04.05.2013 Views

2009-09-02 - DF Malherbe

2009-09-02 - DF Malherbe

2009-09-02 - DF Malherbe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE

Tel.: 041-5813145 E-pos: dfm@telkomsa.net

Faks: 041-5813118 Datum: 2 September 2009

GELUKWENSINGE

Hartlik geluk aan die volgende Malherbiete en hul ouers:

SKOPBOKS: Gavin Botha het aan die SA Kampioenskappe deelgeneem en het twee 2de plekke

behaal in sy gewigsklas.

INTERPROVINSIALE FIETSRY: Karel Prinsloo het die So/14 OP-span verteenwoordig. Dit was

sy eerste fietsry baanbyeenkoms. Hy behaal: 1ste plek in die 3km wedren en 1 500m wedren

(goue medalje), 2de plek in die 500m tydtoets en 3km punte wedren (silwer medalje).

FIETSRY PADBYEENKOMSTE: Marinus Prinsloo het die So/16 OP-span verteenwoordig en

behaal 4de plek in 66km padwedren, 2de plek in die 45min + 2 rondes kriterium en eindig

algeheel tweede.

STAATMAKERS 2010: Meake Brown (Hoofmeisie), Ruan Prinsloo (Hoofseun), Annika Theron

(Onderhoofmeisie), Gerhardus Röth (Onderhoofseun), Amari Annandale, Liaan Buys, Tanielle

Crouse, Elandrè Dalton, Liesbet du Toit, Annette Greyling, Karien Knoetze, Ruan Koen, Marco

Markgraaff, Ryno Rautenbach, Alida Senekal, Joné Smith, Coenie van den Heever, Raynard van

Gend, Juandré van Heerden, Pieter van Wyk, Lisé Crouse, Stefan de Jager, Nikki de Ridder,

Aleesha Gerber, Marlise Keller en Janien Raubenheimer.

“MATRIC OF THE YEAR”: Jacomien Hauman en Jeannè Scholtz is onder die twintig finaliste vir

die Weekend Post se “Matric of the Year” kompetisie.

PE DANSFEES: Mev Landman het puik by die PE Dansfees presteer deur ‘n Goud en ‘n Goud+

toekenning vir Spaanse dans te wen.

SA MODEL KAMPIOENSKAP: Suné Serfontein het deurgedring tot die semi-finale ronde.

Ballet

Simoné Swart het by die PE Kunstefees twee goue toekennings verwerf en het

ook ‘ n uitsonderlike prestasie behaal deur die “ Junior Cham-pionship ” te

BIBLIOTEEKPREFEKTE

Gregory Oberholzer (Hoof Biblioteekprefek)

Marius Visser (Onderhoof Biblioteekprefek)

Joanelle Deysel

Mareli Coetzer

Clifford Alberts

Shaneen Maritz

Bridget Pienaar

Estelle Meiring

Ruwayne Rossouw

Jolene Davis

Christelene Booysen

Clinton Wolmarans

Paul Oberholzer

Richan Visser

Wayne du Plessis

DFMOK GEESBOU

Ons wil graag dankie sê vir die

ondersteuning van die DFMOK se

pogings met die “Geesbou fees” voor die

interskole. Ook ‘n groot dank vir die

harde werk om die dek by die Roets-saal

te voltooi. Ons waardeer ook die

ondersteuning met die openingsaand op

21 Augustus.

OOV

Baie dankie aan ons OOVouers

wat so hard gewerk het

met die verkopings tydens die

interskole en die Rabiewedstryde.

Ons wil ook dankie

sê vir al die ondersteuning op

die twee dae —dit word regtig

waardeer. En toe pak die OOV

nog die daaropvolgende

Saterdag die Lentedans ook

aan —

REKENAAR-TOEPASSINGSTEGNOLOGIE

Die Beheerliggaam het besluit dat almal wat volgende jaar

dié vak wil neem ‘n heffing van R300 moet betaal. Vroeë

betaling (deur 2010 se Graad 10’s) sal in u guns tel

wanneer besluit moet word watter leerders toegelaat sal

word om die vak te neem.

