05.05.2013 Views

Toelaatings Vorm - Hoërskool Standerton

Toelaatings Vorm - Hoërskool Standerton

Toelaatings Vorm - Hoërskool Standerton

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

10

PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER

1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN LEERLING WAT AANSOEK DOEN VIR TOELATING:

VAN

VOLLEDIGE DOOPNAAM

SELFOONNOMMER VAN LEERLINGE

NOEMNAAM

TAALVOORKEUR AS ONDERRIGMEDIUM

AFRIKAANS ENGELS

BROER(S)/SUSTER(S) IN HOëRSKOOL STANDERTON

JA

NEE

Indien “JA”, verskaf asseblief sy/haar/hulle naam/name en die huidige graad:

NAAM EN VAN

GRAAD

NAAM EN VAN

GRAAD

NAAM EN VAN

2. INLIGTING T.O.V. GESINSHOOF:

GRAAD

VAN VOORLETTERS TITEL

3. ADDISIONELE INLIGTING VAN LEERLING WAT AANSOEK DOEN VIR TOELATING:

TOELATINGSNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK)

VERWYSINGSNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK)

TOELATINGSDATUM (VIR KANTOORGEBRUIK) eejj/mm/dd 20 / /

GESLAG

M V BEVOLKINGSGROEP

GEBOORTEDATUM 19 / / ID NOMMER

KLAS (bv. Gr 12) GRAAD JARE IN HIERDIE GRAAD

VORIGE SKOOL HOëR-/LAERSKOOL

4. ADRESSE

POSADRES WOONADRES

POSKODE

TELEFOONNOMMER TUIS

5. ADDISIONELE OUER- EN GESINSINLIGTING:

PA

VAN

DOOPNAME

ID NOMMER

SELFOONNOMMER

BEROEP

WERKGEWER

TELEFOONNR WERK

GESINSTATUS

1 = Beide ouers; 2 = Stiefpa; 3 = Stiefma; 4 = Wewenaar; 5 = Weduwee; 6 = Voogde; 7 = Geskei, bly by Pa

8 = Geskei, bly by Ma; 9 = Vervreem, bly by Pa en 10 = Vervreem, bly by Ma.

HUISTAAL

KERKVERBAND

KONTAKPERSOON INDIEN OUER NIE BESKIKBAAR IS NIE

VERWANTSKAP

TEL-/SELNOMMER

Bv Oupa

AFRIKAANS.pmd 10

8/18/2009, 2:04 PM

POSKODE

MA

Aansoekdokument vir toelating / hertoelating

VAKINLIGTING (SLEGS VIR NUWE AANSOEKE VIR GRADE 10 TOT 12)

A. TALE:

Dui met ‘n DUIDELIKE KRUIS aan watter EEN van die volgende taalkombinasies u kind verkies:

Afrikaans Huistaal & Engels 1ste Addisionele Taal

Engels Huistaal & Afrikaans 1ste Addisionele Taal

B. LEWENSORIËNTERING is ‘n verpligte vak.

C. WISKUNDIGE VAKKE:

Wiskunde (nie Wiskundige Geletterdheid nie) word vereis vir tersiêre studierigtings soos:

• Medies, Tandheelkunde en Veeartsenykunde

• Ingenieurswese

• Rekeningkunde tot op 3de jaar vlak

• IT

Fisiese wetenskap moet saam met Wiskunde geneem word. As ‘n leerling Wiskunde moet los as gevolg

van swak prestasie, en hy/sy het Fisiese Wetenskap as vak, sal hy/sy Fisiese Wetenskap ook moet los en

moet vervang met ’n ander keusevak.

Wiskunde (Wi) *

Wiskundige Geletterdheid (WG) *

D. KEUSEVAKKE:

Kies DRIE van die volgende keusevakke.

Baie belangrik!

Alle vakke wat met ‘n * gemerk is word in aanmerking geneem om te bepaal of ’n leerling toelating het

tot ’n graadkursus aan ’n universiteit.

By die volgende vakke is daar ’n keuringsproses. Toelating tot hierdie vakke is dus nie outomaties nie.

• Informasietegnologie (25 leerlinge)

• Rekenaar Toepassingstegnologie (60 leerlinge)

• Gasvryheidstudies (24 leerlinge)

Indien ’n leerling nie gekeur word vir ’n bepaalde vak nie, sal hy/sy ’n nuwe vakkeuse moet uitoefen.

