04.05.2013 Views

Die Nagmaal en Orde by Tenebrae

Die Nagmaal en Orde by Tenebrae

Die Nagmaal en Orde by Tenebrae

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NAGMAAL EN ORDE BY TENEBRAE

Donderdagaand voor Goeie Vrydag.

ORDE van TENEBRAE

U word gevra om tydens hierdie diens daaroor na te dink dat dit die Donderdagaand voor Goeie Vrydag was,

dat Jesus en Sy dissipels vir die laaste keer saam was toe Hy en hulle reeds in die skaduwee van die kruis

verkeer het. Die voortgaande uitdowing van die kerse is simbolies van die toenemende duisternis wat oor

Jesus gekom het, die aand – toe sy dissipels Hom in die steek gelaat het, toe Hy die bitter haat van sy vyande

en die verraad en verloëning uit sy eie kring ervaar het, toe Hy bloed in Getsemane gesweet het en die

duisternis aan die kruis steeds nader aan Hom gekom het – totdat Hy uiteindelik van God verlate aan die kruis

gehang het – en gesterf het. Die oomblikke van totale duisternis aan die einde herinner ons daaraan dat Hy

toe in die graf weggelê is.

Die sentrale kers word weer aangesteek as profesie van die Opstanding wat so gou weer sou aanbreek. Stilte

word sover moontlik deur die loop van hierdie diens gehandhaaf. Alles eindig wanneer die sentrale kers weer

aangesteek is en die gemeente in stilte die kerk verlaat en steeds in stilte huis toe vertrek.

Orde vir die Erediens en Nagmaal op Tenebrae

Oproep tot aanbidding en openingsgebed.

Skriflesing

Oordenking / Baie kort preek

Gemeente sing ‘n Lydenslied.

Kom ons bid saam:

Mag die vrede van God met julle wees!

Gemeente: en ook met jou!

Open julle harte vir die Here van die here! Luister na die Koning van die konings deur die werk van sy Gees.

Gemeente: Ons wag nou op die Here ons God!

Heilige Vader, ons kom na die Tafel van ons Here Jesus Christus, omdat Hy van God verlate was, sodat ons

nooit weer Godverlate hoef te wees nie. Ons kom na die Tafel van die Here – omdat ons honger is en dors is,

naak en blind, koud en hartseer.

Vader, sal U ons nie voed en laaf nie? Sal U ons nie klee en warm maak met u liefde nie? Jesus se liggaam is

tog nie verniet verbreek en sy bloed is nie sonder rede gestort nie! Hy het gesterf sodat ons kan lewe; Hy het

gely om ons te red; Hy het Homself oorgegee aan die smarte van die hel, om vir ons die Brood van die lewe te

word. Hy het opgestaan uit die dood, sodat ons oorwinnaars kan wees.

Daarom, Here, skenk nou aan ons ‘n vredevolle gemeenskap met u Seun deur die werkinge van die Heilige

Gees. Amen.

Hierdie is die Tafel van ons Here Jesus Christus.

Almal wat in sy Naam gedoop is, ook die kinders, word genooi om aan hierdie heilige Sakrament deel te hê.

Jesus het gesê: "Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op

julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is

sag en my las is lig."

Mat.11:28-30

Dan sê die leraar :

Die Here is hier teenwoordig.

Dit is niks anders as die huis van God nie; dit is die poort van die hemel."

Gen.28:16 en 17.

Laat ons al die sorge van die wêreld agterlaat,

want ons word nou deur die lewende Christus, die Koning van die heelal ontvang.

Soos die Here Jesus in die nag waarin Hy verraai is, brood geneem het, so neem ek hierdie elemente van

brood en wyn,

om afgesonder te word van hulle daaglikse gebruik,

om nou te gebruik vir hierdie geheimenis;

en soos die Here Jesus gedank en geseën het,

laat ons ook tot God nader

en ons gebede en danksegging voor Hom bring.

Groot Dankgebed:

Kom laat ons bid:

Laat ons die Here ons God dank en aanbid!

Gemeente: Dit is goed om God te dank; dit is baie goed om die Here te aanbid.

Leraar: Here, dit is net goed nie, maar ons vreugde en ons plig

om te alle tye en op alle plekke,

aan U lof en aanbidding te bring, want U is ons

Heilige Vader, Hemelse Koning,

almagtige en ewige God.

