05.05.2013 Views

Inskrywingsvorm 2012 - Hoërskool DF Malan

Inskrywingsvorm 2012 - Hoërskool DF Malan

Inskrywingsvorm 2012 - Hoërskool DF Malan

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

INSKRYWINGSVORM: HOËRSKOOL DF MALAN

Pos- en straatadres: Frans Conradierylaan

BELLVILLE 7530

Webwerf: www.dfmalan.com

VOLTOOI ASB. IN DRUKLETTERS

LEERDERBESONDERHEDE

Van: Toelating tot graad:

Volle

voorname:

Tel: (021) 948 8781

Faks: (021) 948 2996

E-pos: isentrum@dfmalan.com

Toelatingsdatum:

Noemnaam: Huistaal:

ID-nommer: Geboortedatum:

Geslag: Manlik Vroulik

Selfoonnommer: Hoogste graad geslaag:

Woonadres:

Huidige skool of

laaste skool

bygewoon:

Leierskapposisie:

Naam:

Adres:

BUITEMUURSE AKTIWITEITE - SPORT

Telefoonnommer: Faksnommer:

Poskode:

Sportsoort Span Posisie Provinsiaal Nasionaal

BUITEMUURSE AKTIWITEITE - KULTUUR

Aktiwiteit Vlak Prestasie

MEDIESE BESONDERHEDE

Ly die leerder aan enige chroniese siektes of allergieë? Ja Nee

Indien “Ja”, spesifiseer:

Ontvang die leerder enige behandeling vir bg. siekte(s) / allergieë? Ja Nee

Indien “Ja”, spesifiseer:

Het die leerder al enige operasie(s) ondergaan? Ja Nee

Indien “Ja”, noem datum en spesifiseer aard van operasie(s):

Datum van operasie Aard van operasie

Siektes waarteen leerder geïmmuniseer is:

Tuberkulose (BCG) Ja Nee Poliomiëlitis Ja Nee Witseerkeel Ja Nee

Tetanus (DT) Ja Nee Kinkhoes (DPT) Ja Nee Haemophilus Influenza Tipe B (HIB) Ja Nee

Mediese fonds:

Nommer: Hooflid:

OUER/VOOG 1

Van: Titel:

Volle

voorname:

ID-nommer:

Huwelikstatus:

Beroep:

Werkgewer:

Werkadres:

Eggenoot: Werktel:

Kontaknommers: Huis:

Woonadres:

(indien dit van

leerder s’n verskil)

Sel:

Verwantskap: Vader Moeder Ander: E-posadres:

OUER/VOOG 2

Van: Titel:

Volle

voorname:

ID-nommer:

Huwelikstatus:

Beroep:

Werkgewer:

Werkadres:

Eggenoot: Werktel:

Kontaknommers: Huis:

Woonadres:

(indien dit van

ouer/voog 1 s’n verskil)

Sel:

Verwantskap: Vader Moeder Ander: E-posadres:

BETALING VAN SKOOLGELD

Van: Titel:

Voorletters: E-posadres:

Posadres:

Kontaknommers: Huis: Sel:

Wyse van

betaling:

Maandeliks Jaarliks

Poskode:

Poskode:

Poskode:

Tjek Kontant Elektronies Debietorder

Ek/ons die ondergetekende ouers/voogde van _____________________________________________________

(leerder se volle name en van)

verklaar hiermee dat die inligting soos verskaf, na die beste van my/ons wete korrek is. Volgens die Suid-

Afrikaanse Skolewet (Art 108 van 1996) is beide ouers gesamentlik en/of afsonderlik verantwoordelik vir die

betaling van skoolfonds. Verder verbind ek/ons tot alle ondernemings en aanvaar ek/ons aanspreeklikheid vir geld

wat te enige tyd verskuldig is. Indien uitstaande skoolfonds oorhandig word is ek/ons verantwoordelik vir alle

kostes wat daarmee gepaard gaan. Alle oorhandigende bedrae moet direk aan die invorderaars betaal word.

