04.05.2013 Views

2009-09-02 - DF Malherbe

2009-09-02 - DF Malherbe

2009-09-02 - DF Malherbe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BALDANS:

Die jaarlikse bal sal op 4 September by DF Skoolsaal paasvind. Die dansers van

Alexander Road High is vanjaar ons gaste.

MALHERBIET

Die redaksie het hierdie kwartaal werklik hard gewerk. Nie net moes hulle binne drie

weke nadat die skool begin het, die tydskrif persklaar hê nie, maar moes hulle ge-

noeg advertensies verkry om twee uitgawes te finansier, en ook nog al die pryse vir

die Voorbladnooi- en Mnr Heinz DF kompetisie insamel. Gewis nie ‘ n maklike taak

nie, veral nie in die moeilike ekonomiese toestande wat ons tans ervaar nie. Baie,

baie dankie aan al ons ouers vir hulle hulp en ondersteuning.

UITSLAE

UITSLAE

NETBAL: o/14A DF vs Herzlia: wen 22-1. DF vs Victoria Park: o/14A 15-9, o/16A

16-0, o/16B 7-5, o/16C 27-5, o/19A 23-16, o/19B 17-13, o/19C gelykop 14 elk. DF vs

Andrew Rabie: o/14A 18-7, o/16A 15-8, o/16B 17-4, o/16C 17-2, o/19B 29-2 en verloor die o/19A

19-24.

DOGTERSHOKKIE: DF 1ste span vs Theodor Herzl wen 5-0. DF vs Andrew Rabie: o/14

Beginners gelykop 0 elk, o/16 Beginners verloor 0-2 en die 1ste span wen 1-0.

RUGBY: DF vs Andrew Rabie: o/14 wen 28-7. DF verloor: o/15 14-24, 3de 0-24, 2de 11-13,

1ste span 11-19. DF 4de span vs Otto du Plessis verloor 5-10. Die o/14 span is aangewys as DF

se span van die jaar.

SEUNSHOKKIE: o/16 DF vs Grey: verloor 0-2. DF o/16 vs Framesby en verloor 0-1.

KUNSFEES: DF leerders ontvang die volgende sertifikate. Poësie: Rozanne van Winkel (Blou),

Jessica Barnard (Silwer), Kelly Jordaan (Silwer). Monoloog: Michelle van Heerden (Silwer), Louis

Keyter (Goud), Jacques le Roux (Diploma - Goud met lof), Mercy Kannemeyer (Diploma - Goud

met lof). Prosa: Alet du Toit (Silwer). Konsertprogram: Darné Claassen (Silwer), Donique Smit

(Silwer), Amari Annandale (Goud) en Carina Scheepers (Goud).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!