04.05.2013 Views

volledige inhoudsopgawe - Langenhoven.net

volledige inhoudsopgawe - Langenhoven.net

volledige inhoudsopgawe - Langenhoven.net

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Voorwoord iii

Vissermanswyshede iv

Agtergrond en Dankwoord v

Inhoudsopgawe vii

INLEIDING EN ORIËNTASIE 1

Lady Anne Barnard beskryf die visbraai 1

VISVYWERS 3

DIE ERA VAN DIE ROEIBOOTVISSERS 5

Piet le Roux en sy tydgenote 5

Met ’n roeiskuit in stormweer 6

Die bouman en die baler 7

’n Seemonster in die nag 7

Toeskouer-angs oor die roeiskuite 8

Met ’n roeiskuit uitgetou 8

Vaal Piet le Roux loop ’n bloutjie 8

Aasmandjie in Skuitbaai vergeet 11

Vier vissermanne verdrink 11

Koen Muller en ander bekende vissermanne 12

Lingie Crous 12

Koen Muller 12

Pily le Roux 13

Ou Piet Swart en Piet Ryspunt 13

Kootjie van Wyk 13

Willie Muller 14

Piet (Horsie) Swart 14

Die harderbedryf 14

Soorte harders 14

Nette en netsteiers 15

’n Kabeljou van 122 lb in die treknet 16

Soek en inwys van harders 17

Vangplekke 17

Helpers 17

As oom Koen sê: “Spring!”... 18

Trekprosedure 18

Reuse trek in die Sanddraai 18

’n Bakkievrag harders vir Willem Louwrens 19

’n Mens hoor die harders in die water 19

“Bly stil! Die visse gaan skrik.” 20

“Ek laat my nie van ’n haai vang nie!” 20

Muishonde en lynvissers steel harders 20

Oom Koen deel nie graag sy harders nie 20

Verdeling 20

Bewerking en droging 20

Harders trek, beteken groot werk 21

Smous of ruil 21

Lisensies en onwettige praktyke 22

’n Paar sakke vol geelharders 22

Die harders is nie uitgeroei nie 22

“Die Here het die harders vir ons gegee” 22

Lang Nicky lê Oubaas en Pietjie se harders vas 23

Die spookhond van Skuitbaai 23

Waar is die harders nou? 24

Sitnette 24

Oesters en pêrels 25

Oesters 25

Koos Boekies sorteer die diewe uit 27

Pêrels 28

INHOUDSOPGAWE

vii

DIE ERA VAN DIE GROOT DEKSKUITE 31

Boy Rademan se skuit, Infanta 31

Lang Nicky se eerste seevis 33

Die Infanta strand in Skuitbaai 33

Noue ontkoming met die Infanta 33

Elwe vang vanaf die Infanta 33

Piet Horsie drink ’n ander man se wyn 33

Fanie Jacobsz en sy Salamander-vissery 34

Vissermanne skrik vir die duikboot 35

Ligflitse uit die see 35

Bakkies met voorrade 35

Attie Dunn rapporteer die duikboot 36

Wie was Fanie Jacobsz? 37

Eers Dagbreek, toe Roosevelt 37

Regter Ludorf val van die dek af 39

Drie ton vis op die Roosevelt 40

’n Haai op die diepsee 40

Van reddingsboot tot visserskuit 41

Boetie Mos se stories 42

Die oorlewendes 43

Mina van Noordwyk onder vis 43

Dick Miller verbeter die Goeiehoop 43

Oom Koen ry volspoed in die mis 45

Die Tollie 45

Sas van Deventer 45

Die Lismore 45

“Moenie worry nie, glo net!” 47

Lynette spoel van die dek af 47

Die Lismore beland tussen die branders 48

Die Lismore strand naby die ketel 48

Die Sunbeam 49

Hans Oosthuizen 49

Die Libertas en die Sonnekus 49

Die Ingatchinie en die Seabride 50

Chrisjan de Necker se krag 50

Henkie vang dertien bakke vol 50

Skelmstreke op die dek 50

Die Laeveld 51

’n Groot vangs met die Laeveld 52

Ria kry raad vir seesiek 53

Lok die skool vis weg 53

Plakkies se rympie 54

Van die Laeveld tot ’n Vlootfregat 54

Piet Hess sleep die skuit uit 54

Dr. Jannie Beyers 54

Die Westwind 54

Noue ontkoming met die Westwind 55

Die Westwind vergaan by Quoinpunt 55

