05.05.2013 Views

EUROPESE ERVARING EUROPESE ERVARING 10 ... - Huisgenoot

EUROPESE ERVARING EUROPESE ERVARING 10 ... - Huisgenoot

EUROPESE ERVARING EUROPESE ERVARING 10 ... - Huisgenoot

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Europese Ervaring is ‘n wonderlike toer vir diegene wat vir die eerste keer na Europa reis, of vir die

persone wat van stad na stad wil reis sonder om bekommerd te wees oor hoe en eerder hulself te geniet

en tyd te spandeer aan die moet-sien plekke!

10 10 AUG AUG DAG DAG 1 SAT SAT

JOHANNESBURG JOHANNESBURG / / PARYS

PARYS

Meld vanaand aan by Air France se toonbank, OR Tambo lughawe, Johannesburg vir u vlug.

19h20 Vertrek op vlug AF 995

11 11 AUG AUG DAG DAG 2 SON SON

PARYS PARYS / AMSTERDAM

AMSTERDAM

06h00 Arriveer in Parys, bly in die transito area vir jul aansluitings vlug na Amsterdam.

07h55 Vertrek op vlug AF 1340

09h10 Arriveer in Amsterdam. Met aankoms sal u ontmoet en vervoer word na u toeristeklas hotel.

Kamers sal dalk nie gereed wees so vroeg in die oggend nie. Vanmiddag het u die geleentheid om

die Dam plein en die Mint-toring te sien

12 12 AUG AUG DAG DAG 3 MAAN MAAN AMSTERDAM AMSTERDAM / / RYNLAND RYNLAND (LUWIGSHAFEN)

(LUWIGSHAFEN)

Ontbyt. Ontbyt. Ons reis via Arnheim na die Duitse grens en die impossante stad Köln Köln met sy manjifieke gotiese katedraal. Tyd vir

middag ete (vir jul eie rekening) alvorens jul die oewer van die Ryn volg tot by die dorpie Boppard vanwaar jul sal vaar op

die Ryn –rivier skilderagtige landskap langs wingerde en betowerende kastele (mits die weer dit toelaat) Arriveer by u

Rynland-hotel waar u oornag en aandete aandete geniet.

13 13 AUG AUG AUG DAG DAG 4 DINS DINS

RYNLAND RYNLAND (LUDWIGSHAFEN) (LUDWIGSHAFEN) (LUDWIGSHAFEN) / / MUNICH/ MUNICH/ INNSBRUCK INNSBRUCK (IGLS)

(IGLS)

Ontbyt. Ontbyt. Ontbyt. Vandag reis ons na Munich in Bavaria om die Glockenspiel in Marienplatz, Olympiese stadium en Hofbrauhaus te

besigtig. Ons gaan voort langs die Inn vallei na de Oostenrykse Tirool van waar ons sal arriveer in die prentjie mooi stad

van Innsbruck. Jul orientasie toer van die Hapsburg stad stel tentoon die Goue Dak. Moenie die kans misloop om ‘n draai

by die Swarovski Crystal fabriek winkel te maak nie. Aandete Aandete in jul hotel.

14 14 AUG AUG DAG DAG 5 WOENS WOENS INNSBRUCK INNSBRUCK (IGLS) (IGLS) (IGLS) / / VENESIë VENESIë (MARGHERA)

(MARGHERA)

Ontbyt. Ontbyt. Hierna reis ons verder oor die Brennerpas en die asemrowende Alpe na Italië.

Ongelooflike natuurskoon is te sien tydens die rit deur die Dolomitiese bergreeks op pad na

die romantiese stad Venesië. In Venesië is daar ‘n rit op die kanaal na St. Markusplein met

verrassings om elke hoek en draai. Te siene is die St. Mark's Basilika en die ryk versierde

Dogespaleis en maak ’n draai by die tradisionele glas-blaas werkswinkel vir ’n demonstrasie

van hierdie gevestigde bekwaamheid voor jul vrye tyd vir die opsionele gondola serenade.

