05.05.2013 Views

View / Download PDF

View / Download PDF

View / Download PDF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kontakbesonderhede:

E-pos: bobbies@run4life.co.za

Webwerf: www.ptabobbies.co.za

TYDTOETSE:

Elke Donderdag om 17:15 tot verdere

kennisgewing vanaf die Hillside Golf baan in

Ninapark, Pretoria Noord.

Of

Dinsdae saam met Akasia Atletiek klub by

Akasia Golf klub.

Kontak gerus vir Dave Baker

vir meer inligting m.b.t. die

tydtoetse

NUUSBRIEF 4/2011

Nuusbrief 4/2011

AANKONDIGING:

Pretoria Bobbies het ‘n nuwe

opgedateerde webwerf waar alles wat

betrekking het tot die klub gevind kan

word.

www.ptabobbies.co.za

BAIE, BAIE

BELANGRIK!!!!!!!!!!!!!

Kyk asb na die inset m.b.t. ons klubnaweek

op bl. 5 van die nuusbrief…… Teken die

datum aan in jou dagboek en maak ‘n plan

om daar te wees!!!!!!

Bladsy 1

PRETORIA BOBBIES SE 2011 BESTUURSLEDE:

Foto nie

beskikbaar

VOORSITTER:

Theo Naudé 082 778 4280 naudet@saps.org.za

ONDER VOORSITTER:

Marvin Draai 082 772 5578 marvind@iquad.co.za

WEDLOOPORGANISEERDER:

Carl Visagé 082 853 2932 carlvisage@telkomsa.net

Nuusbrief 4/2011

TESOURIER:

Elaine Erasmus 082 774 7473 EErasmus@precisionvalve.co.za

HULP REGISTRATEUR

Niekie Aldrich 083 323 5546 niekiea@dmkisch.com

SEKRETARESSE:

Brunhilda Visagé 082 756 8860 visageb@saps.org.za

KLERASIE / STATISTIEKE:

Connie Blom 076 241 3898 connieb@tshwane.gov.za

HULP KLUB KAPTEIN stephanf@lantic.net

Stephan Fourie

REGISTRATEUR:

Deon Olivier 083 297 8436 OlivierDeon@saps.org.za

KLUB KAPTEIN:

Dave Baker 082 920 8064 iti03820@mweb.co.za

Bladsy 2

BOODSKAP BOODSKAP BOODSKAP BOODSKAP VAN VAN VAN VAN ONS ONS ONS ONS VOORSITTER…..

VOORSITTER

VOORSITTER

VOORSITTER…..

Voorsitters Boodskap: Nuusbrief Julie 2011

Nuusbrief 4/2011

Hibernasie na die Comrades…..dit is waar en ek en nog baie mede atlete is. Die koue help ook nie

om aan die gang te kom nie. Maar ons het darm al begin om die ledemate aan die gang te kry. My

poging is gekortwiek deur bronchitis, maar hopelik sal ek nou ook aan die gang kan kom.

Gepraat van die Comrades. Wat ‘n triomf vir Bobbies…33 spring weg…..31 maak klaar….eintlik 32,

1 mis 12 uur afsny net net!! Al ons novices, Tebogo,Corlia, Francois, Eric, Christo en Karel het

klaargemaak. Dave het dubbelgroen gekry (20). Baie geluk aan almal…ons atlete wat nie medaljes

gekry het nie….ek ken julle en weet dit was omstandighede waaroor julle nie beheer gehad het

nie…meeste van ons was al daar….volgende jaar gaan dit weer beter. (Sien volledige Comrades

uitslae elders). Weereens dankie aan al die ondersteuners, julle het ons deur gedra.

Ek moet darem spesiaal melding maak van Nicolene Gericke wat haar “1000km challenge”

suksesvol voltooi het. Vir die wat nie weet wat dit behels nie.. in kort. Jy moet 1000km se

wedlope (nie oefening), tydtoetse ingesluit binne ‘n jaar doen. Nicolene het met 21.1 km wedlope

en korter ….meeste naweke 2 wedlope, dit reggekry. Baie geluk Nicolene, jou deursettings

vermoë is prysenswaardig.

