04.05.2013 Views

Gantouw Hiking Chronicle - Gantouw Hiking Club

Gantouw Hiking Chronicle - Gantouw Hiking Club

Gantouw Hiking Chronicle - Gantouw Hiking Club

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Gantouw Hiking Chronicle

J A A R G A N G 3 1 U I T G A W E 1

F E B R U A R Y 2 0 1 0

W W W . G A N T O U W H I K I N G . C O . Z A I N F O @ G A N T O U W H I K I N G . C O . Z A

Nuwe Noodkaart – Kry dit nou! Gratis!

Hoogtepunte van Uitgawe

• Nuwe Bestuur

• Nuwe Stappe

• Nuwe Gantouw Stapklub Klerereeks

Gantouw Hiking Chronicle

F E B R U A R Y 2 0 1 0

J A A R G A N G 3 1 U I T G A W E 1

W W W . G A N T O U W H I K I N G . C O . Z A I N F O @ G A N T O U W H I K I N G . C O . Z A

HOOGTE PUNTE

VAN HIERDIE

NUUSBRIEF

> Stap Gradering

> Algemeen

> Ledegeld

> Noodkaart

I NSIDE

T HIS ISSUE

Bladsy 3:

> Vorige Stappe

Bladsy 4 ‐ 5:

> Nuwe Stappe

Bladsy 6:

> Nuwe Bestuur

kontak details

& Foto’s

> Gantouw Klub

Klerereeks

Stap Gradering…

Algemeen…

Ledegeld is betaalbaar voor: 30 April 2010

Membership fees are payable before: 30 April 2010.

Nuwe ledegeld vir 2010: Lede/members – R100.00

Gesin/family – R150.00

Pensioenaris/pensioners – R80 (65jr+) p/p or R130 p/family

New members have to pay a once‐off additional admin fee of R5 individual or R10 per

family.

Cash cheques please or deposit into M Gentle, ABSA, Somerset West, account nr: 270

847 82, branch code: 334712. Please give your name as reference no.

Enige nuus of foto’s wat julle op die web wil hê moet julle asseblief na my stuur.

Net ‘n vriendelike herinnering om die inligting ivm die NOODKAART in te vul, of direk op

die web, of stuur dit vir my. Dit is gratis!

Besoek ons Webtuiste vir die nuutste info

Onthou dat al die nuutste inligting oor ons stappe op ons webtuiste is. Daar is ook foto’s

van ons afgelope stappe asook ander bruikbare en interessante inligting.

www.gantouwhiking.co.za

BLADSY 2

1. maklik A geen blootstelling aan hoogtes

2. matig maklik B effens klim

3. matig moeilik C matige blootstelling aan hoogtes

4. moeilik (vir baie fikses) D erg

1. easy stroll A no exposure to heights

2. moderate B moderate climbing

3. moderate strenuous C moderate exposure to heights

4. difficult (for the fit only) D exposed to heights

© G A N T O U W H I K I N G C L U B 2 0 0 9 N E W S L E T T E R D E S I G N E D B Y T H E A N T H O N Y G R O U P

Gantouw Hiking Chronicle

Vorige Stappe…

Silwermyn, Noordhoekpiek: ‘n Pragtige stap al langs die dam en vandaar na Olifantsoog.

Swellendam, Marloth: Wat ‘n avontuur was dit nie! Op die 2de dag moes ons

noodgedwonge by die hut bly agv eendeweer en sneeu elders. Koffie, sop en natuurlik

die gasstofies het oortyd gewerk om ons warm te hou. Maar toe maak ons ‘n plan (en

geskiedenis). Het julle al ooit gehoor van gym‐klasse in ‘n berghut? En dit deur ‘n

gekwalifiseerde instruktrise? Wel, ons moes die bloedsirkulasie aan die gang hou.

Die volgende dag het ons mekaar met ys(sneeu?)balle gegooi en groot pret gehad.