Aandete Aandete Aandete by u hotel.

15 15 AUG AUG DAG DAG 6 DON DON

VENESIë VENESIë (MARGHERA) (MARGHERA) / / ROME

ROME

Ontbyt. Ontbyt. Vanoggend reis ons verby die Veneto plein via Bologna en oor die Appennyne bergreeks na Tuscany. Dan verder

aan deur Umbria en Lazio na ongelooflike Rome. Vanaand gebruik die opsie om die stad se ongelooflike fonteine en

pleine te gaan verken, en miskien ’n peuselhappie by een van die vele plaaslike restaurante te geniet.

16 16 16 AUG AUG DAG DAG 7 VRY RY RY ROME ROME MET MET VRYE VRYE TYD

TYD

Ontbyt Ontbyt. Ontbyt Na ontbyt lê daar ‘n vol dag van verkenning voor. Die besigtigingstoere sluit in St

Peter's Basilika een van die mees Christelike besienswaardigheid in die wereld, asook die

Forum en die Colosseum. Daar is later vrye tyd beskikbaar vir u eie aktiwiteite – besoek

gerus die Vatikaan Museum met sy pragtige tapeseries en die Tivoli-tuine met sy pragtige

fonteine. Rome is stampvol wonderlike besienswaardighede wat u nie moet misloop nie.

17 17 17 AUG AUG DAG DAG DAG 8 SAT SAT

ROME ROME / / FLORENCE FLORENCE (CALENZA (CALENZANO)

(CALENZA NO)

Ontbyt. Ontbyt. Ontbyt. Vertrek uit Rome en reis deur die Tufa heuwels na Chiantishire met sy landerye vol tabak, sonneblomme en

menigte wynlandgoedere. Arriveer in Florence waar ons die stad besigtig vanuit die Piazzale Michelangelo. Res van die

Informasie korrek vanaf Okt 2012

EUROPESE EUROPESE ERVARING

ERVARING

10 10 tot tot 23 23 AUG AUG 2013

2013

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

1

Email: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Fax: 011 886-9548

PO Box 653280, Benmore 2010. 26 Orchard Ave, Bordeaux, Randburg

E&OE

dag is u vrye tyd maar ons stel voor dat u gerus die Piazza Signoria, die Duomo en die Giotto's Kloktoring kan besoek.

Alternatiewelik kan u gaan inkopies doen vir leerprodukte, 18-karaat goud juwele of miskien een van die stad se

Kunsgalerye en Museums besoek. Aandete Aandete en oornag.

18 18 18 AUG AUG DAG DAG 9 SON SON

FLORENCE FLORENCE (CALENZANO) (CALENZANO) LUCERNE LUCERNE-MEER

LUCERNE MEER

Ontbyt. Ontbyt. Vandag kruis ons die Apennines na die groot noordelike plein en verby die stad Milan. Reis na die Noorde na die

Switserse grens en ry verby die mooie meer Como en reis voort op die landskap pad Gotthard roete na Lake Lucerne.

Aandete Aandete by u hotel.

19 19 AUG AUG DAG DAG 10 MAAN MAAN LUCERNE LUCERNE-MEER LUCERNE MEER MET VRYE VRYE TYD

Ontbyt. Ontbyt. Vanoggend se oriënteringstoer van hierdie dorpie aan die oewer van die Reussrivier en die meer neem ons na die

Kerkbrug en die Leeu-monument. Die res van die dag het u vrye tyd. Geniet een van die opsionele toere of maak gebruik

van die tyd om heerlike sjokolade en perfek-gemaakte horlosies te koop.

20 20 AUG AUG DAG DAG 11 DINS DINS

LUCERNE LUCERNE-MEER LUCERNE MEER / PARYS PARYS

Ontbyt. Ontbyt. Die reis vanoggend neem ons deur Basel na Frankryk en op pad na Burgundy ry ons verby die Vosges bergreeks.

