04.05.2013 Views

Baba Album + pretge prentjie flistkaarte R129.95 Baba se ... - Phambili

Baba Album + pretge prentjie flistkaarte R129.95 Baba se ... - Phambili

Baba Album + pretge prentjie flistkaarte R129.95 Baba se ... - Phambili

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Baba se Joernaal

my eerste jaar

Isbn 9781920389611

Teken die kosbare en belangrike oomblikke van jou

baba se eerste jaar in hierdie uitsonderlike joernaal

aan.Die aantekeninge kan as ’n pre-ge

aanknopingspunt dien wanneer kinders begin wonder

waar hulle vandaan kom. Die boek stel vrae wat jou

kind waarskynlik eendag sal vra en laat genoeg plek vir

jou antwoorde. Die joernaal maak ook vir foto’s en

aandenkings voorsiening.

Die meegaande groeikaart gee ‘n lewensgrooGe

aanduiding van baba se ontwikkeling.

Laat die voorbereiding en die lees

van hierdie joernaal ’n nuwe

Tradisie vir jou gesin tot

stand bring.

PRYS

R129.95

Baba Album + pre-ge prentjie flistkaarte

AFRIKAANS

Tweetalige Flitskaarte is idiaal vir inskerping tuis. Bevorder begrip en woordeskat. Kleurvolle leerervaring.

SRmuleer kreaRwiteit.

ENGLISH

Dual Language Flashcards which is perfect for home play-­‐and-­‐learn. It builds comprehension and vocabulary.

Colourful and fun to handle and sRmulates creaRvity.

9781920389550 ALFABET/ALPHABET

9781920389567 BABADIERE EN TEENOORGESTELDES/BABY

ANIMALS AND OPPOSITES

9781920389574 KLEURE, VORMS EN GELTALLE/COLOURS,

SHAPES AND NUMBERS

9781920389581 WAT PAS WAAR?/MATCHING PAIRS

PRICE

R39.95

Vrolike Liedjies

Boek en CD

Isbn 9780620416795

‘n Skatkis van Afrikaanse volksmusiek. Al die ou

bekendes is hier, van “Bobbejaan klim die berg” tot

“So ry die trein”, “Vader Jakob”, “Suikerbossie” en

“Vat jou goed en trek, Ferreira”.

Wat ’n pragRge geskenk vir enigeen wat lief is vir

ons taal en ons herkoms. Kosbare herinneringe wat

ons nou met ons kinders kan deel.

PRYS

Boek, CD en AkRwiteite

R159.95

Jesus Liedjies

Boek en CD

Isbn 9781920389352

'n Klein bloemlesing uit die Afrikaanse Christelike

liedereskat vir kinders. Hier vind u kind sowel ou

bekendes soos "Laat on skyn vir Jesus" en

"As Hy weer kom" as nuwer gunstelinge soos

"Stapsoldaatjie".

Dikwels besef 'n mens eers later in jou lewe waGer

kosbare riglyne Christelike liedjies in jou

wordingsjare gele het.

PRYS

R159.95

Alfabetland

boek + flitskaarte+ akRwiteite

Isbn 9781920389369

Reis deur Alfabetland saam met Alfabet Apie en sy

maats. Met ‘n rympie vir elke leGer van die alfabet

is dit groot pret om die leGers een vir een te

bemeester.

Elke leGer het sy eie storie. ‘n Kleurvolle illustrasie

en vrolike rympie maak elke leGer ‘n ervaring –

eenvoudig en onvergeetlik.

Die speelkaarte maak die hantering van die alfabet

net nog makliker en nog groter pret.

Deelname in die akRwiteitboek maak van begrip en

skryf ‘n heerlike speletjie.

PRYS

R159.95

Baba se eerste Bybel

isbn 9781920389444

Hierdie stewige kartonboekie is 'n

wonderlike geskenk vir 'n baba of

kleuter.

Die eenvoudige gebede en helder,

vrolike illustrasies sal kleintjies

aanmoedig om met God te praat.

Baba se eerste Gebede

isbn 9781920389451

Hierdie stewige kartonboekie is 'n

wonderlike geskenk vir 'n baba of

kleuter. Die eenvoudige gebede en

helder, vrolike illustrasies sal kleintjies

aanmoedig om met God te praat.

Baba se eerste Rympies

isbn 9781920389598

Hierdie nu-ge eerste boekie moedig

babas en kleuters aan om te praat, te

konsentreer en nuwe woorde te leer.

Met speelsheid van woorde, ritme en

klanke kan ouers en kleingoed dit saam

geniet. Die boekie het 'n sagte

skoonvee omslag, stewige bladsye en

pre-ge kleurprente.

PRYS

R45.00

Miniatuur Boeke vir Baba’s tot Kleuters

Eerste Sprokies Reeks

Met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks en

bonkige bladsye vir klein vingertjies, is dit die perfekte

eerste sprokiesreeks vir kleuters.

Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjies

hardop vir hulle voor te lees.

Die Drie Klein Varkies

isbn 9781920389468

Gouelokkies

isbn 9781920389475

Rooikappie

isbn 9781920389499

Die lelike eendjie

isbn 9781920389482

Baba se eerste Reeks

Hierdie nu-ge eerste boekie moedig babas en kleuters

aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer.