AMESA WISKUNDE KOMPETISIE

Die volgende leerders het deurgedring na die finale ronde van die Amesa Wiskunde Kompetisie:

Cornelius Greyling, Ian van Wyngaardt, Lise Crouse, Liesbet du Toit en Ruben van

Staden.

INTERSKOLE UITSLAE

DF VS NICO MALAN

DF het weer eens kragte gemeet met Nico Malan en ons het hulle geklop in

Breinkrag!!!

VASVRA: DF 44 - Nico Malan 34

NOOT VIR NOOT: DF 45 - Nico Malan 42

DEBAT: DF wen oortuigend met meer as 150 punte. (DF het nog nooit die

debat verloor nie).

In die sportafdeling het DF as volg presteer:

SKAAK: DF wen 8 - 2

LANDLOOP: DF dogterspan wen 14 - 7, seunsspan wen 16 - 5. Dit is die

4de agtereenvolgende jaar dat DF se seuns sowel as dogterspanne die

landloop wen.

GHOLF: 1ste span. DF verloor 0-6, 2de span DF verloor 88-168.

TENNIS: Dogters verloor 22-45, seuns verloor 22-35.

HOKKIE:o/14 Beginners gelykop 1-1, o/16 Beginners verloor 0-2, o/16B

verloor 0-2, 2des verloor 0-2, 1stes verloor 0-1. 1ste seuns vs Linkside wen

3-2.

NETBAL: o/14B verloor 5-15, o/14 A verloor 7-26, o/16D verloor 6-9, o/16C

verloor 4-11, 0/16B verloor 5-19, o/16A verloor 14-18, o/19D wen 16-8,

o/19C verloor 15-18, o/19B verloor 10-24, o/19A verloor 10-28.

RUGBY: DF verloor teen Nico Malan: o/14 10-14, o/15 0-49, 4des

0-50, 3des 0-12, 2des 0-46 en die 1ste span 9-11.

SPORT PRYSUITDELING

2009

ATLETIEK

DF Malherbe-beker vir beste naelloper dogter - Lutske Doubell

DF Malherbe-beker vir beste naelloper seun - Brian Wolmarans

Huisman-beker vir die beste meisie baanatleet - Marolene Gouws

WS Vorster-beker vir die beste seun baanatleet - Reginald Hufkie

Liza Claasen-beker vir die beste meisie veldatleet - Janita Trytsman

Dr AP Burger-beker vir die beste enkelprestasie - Marolene Gouws en Reginald

Hufkie.