Op pad na die Franse hoofstad Parys is kastele, sjarmante Franse dorpies en menigte wynlandgoedere te sien. Vanaand

stel ons voor dat jul ’n opsionele toer van die stad neem en kry al die tintelende beligting onder besigtiging.

21 21 AUG AUG DAG DAG 12 WOENS WOENS PARYS PARYS MET MET VRYE VRYE TYD

TYD

Ontbyt. Ontbyt. Met vanoggend se besigtigingstoer gaan kyk ons na die Eiffeltoring, Champs

Elysées, Arc de Triomphe en Notre Dame Katedraal. Die res van die dag is tot u beskikking

vir verkenning. Neem gerus ‘n wandeling al langs die oewers van die Seine, besigtig die

groot meesters se kunswerke in die Louvre, of besoek die Montmartre en die Sacré Coeur.

Vanaand kan u gerus die stad se legendariese naglewe verken!

22 22 AUG AUG DAG DAG DAG 13 DON DON

PARYS PARYS PARYS / / JOHANNESBURG

JOHANNESBURG

Ontbyt Ontbyt. Ontbyt Die dag is tot u beskikking vir verkenning van al Parys se besiens waardighede. U

moet asseblief teen 10h00 uitbespreek by die hotel. Vertrek na die lughawe.

23h20 Vertrek op Air France vlug AF 990

23 23 AUG AUG DAG DAG 14 VRY VRY

JOHANNESBURG

JOHANNESBURG

09h50 Arriveer in Johannesburg

Informasie korrek vanaf Okt 2012

REISPROGRAM REISPROGRAM IS IS IS ONDERHEWIG ONDERHEWIG AAN AAN VERANDERINGS

VERANDERINGS

PRYS PRYS PER PER PERSOON: PERSOON: R 20 150 deel in dubbelkamer R 23 345 enkelkamer

R 17 565 kind 5- 17 jaar (op datum van vertek) wat deel met twee volwassenes. Slegs een kind per kamer toegelaat met

twee volwassenes.

UITGESLUIT UITGESLUIT VERPLIGTE VERPLIGTE LUGHAWEBELASTING LUGHAWEBELASTING VAN VAN R R 4 4 170 170 PER PER PERSOON PERSOON SOOS SOOS PER PER REIS REIS PROGRAM PROGRAM BO

BO

INGESLUIT INGESLUIT IN IN DIE DIE PRYS:

PRYS:

• Vlugte in ekonomiese klas vanaf Johannesburg met Air France.

• Vervoer op luukse Trafalgarbusse met lugversorging en sitplekke wat kan agteroor leun

• 11-nagte verblyf in gerieflike toeristeklas akkommodasie met en suite fasiliteite

• Kontinentale buffet ontbyt wanneer op toer is, 5 driegang aandetes - sien daaglikse reisprogram

• Amsterdam

Amsterdam: Amsterdam Besigtig die Dam plein & die Mint-toring

• Köln Köln: Köln Besigtig die Gotiese katedraal

• Rynland Rynland: Rynland ‘n Bootrit op die Ryn (indien die weer dit toelaat)

• Munich: Munich: Munich: Sien die Olympiese Stadium, Marienplatz & Hofbauhaus

• Innsbruck:

Innsbruck: Innsbruck: Sien die bekende Goue dak en kyk uit na die Ski- spronge

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

2

Email: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Fax: 011 886-9548

PO Box 653280, Benmore 2010. 26 Orchard Ave, Bordeaux, Randburg

E&OE

• Venesi Venesië: Venesi ë: ‘n Kanaalreis waartydens ‘n besigtiging van St Markusplein en besoek aan ‘n tradisionele Venesiese

glasblaasfabriek

• Rome Rome: Rome Sien St. Peter's Basilica. Besigtig die Forum en die Colosseum

• Florence: Florence: Panoramiese besigtiging vanuit Piazzale Michelangelo. Bewonder die Florentiese leerwerke

• Switserse Switserse Alpe Alpe: Alpe Alpe Prentjie-mooi landskap

• Lucerne Lucerne: Lucerne Besigtiging van die Leeu-monument en die Ou Stad

• Parys Parys: Parys Besigtiging van die Notre Dame Katedraal, Eiffel-toring, Champs Elysées en Arc de Triomphe.

