04.05.2013 Views

sportbeleid - Lscp.co.za

sportbeleid - Lscp.co.za

sportbeleid - Lscp.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LAERSKOOL CONSTANTIAPARK

SPORTBELEID

SPORTBELEID CP 20-08-2009.doc10-2007 27

-11-

SPORTDRAG

1. ATLETIEK

1.1. SPORTDRAG

LEERDERS

Atlete moet altyd in die korrekte atletiekdrag van die skool geklee wees tydens Byeenkomste,

wat die volgende behels:

- Atletiekfrokkie, -broek en skoolsweetpak om in te reis.

- Geen atleet sal toegelaat word om deel te neem indien hul nie reg geklee is nie.

Tydens oefentye kan die atlete in enige ander gemaklike oefendrag geklee wees.

AFRIGTERS

Tydens oefentye word die afrigters aangemoedig om ‘n sweetpak aan te hê.

Dit skep dadelik ook ‘n professionele indruk.

BYEENKOMSTE

‘n Wit/Rooi CP-hemp is die amptelike drag vir ‘n atletiekbeampte.

Die amptelike sweetpak asook sportdrag van die skool is toelaatbaar by vriendskaplike

byeenkomste en word aanbeveel.

2. RUGBY

2.1 SPORTDRAG

LEERDERS

Tydens oefening moet die seuns so geklee wees dat hy die sportsoort met gemak kan beoefen

(waar moontlik rugbydrag om te skrum en opgetel te word en lynstane)

‘n Ou rugbytrui kan hier van nut wees.

Tydens wedstryde moet die seuns in die voorgeskrewe truie en broeke van die skool speel

(broeke is wit vir al die spanne. Net die 1ste span se broek is wit.

AFRIGTERS

Tydens oefeninge moet die afrigter so geklee wees dat hy ‘n voorbeeld aan die seuns kan stel,

en die afrigting met gemak kan hanteer.

Aan die einde van die dag voor die middagoefening begin, moet die mans hul oefenklere gaan

aantrek.

Indien die mans optree as skeidsregters, moet die amptelike drag van die BBRU

skeidsregtersvereniging gedra word.

Indien daar wedstryde gespeel word, kan die betrokke onderwyser afrigters hul sweetpakke

tydens skool dra.

2.2 DRA VAN SWEETPAKKE

LEERDERS

Die seuns moet in die voorgeskrewe skoolsweetpak geklee wees tydens sportdae.

AFRIGTERS

Afrigters moet tydens sportdae in die sweetpak van die skool geklee wees.

3. NETBAL

3.1 SPORTDRAG

LEERDERS - OEFENTYE

Gemaklike kort oefenbroek

T-hemp!! (Géén ”spaghetti”bandjies- nie)

Seilskoene met sokkies

LEERDERS - LIGAWEDSTRYDE

Amptelike netbaldrag van die skool

Seilskoene en kort wit sokkies

Geen juweliersware soos horlosies, ringe, hangertjies en oorringe nie

Sweetpakke van die skool

Hare netjies vasgemaak en versorg (kuif vasgesteek met haarknippies)

Slegs die skool se 1ste span mag geborgde sweetpakke dra en mag slegs gedra word op dae

wat wedstryde plaasvind.

Tydens toere en afrigtingskursusse reis leerders met voorgestelde drag.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!