05.05.2013 Views

revera2010 - Brakkies.co.za

revera2010 - Brakkies.co.za

revera2010 - Brakkies.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

RE VERA

JAARGANG 31 NO 4 NOVEMBER 2010 SKOOLKOERANT VAN DIE HOëRSKOOL BRACKENFELL

Nicolle Bester

Matriekafskeid

Matriekafskeid, die èèn geleentheid waarna elke matriekleerder heeljaar uitsien,

het uiteindelik aangebreek.

Na maande se wag en voorbereiding, het die tyd uiteindelik aangebreek om die

glasryke aandrokke en aandpakke uit die kas te haal en te spog.

Vroeg Vrydagoggend, die 8ste Oktober 2010, het almal al begin hare doen,

naels opsit en grimering aansit. Om en by 18:00 het verskillende soorte motors

een vir een aan gekom. Die matriekulante het soos regte filmsterre op die rooi

tapyt na die deure van die Paul Roos saal gestap waar die matriekafskeid gehou

is.

Die saal het ongelooflik gelyk en het behoorlik asems weggeslaan. Die tema van

silwer, swart en wit wat orals gesien kon word het ‘n glasryke atmosfeer geskep.

Nadat almal opgedaag het, het mr. Mouton die aand geopen en die reëlings

aangekondig. Daarna het mr.Pretorius en Anuscka Rabe elkeen ‘n kort

toespraak gemaak.

Anuscka Rabe en haar metgesel het die dansvloer geopen en die dansery het

begin. Die kos was baie lekker en almal het met vol mae die aand omgedans en

gelag.

Om en by 11uur het almal begin wegglip om die aand verder te gaan geniet. Die

matriekafskeid was ‘n reuse sukses. ‘n Groot dankie aan almal wat deel van die

organiseering van die geleentheid was.

Foto’s deur Hester Swart

1

NOVEMBER 2010 RE VERA HOëRSKOOL BRACKENFELL

Liewe Leeser…

Die nuwe uitgawe van die Re Vera begin

die kwartaal met „n nuwe redaktriese en so te se „n

nuwe spannetjie wat vol entosiasme is en nie kan

wag om te begin nie. Dit is „n groot eer vir my om

deel van so sukses te wees, “Jana jy het voetspore

gelos wat ek hoop om te vul”.

It is almost the end of another term which started in sadness but with

sadness came unity and realizing the value of life. All the learners

worked hard through the year but now it is the time to harvest their

knowledge on black and white. To all the matrix the best of luck and

may all your hard work pay of in the end.

Die jaar was „n unieke jaar met „n unieke matriek groep van 2010, die

kwartaal is net vir julle en so is die uitgawe van die Re Vera ook aan

julle op gedra. Matrieks sterkte met die toekoms en onthou “once a

Brakkie, always a Brakkie”.

Lekker lees!

Hester

Redaksie

Redaktriese: Hester Swart

Uitleg: Hester Swart

Duan Engelbracht

Verslaggewers: Abby Cronje

Anuska Rabe

Isabel Steyl

Jana Rust

Leandri Joubert

Bianca Slabbert

Monique Visser

Nadia Rust

Nicolle Bester

Paul von Molendorf

Carla Saayman

Tertia Retief

Chelsea Sivertsen

Zoe van Wyk

Danielle Smit

Fotograwe: Ryno Wade

Jana Rust

Vaarwel Brakkies!

EK staan aan die einde van my Hoërskoolloopbaan en aan

die einde van twee jaar wat ek as redaktrise van die Re

Vera gedien het. Ek kan nie glo dat dit so in „n oogwink

verbygegaan het nie!

Ek onthou nog die dag toe ek as „n graad aggie vir die eerste keer by „n

Re Vera-vergadering ingestap het. Dit was verskriklik oorweldigend. Alles

was so vreemd. Ek het nie „n idee gehad wat Wagter Slagtand was of die

gewilde Kleenex Corner van „n paar jaar gelede nie. Ek het besluit dat ek

my nie sou laat onderkry nie en het getrou elke kwartaal die vergaderings

bygewoon en my artikels geskryf.

