04.05.2013 Views

Kliek hier om 'n aansoekvorm af te laai. - Bieliemielie

Kliek hier om 'n aansoekvorm af te laai. - Bieliemielie

Kliek hier om 'n aansoekvorm af te laai. - Bieliemielie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Aansoek vorm vir Karavaan, Markiestent en Saal Uitstallers

ALGEMENE INLIGTING EN VOORWAARDES

1. Indien u enige gelde inbetaal in die Bieliemieliefees bankrekening VOOR

goedkeuring skriftelik aan u gegee is, sal die gelde verbeur word.

2. Geen onderverhuring word toegelaat nie.

3. U is verantwoordelik vir u eie reis en verblyf reëlings. Kontak Bieliemielie Kantoor

058 – 863 2307.

4. Die Reitz Bieliemieliefees aanvaar nie die verantwoordelikheid vir produkte wat nie

verkoop nie of verlies wat gelei word deur natuurrampe nie.

5. Stalletjiehouers wat voortydig oppak, is nie geregtig op enige terugbetaling nie en

sal ook nie weer vir deelname gekeur word nie.

6. Geen tafels en stoele word voorsien nie. BRING U EIE SAAM!!

7. Stalletjie se naam moet duidelik sigbaar wees.

8. Sekuriteit is op terrein vanaf die Dinsdag (12 Februarie 2013) tot Sondag 17

Februarie 2013 om 16:00

9. Streng sekuriteit sal toegepas word.

10. PRETPARK uitstallers moet asseblief hul eie kragopwekkers saambring.

11. Stalletjiehouers se gedrag mag nie steurend vir mede uitstallers wees nie en indien

u in ‘n bakleiery betrokke raak of enige onaangenaamheid veroorsaak, het die

komitee die reg om u te vra om die perseel te verlaat en verbeur u gelde reeds

betaal. Uitstallers wat items tentoonstel of verkoop met onwelvoeglike taalgebruik

en tekens sal gevra word om dit van die terrein te verwyder.

12. Indien die stalletjie deur meer as twee persone beman word moet daar kaartjies

gekoop word vir die ander persone vir al die verskillende dae van die fees. Daar

word slegs 2 gratis kaartjies per staanruimte toegeken.

13. U is verantwoordelik vir u eie netheid rondom u uitstalruimte.

14. Geen persoon word toegelaat om in die uitstalruimte te oornag nie. (Behalwe die

uitstallers in karavane)

15. Bring asseblief u eie brandblussers saam.

16. Die Bieliemieliefees aanvaar geen verantwoordelik vir gesteelde of beskadigde

goedere soos baniere, vlae ens. Sorg dat u dit saans op ‘n veilige plek bêre.

17. Let asseblief daarop dat alle vorms terug gefaks moet word nadat dit deurgelees en

onderteken is.

18. Daar sal ‘n beoordeling van Industriële stalletjies plaasvind op Vrydag 15 Februarie

2013. Daar is 4 (vier) kategorieë waarvolgens beoordeling sal plaasvind:

Trekkers en Implemente

Voertuie

Gewasse

Stalletjies

19. Knelpunte en voorstelle moet by die betrokke kantoor van die fees skriftelik

ingedien word tydens die fees.

20. Let asb op dat nie meer as 10Amp per kragpunt nie en slegs Energiebesparende

gloeilampe mag gebruik word.

KOSTE VAN STALLETJIE:

21. Die huur van stalletjies word bepaal deur die ligging en grootte daarvan.

22. Die pryse is vasgestel en geen vermindering sal plaasvind nie.

KEURING:

23. Aansoeke word streng gekeur om duplikasie van produkte te beperk en omdat

meer aansoeke as beskikbare stalletjies ontvang word.

24. ‘n Onafhanklike keurkomitee oorweeg aansoeke en ken spasie toe op grond van

die omvang van ‘n instansie se verbintenis tot die Reitz Bieliemieliefees en die

aantal jare by die Reitz Bieliemieliefees, betrokke, kwaliteit van diens, netheid van

infrastruktuur en balans in produkte.

25. Voorkeur word verleen aan oorspronklike, handvervaardigde, Suid-Afrikaanse

produkte wat die kreatiwiteit van die uitstaller weerspieël.

26. ‘n Volledige lys van produkte wat verkoop gaan word, moet

deurgegee word sowel as ‘n duidelike pryslys van die produkte.

27. Die keurkomitee se besluite mag verskil van die van vorige jare.

28. Daar is ‘n waglys. Indien al die stalletjies vol is, maar daar nog uitstallers is wat

goedgekeur is, word hulle op hierdie waglys geplaas en sal gekontak word sodra

daar ‘n kansellasie is.

29. Indien u na keuring en inbetaling kanselleer, word alle gelde verbeur sowel as

staanplek.

BETALING VAN KOSTES:

30. Die bankbesonderhede sal aan u deurgegee word na goedkeuring. (Sien eerste

punt by ALGEMENE INLIGTING EN VOORWAARDES.)

31. Dit is belangrik dat alle besonderhede op jou betalingsadvies duidelik aangebring

word op jou depositostrokie.

