05.05.2013 Views

BELEID OOR DIE BESTUUR VAN WERKTYD, EN ALLE FAKTORE ...

BELEID OOR DIE BESTUUR VAN WERKTYD, EN ALLE FAKTORE ...

BELEID OOR DIE BESTUUR VAN WERKTYD, EN ALLE FAKTORE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

iii] voorsiening gemaak word vir nie-onderrigaktiwiteite wat deel uitmaak van die skoolprogram, soos prysuitdeling,

afskeidsfunksies, besoeke deur NRO's, uitstappies, administratiewe en bestuursaktiwiteite, ens., sodat dit nie

gedurende geskeduleerde onderrigtyd plaasvind nie.

Eksamens en toetse word gesien as deel van geskeduleerde onderrigtyd.

Voorsiening moet gemaak word vir buitemuurse aktiwiteite soos sport, na die formele skooldag. Wanneer dit nodig

is om tyd vir buitemuurse aktiwiteite gedurende die formele skooldag in te ruim, moet dit verkieslik buite die

geskeduleerde onderrigtyd wees.

8. KERNPLIGTE VAN OPVOEDERS

Dit word van alle opvoeders verwag om kernpligte te verrig beide binne en buite die formele skooldag. Ingevolge die PAM Hoofstuk

A par. 3.1, word die kernpligte van opvoeders verdeel tussen pligte wat uitgevoer word gedurende die formele skooldag [7 uur] en

pligte wat uitgevoer word na die formele skooldag [na die 7 uur].

8.1 Pligte wat uitgevoer word gedurende die formele skooldag [7 uur]

a] Geskeduleerde onderrig

b] Aflosonderrig

c] Ekstra- en ko-kurrikulêre pligte

d] Pastorale pligte [speelgrond, detensie, skolierpatrollie, ens.]

e] Administrasie

f] Toesighoudende en bestuurspligte

g] Professionele pligte [vergaderings, werkswinkels, seminare, konferensies, ens.]

h] Beplanning, voorbereiding [assessering] en evaluering.

WKOD: VERDUIDELIKENDE NOTA

i] Die professionel pligte in 8.1 g] is pligte en vergaderings buite geskeduleerde onderrigtyd met ander opvoeders

by die skool, OF met die toestemming van die OBOS-Direkteur of sy/haar gemagtigde by ‘n ander skool of

vergaderplek, en moet in verband staan met skool- en kurrikulumontwikkeling, bv. vakvergaderings, ens. Die

geskeduleerde onderrigtyd moet nie verkort word deur, of gebruik word vir hierdie pligte nie.

ii] Beplanning, voorbereiding, assessering en evaluering in 8.1 h] behels onder andere ook die gereelde

voorbereiding vir onderrig, gee van gereelde akademiese huiswerk binne die raamwerk van die inrigting se

tuiswerkbeleid, gereelde kontrole en evaluering van tuiswerk, assessering en, wanneer nodig, strategiese

intervensies gebaseer op die uitkomste van die tuiswerk in samewerking met die inrigting se onderwyser

ondersteuning span [OOS]

8.2 Pligte buite die formele skooldag [na die 7 uur]

a] Beplanning, voorbereiding en evaluering

b] Ekstra- en ko-kurrikulêre pligte [bv. sport, kulturele aktiwiteite, ens.]

c] Professionele pligte [vergaderings (bv. met ouers, personeel, beheerliggaam), werkswinkels, seminare, konferensies,

ens.]

d] Professionele ontwikkeling

WKOD: VERDUIDELIKENDE NOTA

i] Die professionele pligte in 8.2 c] behels skakeling met en besoeke aan ouers, asook bywoning van vergaderings,

werkswinkels, ens., wat gewoonlik verband hou met die normale funksionering van die skool. Hierdie pligte word

georganiseer deur die skool self, of deur ‘n groep skole, en deur die OBOS -amptenare [en nie deur die WKOD

(OBOS Vaardigheidsplan) as die werkgewer nie]. Opvoeders moet hierdie pligte uitvoer as deel van hul normale

kernpligte wat “buite die formele skooldag” val.

• Hierdie pligte vorm nie deel van die 80 uur per jaar vir professionele ontwikkeling nie.

• Hierdie pligte moet nie die geskeduleerde onderrigtyd of die kurrikulum onderbreek of verkort nie.

• Die prinsipaal en SBS moet oor hierdie pligte besluit en dit toewys na konsultasie met sy/haar

opvoederpersoneel.

ii] Die professionele ontwikkeling in 8.2 d] hou verband met die ontwikkeling van personeel of die kurrikulum as deel

van die normale werksverantwoordelikhede in ooreenstemming met die inrigting se ontwikkelingsplan, en kan

deur die skool self, die prinsipaal of die beheerliggaam georganiseer word. Hierdie ontwikkeling sal slegs as deel

van die 80 uur geld indien dit deur die OBOS bekragtig en deur die OBOS-Direkteur goedgekeur is. [Sien ook

par. 9.1.1.]

9. OPVOEDERONTWIKKELING:

Die WKOD moedig die voorgesette ontwikkeling en opleiding van alle opvoeders in sy diens aan.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!