• Alle hotel diensfooie, plaaslike belastings asook portier- en hotelfooitjies is ingesluit

• Die dienste van ‘n professionele toerdirekteur tydens die toer en plaaslike spesialis toergidse in Rome en Parys

• Chartis Mediese Reisversekering - geldig tot 69 jaar en vir 16 dae reis. Volle besonderhede beskikbaar by

navraag. Senior dekking 70-79 jaar is ‘n addisionele koste van R 1 785 per persoon, Senior dekking 80-89 jaar is

‘n addisionele koste van R 2 455 per persoon.

• Reissak en dokumenthouer

• Reisklub Toerbestuurder - onderhewig aan ‘n minimum van 40 volbetaalde passasiers

INLIGTING INLIGTING OM OM TE TE WEET WEET VOOR VOOR U U VERTREK: VERTREK: - Besoek gerus die webtuiste www.trafalgar.com/sa/pretour en kliek op Europa

& Brittanje. Hierdie inligting dek detail oor die lande wat besoek word, bagasie, wat om te pak, klimaat, begroting vir

optionele uitstappies, etes, diensfooitjies, ens.

UITGESLUIT UITGESLUIT BY BY DIE DIE PRYS: PRYS: * * Koste Koste van van ‘n ‘n Italiaanse Italiaanse Schengen Schengen visum visum * Diensfooitjies aan toer direkteur, gidse en bestuurders

* Persoonlike items soos drankies, wasgoed, telefoon, etes nie genoem in die reis program * Opsionele toere * Oorgewig

bagasie * Vervoer na/vanaf OR Tambo Lughawe * Koerier van finale dokumente tot by u voordeur (slegs Suid-Afrika) R R R 275

275

per adres (ekstra vir afgeleë gebiede kan van toepassing wees)

ALLE ALLE ALLE PRYSE PRYSE PRYSE IS IS ONDERHEWIG ONDERHEWIG AAN: AAN: AAN: Prysverhogings as gevolg van veranderings in ZAR/EUR wisselkoers, verhogings in

vlugkostes en programveranderings, elektron elektroniese

elektron iese betalings betalings ( ( EFT), EFT), Staatsbelasting & lugdiens petrolverhogings (sonder

kennisgewing), minimum van 40 passasiers wat ten volle betaal het. Daar sal ‘n administrasiefooi van R600 per persoon

gehef word vir enige veranderinge wat gemaak word nadat die bespreking reeds bevestig is – dit is bo en behalwe

addisionele kostes wat betrekking het op die verandering.

BELANGRIKE BELANGRIKE BESPREKINGSINLIGTING: BESPREKINGSINLIGTING: Om te bespreek, stuur asseblief vir ons 'n volledig voltooide besprekingsvorm en

duidelike afskrifte van alle paspoorte. Om die bespreking te bevestig word 'n nie nie-terugbetaalbare nie terugbetaalbare / nie nie-oordraagbare

nie oordraagbare

deposito deposito van van R R 5 5 000 000 per persoon benodig binne 4 4 dae dae nadat u bespreking bevestig is. Internetbetalings is welkom.

Ongelukkig aanvaar ons geen kredietkaart betalings nie.

Neem asseblief kennis dat ‘n bankfooi van R150 gehef sal word indien ‘n deposito via enige ander bank gemaak word.

Teletransmissie oorplasingskostes wat gehef word teen die Huisgenoot Reisklub vir betalings wat buite Suid-Afrika

gemaak is, sal vir die passasier se rekening wees.