Ons het ook verskeie landlopers wat Gauteng Noord klere verwerf het…baie geluk aan julle.

Kyk ook asb na die klubnaweek insetsel en antwoord asb so gou doenlik, ek moet plekke

kanselleer as ons dit nie gaan gebruik nie.

Die jaareind funksie word vir die 12 de November 2011 beplan. Maak asb seker dat u die datum

oophou.

Hardloop Hardloop Hardloop Hardloop groete groete groete groete

Theo Theo Theo Theo Naudé

Naudé Naudé Naudé

Bladsy 3

Nuusbrief 4/2011

BAIE GELUK AAN ALMAL WAT IN Augustus en September VERJAAR!

Jacobs, Danie 0123320481 0823751277 2-Aug dieseljacobs@gmail.com

Blom, Connie 0123581195 0762413898 9-Aug connieb@tshwane.gov.za

de Klerk, Sonja 0128455650 0827789249 10-Aug deklerks@saps.org.za

Baker, Dave 0125462549 0829208064 11-Aug iti03820@mweb.co.za

van der Merwe, Lourien .0123354310 0828582661 17-Aug lourien1@gmail.com

Boeije, Jaco 0823372678 16-Aug jboeije@vodamail.co.za

Staples, Arthur 0123625008 0791116135 19-Aug aastaples@msn.com

Goosen, Abrie 0129393929 0829408512 23-Aug retha.goosen@rededjesolutions.co.za

Steinberg, Johannes

Lodewicus

van der Merwe, Martie

0123296036 0833053771 1-Sep hsteinberg@webmail.co.za

0125424182 /

0123773484

0825517272 1-Sep info@mrcfibre.co.za

Burger, Stefan 0126754630 0836004571 1-Sep burgers@sias.co.za

Janse van Rensburg, Herman

(Ertjies)

0123601202 0824688046 3-Sep jansevanrensburgh2@saps.org.za

Visage, Carl 0125422326 0828532932 3-Sep carlvisage@telkomsa.net

Cochrane, Magdalena 0114865040 0733778471 4-Sep

de Villiers, Ina 0123477879 0827472735 4-Sep aa17@mweb.co.za

van der Merwe, Schalk 0123475985 0722100399 11-Sep schalk@cyberhost.co.za

Tshukudu, Amos 0123422140 0726305759 13-Sep tlhokammoni@vodamail.co.za

Blignaut, Pieter Andries

(Blikkies)

012808800 0823350376 17-Sep elmarieblignaut@yahoo.com

Van der Merwe, Jande 0128430083 0828233797 22-Sep jvanderbergh@siu.org.za

Johnson, Johneen 0847101519 27-Sep magicboyj@webmail.co.za

Brand, Eric 0827789606 30-Sep brande@saps.org.za

Orsmond, Lorette 0722437287 30-Sep lorette.orsmond@gmail.com

Bladsy 4

obbies

Neem asb kennis....

Please take note....

KLUB NAWEEK:

WAAR: WEESGERUS (MODIMOLLE/NYLSTROOM)

WANNEER: 12 tot 14 Augustus

Nuusbrief 4/2011

Ons beplan ‘n klubnaweek by Weesgerus naby Modimolle (Nylstroom) vir die

naweek van 12 tot 14 Augustus. Kan julle asb vir Connie laat weet indien julle sou

belangstel en indien wel of u sal wil kamp of eerder ‘n chalet sal wil huur. Dit is die

naweek van die Marcel Van Slot (Phobians) 15km wedloop. Maar ons sal ‘n mini

wedloop by Weesgerus reel indien daar belangstellng is. Verdere detail volg.