Ouer/voog 1: __________________________ __________________________ _____________

Naam Handtekening Datum

Ouer/voog 2: __________________________ __________________________ _____________

Naam Handtekening Datum

VAKKEUSE VIR GRAAD 8 EN 9

Leerders in graad 8 en 9 word blootgestel aan die volgende leerareas:

• Tale, Geletterdheid en Kommunikasie

• Natuurwetenskappe

• Sosiale Wetenskappe

• Wiskunde

• Lewensoriëntering

• Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

• Kuns en Kultuur

• Tegnologie

Dui asseblief u keuse ten opsigte van Engels Huistaal of Engels Eerste Addisionele Taal aan:

Engels Huistaal

English Home Language

Engels Eerste Addisionele Taal

English First Additional Language

Daar word ook voorsiening gemaak vir verryking in areas waarin ‘n leerder spesifieke aanleg en/of

belangstelling toon:

Kies hoogstens EEN van die volgende vakke (opsioneel):

1. Dans 5. Musiek

2. Drama 6. Rekenaargeletterdheid (slegs gr. 9)

3. Duits 7. Sportwetenskap

4. Kuns 8. Xhosa

Sportwetenskap is ‘n keusevak en word slegs in grade 8 en 9 aangebied. Die koste vir ekstra vakke word jaarliks deur die

Beheerliggaam vasgestel. Hierdie bedrag word jaarliks saam met die skoolfonds gehef en moet maandeliks vooruit betaal

word. Aangesien verskeie buitepersone by hierdie vak betrokke is, is dit noodsaaklik dat leerders wat aansoek doen,

verantwoordelik gehou sal word vir een volle jaar se deelname. Geen onttrekkings gedurende die loop van die jaar sal

aanvaar word nie.

Handtekening van ouer/voog Datum

VAKKEUSE VIR GRAAD 10 TOT 12

Verpligte vier vakke:

1. Afrikaans Huistaal

2. Engels Huistaal

English Home Language

of: Engels Eerste Addisionele Taal

English First Additional Language

Kies DRIE van die volgende vakke:

3. Lewensoriëntering

4. Wiskunde

1. Duits Tweede Addisionele Taal 10. Ekonomie

of: Wiskundige Geletterdheid

2. Xhosa Tweede Addisionele Taal 11. Besigheidstudies

3. Geskiedenis 12. Verbruikerstudies

4. Geografie 13. Ingenieursgrafika en Ontwerp

5. Fisiese Wetenskap (met Wiskunde) 14. Musiek

6. Lewenswetenskap 15. Visuele Kunste

7. Rekenaartoepassingstegnologie* 16. Drama

8. Inligtingstegnologie* 17. Ontwerp (Grafiese)

9. Rekeningkunde * IT en RTT mag vanaf 2012 saam geneem word.

SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AFSKRIFTE VAN DIE VOLGENDE DOKUMENTE AANGEHEG?

Die leerder se ID-dokument of geboortesertifikaat Ja Nee

Die leerder se jongste rapport Ja Nee

Die bewys van immunisering van die leerder Ja Nee

Ouers/voogde se ID-dokumente:

Ouer/voog 1 Ja Nee

Ouer/voog 2 Ja Nee

‘n Munisipale rekening Ja Nee

Die finale egskeidingsbevel en ooreenkoms (indien van toepassing) Ja Nee

Die onderhoudsbevel (indien van toepassing) Ja Nee

Is die leerder ook by ander skole ingeskryf? Ja Nee

Indien “Ja”, by watter skole?

Is DF Malan die leerder se eerste keuse? Ja Nee

Indien “Nee”, watter skool is die leerder se eerste keuse?

Enige huidige/oud-Dee-Effers in die gesin (broers, susters en ouers)? Ja Nee

Voorname en van Graad Jaar

NOTAS

AANBEVELING

Motivering (verpligtend): Ja Nee

Voltooi deur: ______________________________ __________________________ ____________

Naam Handtekening Datum

BESLUIT RONDOM TOELATING

Toelating goedgekeur? Ja Nee

Rede indien leerder nie toegelaat word nie:

Skoolhoof: ______________________________ __________________________ ____________

Naam Handtekening Datum

TOELATINGSNOMMER: REKENINGNOMMER:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!