05.05.2013 Views

BOME - IR at NRF

BOME - IR at NRF

BOME - IR at NRF

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BOME

BOME speel In belangrike rol in

ons daaglikse lewens en om die

voortd urende vernietiging van

woude te voorkom, is dit nodig

dat elkeen moet weet watter nut

bome vir die mens inhou.

Bome is nie net In groot

verskaffer van suurstof nie,

maar suiwer ook die lug deur

giftige gasse vas te vang.

Gronderosie word

voorkom deurdat die wortels

van bome die gronddeeltjies

vashou en dus voorkom dat

grond wegspoel.

As die eerste skakel in die

voedselketting, voorsien bome

in groot hoeveelhede voedsel

aan menige diere en bied dit

ook skuiling aan verskeie diere

en voels.

Die nut wat bome egter

vir die mens inhou, is groter as

wat die meeste mense besef.

Bome is nie net mooi vir die oog

nie en versier ook nie net ons

tuine nie, maar speel In rol in

ons daaglikse funksionering.

Ons gebruik die hout van

bome virbrandhout, om papier

te vervaardig, om meubels van

te maak en vir algemene

houtwerk.

Bome is egter nie

onuitputbaar nie en met die

toenemende stedelike en

landelike ontwikkeling, word al

hoe meer bome vernietig om in

die steeds groeiende behoeftes

van die mens te voldoen.

gee lewe a

So word daar beraam dat Die Nasionale Dieretuin

tropiese reenwoude in die van SUid-Afrika is een van

volgende 50 jaar sal verdwyn. hierdie instansies wat bewus is

In Suid-Afrika word daar ook . van die nut wat borne vir mens

beraam dat ons inheemse borne en dier inhou. Die Dieretuin spits

in die volgende 30 jaar uitgeput hom veral toe op die

sal wees.

bewusmaking van die rol wat

Hierdie is weI bome in dieretuine speel.

vooruitskouings, maar indien

mense nie nou die vernietiging

van bome voorkom nie, kan

hierdie beramings bewaarheid

word.

In Suid-Afrika is daar

reeds heelwat instansies wat

h ulle verbind het tot die :,.

bewaring van die omgewing en

hulle veral toespits op die

bewaring van bome.

Die jaarlikse Boomplantdag

word deur die

Departement van Waterwese en

Bosbou geloods en elke persoon

word versoek om minstens een

boom op Boomplantdagte plant.

Die sukses van hierdie dag

spreek uit die ywer waarmee

munisipliteite, skole, die

publiek en ander instansies

reeds betrokke is by die plant

van bome.

Daar word ook jaarliks

sowat 60 000 Boomplantdag

plakkate deur die Departement

uitgereik. Die doel hiervan is

om mense landwyd bewus te

maak van die gebruike en nut

van bome en om die publiek

aan te moedig om by die kweek

van bome betrokke te raak.

21

Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2011

Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!