Die Lofdal 56

Die Isabella 56

Die Aggey 56

Geringe gevaar van ’n geelslang 57

Sopnat in die baar se branders 57

Tom Pretorius 57

Tom dreig die inspekteur 59

Die haailewerbedryf 62

’n Haai byt oom Annie 62

Die tongvisbedryf 62

Treilers 62

Banke en die Vlei 63

Tongvisbron 63

Treilprosedure 63

Verwerking 63

Riviervloede en tongvisgetalle 63

Die Columbus 64

’n Twaalfjarige skipper die Columbus 64

’n Tongvistreiler vang vyf ton kwaggas 64

Die Juliana 65

Dinah was ’n ooggetuie 66

Klaas Arendse het die fakkel gesien 66

Die Star of Africa 66

Die Volendam en Nuwedam 67

Tjokka op die Baar-se-bank 68

Die Lady Betty 68

Visserfamilies van Heidelberg 69

Booi Ruiters 69

Hulle het boot ingebring (koerantberig) 70

Booi en Collie stry oor ’n pop 70

“Rolls Royce-enjins is my kos” 70

Booi Ruiters se humorsin 70

Die Daries-familie 71

Die Hunter-familie 71

Die Williams-familie 71

’n Slang in die boothuisie? 72

Hennie Lombard en die Redder 72

Oom Hennie eet ’n waatlemoen op 72

Jan Potjies keer die Redder om 73

Met die Redder na Keizersgat 73

Nicky eet oom Hennie se perskes 73

Van Niekerk Eksteen en die Josmien 74

Lemoenskil vir aas 75

Dumas se Port Beaufort-visserye 76

Vestiging in Port Beaufort 76

Die Modern Maid, Atlantic Ocean, Jenny-Ann en ander 79

Personeel en fasiliteite 80

Duiweltjie Geldenhuys spring oorboord 80

Ondergang 81

Breërivier-visserye 82

Deelnemers aan die maatskappy 82

Onderhandelings met Dumas 82

Oprigting van ’n ysaanleg 83

Bedryfsprobleme en likwidasie 84

Drie groepe wat kompeteer 84

Moeilikheid met drankmisbruik 84

Spanning en sigarette 84

Coen Matthysen 85

Die Laeveld 85

Die Lily Marlene 85

Die Amsterdam 86

Die Nuwedam 86

Die Bodam 86

Ondermaatkrewe in ’n padblokkade 87

Mev. Dumas se betonblok 87

Pasop vir vassit op die baar 87

Die Bernadine 87

Die Gemini 88

Die Brothers 88

Die baar eis byna die Brothers 88

Die Schiedam 89

Twee ton daeraad 90

Die Frieda R 90

Sabotasie van die Frieda R 90

’n Groot vangs geelbek 91

Die Palera 91

Oubok Bokelmann en die Jakaranda 92

Lennie Beukman en die Jakaranda-ramp 93

“Die Jakaranda was vol lekplekke” 94

“Ons het hom gaan soek” 94

“Ons het staan en kyk” 95

Anna Beukman se smart 95

Gerrie met Jerrie verwar 96

Tinie Fouché en die Josmien-ramp 96

Josmien-ramp: Vyf lyke al gevind (koerantberig) 97

“Ek droom die skuit breek in twee” 99

Die Laeveld-ramp 99

Verslag van ’n oorlewende 100

Mnr. Anderson se heldedaad 100

Mensbeendere uitgespoel 101

Einde van die groot dekskuite 102

Lys van bekendste kommersiële dekskuite en treilers 103

viii

DIE ERA VAN CHUKKIE- EN

SKIBOOTVISSERMANNE 105

Die Kleinvlei 105

Die Kleinvlei waai weg in ’n storm 107

’n Reuse vangs met die Kleinvlei 107

’n Anker weggegooi 107

Tom Pretorius: Lone Wolf 108

Golden Hawk 108

Sakkie Nel: Duiwenhok 109

Hannes Fouché: Valencia 110

Hannes Fouché: Mona Lisa 111

Die Mona Lisa sit vas op die baar 111

Gevare met donkermaan 112

’n Honderdtal misgeloop 112

Rooi Jan Lourens: Black Label 112

Dawid en Betsie van Papendorp: Wolfie 113

Betsie en Rooi Jan maak Wolfie vol 113

Nicky Beukes: Stalking Dawn 114

Thane Garlick: Nat 114

Lang Nicky haaks oor ’n visvinder 115

Ander vissermanne van die tagtigerjare 115

Christie Beukman: No Ways 115

Peter Esterhuizen: Witblits 116