Here Jesus Christus:

U is die lewende Woord;

deur U is alles geskape en het U ons na U eie beeld gemaak.

U het ons van ons sonde bevry toe U vir ons gebore is om vir ons gekruisig te word;

U het weer uit die dood opgestaan en is verhoog aan die regterhand van die Vader.

U het U Gees vir ons gestuur,

U Heilige, Lewegewende Gees

en ons U eie verbondsvolk gemaak.

Omdat U bloed gesweet het in Getsemane, kan ons nou vrede hê. Deur U wrede dood aan die kruis – het ons

nou toegang tot die Boom van die Lewe; Omdat U gesê het – Ek het dors, kan ons gelaaf word; Omdat U

gesterf het – daarom kan ons lewe.

Sanctus

Daarom wil ons saam met die Engele en almal wat in die Hemel is, u groot en heilige Naam bely en U vir ewig

prys deur te sê

(Gemeente sê saam)

Heilige, Heilige, Heilige Here,

Almagtige God,

Die hemel en die aarde is vol van U heerlikheid.

Hosanna in die hoogste.

Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here.

Hosanna in die hoogste.

Anamnesis

Almagtige God, vol van ontferming, uit u grote liefde het U u enigste Seun vir ons gegee, sodat ons deur Hom

die lewe mag ontvang.

Daarom prys ons U na die beste van ons vermoë,

Ons prys U vir Sy versoeningswerk ter wille van ons, toe ons nog sondaars was;

Ons dank U vir Sy verskriklike vernedering, totdat Hy van God verlate aan die kruis, helse smarte moes ly;

en ons prys U vir sy heerlike verhoging toe Hy na sy oorwinning oor die dood, aan die regterhand van die Vader

die troon van heerlikheid bestyg het om ons tot redding en heiligmaking te regeer en ons voor te berei vir sy

ewige koninkryk.

Epiclesis

Ons bid daarom dat U nou deur u Heilige Gees vir ons, en hierdie gawes van brood en wyn sal seën wat ons

voor U bring, dat die brood vir ons sal wees, ons gemeenskap met die liggaam van Christus en die beker van

danksegging waarvoor ons God dank, ons gemeenskap met die bloed van Christus. Dat wanneer ons dit geniet,

ons sal deel hê aan sy liggaam en bloed, met al die seëninge daaraan verbonde, sodat ons geestelik gevoed sal

word en ons verhouding met U inniger sal word deur u genade, tot die verheerliking van u heilige Naam.

Ter wille van u Christus se eenmalige offer aan die kruis, vra ons dat U aan ons en aan al u kinders, die

volheid van U genade en liefde sal skenk. Nou gee ons onsself, siel en liggaam, aan U, as ‘n aanneemlike,

heilige en lewende offer, deur Jesus Christus ons Here. En bid ons nederig, soos ons Verlosser, Jesus Christus,

ons geleer het:

Gemeente: Onse Vader wat in die hemel is. laat U Naam geheilig word, laat U Koninkryk kom, laat U wil

geskied – in die Hemel, net so ook op die aarde. Gee ons vandag ons daaglikse brood en vergewe ons ons

skulde soos ons ook ons skuldenaars vergewe. Laat kom ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die

bose, want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid, tot in ewigheid. Amen.

Bediening van die Nagmaal.

Broers en susters,

luister na die instellingswoorde van die heilige Nagmaal van ons Here:

Terwyl hulle geëet het,

het Jesus brood geneem,

(die leraar neem brood met beide hande)

en nadat Hy gedank en geloof het,

het Hy dit gebreek,

(die leraar breek die brood)

en gesê,

‘Neem, eet, dit is my liggaam wat gebreek is as volkome versoening vir al ons sonde.’

Toe het Hy die beker geneem

(die leraar tel die skinkbeker en drinkbeker op),

en gesê: ‘Drink almal hieruit,

want dit is my bloed van die nuwe verbond,

wat vir baie gestort is,

(die leraar skink wyn in die drinkbeker)

vir die vergifnis van al ons sonde.’

Mat.26.26f.

Net hulle wat heilig is, mag wat heilig is ontvang.

Net Jesus Christus is heilig.