SPORTSAKKE / TOG BAGS

Ons het sportsakke beskikbaar met die PPMK embleem op die kant @ R150 elk. Ingesluit by die prys

word die lid se naam ook op die bo-kant van die sak gesit. Kontak asb vir Connie Blom om jou bestelling

te plaas. STRENG K.B.A!!!

We have tog bags available with the PPMC emblem on the side @ R150 each. Included in the price the

members’ name will be put on the top of the bag. Please contact Connie Blom to place your order.

STRICTLY C.O.D!!!!

Bladsy 5

Klub Sweetpak / Club Tracsuit

Die sweetpak kan bestel word by Connie en is streng K.B.A

Tracksuits can be orderd from Connie and is strictkly C.O.D

Pryse as volg / Prices as follow:

Micro Active sweetpak met logo geborduur – standaard kleure

- S tot XL = R 350 + BTW elk

- 2XL en 3XL = R 355 + BTW elk

- 4XL en 5XL = R 370 + BTW elk

Pretoria Bobbies se Lief en Leed……..

* Baie geluk aan Bully met sy bevordering !

* Brig Mac het onlangs weer ‘n breinoperasie gehad, sterk in hospitaal aan en dit gaan goed.

* Ansa Bain het ‘n histerektomie gehad.

* Stefan en Corlea Fourie se dogter is getroud.

* Elaine se moeder is beter.

* Twee van ons lede is getroud, Baie geluk Johan en Monika

* Chan Goolam het ‘n knie operasie ondergaan

* Tannie Ans was baie siek

* Oom Piet Barnard het sy kort na sy dogter ook sy vrou aan die dood afgestaan

Ons wil asb alle Bobbies vriendelik versoek om enige van die

bestuurslede in te lig van enige lief en leed.

We really want to celebrate any victories

with you and support you in difficult times!

Nuusbrief 4/2011

Bladsy 6

WEDLOPE IN EN OM GAUTENG IN

Augustus / September

Gauteng North

Augustus

Nuusbrief 4/2011

Race date Race Venue Contact Telephone

Sat 06 Carlton Half Marathon & 10 km Medunsa Campus Dukes Mokonoto 082-4125673(cell)

Sun 07

Hi-Tec Stone Staircase 10 km run & 5 km Run/Walk

Mountrain Trail Run

Joos Bekker Recreation

Resort

Kris Jooste 083-6534367(cell)

Tue 09 Castle Walk 10 km & 5 km Road Race Castle Walk Shopping Centre Liesel van Zyl 079-8695030(cell)

Sat 13 Ocean Basket Marcel van't Slot Memorial Race Phobians Club Gerald Kroukamp 084-5827242(cell)

Sat 20 Centurion Mall Wierie Half Marathon, 10 km & 5 km Centurion Mall Mike Summerfield 082-7814357(cell)

Sat 27 Spar Ladies' 10 km & 5 km Centurion Supersport Park Race Office 011-2035399(work)

Sat 27 Dawn2Dusk 12-Hour Circuit Akasia High School Paul Ferreira 082-8235159(cell)

Sun 28

Hi-Tec Kwagga 15 km Run and 6 km Run/Walk Trail

Race

Kwaggaspruit Kris Jooste 083-6534367(cell)

September

Race date Race Venue Contact Telephone

Sat 03 Spirit of Flight 10 km Airforce Base Vivian Petrus 082-5582968(cell)

Sun 04 * Babbas Big 5 Eco Trail Run Series 5 Babba's Lodge Melissa de Beer 082-4909311(cell)

Sat 10 Value Logistics Ou Voetpad Mountain 10 Miler

Tshwane University of

Technology Campus

Leon Bezuidenhout 076-8545210(cell)

Sat 10 Hi-Tec Miners Revenge 15 km Run & 6 km RunWalk Leeuwenkloof Kloof Kris Jooste 083-6534367(cell)

Wed 14 Tuks 10 km & 5 km Nite Race LC de Villiers Sports Grounds Vollie Spies 082-8216952(cell)