Bruno Peral: Trikki-Too 116

Bruno en Thane speel wegkruipertjie 117

Danny Lottering: Zulu II 117

’n Diepseetreiler stroop die silwervis 118

Die voedselketting is belangrik 118

Visvang in die “weste” 118

Missieltoetse vanaf De Hoop 120

Viskopers 120

Ander vissermanne van die negentigerjare 121

A- en B-lisensies 122

Ontglip die inspekteur 122

’n Nuwe lisensiestelsel 122

Eugene Beukes: Yeti 123

Lys van kommersiële seeskuite van 1970 tot 2000* 125

Lys van bekende nie-kommersiële seeskuite

van 1970 tot 2000* 126

SKUITBAAI EN DIE BOOTHUISIES 129

Skuitbaai 129

Die Skuitbaaigrot 131

Die Vishuisie 132

Boothuisies 134

Om ’n swaar houtskuit te bêre 136

JETTIES 139

Die “Ou Jettie” of Kraaltjie 139

Die Goewermentsjettie 141

Verandering en sloping van Dumas se jettie 144

Dirk Beukes se soliede bouwerk 146

Ander jetties 147

DIE BAAR, KANAAL EN KABELJOUBANK 149

Die Baar 149

Die Kanaal 152

Die Kabeljoubank 153

Die stroom in die kanaal 153

Piet Gunter keer die Seevalk om 153

Die walvis-indoena verdrink 153

Tog nie Stuyvesant nie! 154

Bos Marais onder ’n skuit vasgekeer 154

’N SPORTHENGELAARSPARADYS 157

Die Breërivier 157

Het die rivier vroeër anders geloop? 158

Die rivier word vlakker 159

Sandbanke en stroomsterkte 160

Die plantegroei en voëllewe van die omgewing 161

Fynbos en voëls van die veertigs 161

’n Hengelparadys ontdek 161

Visvangdinge uit vervloë dae 162

Vissermanne van jare gelede 162

Visvang by die eiland 165

Van bloedlyne tot nylon 166

Platboomroeiskuite 167

Vinniger as wat ’n perd galop 170

Drenkelinge en roosterkoeke 170

Oom Koen Muller kón roei! 171

Die koms van buiteboordenjins 172

Twee Seagulls te lig vir die baar 172

Hoe oom Koen leer vloek het 172

Lang Nicky gooi die enjin flenters 173

Blyplek by die see 173

Geoff verhuur 15 skuite in die reën 174

Oom Robbie sê: “So lyk vis!” 174

BREËRIVIERSE KABELJOUSTORIES 177

Die lokstem van die viswaters 177

Vang ’n vis en koop ’n erf 177

Afrikaanse kabeljouname 178

Navorsing oor kabeljoue 178

Legendariese hengelaars en reuse visse 181

’n Vis met die naam Buck Jones 182

Oom Pily kon ’n vis se gewig goed skat 182

Pieter van Rooyen oortref almal 184

Hennie Langenhoven met die “kleinkopkabeljou” 188

Lucas Visser se aanspraak op ’n rekord 188

Lang Nicky Beukes - bobaasvisserman 190

Koringboer is kabeljoue se tier (koerantberig) 191

Oom Fred de Necker se bielie 194

Oubaas Rall se grote 195

Sleep die honderdponder huis toe 196

André Lourens se rekord gou oortref 196

Honderdponder op sy verjaarsdag 197

Theo Houterman haal Hollandse koerant 197

Oom Lewies weeg nie sy vis nie 200

Skipper en Frikkie vang grotes 200

As niks byt nie vang Johan ’n knewel 201

Jacques Groenewald las gou sy lyn 201

Coen Matthysen het baie gevang 202

So ’n vis vrylaat?! 203

Tienkie sê katkop is koning 206

Martin Swart se honderdponder 206

Gerrie Grobler se knewel 207

Val Barry klop haar ma (Dot Heroldt) 208

Dorothy Heroldt se honderdponder 208

Cheryl vang hom met ’n koffiemeul 209

Grieta de Kock se grote 209

Mev. ds. Wiid weet waar die grotes loop 210

Roelof was baie ligter as sy vis 210

Danie (Peebol) se twee grotes. 211

Japie Crous vang sonder ophou 212

Hoe vang mens ’n groot kabeljou? 216

Neem visbeweging in ag 216

Bewegingspatrone 216

Hoe lank swem ’n vis tot by Rooiwalle? 216