Mej S van Heerden-beker vir die junior Victor Laudorum - Brian Wolmarans

Mej AE Williams-beker vir die junior Victrix Laudorum - Marizanne Pienaar

HE Franzsen-beker vir die senior Victor Laudorum - Armand Korf

RJ Honiball-beker vir die senior Victrix Laudorum - Darné Claassen

KRIEKET

DF Malherbe-beker vir die beste dogterspeler - Janita Trytsman

Maskew Millar-beker vir die beste senior bouler - Anrich Nel

Sporthaven-beker vir die beste senior kolwer - Wessel Claassen

GHOLF

DF Malherbe-beker vir die beste Junior speler - Eduan Troskie

T van Zyl-beker vir die beste speler - Ryno van Zyl

HOKKIE

DOGTERS

DF Malherbe-beker vir die beste vordering o/14 - Kristen Ellis

DF Malherbe-beker vir die beste speler o/14 - Estelle Meyer & Simoné Ferreira

DF Malherbe-beker vir die beste vordering o/16 - Shanice van Vuuren

DF Malherbe-beker vir die beste speler o/16 - Mieke Alberts

DF Malherbe-beker vir die beste vordering o/18 - Lize de Jager

DF Malherbe-beker vir die beste speler o/18 - Jacomien Hauman

Anria Kruger beker vir volharding en sportmangees - Clarissa Marais

SEUNS

Fourie-beker vir beste vordering (junior) - Nathan Jacobs

Bellingan-beker vir die beste speler (junior) - Clifford Alberts

Fourie–beker vir die beste vordering (senior) - Jason Miskin

Bellingan-beker vir die beste speler (senior) - Anrich Nel

LANDLOOP

Theo Aronson-beker vir die beste seun landloopatleet - Bennie Bellingan

Personeel-beker vir die beste dogter landloopatleet - Marolene Gouws

MUURBAL

Ferreira wisseltrofee vir die beste dogterspeler - Darné Claassen

Lemmer wisseltrofee vir die beste seunspeler - Ruan van Wyk

NETBAL

Malherbe Dames Netbalbeker vir die beste vordering o/14 - Tiffany Jonker

Jenny Sharp-beker vir die mees belowende o/14 speller - Zanri Strydom

Markram-beker vir die beste vordering o/16 - Ilse Volmer

Malherbe Dames Netbal-beker vir die mees belowende o/16 speler. - Darné

Claassen

DF Malherbe beker vir die beste vordering senior - Zebeth Glöss

Thomasbeker vir die beste senior speler - Lee-Zaan Kapp

RUGBY

Van Zyl trofee - o/14 speler met meeste potensiaal - Zhivago Scheepers

Olympics Voetbalklub-beker vir die beste span prestasie - o/14 span Martin

Keller

Nardo Vorster-beker vir die beste vordering junior - Cornelius Greyling

DF Malherbe-beker vir die junior speler met die meeste potensiaal - Eduan

Troskie

Ben Kilian-beker: 2de span speler met meeste toewyding &

Sportmangees - Marco Potgieter

Park Rugbyklub-beker vir die beste vordering senior - Robbie Taylor

Landbank-beker vir die eerste span - meeste wedstryde - Llewellyn Grobler

DF Malherbe beker vir die beste senior speler - Malan Volschenk

SKAAK:

Van der Berg-beker vir die beste vordering in skaak - Llewelyn van der Berg

Jacques van Wyk skild - beste speler (skaakkampioen) - Nicola Alberts

Eduard en Ruan Prinsloo wisseltrofeë (meeste wedstryde) - Nicola Alberts

TENNIS

Hanekom-beker vir die beste junior seun - Chris Curtain

Bosman-beker vir die beste junior dogter - Colleen Ellis

Hanekom-beker vir die senior seunskampioen - Wessel Claassen

Winnie Walker-beker vir die senior dogterskampioen - Marné Nel

SPESIALE BEKERS EN TOEKENNINGS

Liebenberg-beker vir die veelsydigste sportdogter junior - Kristen Ellis

Roets-beker vir die veelsydigste sportseun junior - Martin Keller

Lynette Mey-beker vir die veelsydigste sportdogter senior - Marizanne Kapp

J van Tonder-skild vir die veelsydigste sportseun senior - Malan Volschenk

MA EN KIND 2009 KOMPETISIE

Die kompetisie is ‘ n fondsinsamelingsprojek vir die “ PE Deaf Association ” . Alle ma ’ s

en kinders ( 5 jaar en ouer ) kan deelneem. Beoordeling sal geskied op grond van

persoonlikheid, vriendelikheid, moeder en kind verhouding, kommunikasie vaardighede en

vitaliteit. Die kompetisie vind plaas by ‘ n dames Lente Tee op die 5de September. Dit

begin om 14:30 te Erica Girl ’ s Primêre skoolsaal. Koste vir die tee beloop R80 per

persoon en vir die kompetisie R80 per paar. Kaartjies en vorms is beskikbaar by die PE

Deaf Association in Pearsonstraat, Sentraal of vanaf Pizzazz Finishing School en

Modelling Academy. Kontakpersone PE Deaf Association ( 041 5861189) of Lisa ( 082

BALDANS:

Die jaarlikse bal sal op 4 September by DF Skoolsaal paasvind. Die dansers van

Alexander Road High is vanjaar ons gaste.

