmielies,

potbroot,roosterkoek ens, wat tydens die kompetiesie gemaak moet word.

6. Produkte,potjie en werksbenodighede moet U self voorsien.

7. Potjie moet op gas gemaak word en U moet eie gas en gas toestel

voorsien.

8. U is welkom om U eie stoele en gazebo`s of sambreel saam te bring,

vervoer sal gereel word vanaf parkeering tot U staletjie, geen karre sal

toegelaat word op die perseel nie.

9. GEEN privaat drank word toegelaat indien dit nie aangemeld en

goed gekeur word nie. Indien U nie die reels gehoorsaam nie sal U

drank van die personeel verwyder word, dit sit ons drank lesensie in

gevaar.

10. Pryse word direk na beoordeling oorhandig.

11. Die besluit van die beoordelaar is finaal.

Beoordeling is asvolg:

• Tema ( Oorspronklikheid & Atmosfees )

• Voorkoms en Netheid van die Area

• Oorspronklikheid en smaak van gereg

• Oorspronklikheid en smaak van bykos

Tema (Oorspronklikheid en Atmosfees ) 20

Voorkoms en Netheid van Area 20

Oorspronklikheid en smaak van gereg 40

Oorspronklikheid en smaak van bykos 20

Navrae:

Iris 083 650 8712

Muriel 071 612 5472

Parys SPAR – Thjis (056) 811 5559

Parys Info

(056) 811 4000

TOTAAL 100

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!