Om een verdwaalde vis te vang 217

Die een wat weggekom het, gevang 217

Broeipatrone 217

Kabeljougeraamtes in die riete 218

Die water moet reg wees 219

Watertemperatuur 219

Springgety 220

Fosfor 221

Troebel water 221

Smaak van die water 221

ix

Die weer moet reg wees 222

Die tyd moet reg wees 223

Groot kabeljoue byt bedags ook 223

Die regte aas 224

Twee wildeperde in die kabeljou se maag 224

Seekat en harders vir aas 224

Bloedwurm werk beter 225

Visse is soms kieskeurig 225

Die regte hoek en trens 226

Oom Hennie Lombard se vendusiestok 227

Die regte tegniek 228

Oom Tom se geheim 229

Die regte plek 229

Hengel in die kanaal 229

Mens kan die visse in die water sien 231

Lieg vir oorlewing 231

Kanaal toe saam met oom Koen 231

’n Winternag met soetwyn en oom Koen 232

Van Skuitbaai tot die Withuis 232

’n Kabeljou met kaal hande gevang 233

Bly op die regte plek 234

Van Bobbejaankrans tot Napkys 234

Hans Kwela vra Hans-Jurie se hulp 234

Valhek in die Kadierivier 235

Gespartel op ’n modderbank 235

Merke op die rivier 235

Dis nie Oubaas Rall se merk nie 236

Coen Matthysen se merk 237

Partykeer help die merk niks 237

Kyk waar die stroom vloei 238

Die invloed van ander skuite 238

Die oorvloed van jare gelede 239

Witsand se visvangs (Koerantberig, 1927) 239

Breërivier beste vangplek in S.A. 244

Pat nooi die hele woonwapark 244

Deesdae probéér mens visvang 244

“Stuur die kinders oor ’n uur” 245

Gaan vang gou vis vir ontbyt 245

Kwaggas byt net toe die windjie draai 245

Ses ton kwaggas gevang 245

Meer as 60 kabeljoue op ’n skiboot 245

Gibbie en Japie maak die skuit drie maal vol 245

Soms was die rivier vol kabeljou 246

Tien kabeljoue vol kuite 246

’n Bakkie vol kabeljou 246

Vyftien honderdponders oor ’n Paasnaweek 246

Vis verwerk en verkoop 247

Verwerking van vis 247

Smous, verkoop en weggegee 248

Oom Boy betaal ’n pennie per pond 249

Baie vis, maar lae pryse 249

Honderdponder weggegee 249

Wat hengelaars nog aanvang 250

Kabeljoue in die Soutpan? 250

’n Argument oor Thane se vis? 250

Kleingespeen se honderdponder 250

Hoe om te slaap en vis te vang 250

Byna verdrink die kaptein van die Union Castle 250

Een vang ’n ton, die ander niks! 251

Oom I.C. se stok en vis teruggekry 251

Groot kabeljoue in die seekoegat 251

Oom Koen behandel Piet Eksteen 251

Landroverspore krap oom Nicky om 251

Luidrugtige vissermanne 252

Vis aan sy stert gevang 252

Hengelaars se ongelukkies 252

Stok en katrol oorboord geruk 253

Oom Pily vat merk waar sy tande uitval 253

Man oorboord: “Ghef hom!” 253

Die boot spoel weg en die ghefstok breek 254

Skuit teen die jettie stukkend geslaan 254

Nagrumoer by Rooiklip 254

Treiler op die sleephelling vergeet 255

Klipdrift in die Kraaltjie 255

Sporthengelaars moet merk en vrylaat 255

ANDER HENGELVISSE 259

Witsteenbras 259

Juniemaand is steenbrasmaand 259

Twaalf stroppe met krewels 260

Eers steenbras, nou knorder 260

Vang grotes met Swellendam-aas 260

Witsteenbras word weer meer 260

Knorder / Knorhaan 261

Natalse vloede het hulle gebring 262

Knorders broei in Stilbaaitjie 262

Die knorder-koning wys sy slag 262

Kolstert 268

’n Kol so groot soos ’n “seven single” 268

Wildeperd 268

Springer 269

Leervis 270

’n Reuse leervis aan tjokka gevang 272

Pylstert 273