Die boek is spesifiek ontwerp sodat kinders en ouers dit

saam kan geniet. Dit het 'n sagte skoonvee omslag,

stewige bladsye en groot, kleurige prente.

Kleure

isbn 9781920389505

123

isbn 9781920389512

My Eerste Woorde

isbn 9781920389529

Diere

isbn 9781920389536

Soek en Vind

Woorde word 'n pretsoektog.

Hierdie saamspeelboek help kinders om 100 woorde

te herken, te lees en te spel.

Trek die stewige skuifpunt en kyk hoe die boek met

meer as 100 worde kan toor!

SKOOL

isbn 9781907358425

PLAAS

isbn 9781907358432

DIERE

isbn 9781920389376

MY DAG

isbn 9781920389383

PRICE

R69.95

Groot aktiwiteits/verwysings boeke

My Eerste Boek oor

Hierdie lekkerlees-­‐boek is vol kleurige foto's en

prentjies. Dit wys jou presies hoe diere, insekte en

goggas, repRele en seediere van ons eie land en die

wêreld lyk. Die boek is propvol feite, gewoontes en

eienaardighede.

9780981425375 SEEDIERE EN DIEPSEE-­‐MONSTERS

9780981425382 REPTIELE EN AMFIBEE

9780981425368 GOGGAS EN ANDER GEDROGTE

PRICE

R59.95

PRICE

R49.95

WOORDE

Isbn 9781920389406

Met my eerste boek oor woorde maak die

kleinspan ‘n skatkis vol woorde oop wat

hul wêreld verryk en ‘n stewige basis vir

taalontwikkeling skep. As voorbereiding

vir, en tydens hul eerste skooljare, word

kinders se gebruik van nuwe woorde

vermaaklik en stelselmaRg aangemoedig.

Deur middel van akRwiteite wat

sRmulerend en groot pret is, bied hierdie

boek ‘n prakRese en kleurvolle

ontdekking van woorde.

GETALLE

Isbn 9781920389413

Met my eerste boek oor getalle knoop die

kleinspan ‘n goeie vriendskap met getalle

en somme. As voorbereiding vir, en tydens

hul eerste skooljare, word kinders se

begrip van getalwaardes stelselmaRg en

vermaaklik uitgebrei. Deur middel van

sRmulerende akRwiteite bied hierdie boek

‘n prakRese en kleurvolle ontdekking van

getalle en syfers.

En somme maak word ‘n plesier!

DIERE

Isbn 9781920389420

Met meer as 200 diere wys hierdie

boekie waGer wonderlike

verskeidenheid daar in die dierewerld

is -­‐ van troeteldiere en plaasdiere tot

klein insekte en reuse wilde diere.

Sorgvuldig beplande vragies sal die

kleinspan aanspoor om te kyk, te

onderskei, om te tel en veral om te

onthou. Bowenal is dit 'n ideale kans

om hul leesvaardigheid te bevorder.

Baba Album

Isbn Title Prys Qty

9781920389611 BABA SE JOERNAAL R129.95

PreUige Prentjie Flitskaarte –Tweetalig(Afrikaans/Engels)

9781920389550 ALFABET/ALPHABET

9781920389567

BABADIERE EN

TEENOORGESTELDES/

BABY ANIMALS AND

OPPOSITES

9781920389574 KLEURE, VORMS EN

GELTALLE/COLOURS,

SHAPES AND

NUMBERS

9781920389581 WAT PAS WAAR?/

MATCHING PAIRS

Boek , CD en AkUwiteite

Pryslys/Pricelist 2011

R39.95

R39.95

R39.95

R39.95

9780620416795 VROLIKE LIEDJIES R159.95

9781920389352 JESUS LIEDJIES

9781920389369 ALFABETLAND

R159.95

R159.95

Miniatuur Boeke vir Baba’s tot Kleuters

9781920389444 DIE BYBEL R45.00

9781920389451 GEBEDE

Groot akUwiteits/verwysings boeke

Isbn Title Prys Qty

9781907358425 SKOOL – soek en vind R69.95

9781907358432 PLAAS– soek en vind

9781920389376 DIERE – soek en vind

R69.95

R69.95

9781920389383 MY DAG– soek en vind R69.95

9780981425375 SEEDIERE EN DIEPSEE-­‐

MONSTERS

R45.00

9781920389598 RYMPIES EN LIEDJIES R45.00

9781920389468 DRIE KLEIN VARKIES

R45.00

9781920389475 GOUELOKKIES R45.00

9781920389499 ROOIKAPPIE R45.00

9781920389482 LELIKE EENDJIES R45.00

9781920389505 KLEURE R45.00

9781920389512 123 R45.00

9781920389529 MY EERSTE WOORDE R45.00

9781920389536 DIERE R45.00

R59.95

9780981425382 REPTIELE EN AMFIBEE R59.95

9780981425368 GOGGAS EN ANDER

GEDROGTE

R59.95

9781920389406 WOORDE R49.95

9781920389413 GETALLE R49.95

9781920389420 DIERE R49.95

Date

Name of

Company

Order No

Contact

Name

Tel

Email

Phambili Agencies

Book Distributors

Tel: 011 455 0091/3537

Fax: 011 455 3656

Fax to email :(086) 503-­‐8730

Email : phambili@wbs.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!