04.05.2013 Views

Kliek hier om 'n aansoekvorm af te laai. - Bieliemielie

Kliek hier om 'n aansoekvorm af te laai. - Bieliemielie

Kliek hier om 'n aansoekvorm af te laai. - Bieliemielie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KOSTE VAN STALLETJIE:

21. Die huur van stalletjies word bepaal deur die ligging en grootte daarvan.

22. Die pryse is vasgestel en geen vermindering sal plaasvind nie.

KEURING:

23. Aansoeke word streng gekeur om duplikasie van produkte te beperk en omdat

meer aansoeke as beskikbare stalletjies ontvang word.

24. ‘n Onafhanklike keurkomitee oorweeg aansoeke en ken spasie toe op grond van

die omvang van ‘n instansie se verbintenis tot die Reitz Bieliemieliefees en die

aantal jare by die Reitz Bieliemieliefees, betrokke, kwaliteit van diens, netheid van

infrastruktuur en balans in produkte.

25. Voorkeur word verleen aan oorspronklike, handvervaardigde, Suid-Afrikaanse

produkte wat die kreatiwiteit van die uitstaller weerspieël.

26. ‘n Volledige lys van produkte wat verkoop gaan word, moet

deurgegee word sowel as ‘n duidelike pryslys van die produkte.

27. Die keurkomitee se besluite mag verskil van die van vorige jare.

28. Daar is ‘n waglys. Indien al die stalletjies vol is, maar daar nog uitstallers is wat

goedgekeur is, word hulle op hierdie waglys geplaas en sal gekontak word sodra

daar ‘n kansellasie is.

29. Indien u na keuring en inbetaling kanselleer, word alle gelde verbeur sowel as

staanplek.

BETALING VAN KOSTES:

30. Die bankbesonderhede sal aan u deurgegee word na goedkeuring. (Sien eerste

punt by ALGEMENE INLIGTING EN VOORWAARDES.)

31. Dit is belangrik dat alle besonderhede op jou betalingsadvies duidelik aangebring

word op jou depositostrokie.

32. Suksesvolle aansoekers moet binne 5 (vyf) dae na skriftelike goedkeuring van die

Kommitee hulle gelde inbetaal & op die 7de dag sal u aansoek gekanselleer word

en vir ander uitstallers beskikbaar gestel word. Dit is u plig om u inbetalingsbewys

te faks of per epos te stuur.

HANDELSURE EN PARKERING

33. Parkering vir uitstallers se voertuie sal op gereserveerde plekke wees (Industriële

uitstallers – slegs 1 voertuig) of dan alternatief in die parkeerterrein buite die fees

terrein, maar onder geen omstandighede tydens die skou in die terrein of naby die

stalletjie nie. Hierdie reëling geld nie vir die uitstallers van karavane nie – Daar mag

1 Voertuig agter hulle karavaan staan.

34. Alle stalletjies open 8:00vm tot 22:30nm. Geen stalletjie mag voor die tyd toemaak

nie. U is ook verantwoordelik dat u genoeg voorraad het om vir die HELE tydsduur

van die fees handel te kan dryf.

35. Hekke sal in die aand sluit om 23:00nm. Daarna sal geen persoon meer toegelaat

word in die skou terrein nie.

36. Uitstallers word vanaf 13 & 14 Februarie 2013 toegelaat om stalletjie in gereedheid

te bring. Die hekke sal die 14 Februarie 2013 om 20:00nm gesluit word en daarna

sal geen uitstaller wat laat is meer toegelaat word nie.

37. Stalletjies mag ontruim word op 17 Februarie 2013 voor 08:00vm en dan eers weer

om 13:00 na die lofprysingsdiens. Geen stalletjie mag die terrein voor die tyd

verlaat nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!