Aan die einde van my graad 10-jaar was ek stomgeslaan toe hulle my vra

om redaktrise te wees. Ek was baie senuweeagtig. Ek sou as „n graad 11leerder

die skoolkoerant moes bestuur, terwyl ek saam met verskeie ouer

redaksielede moes saamwerk. Nietemin was dit die ondervinding van „n

leeftyd. Met die intrapslag het dit egter duidelik geblyk dat ek niks het om

oor bekommerd te wees nie. Ek het fantastiese redaksielede gehad en

ons het ongelooflik lekker saamgewerk.

Sedert ek as redaktrise begin het, was daar egter een ding waaroor ek

baie bekommerd was. Ons het te min junior verslaggewers gehad.

Hierdie jaar het die volle redaksie net uit senior leerders bestaan. Die

redaksielede het al minder geword, en indien die getalle dieselfde sou bly,

sou die Re Vera volgende jaar met slegs ses verslaggewers moes

voortgaan.

Aan die begin van hierdie kwartaal het ek my laaste Re Vera-vergadering

bygewoon. My mond het oopgehang toe ek by die vergadering instap. Die

klaskamer was vol nuwe gesiggies. Ek kon nie glo hoe baie leerders,

veral juniors, besluit het om aan te sluit by die redaksie nie. Dit het my

hart so bly gemaak.

Ek het hierdie kwartaal die leisels oorgegee aan „n baie bekwame jong

dame, Hester Swart. Hester sal in 2011 as die redaktrise van die Re Vera

dien. Hester, ek het volle vertroue in jou. Maak „n groot sukses van die

jaar – ek weet jy gaan!

Juffrou Symington en juffrou Jansen, baie dankie vir al julle motivering en

ondersteuning deur die jare. Dankie dat ek enige tyd vir hulp kon vra en

dat julle altyd meer as gewillig was om te help. Ek waardeer dit opreg.

Aan al die matrieks: Baie sterkte met jul toekomspad. Maak „n groot

sukses daarvan en onthou om, soos ons skool se leuse, Altiora Spero,

daagliks hoër te streef. Bly in julle harte altyd „n trotse Brakkie! Ek hoop

dat julle sal vashou aan die positiewe dinge wat julle in Hoërskool

Brackenfell ondervind en geleer het.

Aan elke Brakkie: Geniet jou somervakansie. Ek wens jou en jou familie

„n Geseënde Kersfees en „n voorspoedige nuwe jaar toe. Mag 2011 triomferend

en vol vreugde wees.

Ek sluit af met een van my persoonlike gunsteling spreuke - „n bekende

Ierse seënwens. Ek hoop dit is iets wat jy vir die res van jou lewe saam

met jou sal dra:

“May the road rise to meet you,

May the wind be always on your back,

May the sun shine warm upon your face,

The rain fall soft upon your fields

And, until we meet again

May God hold you in the palm of his hand”.

Onthou, ons is tot alles in staat deur Hom wat ons krag gee!

2

NOVEMBER 2010 RE VERA HOëRSKOOL BRACKENFELL

Anuska Rabe

VRL - Voorsitter groet

EK kan nie glo ek moet totsiens sê vir die Hoërskool Brackenfell nie. Dit voel soos gister wat ek

vir die eerste keer by die groot skool ingestap het. My skoentjies het gekraak en my blou rokkie

was drie groottes te groot vir my.

Vir vyf jaar lank het ons as matriekklas in die skool se gange gestap. Ons almal het lagoomblikke, huiloomblikke

en sommer ook net lawwe oomblikke gehad. Elke herinnering is soos „n foto wat diep in elkeen van ons gedagtes

geskets is en ons sal dit nooit kan vergeet nie.