32. Suksesvolle aansoekers moet binne 5 (vyf) dae na skriftelike goedkeuring van die

Kommitee hulle gelde inbetaal & op die 7de dag sal u aansoek gekanselleer word

en vir ander uitstallers beskikbaar gestel word. Dit is u plig om u inbetalingsbewys

te faks of per epos te stuur.

HANDELSURE EN PARKERING

33. Parkering vir uitstallers se voertuie sal op gereserveerde plekke wees (Industriële

uitstallers – slegs 1 voertuig) of dan alternatief in die parkeerterrein buite die fees

terrein, maar onder geen omstandighede tydens die skou in die terrein of naby die

stalletjie nie. Hierdie reëling geld nie vir die uitstallers van karavane nie – Daar mag

1 Voertuig agter hulle karavaan staan.

34. Alle stalletjies open 8:00vm tot 22:30nm. Geen stalletjie mag voor die tyd toemaak

nie. U is ook verantwoordelik dat u genoeg voorraad het om vir die HELE tydsduur

van die fees handel te kan dryf.

35. Hekke sal in die aand sluit om 23:00nm. Daarna sal geen persoon meer toegelaat

word in die skou terrein nie.

36. Uitstallers word vanaf 13 & 14 Februarie 2013 toegelaat om stalletjie in gereedheid

te bring. Die hekke sal die 14 Februarie 2013 om 20:00nm gesluit word en daarna

sal geen uitstaller wat laat is meer toegelaat word nie.

37. Stalletjies mag ontruim word op 17 Februarie 2013 voor 08:00vm en dan eers weer

om 13:00 na die lofprysingsdiens. Geen stalletjie mag die terrein voor die tyd

verlaat nie.

SONDAG:

38. Die feeskomitee het ‘n besluit geneem dat op Sondag 17 Februarie 2013 met ‘n

Christisfees van 09:00 tot 11:00 afgesluit sal word. *GEEN HANDEL WORD

GEDRYF OP DIE SONDAG NIE!* Uitstallers wat nie voor 8:00 sondagoggend die

terrein verlaat nie, sal eers toegelaat word om na 13:00 op te pak (GEEN OPPAK

VAN STALLETJIE GEDURENDE 08:00 – 13:00) .

TERREINPLAN:

39. Aangeheg is ‘n terreinplan. Maak asseblief seker waar u staanplek is omdat daar

GEEN verskuiwings gedoen sal word tydens die fees nie.

KONTAKBESONDERHEDE:

STALLETJIE AANSOEKVORM VIR BIELIEMIELIE FEES 14 – 17 FEBRUARIE 2013

BESONDERHEDE

Handelsnaam van instansie wat aansoek doen vir stalletjie: __________________________________________________

Adres van instansie: (Woonadres sowel as posadres): __________________________________________________

BESONDHERHEDE VAN KONTAKPERSOON:

Voornaam: __________________________________ Van: _____________________________________________

ID No: _____________________________________ Faks: _____________________________________________

Tel (Bedags): ________________________________ Tel (Saans):________________________________________

Selfoon: _____________________________________ E-pos: ____________________________________________

Elke stalletjie beskik oor twee toegangspermitte vir betrokke persone. Indien meer persone stalletjie gaan beman word moet daar

kaartjies vir elke dag gekoop word indien aansoek suksesvol is!!

KLASSIFIKASIE VAN STALLETJIE:

Watter tipe stalletjie verkies u? Kies slegs een opsie en dui aan hoeveel staanplekke benodig.

KARAVAAN – R1650 __________________________

SAAL 1 – R1650 __________________________

SAAL 2 – R1500 __________________________

SAAL 3 – R1500 __________________________

MARKIESTENT – R1500 __________________________

PRODUKBESONDERHEDE:

Lys volledig al die produkte wat jy beplan om te verkoop met ‘n pryslys aangeheg. Indien die spasie te min is heg ‘n aparte vorm aan.

ALLE PRODUKTE WAT VERKOOP WORD MOET GELYS WORD. Foto’s van produkte sal help om ‘n beter beeld van u produkte te

verkry.

GEEN ROOKBOMME, BB-GUNS, KLAPPERS NIE,GEEN PIECESHOOTERS,STINK BOMME, LASERGUNS!!!

BOETE VAN R2 500-00 INDIEN ENIGE VAN DIE BOGENOEMDE TYDENS SKOU VERKOOP WORD EN SAL ONMIDDELIK

VERWYDER WORD

Alle aansoekers moet hierdie ooreenkoms onderteken

Ek aanvaar al die bogenoemde voorwaardes wat in die aansoek vervat is en verklaar dat ek dit ten volle sal nakom.

Ek is ook ten volle daarvan bewus dat indien ek enige voorwaardes sou verbreek of nie nakom nie, ek my stalletjie sal verbeur.

’n Afskrif van u ID Dokument moet ook aangeheg word na ondertekening van aansoekvorm.

ERKENNING:

Die uitstaller verbind hom tot die inhoud wat u gelees het en verstaan.

HANDTEKENING VOLLE NAME

ID NOMMER DATUM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!