Sat 17 CSIR Half Marathon & 10 km CSIR Conference Centre Ken Swettenham 082-4443955(cell)

Sat 24

McCarthy Volkswagen Classic Half Marathon

Challenge

Rietondale Park

Central Gauteng

August

Event Office

(Pretoria)

012-4609065(work)

Race date Race Venue Contact Telephone

Sun 07 Alberton Rietvlei 15 km Rietvlei Farm

Michael Brandon

Kirby

084-9500078(cell)

Tue 09 Totalsports 10 km & 5 km Ladies' Race Emmarentia Top Events 021-5117130(work)

Sun 14 Old Ed's Half Marathon & 10 km Virgin Active Old Eds Club Anne Pratt 011-7287335(work)

Sun 21 Vodacom Country Half Marathon Challenge 082 Vodacom Boulevard Mark Struwig 082-4924416(cell)

Sun 28

Joe Stutzen Half Marathon & Matthews

Motshwarateu 10 km & 5 km Run/Walk

Venus Road Francesca Parini 083-5049150(cell)

September

Race date Race Venue Contact Telephone

Sun 04 Fred Morrison 15 km Germiston Stadium Steve Jones 082-3389794(cell)

Sun 11

Gerald Fox Memorial Half Marathon, 10 km &

Company Challenge

Johannesburg Zoo Val Wilkinson 082-5760046(cell)

Sun 18 Bonitas City2City Ultra Marathon Blackwood Road Race Organiser 086-0460906(work)

Sun 25 Daxina Half Marathon

Lenasia South-East

Community Centre

Sharon Raman 082-5514260(cell)

Bladsy 7

Lede word aangemoedig om deel te neem aan ligawedlope

aangesien die Klub punte verwerf by AGN vir elke lid

wat sodanige wedloop voltooi.

AANDAG ALLE BOBBIES!!!

BAIE, BAIE, BAIE BELANGRIK VIR WEDLOOPUITSLAE!!!!

Nuusbrief 4/2011

Ons wil net weer ‘n vriendelike versoek rig aan alle Bobbies om GROOT ASSEBLIEF julle

besonderhede (naam, van en klub – PPMK) DUIDELIK aan te bring op julle inskrywings wat julle

ingee aan die einde van ‘n wedloop ten einde ‘n medalje te ontvang. Hierdie inligting word gestoor

op die “Chamberlain Time Keeping” data-basis en dit is hierdie inligting wat Connie gebruik om die

statistieke vir ons klub te bereken. Julle samewerking in hierdie verband sal dus ‘n positiewe bydrae

lewer tot die data integriteit van Connie se statistieke!!

ATTENTION ALL BOBBIES!!!

VERY, VERY, VERY IMPORTANT FOR RACE RESULTS!!!!

We again want to send out a friendly request to all Bobbies to PLEASE clearly write your information

(name, surname and club name – PPMK) on your entry which you need to give in at the end of a race

in order to receive your medal. This information is captured on the “Chamberlain Time Keeping”

database and it is this information that Connie use to calculate the statistics for the club. Your cooperation

in this regard will thus positively contribute to the data integrity of Connies’ statistics!

Bladsy 8

Wedloopuitslae……….

edloopuitslae……….

Welgedaan elgedaan Bobbies!!!

Bobbies!!!