Gelukkig het die weer opgeklaar en kon ons die volgende 3 dae verder geniet. Koue

storte met ysige winde wat deur die gleuwe waai. Brrr

Landdroskop: Die eerste dag se stap was baie aangenaam, die aand is Sigi en Ludi

se verjaarsdae gevier in ‘n stampvol hut. Sigi het ons Sondagoggend met sy

mondfluitjie wakker gespeel. Die terugpad (soos voorspel) was nat en baie nat, die

hele pad!! Dit was ‘n heerlike naweek, ons het baie interessante rotsformasies

gesien. Die berge lyk nog maar trietsig na die brande, alhoewel daar beslis alweer

nuwe groei is.

Gaan kyk gerus na die foto’s van ons stappe op ons eie webtuiste!

www.gantouwhiking.co.za

BLADSY 3

Oudebosch na Harold Porter: Dit is ‘n gemaklike stap met pragtige natuurskoon. Die koue biere op die parkeer

area is altyd ‘n welkome lafenis aan die einde van ’n stap en iets om na uit te sien. Dankie Ludi vir jou mobiele

yskassie vol verrassings.

Houtbaai to Llandudno: We definitely have to explore this route again. The unspoilt shoreline is a feast for the

eye.

The tide caught up with us and we had to turn back prematurely.

Rhodes Memorial: Wat ‘n pragtige stap is dit nie! Die grootste gedeelte was op ‘n ‘boardwalk’ in ‘n natuurlike

woud.

Palmiet Rivier: It was a sizzling hot day and the route much further than we anticipated, but the pools were

refreshing.

Tsitsikamma: 16 van ons het 2010 al stappende ingegaan. Ondanks die droogte was daar

gelukkig genoeg poele om in af te koel en ons het dit beslis nodig gehad met temperature

naby aan die 30ºC. Die volmaan elke aand, die stilte van die nag en die sterrehemel het

elke dag se swoeg en sweet die moeite werd gemaak.

Gantouw Hiking Chronicle

Volgende Stappe

VOLMAAN STAP

BLADSY 4

STAPDATUM 27 Februarie ‘10 DATE OF HIKE

STAPROETE Platteklip Gorge, Tafelberg HIKING ROUTE

GRADERING/KM 10 km 3C (terug met kabelkarretjie) GRADING/KM

LEIER Theo ‐ 082 899 6742 / 021856 3817 LEADER

VERTREKPLEK Mr Price Sport, Somerset Mall DEPARTURE POINT

VERTREKTYD Let Wel!!! 14h00 DEPARTURE TIME

SAAMRYGELD R55.00 (55kmx2) TRAVEL COST

SPERDATUM Bel leier een dag voor die stap DUE DATE

Die vorige keer het ons hierdie stap gedoen in digte mis met ‘n menigte drawwers wat ons

kort‐kort verbygaan. Hierdie is die mees direkte klimroete teen Tafelberg op. Dis ‘n steil opdraend met ‘n

trappies‐rots‐paadjie met pragtige uitsigte oor Kaapstad en die hawe. Van die bopunt is dit 15 minute se stap

na die sweefspoorstasie. Bo‐op Tafelberg gaan ons die volmaan aanskou en onsself bederf deur met die

kabelkarretjie terug te kom en Kaapstad met al sy liggies te bewonder.

(een rigting: volw – R85.00, senior’s – R45.00 – onthou die ID, kinders – R45.00)

STAPDATUM 13 March ‘10 DATE OF HIKE

STAPROETE Sosyskloof, Stellenbosch HIKING ROUTE

GRADERING/KM 7km 2B GRADING/KM

LEIER Ludi ‐ 083 769 2428 / 021 853 0650 LEADER

VERTREKPLEK Mr Price Sport, Somerset Mall DEPARTURE POINT

VERTREKTYD 07h30 DEPARTURE TIME

SAAMRYGELD R30.00 (30kmx2) TRAVEL COST

PERMIT KOSTE R24.00 or Wild Card PERMIT COST

SPERDATUM Phone leader one day before hike DUE DATE

An easy scenic circular walk in the Jonkershoek Nature Reserve, up Swartboskloof through patches of relic

forest, then along the contour and down along Sosyskloof. Beautiful views over the valley and surrounding

mountains.