Informasie korrek vanaf Okt 2012

VOLLE VOLLE UITSTAANDE UITSTAANDE BALANS BALANS BETAALBAAR BETAALBAAR TEEN TEEN 03 03 JUN JUN 2013

2013

Enige laat betalings sal onder hewig wees aan ‘n 5% rente heffing op die uitstaande balans

Pryse is nie gewaarborg tot en met finale betaling ontvang is nie. Kontak ons die dag voordat u die finale gelde inbetaal

aangesien wisselkoersveranderings en lughawebelasting ‘n invloed mag hê

Dokumente sal slegs 30 dae voor vertrek per koerier gestuur word –

Ons is nie in staat om dokumente voor dié tyd te verskaf nie.

KONTAKBESONDERHEDE

KONTAKBESONDERHEDE KONTAKBESONDERHEDE Om vir hierdie toer te bespreek of om meer inligting te bekom, skakel 011 886 9545 of faks (011

886 9548 of e-pos: huisgenoot@megatrav.co.za

PLAASLIKE PLAASLIKE PLAASLIKE VLUGTE: VLUGTE: VLUGTE: U kan u eie plaaslike vlugte bespreek by die volgende webtuistes: Kontak ons gerus vir voorgestelde

vlugtye. Verseker dat daar ten minste drie ure aansluitingstyd is tussen u plaaslike vlug en internasionale vlug.

Kulula www.kulula.com / SAA www.flysaa.com/1time www.1time.co.za/ Mango www.flymango.com

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

3

Email: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Fax: 011 886-9548

PO Box 653280, Benmore 2010. 26 Orchard Ave, Bordeaux, Randburg

E&OE

VERLENGING VERLENGING VERLENGING VAN VAN TOER TOER: TOER Indien u graag u vakansie NA NA AFLOOP AFLOOP van die toer in Parys wil verleng sal die kostes ‘n

addisionele R750 R750 per per persoon persoon plus plus enige enige addis addisionele

addis ionele lugtariewe

lugtariewe lugtariewe en en lughawebelasting lughawebelasting (moet ten minste 10 weke voor

vertrek versoek word). Na ontvangs van finale betaling is dit nie moontlik om verlengings of veranderings aan te bring nie.

Geen verlengings of veranderinge kan gemaak word aan bevestigde besprekings nadat die finale betaling ontvang is nie.

Indien u die toer wil verleng in London sal u ‘n visum benodig.

REISVERSEKERING: REISVERSEKERING: Voordele en polisbewoording is beskikbaar by navraag. Indien u die toer verleng kan u addisionele

Mediese Reisversekering aankoop teen R30 per persoon (slegs vir persone jonger as 69-jaar) per addisionele dag,

maksimum van 5 addisionele dae. Indien u die toer langer as 5 dae verleng, kan ‘n aparte individuele Mediese

Reisversekering aangekoop word.

DIENSFOOITJIES DIENSFOOITJIES (TIPS) (TIPS): (TIPS) : Ons verstaan dat Suid-Afrikaners nie altyd gemaklik is met diensfooitjies nie maar dit is ‘n

internasionale gebruik en die personeel maak staat daarop om hul inkomste aan te vul. Die plaaslike diensverskaffers

beveel aan dat daar begroot word vir EUR100 EUR100 per passasier.

Neem Neem kennis:

kennis:

Informasie korrek vanaf Okt 2012

SUID SUID-AFRIKAANSE SUID AFRIKAANSE AFRIKAANSE PASPOORTHOUERS PASPOORTHOUERS BENODIG BENODIG ‘N ‘N ITALIAANSE ITALIAANSE SCHENGEN SCHENGEN VISUM VISUM

Paspoort moet ten minste geldig wees vir 6 maande na u terugkoms na Suid Afrika en

u paspoort moet ten minste 2 skoon bladsye bevat.

GEEN GEEN GEEN TYDELIKE TYDELIKE PASPOORTE PASPOORTE WORD WORD AA AANVAAR AA NVAAR NIE

NIE

• Die Italiaanse Schengen visum is geldig vir al die lande wat u gaan besoek op die reisplan.