Matrieks, alhoewel ons volgende jaar in verskillende rigtings gaan, onthou net dat jy altyd „n trotse Brackieambassadeur

sal bly. Sterkte met alles wat julle aanpak in die toekoms. Onthou enigiets is moontlik as jy jou vertroue

in die Here stel. In Fillipense 4 vers 13 staan: “Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.”

Baie dankie aan al die onderwysers wat „n rol in elke matrikulant se lewe gespeel het. Baie dankie dat julle altyd

daardie ekstra bietjie harde werk ingesit het om ons voor te berei vir die eksamens en ook sodoende die grootmenswêreld.

Julle sal verewig in ons harte wees.

Dankie aan Re Vera wat ons vir vyf jaar lank vermaak het met uitstekende leesstof.

Aan al die Brackies wat agterbly: Geniet elke oomblik en gryp elke geleentheid met albei hande aan. Moenie

eendag spyt wees oor dinge wat jy nie gedoen het nie.

Totsiens Hoërskool Brackenfell. Jy het diep spore in my hart en in my toekoms getrap.

Vaarwel Matrieks 2010

Leandri Joubert

“VOOR hulle weet waar hulle

is, gaan die volgende geslag

die erfgename wees van sake-ondernemings,

instellings

en regerings van die wêreld.

Op hulle skouers sal die las

van leierskap en gesag rus.

Dis hulle wat die wa van die

mensdom deur die drif sal

moet trek.” - James Dobson

Die leefwyse wat die matrieks

van 2010 die afgelope vyf jaar

geken het, was: onderwysers,

skoolboeke, eksamens, sport,

kultuur, akademie, leierskap,

aërobiese oefeninge in die LOsportklas

en natuurlik gewisnie-kunde.

Binne Brackenfell

se vier mure was daar kosbare

vriendskappe gesmee en verbreek,

persoonlike sukses op

die sportveld, sowel as in die

klaskamer nagestreef en sterk

bande met die bekwame personeel

gevorm. Vandag treur

nie net alle matriekleerders

nie, maar ook die res wat agter

bly.

Dit is weereens tyd om van

nog legendes afskeid te

neem, voorware helde en

heldinne (in eie reg) wat hulle

in alle aspekte aan dié skool

toegewy het. Vir party is dit

die begin van nog groter

sukses, vir ander die

vooruitsig om nuwe paaie te

bewandel, maar is ons matrieks

reg om hierdie uitdagings

die hoof te bied? Net tyd

sal leer.

3

NOVEMBER 2010 RE VERA HOëRSKOOL BRACKENFELL

Danielle Smit

It started with a few hours of practice

everyday and gradually built up to practices

of five hours a day. Now some of you may

think who in their right mind would stand in

the sun for five hours a day learning new

formations, whilst others see the discipline,

dedication and determination that these girls

have. Drummies is not for the faint hearted. It

requires loyalty, respect, loads of time and

attention to detail. (We all know that our

brilliant Mr Stadler is a perfectionist) These

are the values that widely contributed to our

girls bringing home the gold.

Abby Cronje

They are officially the National

Champions of 2010.

Foto’s by Ryno Wade

ALL Brackies weren’t idle during the September

holidays. The u.19-A cricket boys had to show

their worth during a tour to Mossel Bay. Re Vera

had a talk with Wayne Bosman, who will now be

taking over the captaincy from Raymond Olivier.

What date did you leave and come back?

We left on Thursday the 23 rd and came back on

Monday the 27 th .

How did the team get the money to go on the

tour?

Most of the money came from sponsorships

and fund raisers. Our first fund raiser was a golf

day which was held at the school. Thirty six

golfers teed off for a fun day in the sun. The

second fundraiser was a horse derby. Everybody

was welcome and everybody had a great

time. People were running up and down the

Ossie Theron Centre, screaming and hoping

their horse would win. It was really awesome

and I’m sure everyone enjoyed it.