MALHERBIET

Die redaksie het hierdie kwartaal werklik hard gewerk. Nie net moes hulle binne drie

weke nadat die skool begin het, die tydskrif persklaar hê nie, maar moes hulle ge-

noeg advertensies verkry om twee uitgawes te finansier, en ook nog al die pryse vir

die Voorbladnooi- en Mnr Heinz DF kompetisie insamel. Gewis nie ‘ n maklike taak

nie, veral nie in die moeilike ekonomiese toestande wat ons tans ervaar nie. Baie,

baie dankie aan al ons ouers vir hulle hulp en ondersteuning.

UITSLAE

UITSLAE

NETBAL: o/14A DF vs Herzlia: wen 22-1. DF vs Victoria Park: o/14A 15-9, o/16A

16-0, o/16B 7-5, o/16C 27-5, o/19A 23-16, o/19B 17-13, o/19C gelykop 14 elk. DF vs

Andrew Rabie: o/14A 18-7, o/16A 15-8, o/16B 17-4, o/16C 17-2, o/19B 29-2 en verloor die o/19A

19-24.

DOGTERSHOKKIE: DF 1ste span vs Theodor Herzl wen 5-0. DF vs Andrew Rabie: o/14

Beginners gelykop 0 elk, o/16 Beginners verloor 0-2 en die 1ste span wen 1-0.

RUGBY: DF vs Andrew Rabie: o/14 wen 28-7. DF verloor: o/15 14-24, 3de 0-24, 2de 11-13,

1ste span 11-19. DF 4de span vs Otto du Plessis verloor 5-10. Die o/14 span is aangewys as DF

se span van die jaar.

SEUNSHOKKIE: o/16 DF vs Grey: verloor 0-2. DF o/16 vs Framesby en verloor 0-1.

KUNSFEES: DF leerders ontvang die volgende sertifikate. Poësie: Rozanne van Winkel (Blou),

Jessica Barnard (Silwer), Kelly Jordaan (Silwer). Monoloog: Michelle van Heerden (Silwer), Louis

Keyter (Goud), Jacques le Roux (Diploma - Goud met lof), Mercy Kannemeyer (Diploma - Goud

met lof). Prosa: Alet du Toit (Silwer). Konsertprogram: Darné Claassen (Silwer), Donique Smit

(Silwer), Amari Annandale (Goud) en Carina Scheepers (Goud).

VOORBLADNOOI/MNR HEINZ DF 2009

Baie geluk aan die volgende finaliste wat tydens ‘ n spoggeleentheid op

22 Augustus 2009 as wenners ( van die baie gewilde Voorbladnooi en Mnr Heinz DF

kompetisie ) gekroon is:

Mnr Heinz DF: Derde plek: Elandré Gouws

Tweede plek: Willem Naudé

Mnr Mnr Heinz Heinz DF DF 2009 2009 - Chris Chris Chris de de de Klerk Klerk

Klerk

Voorbladnooi: Tweede prinses - Darné Claassen

Eerste prinses - Tanya Marais

My School - Projek

Dankie vir die ouers wat ons so hartlik ondersteun. Elke sent maak ‘ n verskil en ons wil

dankie sê vir 96 ouers wat hulle kaarte gebruik. Daar is duidelik ‘ n leemte en ons wil

die ouers vra om indien hulle nie genoemde kaart besit nie,

hulle vorms by die kantoor kan afhaal. Inligting waar die kaart gebruik kan word sal dan

ook voorsien word. Vir Augustus maand het ons R207.28 geïn teenoor verlede maand

Vriendelike DF groete

P. HAUMAN

SKOOLHOOF

GOUE GEDAGTES

Ek smeek U, Heer, om hulp dat ek behou

Die wonderskat my toebedeel as kind:

Dat ek, in wat ek op U wêreld vind,

Weerkaatsing van U godlik skoon aankou.

C Louis Leipold “Kersnaggebed” Skoonheidstroos 1932

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!