• Buitelandse paspoorthouers moet asseblief self by al die relevante ambassades navraag doen of ‘n visum benodig

word. Geen visums word uitgereik aan buitelandse paspoorthouers nie behalwe aan diegene met permanente

burgerskap.

• U kan slegs vir die visums aansoek doen nadat u ten volle betaal het en al u reisdokumentasie ontvang het.

• Ons beveel aan dat u die naaste konsulaat kontak voordat u aansoek doen vir ‘n visum.

• Kinders benodig ‘n onverkorte onverkorte onverkorte geboortesertifikaat

geboortesertifikaat geboortesertifikaat om vir die visum aansoek te doen

Kostes: Kostes: Elke visum neem 'n minimum van 7 volle werksdae elk om geprosesseer te word

Italiaanse Schengen Visa; Euro 60 per persoon (ongeveer R 650) vir Suid Afrikaanse paspoort houers.

Capago se fooi - R 240 per paspoort

ITALIAANSE ITALIAANSE SCHENGEN SCHENGEN VISUMAANSOEKE MOET MOET IIN

I

N PERSOON DEUR DIE RREISIGER

R

EISIGER INGEDIEN INGEDIEN WOR WORD WOR

CAPAGO CAPAGO My My-Europe

My Europe Europe-Visa

Europe Visa is die goedgekeurde tussenganger vir die Konsulaat-Generaal van Italië in Johannesburg,

Konsulaat van Italië in Kaapstad, Ambassade van Italië in Pretoria en die Italiaanse Minister van Buitelandse en Europese

sake. Besoek asseblief www.myeuropevisa.com/IT

www.myeuropevisa.com/IT-ZA

www.myeuropevisa.com/IT ZA vir volledige besonderhede met betrekking tot visumvereistes.

CAPAGO CAPAGO Oproepsentrum en Klets Aanlyn (*) is weekliks oop Maandae tot Vrydae tussen 8.00 vm to 5.00 nm

Saterdae en Sondae: gesluit. (*) Die Klets Aanlyn is verbind tot hul epos na-ure. Oproepsentrum: (087) 751-3600

U U U MOET MOET MOET U AANSOEK AANSOEK AANSOEK IN IN IN DIEN DIEN DIEN BY BY BY EEN EEN EEN VAN VAN VAN DIE DIE DIE ONDERSTAANDE ONDERSTAANDE DRIE DRIE DRIE PLEKKE PLEKKE PLEKKE AFHANGEND

AFHANGEND AFHANGEND VAN VAN VAN WAAR WAAR WAAR U U WOON WOON

WOON

JOHANNESBURG

JOHANNESBURG JOHANNESBURG – SLEGS SLEGS SLEGS vir vir vir inwoners inwoners inwoners van van van GAUTENG,

GAUTENG, GAUTENG, PRETORIA,

PRETORIA, VRYSTAAT, VRYSTAAT, VRYSTAAT, MPUMULANGA, MPUMULANGA, MPUMULANGA, LIMPOPO LIMPOPO & & & NOORDWES

NOORDWES

NOORDWES

Inanda Greens Besigheids Park, Wierda Gables Gebou Blok B (Grond Vloer)

98 Albertyn Laan h/v Katherine Straat, SANDTON

KAAPSTAD

KAAPSTAD KAAPSTAD - SLEGS SLEGS SLEGS vir vir vir inwoners inwoners inwoners van van van NOORD NOORD-, NOORD , , OOS OOS- OOS

& & & WESKAAP WESKAAP

WESKAAP

Grond Vloer, Old Warehouse Gebou, Black River Park Suid, 2 Fir Straatt, Observatory, Kaapstad, 7925

DURBAN DURBAN DURBAN – SLEGS SLEGS SLEGS vir vir inwoners inwoners van van Natal

Natal

Eenheid G002 Pencarrow Office Park, Nommer 8 Pencarrow Singel, Armstrong Laan, La Lucia, 4051