Forty girls, one leader and a combined team

of three coaches showed the rest of the

country how it was done on the first of

October at the Bellville Velodrome. Judges

and spectators were blown away and the

competition was immediately silenced when

our drummies stepped out with pearly white

smiles and stole the show. Dancing, jumping

and ladders all formed part of the mindblowing

performance the drummies

delivered. Precision and technique were the

words of the day, leaving no room for doubt

and even less for error. After months of

blood, sweat and tears, it all came down to

that final day of the South African Drum

Majorette National Championships.

Big shoes to fill

How many games did you play?

We played three games. We played the Friday

against Langenhoven Gymnasium in

Oudtshoorn. We lost the game. We were bowled

out for 52 and they made 53/7. Our second game

was against Daniël Pienaar on the Saturday, in

George. This was the first and only game we

won. We won with 47 runs. Our third and final

game was against Worcester Gymnasium. We

lost with 37 runs but the guys didn’t give up and

the coaches were very proud of that.

Was it sad to know that these would be the last

games you were playing with Raymond Olivier

and his fellow matrics?

Raymond wasn’t supposed to come with but one

player dropped out so we had to pull Raymond

in. It was really awesome to know that he was

coming with because he is a really great guy and

an amazing cricketer. Raymond did play on the

tour and was one of the top performers. It was

also great to have him there to help me with the

team. Raymond is respected by all cricketers and

it has been a

great pleasure

to play alongside

him.

All the hard work and sacrifice of our golden

girls now rested on the decisions of a handful of

people. Nerves were running high and the

atmosphere was intense, when the new

National Champions, the Drum Majorettes of

Brackenfell High School, were announced.

Tears of joy came streaming down every face.

After years of just just missing out on the gold,

our time had finally come. With our drummies

winning first place in six of the categories and

achieving second in only three, it is no surprise

that 2010 was turning out to be an perfect year

for them.

Congratulations girls, you really deserved it

and have earned the right to brag. Lets hope

that you keep up the excellent work and stay

motivated, so that you can continue beating

Waterkloof and bringing home the gold.

With Raymond being the captain for so long, do

you feel like you have big shoes to fill by taking

over the captaincy?

Yes, I mean Raymond as a really good captain

and was respected by the team. Raymond helped

me a lot on the tour and guided me so that was

great. It will be hard in the early stages but I’ll

soon get it right.

Where did you stay during the tour?

We stayed in Mossel Bay at the ATKV.

Did you get up to any mischief while you were

there?

Not any that I’m allowed to mention…

Who are your coaches?

With big shoes to fill,

Mr G Van Deventer is

our main coach, Mr

Van der Mescht is our

team manager and Mr

Carstens is our driver/umpire.

Foto’s by Ruan Wade and

Abby Cronje

4

NOVEMBER 2010 RE VERA HOëRSKOOL BRACKENFELL

Megan de Villiers

Anoschka van Zyl is een van die min dansers wat kan sê dat sy in „n

wereld kampioenskap deel geneem het en die Re Vera het die voorreg

gehad om met haar te praat

Wat het jy presies in Holland gemaak?

Ek het deelgeneem aan die Wereld dans kompetisie in Eindhoven. Ons

was een van vyf groepe van Suid-Afrika en ons groep het 8ste gekom uit die 23 wat

deelgeneem het.

Wat dink jy van Holland?

Die mans daar is baie aantreklik…

Hoe het jy by dans betrokke geraak?

Toe ek in graad 5 was het dans interessant gelyk en wou dit net vir sports doen, maar soos

die tyd verby gegaan het, het ek dit al hoe meer geniet. Dit is hoekom ek nou al 7 jaar lank

dans.

Wie is jou rolmodel?

My rolmodel is Hoze. Hy is my afrigter en hy dans ongelooflik goed. Ek wil eendag baie

graag soos hy wil dans.

Watter ondersteuning kry jy?

My ouers ondersteun onderstaun my baie in al my kompetisies en sonder hulle sou ek nie

Holland toe kon gegaan het nie. Ek kry ook ondersteuning by my vriende wat my deur alles

help.

Wat is jou volgende mikpunt?