STAPDATUM 27 Maart ‘10 DATE OF HIKE

STAPROETE Kleinmond, Kuspad HIKING ROUTE

GRADERING/KM 14km 2B GRADING/KM

LEIER Riaan ‐ 082 338 1058 LEADER

VERTREKPLEK Mr Price Sport, Somerset Mall DEPARTURE POINT

VERTREKTYD 07h30 DEPARTURE TIME

SAAMRYGELD R55.00 (55kmx2) TRAVEL COST

SPERDATUM Bel leier een dag voor die stap DUE DATE

Hierdie keer gaan ons die roete by die gholfbaan begin en by die see eindig –hopelik is ons warm

gestap en kan ons in die see/rivier afkoel. Besonderse rotsformasies, berg‐ en fynbos en mooi uitsigte

oor Kleinmond en omgewing.

Gantouw Hiking Chronicle

Volgende Stappe vervolg…

BLADSY 5

STAPDATUM 10 April ‘10 DATE OF HIKE

STAPROETE Silwermine Amphitheater from Kalk Bay HIKING ROUTE

GRADERING/KM 14km 2.5B GRADING/KM

LEIER Petra ‐ 084 613 7000 LEADER

VERTREKPLEK Mr Price Sport, Somerset Mall DEPARTURE POINT

VERTREKTYD 08h00 DEPARTURE TIME

SAAMRYGELD R42.00 (42kmx2) TRAVEL COST

SPERDATUM Phone leader one day before hike DUE DATE

We start in Boyes Drive, uphill through Echo Valley to the Amphitheatre. There are caves along the

way. We turn back through the beautiful indigenous forest Spes Bona, partially on a boardwalk.

Coming down you have spectacular views over False Bay.

STAPDATUM 24 April ‘10 DATE OF HIKE

STAPROETE Bobbejaansrivier, Bainskloof HIKING ROUTE

GRADERING/KM 12km 2B GRADING/KM

LEIER Ludi ‐ 083 769 2428/853 0650 LEADER

VERTREKPLEK Mr Price Sport, Somerset Mall DEPARTURE POINT

VERTREKTYD 08h00 DEPARTURE TIME

SAAMRYGELD R80.00 (80kmx2) TRAVEL COST

PERMIT KOSTE R25.00 of Wild Card PERMIT COST

SPERDATUM Bel leier een dag voor die stap DUE DATE

Dis ‘n maklike stap in die pragtige kloof met sy mooi fynbos en watervalletjies wat van bo uit die

Groot en Klein Wellington se koppe ontspring.

Mag ons net soos die bytjies tyd maak om die wonder van die natuur te beleef en waardeer!

Stapgroete!

Ina en Petra

Gantouw Hiking Chronicle

Riaan

Ons Nuwe Bestuur...

Ludi

Voorsitter: Riaan van Jaarsveld 082 338 1058

O‐Voorsitter: Ludi Aucamp 083 769 2428 / 021 853 0650

Sekretaresse: Ina Fourie 082 795 4345 / 021 853 1275

Tesourier: Ria Gentle 083 715 3902 / 021 853 8243

Addisionele lede: Petra Ackerman 084 613 7000

Karin Suart 083 548 2973 / 021 851 0527

Ina

Ria

Petra

AGTERBLAD

BLADSY 6

Baie geluk aan die nuwe bestuur! Sterkte Riaan vir die taak wat voorlê! Ons glo dat met jou aan die stuur

die klub steeds sal groei.

Dankie Theo vir die afgelope jaar se leiding en ons het jou definitief nog nodig as mede‐stapper en

stapleier!

Gantouw Stap Klere...

Ons klub het nou ons eie klerereeks!! Ja, dit is reg. Alles het ons klub se logo op.

You can order your very own Contrast Hooded Sweaters, Hooded Sweaters, Micro Fleece Tops, Polar Fleece

Beanies as well as Caps.

Contact Riaan to order yours now – 082 338 1058

Karin

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!