Nuusbrief 4/2011

Wedloopverslae Wedloopverslae / Race Reports Reports…. Reports

Ppmk results for the Race For Friendship (AGN) 16km race - 2011-05-14

Position Initials Surname Sex Age Club Finish Time

208 C Blom F 49 Ppmk 01:31:47

284 L Van Biljon M 52 Ppmk 01:35:22

285 M Greeff F 40 Ppmk 01:35:22

888 G Pennington M 36 Ppmk 02:09:13

929 N Gericke F 52 Ppmk 02:13:05

Ppmk results for the Jakaranda Centre Walk (AGN) 10km race - 2011-05-28

Position Initials Surname Sex Age Club Finish Time

72 J Putter M 57 Ppmk 01:25:17

112 S Schutte F 54 Ppmk 01:33:49

113 L Ras F 45 Ppmk 01:33:50

144 K Opperman F 44 Ppmk 01:39:22

145 M Loubser F 44 Ppmk 01:39:23

172 D Bekker F 45 Ppmk 01:49:44

Ppmk results for the Jakaranda Centre (AGN) 10km race - 2011-05-28

Position Initials Surname Sex Age Club Finish Time

19 T Aphane M 24 Ppmk 00:37:26

94 B Botha M 41 Ppmk 00:47:16

107 J Buys M 54 Ppmk 00:48:24

143 A Botha F 15 Ppmk 00:51:07

276 T Botha F 39 Ppmk 00:57:48

301 D Van Vuuren M 44 Ppmk 00:58:33

370 J V D Merwe F 28 Ppmk 01:00:56

507 J V D Merwe M 33 Ppmk 01:06:58

518 A Sullivan F 46 Ppmk 01:07:43

522 A Ackermann F 25 Ppmk 01:07:46

565 A Wolstenholme F 62 Ppmk 01:10:04

598 M Stoltz F 52 Ppmk 01:11:21

648 J Kleynhans M 46 Ppmk 01:13:56

Bladsy 9

Ppmk results for the Pick N Pay Rotary (AGN) 14km race - 2011-06-04

Position Initials Surname Sex Age Club Finish Time

59 C Blom F 49 Ppmk 01:17:03

359 L Van Zyl 36 Ppmk 01:48:39

406 N Gericke F 52 Ppmk 01:57:02

Ppmk results for the Silver Oaks Crossing (AGN) 9.3km race - 2011-06-11

Position Initials Surname Sex Age Club Finish Time

32 E Styger F 41 Ppmk 00:44:27

33 K Swanepoel M 39 Ppmk 00:44:39

106 R Frost M 55 Ppmk 00:53:26

285 M Stoltz F 52 Ppmk 01:12:21

367 S Schutte F 54 Ppmk 01:26:01

383 K Opperman F 44 Ppmk 01:28:10

Ppmk results for the Silver Oaks Crossing (AGN) 15km race - 2011-06-11

Position Initials Surname Sex Age Club Finish Time

95 C Blom F 49 Ppmk 01:14:58

97 R Engelbrecht M 41 Ppmk 01:15:01

287 D Mostert M 37 Ppmk 01:28:09

566 N Gericke F 52 Ppmk 01:49:15

685 J Putter M 57 Ppmk 02:07:59

Ppmk results for the Fanie Booysen Ice Breaker Walk (AGN) 10km race - 2011-06-18

Position Initials Surname Sex Age Club Finish Time

119 S Schutte F 54 Ppmk 01:30:08

Ppmk results for the Fanie Booysen Ice Breaker (AGN) 10km race - 2011-06-18

Position Initials Surname Sex Age Club Finish Time

180 J Buys M 54 Ppmk 00:48:55

214 C Blom F 49 Ppmk 00:50:14

392 H Van Deventer M 51 Ppmk 00:55:54

398 D Frost M 55 Ppmk 00:56:06

571 J V D Merwe F 28 Ppmk 01:00:57

777 J V D Merwe M 33 Ppmk 01:07:09

917 N Gericke F 52 Ppmk 01:13:58

918 M De Klerk M 49 Ppmk 01:13:59

Nuusbrief 4/2011

Bladsy 10

Comrades 2011 Results

Leo Prinsloo 07:23:01

Amos Tshukudu 08:07:45

Fly Matsimbi 08:09:25

Jan Lebese 08:51:27

Marvin

Draai 09:10:08

Karel Swanepoel 09:17:16

Christian Mammoszer 10:15:43

Connie Blom 10:15:44

Johannes Wolstenholme 10:15:44

Machupe Mphahlele 10:23:50

Eric Brand 10:26:45

Francois Rossouw 10:26:45