Vakke wat nie saam geneem kan word nie:

• Landboutegnologie & Gasvryheidstudies

• Landboutegnologie & Toerisme

• Ingenieursgrafika & -ontwerp & Gasvryheidstudies

• Ingenieursgrafika & -ontwerp & Toerisme

• Fisiese Wetenskap & Toerisme

• Rekenaartoepassingstegnologie & Informasietegnologie

• Fisiese Wetenskap & Wiskundige Geletterdheid

Fisiese Wetenskappe (FW) * Rekenaartoepassingsingstegnologie (RTT)

Lewenswetenskappe (LW) * Toerisme (To)

Inligtingstegnologie (IT) * Landboutegnologie (LT)

Rekeningkunde (Re) *

Besigheidstudies (BS) *

Ekonomie (Ek) *

Ingenieursgrafika & -ontw (IG&O) *

Geografie (Geo) *

Gasvryheidstudies (GS) *

Aansoekdokument vir toelating / hertoelating 11

AFRIKAANS.pmd 11

8/18/2009, 2:04 PM

12

AANSOEK VIR KOSHUISTOELATING

1. Dui asseblief aan of u ook aansoek doen vir toelating tot Huis Dagbreek:

Ja Nee

Hierdie is ook ‘n aansoek vir toelating tot Huis Dagbreek

2. BETALING VAN KOSHUISGELDE:

o Die koshuisbegroting en koshuisgeld word jaarliks tydens ‘n spesiale ouervergadering deur die beheerliggaam

voorgelê vir bespreking en goedkeuring.

o Koshuisgeld is maandeliks of kwartaaliks vooruitbetaalbaar.

o Indien die persoon verantwoordelik vir die betaling van koshuisgeld verskil van die persoon wat die skoolgeld

betaal (sien onderaan bladsy 4), moet meegaande vorm voltooi word.

Titel: Voorletters: Van:

ID NOMMER VAN REKENINGPLIGTIGE

ADRES WAARHEEN REKENING GEPOS MOET WORD

POSKODE

HUIS

WERK

FAKS

SELFOON

KONTAKNOMMERS

LEERLINGE WIE SE SKOOLGELD VERHAALBAAR IS VAN DIE PERSOON HIERBO GENOEM:

VAN

VOLLE DOOPNAAM

NOEMNAAM GRAAD

3. ONDERNEMING DEUR OUER/VOOG/GEVOLMAGTIGE

Ek is daarvan bewus dat my kind se toelating onderworpe is aan die reëls van die koshuis en die skool.

Ek onderneem om die koshuisgeld, wat addisioneel tot die skoolgeld gehef word, gereeld elke kwartaal of

maand vooruit te betaal.

Ek is bewus daarvan dat ‘n breekskade-deposito betaalbaar is.

Ek onderneem verder om enige skade wat my kind doelbewus aan koshuiseiendom aanrig, te betaal.

Ek neem kennis dat hierdie slegs ‘n aansoek om toelating is en dat die aansoek aan goedkeuring onderhewig is.

Ek onderneem om die koshuishoof onmiddellik te verwittig van enige verandering in my huwelikstaat, woon- of

werksadres en telefoon- of selfoonnommers.

Ek onderneem dat, in geval my kind om een of ander rede nie langer van die akkommodasie gebruik wil maak

nie, ek ten minste VYF SKOOLDAE kennis sal gee dat hy/sy die kamer gaan ontruim. Ek besef ook dat ek

finansieel verantwoordelik sal wees vir die tydperk van vyf dae.

Ek onderneem om my ondersteuning te gee waar dit kom by die toepassing van koshuisreëls en die toepassing

van strafmaatreëls soos bepaal deur die dissiplinêre stelsel van Huis Dagbreek.

ONDERTEKEN TE ___________________________ OP HIERDIE ______ DAG VAN __________________ 200_____

VADER (Voorletters en van): ___________________________________ __________________________________

MOEDER (Voorletters en van): _________________________________ __________________________________

HANDTEKENINGE

4. ONDERNEMING DEUR LEERLING WAT AANSOEK DOEN VIR KOSHUISTOELATING

Hiermee bevestig ek dat ek myself vergewis het van die koshuisreëls en die strafstelsel van Huis Dagbreek.

Verder onderneem ek ook om die koshuisreëls te eerbiedig en aanvaar ek, indien ek wel die koshuisreëls

oortree, my onderworpenheid aan die strafstelsel.

ONDERTEKEN TE ___________________________ OP HIERDIE ______ DAG VAN __________________ 200_____

NAAM VAN VOORNEMENDE KOSHUISINWONER: __________________________________________________________

HANDTEKENING

AFRIKAANS.pmd 12

8/18/2009, 2:04 PM

Aansoekdokument vir toelating / hertoelating

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!