Elf 274

Elwe onder die jettie gevang 276

136 Elwe voor die botel gevang 276

Hoe meer lokaas, hoe beter 276

’n Skool elwe vreet ’n treknet op 276

Blou elwe was volop 276

’n Elf van 25 lb op die Sanddraai gevang 277

Silwerbrasem 277

Seebaar of rivierbaar 278

Moenie ’n baar skop nie 278

Pasop as jy ’n baar probeer doodsteek 278

Die verskriklike gif van ’n baar 278

Daeraad 279

Die groot daerade van jare gelede 279

Die daerade het weggeraak 280

Tientalle ondermaat-daeraadjies gevang 280

Rooisteenbras 280

“Jy het hom mos nou, haal hom self uit!” 282

Oom Tom vang ’n tagtigponder 282

Dis nie ’n haai wat die lyne breek nie 282

Rooivis word te gou pap 282

Roman 283

Romanne in die rotspoele 283

Mosselkraker en stompkop 284

Jy het dik lyn nodig 284

Hy byt ’n staalhoek toe 285

Veertien beenbekke gevang 285

Magistraat 288

Vier-en-sewentig 289

“Dis die Here se vis” 289

“Christus se visse” 289

Bastermeid 289

Panga 289

Galjoen 290

Oubaas en Lang Nicky haaks oor ’n galjoen 290

Nicky Beukes sit plat en vang 291

Houtie vang 64 galjoene binne twee uur 292

Willem Gezza se galjoenvangtegniek 293

“Jou oë is groter as jou maag” 293

Skop die aasmandjie in die see 293

105 Galjoene by Mosselfontein 293

“Laat eers jou hare doen” 293

Klipkabeljou en koningklip 294

Pens-en-derms en hottentot 294

Transvaalse galjoene gesog 294

Belman 295

Belmanne loop in pare 295

Drie groot belmanne by Tom-se-hut 295

Geelbek 295

Geelstert 296

Snoek 296

Driehonderd snoek op ’n skiboot 296

Tuna 296

Philippa vang tuna met ’n handlyn 298

x

Silwervis 299

Treilers het silwervis uitgeroei 299

Tom vang bakke vol op die Baar-se-bank 299

’n Rooi bank snappers onder die skuit 299

Tuna-aas vir silwervis 299

Stokvis 300

Makriel 300

Kry die sinker nie deur die skool nie 300

Bossies makriel verkoop 300

Visafval lok makriele nader 300

Tongvis 301

Tom Pretorius, eerste tongvisvanger 301

Ansjovis 301

Kabeljou volg ansjovisskole 301

ANDER SEEDIERE 303

Jellievissies 303

Dolfyne en Tornyne 303

Dolfyne baljaar onder die harders 303

Tornyne keer ’n skool elwe vas 304

Dolfyne jaag kabeljou ook op 304

Seevarke in die rivier 304

Tornyne swem vinnig 304

Walvisse 305

’n Walvis maak die Laeveld skrik 306

’n Walvis duik onderdeur die skiboot 306

Haaie 307

Lang Herman se haai 309

Geoffrey spook ure met ’n haai 309

Oom Koen trek tou met ’n haai 310

’n Zambesi gryp Tony se loksak 310

’n Haai maak Andries Jakkals skrik 311

In sy hande afgebyt 311

Moenie ’n vis aan sy kiewe uitlig nie 311

Net 21 viskoppe om te wys 312

Die haai lig ’n skiboot op 312

Nicky Beukes se reuse Zambesihaai 312

Nico Bauermeister se monster 313

Aggressiewe haaie op die see 314

Stamp die haai met die roeistok 315

Haai draai skuit in die rondte 315

Ds Gerrie se nood 315

SONDERLINGE VANGSTE 317

’n Kabeljou met die kaal hande 317

’n Seemeeu 317

’n Seeskilpad 317

’n Seilplankryer 317

’n Sjinees 317

’n Reuse inkvis? 317

AAS 319

Seekat en tjokka 319

Seekat 319

Piet vang hom aan seekatbiltong 321

’n Pak slae oor ’n seekatpoot 322

’n Seekat gryp tant Sally vas 322

’n Ghef deur die ooglid 322

Byna vat oom Koen die kat terug 322

’n Seekat is bitter sterk 322

’n Seekat gryp Isidore om sy nek 323

Oom Koen red ’n seun 323

Gevaarlike kat doodgeskiet 323

’n Seekat jaag oom Pamie 323

