04.05.2013 Views

volledige inhoudsopgawe - Langenhoven.net

volledige inhoudsopgawe - Langenhoven.net

volledige inhoudsopgawe - Langenhoven.net

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ANDER HENGELVISSE 259

Witsteenbras 259

Juniemaand is steenbrasmaand 259

Twaalf stroppe met krewels 260

Eers steenbras, nou knorder 260

Vang grotes met Swellendam-aas 260

Witsteenbras word weer meer 260

Knorder / Knorhaan 261

Natalse vloede het hulle gebring 262

Knorders broei in Stilbaaitjie 262

Die knorder-koning wys sy slag 262

Kolstert 268

’n Kol so groot soos ’n “seven single” 268

Wildeperd 268

Springer 269

Leervis 270

’n Reuse leervis aan tjokka gevang 272

Pylstert 273

Elf 274

Elwe onder die jettie gevang 276

136 Elwe voor die botel gevang 276

Hoe meer lokaas, hoe beter 276

’n Skool elwe vreet ’n treknet op 276

Blou elwe was volop 276

’n Elf van 25 lb op die Sanddraai gevang 277

Silwerbrasem 277

Seebaar of rivierbaar 278

Moenie ’n baar skop nie 278

Pasop as jy ’n baar probeer doodsteek 278

Die verskriklike gif van ’n baar 278

Daeraad 279

Die groot daerade van jare gelede 279

Die daerade het weggeraak 280

Tientalle ondermaat-daeraadjies gevang 280

Rooisteenbras 280

“Jy het hom mos nou, haal hom self uit!” 282

Oom Tom vang ’n tagtigponder 282

Dis nie ’n haai wat die lyne breek nie 282

Rooivis word te gou pap 282

Roman 283

Romanne in die rotspoele 283

Mosselkraker en stompkop 284

Jy het dik lyn nodig 284

Hy byt ’n staalhoek toe 285

Veertien beenbekke gevang 285

Magistraat 288

Vier-en-sewentig 289

“Dis die Here se vis” 289

“Christus se visse” 289

Bastermeid 289

Panga 289

Galjoen 290

Oubaas en Lang Nicky haaks oor ’n galjoen 290

Nicky Beukes sit plat en vang 291

Houtie vang 64 galjoene binne twee uur 292

Willem Gezza se galjoenvangtegniek 293

“Jou oë is groter as jou maag” 293

Skop die aasmandjie in die see 293

105 Galjoene by Mosselfontein 293

“Laat eers jou hare doen” 293

Klipkabeljou en koningklip 294

Pens-en-derms en hottentot 294

Transvaalse galjoene gesog 294

Belman 295

Belmanne loop in pare 295

Drie groot belmanne by Tom-se-hut 295

Geelbek 295

Geelstert 296

Snoek 296

Driehonderd snoek op ’n skiboot 296

Tuna 296

Philippa vang tuna met ’n handlyn 298

x

Silwervis 299

Treilers het silwervis uitgeroei 299

Tom vang bakke vol op die Baar-se-bank 299

’n Rooi bank snappers onder die skuit 299

Tuna-aas vir silwervis 299

Stokvis 300

Makriel 300

Kry die sinker nie deur die skool nie 300

Bossies makriel verkoop 300

Visafval lok makriele nader 300

Tongvis 301

Tom Pretorius, eerste tongvisvanger 301

Ansjovis 301

Kabeljou volg ansjovisskole 301

ANDER SEEDIERE 303

Jellievissies 303

Dolfyne en Tornyne 303

Dolfyne baljaar onder die harders 303

Tornyne keer ’n skool elwe vas 304

Dolfyne jaag kabeljou ook op 304

Seevarke in die rivier 304

Tornyne swem vinnig 304

Walvisse 305

’n Walvis maak die Laeveld skrik 306

’n Walvis duik onderdeur die skiboot 306

Haaie 307

Lang Herman se haai 309

Geoffrey spook ure met ’n haai 309

Oom Koen trek tou met ’n haai 310

’n Zambesi gryp Tony se loksak 310

’n Haai maak Andries Jakkals skrik 311

In sy hande afgebyt 311

Moenie ’n vis aan sy kiewe uitlig nie 311

Net 21 viskoppe om te wys 312

Die haai lig ’n skiboot op 312

Nicky Beukes se reuse Zambesihaai 312

Nico Bauermeister se monster 313

Aggressiewe haaie op die see 314

Stamp die haai met die roeistok 315

Haai draai skuit in die rondte 315

Ds Gerrie se nood 315

SONDERLINGE VANGSTE 317

’n Kabeljou met die kaal hande 317

’n Seemeeu 317

’n Seeskilpad 317

’n Seilplankryer 317

’n Sjinees 317

’n Reuse inkvis? 317

AAS 319

Seekat en tjokka 319

Seekat 319

Piet vang hom aan seekatbiltong 321

’n Pak slae oor ’n seekatpoot 322

’n Seekat gryp tant Sally vas 322

’n Ghef deur die ooglid 322

Byna vat oom Koen die kat terug 322

’n Seekat is bitter sterk 322

’n Seekat gryp Isidore om sy nek 323

Oom Koen red ’n seun 323

Gevaarlike kat doodgeskiet 323

’n Seekat jaag oom Pamie 323

Seekatte by Infanta 323

Kat in die sak 323

Gooi bloekomolie oor die kat 323

Seekatte op die oopsee 323

Tjokka 324

Riviertjokka is goeie aas 325

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!