En julle wat met Christus Jesus verenig is,

het Hy ook heilig gemaak. 1 Kor.1.30

Lam van God, U neem die sonde van die wêreld weg,

ontferm U oor ons.

Lam van God, U neem die sonde van die wêreld weg,

ontferm U oor ons.

Lam van God, U neem die sonde van die wêreld weg,

skenk ons u vrede. Joh.1.29

Die leraar gebruik eerste die Nagmaal, bedien dan die mense aan die Tafel en daarna die wat in die banke sit

en sê.

Die liggaam van Christus is vir jou gegee. Mat. 26.26

Amen.

en

Die bloed van Christus is vir jou gestort. Mat. 26.28

Amen.

Wanneer almal bedien is en die borde en wynhouers teruggebring is na die Tafel, bid die leraar:

Dankgebede:

Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof.

Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie.

Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees,

wat my red van die graf en my met liefde en ontferming kroon,

wat my die goeie in oorvloed laat geniet,

my die jeugdige krag van die arend skenk.

Almagtige en ewige God, ons dank U dat U ons op hierdie heilige en onverklaarbare wyse gevoed het met die

liggaam en bloed van u Seun en ons Verlosser, Jesus Christus en dat ons nou ook deel het aan die liggaam van

u Seun, naamlik die gemeenskap van al die gelowiges, dit is u gemeente in die hemel en op aarde. Help ons

om te volhard in die heiligmaking en gehoorsaamheid aan U te soek deur die vervulling met u Heilige Gees;

Deur Jesus Christus ons Here,

Here, as ons terugdink aan daardie Donderdagaand toe U die voete van u dissipels gewas het, toe U die

Nagmaal ingestel het, toe U verraai is, toe U in Getsemane bloed gesweet het en toe dit in u gemoed nag

geword in die verwagting van ons vloek wat op U sou neerkom – praat nou met ons deur u Skrifgeworde Woord

en lei ons tot diepe berou oor alles wat ons aan U gedoen het deur ons sonde en ongehoorsaamheid.

Leer ons om u liefde vir ons te aanvaar en om te glo dat te midde van die duisternis van hierdie wêreld, U vir

ewig die Lig van die wêreld en ons Verlosser sal wees.

Deur Jesus Christus, ons Here, Amen.

Gemeente sing: Liedboek van die Kerk 562: 1 (terwyl die elemente uitgedra word deur die ouderlinge (of

diakens) en hulle die 7 gewone kerse en een groter sentrale kers in die middel, daarna op die Tafel geplaas

het):

Aan U o God, my dankgesange –

U wil ek in my aandlied prys!

Al kwyn die sonlig teen die hange,

U lig, my lig, sal hoër rys.

U het my met u guns versadig

en as ‘n Vader my beskerm;

met seëninge so mildadig,

U dag en nag oor my ontferm.

Voorlesings en Musiek begin. Die lesers en die leraar sit by die Tafel.

Eerste leser: Lukas 22: 39 - 48

1ste kers word doodgeblaas

Tweede leser: Lukas 22: 54 - 62.

2de kers word doodgeblaas. .

Musiek...

Derde leser: Mat 27: 22 - 31

3de kers word doodgeblaas.

Vierde leser: Lukas 23: 26 - 28.

4de kers word doodgeblaas.

Vyfde leser: Mat 27: 33 - 40

5de kers word doodgeblaas.

Sesde leser: Lukas 23: 39 – 43 en Johannes 19: 25 - 27.

6de kers word doodgeblaas.

Musiek...

Sewende leser: Lukas 23 : 44 - 54

7de kers word doodgeblaas.

Musiek…

Leraar sê:

Jesus het gesterf!

Jesus het die laaste asem uitgeblaas…

Die leraar blaas die sentrale kers dood.

Totale duisternis verteenwoordig die tyd toe Jesus in die graf was.

STILTE

Na ’n kort pouse steek die leraar weer die sentrale kers aan en sê:.

Op die derde dag het Hy weer opgestaan!

Sonder enige verdere woorde of seënbedes verlaat die leraar die kerk in stilte terwyl die enkele kers, ’n

profesie van die opstanding, bly brand. Daarna gaan almal uit die kerkgebou, steeds en stilte, ons gesels nie

buite die kerk nie, maar terwyl ons huis toe ry, dink ons na oor die ervaring van Tenebrae…

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!