My volgende mikpunt is om die wereld kompetisie te wen, want ek weet dis moontlik, dit

was baie naby hierdie jaar.

In 2020 will ek...

So baie ondervinding hê dat dit my n goeie toekoms kan hou en meer uitdagings in die lewe kry. Ek wil my lewe net geniet.

Wat is jou leuse in die lewe?

Wat jy in sit, sal jy uit kry. Lewe elke dag voluit.

“n Brakkie gaan dans in Holland

Baie geluk met jou groot prestasie en almal weet dat jy „n reuse sukses in die toekoms wees.

Foto verskaf

Intressante Feite (wat niemand ientlik wil weet

1 uit 10 mense bly op ‘n eiland.

‘n Koei het nie boonste voortande nie.

Mona Lisa het nie ooghare nie.

Slakke kan vir 3 jaar lank aaneen slaap.

‘n Hamster knip net een oog op ‘n slag.

‘n Kameel se melk word nie suur nie.

nie)

Meeste van die feite is regtig “useless”, maar dit het jou tog besig gehou.

5

NOVEMBER 2010 RE VERA HOëRSKOOL BRACKENFELL

6

Foto’s deur Isabel Steyl

7

NOVEMBER 2010 RE VERA HOëRSKOOL BRACKENFELL

Isabel Steyl

Pandora se moeilikhede heel uit hul ‘boksie’

Oor die jare het die

Hoërskool Brackenfell

al sinoniem geraak

met top gehalte

toneel. Jaar na jaar bring die

Brakke kwaliteit na die verhoog

en in 2010 is hierdie tradisie

beslis voortgesit met die

produksie Pandora se boks.

Die stuk is „n verwerking van

Nelia Engelbrecht se jeugroman

en is verwerk vir die verhoog

deur juf Bester en oud-

Brakkie Pieter-Paul Robbertse.

Die toneelgeselskap wat bestaan

uit 16 lede waarvan 12 spelers is,

het deur die loop van die derde

kwartaal by vele toneelfeeste opgetree

o.a. die Durbanville

toneelfees, Tygerberg Eisteddfod,

Fraserburg se Logan toneelfees,

Klein Libertas Toneelfees en die

ATKV-toneelkompetisie.

Die stuk is „n moderne weergawe

van die Griekse mite van „n nuuskierige

Pandora wat „n boks oopmaak

en dan spring daar „n klomp

moeilikhede uit. Al wat oorbly in die

boks is hoop …

Dit is dan ook aan hoop wat die

hoofkarakter Olga vashou in dié

moderne weergawe.

“Maybe is dit after all net hoop

wat ons elke dag regop hou op

die high wire” – Olga Kruger

advertensies is vir Plascon of die een of ander verfmaatskappy.

Dwarsdeur die toneelseisoen

het hierdie groep Brakkies die

Hoërskool Brackenfell se

naam hoog gehou en vele

toekennings ingepalm.

Baie geluk aan al die spelers,

tegnici en ook juf Bester en

mede- regisseur Pieter-Paul

Robbertse wat hierdie hoë

standaard op die verhoog volhou.

PARTYKEER, wanneer ek deur die skoolgange

loop, kan ek net nie help om van

die meisies wat verby my stap met

ongeloof agterna te staar nie. „n Mens

wonder soms hoe die gesiggies lyk wat

agter al daardie grimering skuil. Van die

modepoppies se gesigte word so dik

aangeplak dat dit lyk asof hulle lopende

Dit is skokkend om pouses in „n badkamer in te stap en te sien hoe die meisies gryp na die poeiers, eyeliners en

selfs lipstiffies. Die wange word onnatuurlik rooi ingekleur, die oë word met swart omring en die lippies word blink

geverf met die nuutste en duurste non-fade, long-lasting lipcolour. Wanneer hulle uiteindelik, na hulle mooimaaksessie,

by die badkamer uitstap en „n windjie waai verby, sien mens net hoe „n grimeringstofwolk agterna sweef.