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

4

Email: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Fax: 011 886-9548

PO Box 653280, Benmore 2010. 26 Orchard Ave, Bordeaux, Randburg

E&OE

Informasie korrek vanaf Okt 2012

OPSIONELE OPSIONELE TOERE TOERE (nie (nie ingesluit ingesluit in in die die pakketprys pakketprys nie)

nie)

Nota: Na gelang van u vertrekdatum sal ‘n verskeidenheid toere aan u gebied word. Hierdie toere wissel na gelang van

seisonale toestande asook dae en tye wat museums oop is. Betalings deur middel van Visa, Mastercard en American

Express sal slegs in Euro aanvaar word.

Om Om u u behulpsaam behulpsaam te te wees wees met met u u toerbegroting toerbegroting stel stel ons ons voor voor dat dat u u ongeveer ongeveer

EURO EURO EURO 65 65 65 per per dag dag be begroot be

groot vir vir vir opsionele opsionele

opsionele

uitstappies

uitstappies

AMSTERDAM Aandete op die “Sea Palace” restaurant en ‘n bootrit op die kanaal. Euro 52

AMSTERDAM Aandete in ‘n 14de eeuse handelaar se huis & kanaalvaart Euro 60

AMSTERDAM. Aandete in die “Dutch Village”. Euro 52

FLORENCE Artistieke hoogtepunte Euro 34

FLORENCE Juwele van die Renaissance Euro 34

INNSBRUCK Rit per perdekar Euro 35

INNSBRUCK Tiroolse aand Euro 38

LUCERNE Volksdanse met drankies SF 67

LUCERNE Bootrit op die meer SF 37

LUCERNE Berg Pilatus SF 78

LUCERNE Switserse Ondervinding SF 147

PARYS Aandete & Montmartre of Seine-bootrit of Elffeltoring besoek Euro 61

PARYS Aandete en kabaretvertoning Euro 113

PARYS “Illuminations” & die Eiffeltoring of bootrit op die Sein Euro 31

PARYS “Illuminations” en aandete Euro 61

PARYS Moulin Rouge Kabaret & aandete Euro 144

PARYS Die Louvre & Seine-bootrit of Montmartre, of Eiffeltoring Euro 45

PARYS Versailles – Die Paleis en tuine Euro 58

ROME Antieke en Christelike Rome Euro 33

ROME Aandtoer, fonteine en aandete Euro 56

ROME Bekendstelling van Rome in die nag Euro 31

ROME Michelangelo se Rome Euro 40

ROME Ostia Antica Euro 36

ROME Roomse hoogtepunte Euro 62

ROME Tivoli en aandete Euro 59

ROME Vatikaan Museum & die Sistine Chapel Euro 37

ROME Besoek aan Piazza Navona, Roomse aandete en konsert Euro 59

VENESIë ‘n Begeleide toer van St. Markus se Basaliek & die Doges Paleis Euro 34

VENESIë Gondel serenade Euro 32

VENESIë Hoogtepunte van Venesië Euro 60

VENESIë Venesië in die aand Euro 43

PRYSE PRYSE EN EN TOERPROGRAM TOERPROGRAM IS IS ONDERHEWIG ONDERHEWIG AAN AAN VERANDERINGS VERANDERINGS SONDER SONDER KENNISGEWING

KENNISGEWING

Besoek Besoek asseblief asseblief die die www.trafalgar.com/sa/european

www.trafalgar.com/sa/european-experience

www.trafalgar.com/sa/european

www.trafalgar.com/sa/european experience

experience-2013/optionals

experience 2013/optionals

2013/optionals vir vir vir volledige volledige volledige beskrywings beskrywings van van van toere. toere.

toere.

Megatrav cc t/a Huisgenoot / You / Drum Reisklub / Travel Club CK99 31113/23

5

Email: huisgenoot@megatrav.co.za Tel: 011 886-9545 Fax: 011 886-9548

PO Box 653280, Benmore 2010. 26 Orchard Ave, Bordeaux, Randburg

E&OE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!