05.05.2013 Views

Vrees en Vryspraak.cdr - Dr. Hans Dreyer

Vrees en Vryspraak.cdr - Dr. Hans Dreyer

Vrees en Vryspraak.cdr - Dr. Hans Dreyer

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEWE ONDER DIE WET OF DEUR DIE VRYHEID VAN DIE GEES

Doen die Bybelstudie oor Romeine 5 as huiswerk vir die volgende sessie: "Lewe

onder die wet of deur die vryheid van die Gees."

Lesing

ADAM JESUS

Debiet

R6 Miljoen

Om ons die waarde van die vryspraak deur Jesus Christus te laat verstaan, gebruik

Paulus 'n paar argumente:

* VRYSPRAAK beteken meer as net DAT MY SONDE

VERGEWE IS.

* JY is vry om te kies WIE JY WIL DIEN.

* Die MEESTER van jou keuse BEPAAL JOU

BELONING.

Krediet

R6 Miljoen

“Meer as”

“Oorvloediger”

R6 Miljoen

(+)en

Blanko tjek

In Romeine 5:15-21 word die gedagte uitgebou dat God meer met ons doen as om

net ons sondes te vergewe. Dit word as volg beskryf:

Een mens se sonde IN VERGELYKING MET God se geskenk

Op een oortreding volg

Die genadegawe van

die oordeel

God lei tot vryspraak

Voltooi nou die res van hierdie vergelykings in die volgende reëls:

1. 5:16. Op die

oortreding van die een

mens het die oordeel

oordeel gevolg en Maar op die baie

oortredings het die

genadegawe gevolg dit

gevolg en dit lei tot

en dit lei tot

In hierdie vergelyking, KANSELLEER die vryspraak van Jesus DIE SONDE

van Adam bloot uit. Dit kan dus voorgestel word as:

1 = 1

2. 5:18. Een oortreding

het gelei tot

veroordeling van

In hierdie nuwe argument is die uitwerking van Jesus se vryspraak MEER AS OM

NET DIE SONDE UIT TE KANSELLEER, iets WORD BYGEVOEG (Du Toit 1984:71). Dit

kan as volg voorgestel word:

............................... 1 = 1 + 1 ................................

Die vryspraak deur Jesus doen meer as om net die gevolg van ons sondes (die

dood) weg te neem. Deur Christus lewe ons weer +(en) ons regeer saam met Hom

(5:17). Die bedoeling van hierdie soort argument is om die sondaar te laat begryp

hoe groot is die weldade wat ons deur Jesus Christus gekry het.

VRYHEID OM TE KIES

Die besef dat ons vrygespreek is, kan 'n verkeerde soort reaksie by 'n mens tot

stand bring. Ons kan dalk so bly wees oor die verlossing dat ons aangaan met

sonde doen. Hy wil voorkom dat dit ons reaksie op die vryspraak sal wees, daarom

is daar die volgende argument.

3. Wat is die bedoeling daarvan dat ons "Dood is vir die sonde." (Romeine 6:2).

EN "Sodat ons ook so 'n nuwe lewe kan lei" (Romeine 6:4).

WERK VIR 'N NUWE BAAS

In Romeine 6:12-14 is daar 'n aanduiding van twee nuwe base, jy is vry om te kies

watter een van die twee jy wil dien.

4. Voltooi nou die volgende sinsnedes

HEER NOMMER EEN

Stel jou liggaam in diens

van

as werktuig van

Een daad van

gehoorsaam-heid het

dus ook gelei tot

+(en)

vir almal

HEER NOMMER TWEE

Stel jou liggaam in diens

van

..................................... as

werktuig van

Uit hierdie argument is dit duidelik dat jou LEWENSTYL 'n AANDUIDING gee van

JOU HEER in wie se diens jy staan.

Hierdie keuse wat ons maak wie ons wil dien, het ook 'n uitwerking op ons lewe,

want elkeen van hierdie base betaal sy eie loon uit aan sy slawe (Rom. 6:21-23).

5. Slawe van die sonde se

loon is

Dit is opvallend dat hy die resultaat van ons keuse nie alleen as iets in die toekoms

beskryf nie, maar ons beleef op aarde alreeds iets van hierdie resultate (Du Toit

1984:74).

Kom ons neem as voorbeeld dat ek sê: "Ek kan nooit dinge reg doen nie, ek gee

mense altyd aanstoot en ek skinder oor hulle." Die resultaat van ons verskillende

keuses kan so beskryf word:

AS SONDE MY HEER IS

Dan sê ek: "Ek weet ek kan nie op 'n ander manier optree nie.”

DIE RESULTAAT

Ek is skaam en mense vermy my gedurig.

AS GOD MY HEER IS

Dan sê ek: "Ek weet dat ek anders kan optree, want ek is nie langer 'n slaaf van die

sonde nie. Ek probeer om anders op te tree, somtyds slaag ek, somtyds misluk ek.”

DIE RESULTAAT

Slawe van God se loon is

Ek ervaar 'n groeiende vrymoedigheid om op hierdie nuwe Christelike manier op te

tree. Ek ervaar 'n nuwe vryheid en vrede in my hart. Mense vermy my nie meer so

baie soos voorheen nie.

Engele

Mens

(Kreupel)

Romeine 5

Sondeval

(Rolstoel)

Herstel=

noodplan

Bo alle

owerhede

= raadsplan

(Hardloop)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!