“Is my base reg ingesmeer?” of “Het ek genoeg mascara aan?” is deesdae die bekendste vrae wat „n mens op die

speelgrond hoor. Leer vir jouself om te sê ek is wie ek is, aanvaar my of los my uit en wys vir ons die gesiggie wat

agter daardie masker wegkruip.

8

NOVEMBER 2010 RE VERA HOëRSKOOL BRACKENFELL

Jana Rust

ROBBIE Wessels, „n baie bekende Suid-Afrikaanse sanger

en akteur, wat

veral bekend geword het vir sy immergewilde liedjie,

Leeuloop, het

in September by ons skool kom optree.

Die optrede is gereël deur THE STAGE Performing Arts School & Theatre.

Hierdie onderneming is geleë in Rosenpark, Bellville en bied klasse aan in

drame, dans en musiek. Bo en behalwe hiervoor, is daar ook „n 80-sitplek

teater, waar vertonings bygewoon kan word.

Robbie het tussendeur sy voorbereiding, tegniese klanktoetste en repetisies

„n tydjie afgestaan om met Re Vera te gesels.

Waarvan hou jy die meeste: om jou lyf sanger te hou of om voor die kameras te speel?

Tans geniet ek die kamerawerk meer, met ander woorde om akteur te wees. Ek het onlangs „n nuwe musiekvideo gemaak en het dit baie

geniet, Ek het ook drama geswot. Dit is my groot passie.

As ‘n sanger, dink jy opkomende Suid-Afrikaanse sangers het ‘n toekoms in ons land?

Ja, die mark is lekker. Daar is soveel nuwe skrywers met fantastiese idees. Jong mense, standerd 9‟s en matrieks, skryf al op so „n jong ouderdom.

Die jeug van vandag is baie meer volwasse as „n paar jaar gelede. Die kinders is ouer en wyser.

Is jy ten gunste daarvan om op te tree ten bate van behoeftige instansies vir fondsinsamelingsprojekte?

Ja, veral as dit gaan oor kinders en siekes, soos kankerpasiënte.

Dink jy skole bied ‘n goeie grondslag waarop kinders kan voortbou om hul talente uit te brei en uit te leef?

Ja, ek dink so. Ek het grootgeword met individuele dramaklasse en eisteddfods. Kultuur is baie belangrik. Kinders moet hul visie kan uitleef.

Indien jy nie besig is om te sing nie, wat is jou gunsteling tydverdryf?

Ek skryf graag nuwe liedjies. Ek is ook mal oor reis. Ek is baie lief vir die see en geniet dit om nuwe plekke te sien. Dit is vir my lekker om na

enige plek in Suid-Afrika te reis, solank dit net „n nuwe plek is wat ek besoek.

Wie is jou rolmodel en hoekom?

Bono van U2. Hy leef uit dit waarin hy glo en besef die verantwoordelikheid wat hy gekry het. Hy straal „n positiewe energie uit. Hy is „n lig.

Watters sangers inspireer jou en hoekom?

Koos Kombuis. Hy is honderd persent net HY, no pretentions. Ek is ook mal oor Gert Vlok-Nel, Gian Groen en Theuns se musiek.

Wat is jou leuse in die lewe?

Om vorentoe te beweeg en te verander saam met die tye en altyd mens te bly.

Waar sien jy jouself oor tien jaar? Gelukkig getroud of nie?

Ja, ek dink so… Miskien „n paar kinders.

Kan ons binnekort ‘n CD of DVD verwag?

Definitief „n movie! En miskien „n DVD.

Die Re Vera bedank graag vir Robbie en THE STAGE vir hul

bereidwilligheid om „n onderhoud te voer tydens „n besige skedule.

Baie sterkte met jul pad vorentoe.

Robbie Wessels

Foto deur Jana Rust

9

NOVEMBER 2010 RE VERA HOëRSKOOL BRACKENFELL

Zoe van Wyk

THE yearly grade 11 geography

trip to the Orange River took

place during these past September

holidays and it seems that

the learners who went had a

great experience and made many

memories. The pupils who were

lead by four of the schools teachers

Mr Arendse, Miss Brandt,

Miss van Onselen and Mrs de

Villiers departed on the 23 September.

