05.05.2013 Views

Analogiese Eksistensie(2)

Analogiese Eksistensie(2)

Analogiese Eksistensie(2)

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ons keer vir 'n oomblik terug na die vroeere opmerking dat Heyns se

politieke etiek op belangrike punte van die van Stoker afwyk83. Sowel

Heyns84 as Stoker aanvaar dat 'n nasie uit meer as een yolk kan bestaan,

maar waar Heyns inklusief dink, is die denke van Stoker eksklu-sief en

word die swart volke van die Suid-Afrikaanse nasie uitgesluit. Vir Heyns85

is ras, yolk en nasie nie skeppingsordeninge nie. Vir Stoker is die yolk 'n

primere samelewingskring. Vir Heyns86 Ie die begrippe eenheid en

verskeidenheid nie op dieselfde vlak nie. Vir Stoker is verskeidenheid 'n

beginsel. Heyns se politieke etiek het 'n bepaalde ontwikkelingsgang

deurgemaak wat hom al verder van die denke van Stoker laat wegbeweeg

het.

3 SLOT

In twee artikels is daarop gewys dat Heyns 'n belangrike bydrae tot die uitbou

van etiek in Suid-Afrika gelewer het. Die omvang daarvan maak dit

waarskynlik minder toeganklik vir die gemiddelde leser, maar die etieknavorser

sal daarin 'n skat van informasie en wegwysing vind. Etiese besluitneming

is een van die moeilikste sake in steeds wisselende en

verskuiwende situasies. Daarin is die Bybel natuurlik 'n onmisbare gids -

en norm -, maar die Bybel bied nie direkte antwoorde op aIle moderne vrae

nie - dit is immers nie 'n handboek oor kasulstiek nie. Uiteraard verskaf

die etiek ook nie laaste en finale antwoorde nie. Tog wil dit meedink en

meehelp in die antwoordkrisis waarin die moderne mens hom tans bevind.

In hierdie meedenke en meehelp wil die etiek van Heyns diensbaar

wees.

NOTAS:

Vergelyk J A Heyns, Lewende Christendom: 'n Teologie van gehoorsaamheM,

Kaapstad 1972a; J A Heyns, "Gehoorsaamheid as sUbjektiewe gestalte

van die koninkryk van God", Bulletin van die Suid-Afrikaanse vereniging vir

bevordering van Christelike wetenskap 8/32 (1972b), 4-12; J A Heyns, "Die

Skrif as daad van gehoorsaamheid", NGIT 13/1 (1972c), 1-19; J A Heyns,

"'n Teologie van gehoorsaamheid - ontwerp van 'n eietydse teologie", in: J

T Bakker (red), Septuagesimo anno: Theologische opstellen aangeboden aan

prof G C Berkouwer, Kampen 1973c, 74-85; J A Heyns, Teologiese etiek I,

Pretoria 1982, 363-373; J A Heyns, Teologiese etiek 211, Pretoria 1986a, 98-

101.

2 A W, 1986a, 39.

ISSN 0257-8891 = SKRIF EN KERK Jrg 16(1) 1995 165

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!