Marietjie Greeff 10:34:20

Elize Pretorius 10:36:17

Marelize Stokhof 10:36:17

Juanita Van Staden 10:45:59

Lyle Pienaar 10:45:59

Theo Naude 10:49:27

George Bain 11:13:28

Corlia Fourie 11:25:59

David Baker 11:26:00

Wilhelm Mclachlan 11:26:00

Stephan Fourie 11:26:00

Louis Van Biljon 11:26:01

Tebogo Mokhabela 11:30:39

Marlise Mostert 11:36:45

Annie Storm 11:52:10

Etienne Storm 11:52:11

Carl Visage 11:54:09

Derick Mostert 11:54:12

Mahomed Chan goolam 11:57:50

Marle Kotze 12:05:29

Nuusbrief 4/2011

Bladsy 11

Date: Every Sunday Starting Sunday

10July 2011

Time: 07:30 (Winter start time)

Venue: Wonderboom Junction

Contactperson: ConnieBlom 076 2413898

Nuusbrief 4/2011

Ons Ons het het die die afgelope afgelope Sondag Sondag begin begin met met ‘n ‘n oefen oefen groeppie groeppie groeppie vanaf vanaf Wonderboomjunction. Wonderboomjunction. Die afgelope Sondag

was was dit dit dit baie baie koud koud koud en en was was net net Ek, Ek, Anthony Anthony van van Overkruin Overkruin Overkruin klub klub en en Rieme Rieme “mans” “mans” “mans” genoeg genoeg om om die die 20km

20km

aan aan te te pak. pak. Anthony Anthony se se vrou vrou vrou en en dogter dogter het het vir vir ons ons ‘n ‘n ‘n waterkar waterkar gery.

gery.

Enige Enige een een welkom welkom om om aan te sluit sluit by die die groeppie. groeppie.

Bladsy 12

2011 REGISTRASIE

Navrae in verband met registrasies kan gerig

word aan

Deon Olivier

Tel : (012) 845 8898

Sel : 083 2978 436

Fax : (012) 349 6004

E-mail : olivierdeon@saps.org.za

2011 Registrasie fooie is soos volg:

Eerste lid R270

Tweede lid R220

Derde lid R200

Junior lid R140

Lede word aangemoedig om asb die gelde

elektronis in te betaal of ‘n bankdeposito te

maak. Die bewys van betaling moet die 2011

ASA registrasievorm vergesel. Die 2011 ASA

Registrasievorm sal an lede gestuur word per epos

of kan verkry word by Deon Olivier.

PPMK se bank besonderhede is soos volg:

ABSA Tjekrekening

Pretoria Polisie Maraton Klub

Rek nr.: 1012841741

Takkode: 632005

Stuur asb enige insette na

bobbies@run4life.co.za.

Of

connie.blom@gmail.com

Ons hoor graag van julle!

Nuusbrief 4/2011

KLUBKLERE:

Enige navra m.b.t. klubklere, frokkies,

ens. kan gerig word aan Connie Blom.

Frokkies kan aangekoop word teen R180

per frokkie, ingesluit ‘n “name tag” vir

elke lid wat op die frokkie vasgewerk

word.

Neem asb in ag dat Connie nie noodwendig

die verlangde groottes in voorraad het

nie en bestellings daarvoor moet plaas.

Frokkies sal slegs aan lede gegee word

sodra die volle bedrag of ‘n bewys van

betaling getoon kan word.

A friendly reminder to all members that

the club will no longer keep stock of club

clothing. Vests and crop-tops will only be

purchased from the supplier as per

orders received by members. Clothing

will only be delivered to members once

payment, or proof thereof, is done.

Connie Blom

Sel: 076 241 3898

E-Pos: connie.blom@gmail.com /

connieb@tshwane.gov.za

Bladsy 13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!