They travelled by bus

and made a stop in Springbok,

which probably isn‟t in its prime

anymore since Nando‟s is probably

the nicest place around there.

They spent the first night at the

Amanzi trails base camp relaxing

by the fire and braaing and they

left on their canoes to take on the

river the following morning after a

talk from the guides on safety.

The four days on the river mostly

consisted out of rowing and then

setting up camp for the night.

Some had tents but most where

happy to sleep where they fell

under the stars.

The Orange River camp

The bathroom arrangements

where a little sketchy to say the

least, it consisted of finding a nice

hidden bush and digging a hole.

Everyone knows that the Brakkies

always find a way to have fun despite

second-degree burns and

falling into rivers.

It was quite a relief to all when they

found out the teachers were actually

pretty relaxed and easy going

because that might not always be

the case when it comes to school

excursions such as this. Having

little to do since there weren‟t any

stores or other people around the

pupils started getting to know each

other better. It wasn‟t all rowing

though; there was also an adventure

involving climbing a huge hill/

mountain that produced stunning

views of the Orange River and it

surroundings.

The greatest fun for most pupils

was the rapids, which there were

many of during the course of the

trip. Some people survived them

while others weren‟t as lucky and

had to fish their belongings out of

the river while completely soaked

from head to toe.

Even during that, people enjoyed

themselves. Dewald Beneke and

Mr Arendse had the most experience

in this since they almost always

fell, so much so that they

even swapped rowing partners

with equally hilarious consequences.

Another learner was equally

remembered for her role in capsizing

one of the teacher‟s canoes.

The guides who helped them conquer

the river were all extremely

helpful and friendly, sharing their

own experiences with them.

Many people learnt new skills;

some even took up fishing and

catching their own meals. Others

started helping around camp by

making fires or collecting wood.

Despite many being glad when the

final day came because they were

all worn out and had enough of the

lack of bathrooms and small

choice of food, everyone still felt

that it was a memorable trip and

were slightly sad to leave. The

learners returned home on the 28 th

of September with their tans and

many tales about the camp.

Foto’s verskaf

10

NOVEMBER 2010 RE VERA HOëRSKOOL BRACKENFELL

Nadia Rust

Titel, naam en van?

Mej. A. Pretorius

Watter vak bied u aan?

EBW en Toerisme

Wat het u voorheen gedoen?

Ek het in Secunda skoolgehou.

Nuwe gesiggies in ons kontrei

DIE afgelope kwartaal het daar „n paar nuwe onderwysers hulself kom tuismaak in die personeelkamer

se blou stoele. Re Vera het gaan rondsnuffel om meer oor hulle uit te vind.

Wat is u gunsteling tydverdryf?

Ek hou daarvan om saam met my vriende

te braai, flieks te kyk en ek hou ook van

“sight-seeing.”

Vertel ons iets interessants van uself

waarvan min mense weet.

Ek is mal oor diere. Ek het „n kat, hamster,

“bearded dragon” en „n hasie.

Wat is die snaaksste ding wat al ooit

met u gebeur het of wat u gedoen het?

Ek het een keer my hare blou gemaak vir „n

rugbywedstryd en toe wil dit nie uitwas nie.

Kies een van die volgende:

Tygervallei of Canal Walk

Canal Walk

Melktert of sjokoladekoek

Sjokoladekoek

Mozart of Parlotones

Parlotones

Met rooiwyn voor die kaggel of met ‘n

bier by ‘n braai

Met rooiwyn by „n braai!

Fliek of tuinmaak

Fliek

Titel, naam en van?

Mnr. T. Lewis

Watter vak bied u aan?

Wiskunde Geletterdheid en Tegnologie

Wat het u voorheen gedoen?

Ek het by Fish Hoek High School skoolgehou.

Wat is u gunsteling tydverdryf?