Seekatte by Infanta 323

Kat in die sak 323

Gooi bloekomolie oor die kat 323

Seekatte op die oopsee 323

Tjokka 324

Riviertjokka is goeie aas 325

Krewelsoorte 325

Modderkrewels 325

Grasbanke met krewels vir Afrika 326

’n Landrover op die aasbeddings 326

Pienk krewels 326

Sjirrêms 327

Wurmsoorte 327

Bloedwurm 327

Bloedwurm met grawe gespit 328

Bloedwurmgrawers op die sandbank vergeet 328

Mosselwurm 328

Klipwurm 328

Wonderwurm 329

Maanskynwurm 329

Lintwurm 329

Skulp-aas 330

Skeermesgapermossel (potloodaas) 330

Alikreukel 330

Witmossel 330

Witmossels kom per trein 331

Rooiaas 331

Dawid Skilpad se metode 332

Hoe vrotter, hoe beter 332

Jannie Terblanche se rooiaas-resep 332

Vis-aas 332

Lewendige harders 332

“Harders skep” vir aas 332

’n Negentigponder vat ’n hardervelletjie 332

Vang hulle aan sardiens en brood 333

Elf 333

Varkies en Strepies 333

Makriel 333

Vaalhaai 333

Seekomkommer 333

VERWOESTING VAN DIE VISBRONNE 335

Die treilers het die sand laat loskom 335

Daar is nou baie meer skuite 335

Skiboot-hengelaars se impak 335

Buitelandse treilers was die uitroeiers 336

Sleeptreilers het die bronne verwoes 336

Treilers het selfs in die reservaat gevang 336

Daar is nou minder treilers 336

Treilers vang min kabeljou 336

Visafval jaag bankvis weg 336

Die vermorsing gaan steeds voort 337

MERKE EN VISVANGPLEKKE 339

Name van visvangplekke op die rivier 339

Diagram met name van visvangplekke op die rivier 341

Name van visvangplekke langs die see 342

Van die Baaiplek tot die Vywer 342

Diagram met name van visvangplekke aan die kuslyn 342

Van die Vywer tot Moodie-se-puts 343

Visvangplekke aan Infanta se kant 344

Banke in San Sebastiaanbaai 344

Diagram van die bekende banke in San Sebastiaanbaai 345

BYGELOOF, LEUENS EN VERSKYNSELS 347

Bygelofies en tekens 347

Hou die droë seevark dop 347

Los die seevoëls uit 347

Moet nooit bobbejaan sê nie 347

Kyk hoe vreet die goudvis 347

Die windvoël wys die wind 347

Die boer-in-die-vark swem wind op 348

Fluit mag jy nie 348

’n Skeutjie om die maag te “settle” 348

xi

’n Sonvis in die see 348

Sit met jou rug na die vis 348

Doodse stilte op die skuit 348

Moenie ’n skuitnaam verander nie 348

Leuens 348

Oubaas en oom Pietjie uitgevang 348

“Ons gebruik baar vir aas” 349

Tom praat die waarheid, dan dink hulle hy lieg 349

Uitgevang met ’n koue kabeljou 349

Verskynsels 349

Slange 349

Reënboog 350

’n Rob bedel vir sardyn 350

Vlamme op die ghonnel 350

Spookskip 350

Varkies swem oor die rivier 350

Oorlogsgedreun oor Basjansbaai 351

WEERSTOESTANDE 353

Mistige weer 353

Ry in die mis in die riete vas 353

Oom Koen ry veilig deur die mis 353

Met ’n kompas en horlosie tot op die bank 353

Navigeer op die “see se werk” 354

Tekens van wind 354

Tekens in die lug 355

Die swart suidwes 355

Meer as 14 uur in ’n skielike storm 355

Ure teen ’n stormwind aangesukkel 355

Stormweer op die rivier 355

Pasop vir ’n stormwind in die kanaal 356

Die dapper passasier van Oysterbeds 356

Met een silinder in ’n storm 356

Kontiki se mense tot in die Witsand gewaai 357

ORGANISASIES 359

’n Hengelklub 359

Natuurbewaring 360

Hy pleit om genade, maar oortree weer 360

Die NSRI-stasie 360

BRONNELYS 363

Persoonsindeks van foto’s 372

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!