Ek hou daarvan om te kamp en flieks te kyk. (Ek

hou niks van leuens, sjampanje en “Barney the

Dinosaur” nie!)

Vertel ons iets interessants van uself waarvan

min mense weet.

Ek hou daarvan om te sing en te dans (sokkie).

Wat is die snaaksste ding wat al ooit met u

gebeur het of wat u gedoen het?

Ek het al soos „n hanswors aangetrek om kinders

te vermaak.

Kies een van die volgende:

Tygervallei of Canal Walk

Tygervallei

Melktert of sjokoladekoek

Melktert

Mozart of Parlotones

Mozart

Met rooiwyn voor die kaggel of met ‘n bier by

‘n braai

Met rooiwyn (Merlot) voor „n kaggel

Fliek of tuinmaak

Fliek

Titel, naam en van?

Ruan Uys

Watter vak bied u aan?

Lewensoriëntering

Wat het u voorheen gedoen?

Ek het skool by drie vorige skole gehou. Ek

het ook in die “Guidance Department” gewerk

en berading aan leerders gegee.

Wat is u gunsteling tydverdryf?

Ek hou daarvan om Leeukop uit te stap,

Buluga sushi te eet saam met my meisie en

natuurlik om Vrydagaande “Jeug” by my kerk

by te woon.

Vertel ons iets interessants van uself

waarvan min mense weet.

Ek is verslaaf aan Origin-koffie en my nefie

speel vir Foto na Dans.

Wat is die snaaksste ding wat al ooit met

u gebeur het of wat u gedoen het?

Ek het Super Interatletiek gehardloop

(hekkies) voor 14 skole (Waterkloof, Affies

ens.) Toe ek oor my laaste gaan, val ek voor

10 000 kinders…

Kies een van die volgende:

Tygervallei of Canal Walk

Canal Walk

Melktert of sjokoladekoek

Sjokoladekoek

Mozart of Parlotones

Nie een nie

Met rooiwyn voor die kaggel of met ‘n

bier by ‘n braai

Origin-koffie (Double flat white)

Fliek of tuinmaak

Fliek Foto’s deur Nadia Rust

11

NOVEMBER 2010 RE VERA HOëRSKOOL BRACKENFELL

Ruan Bothma

1992 - 2010

Tjom. Ek mis jou. Te bang om dinge te doen waar jy saam was. Mis jou te veel. Die memories…

Jy‟s op „n goeie plek (die beste). Ek sal nooit jou gesig van jou laaste lag langs my vergeet

nie. Jy was „n great vriend. Mis jou jokes baie. Wees veilig daar bo asb. Mwah – Michael

O‟neill

Who would ever think you would be heading home so early. You would make me laugh so

much I would start to cry. Now I‟m crying „cause I had to say goodbye. Remember whenever I

asked you for a sweet you would always say "Ek het net een ek sweer" I can now reply to that

and say "Ruan daar‟s net een jy ek sweer" Your beautiful smile and heart of gold will never be

forgotten. It was a great hon0ur to be your friend. I‟ll treasure you in my heart forever. Love &

miss you! Michelle Brandt, jou kleurling maaitjie.

Sjoe, die tyd gaan vinnig verby en hier sit ons wat agter gebly het nogsteeds. Ek wens jy kon

weet hoe baie jy gemis word en hoe baie jy vir ander beteken het. Daar was darem dae wat jy

simpel kon wees. Hoe baie kan ek nie daardie video‟s oor en oor kyk nie. En gelukkig kan

mens altyd terugkyk na foto‟s wat al die memories weer terugbring. Jy‟s altyd in my hart en sal

vir ewig in almal se gedagtes wees. Moenie dink enige iemand sal jou vergeet nie, want regtig!

Dis onmoontlik! Ons gaan jou vir ewig mis, maar ek voel gerus om te weet jy is in die hemel.

Dit weet ek definitief. Rus sag, my engel – ek is lief vir jou. Baie liefde en soentjies en

drukkies, Alecia

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!