05.05.2013 Views

2011-09-21 SBV Notule.pdf

2011-09-21 SBV Notule.pdf

2011-09-21 SBV Notule.pdf

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

NOTULE VAN ‘N VERGADERING VAN

DIE SUIDPUNT BELASTINGBETALERS VERENIGING (SBV)

SOOS GEHOU OP WOENSDAG, 21 SEPTEMBER 2011 OM 10H00

TE MERMAID GASTEHUIS, STRUISBAAI

1. OPENING & VERWELKOMING

Voorsitter verwelkom almal en open met gebed.

Teenwoordig: Rudi de Waal, Phil Fenwick, Dan Berner, Johan Gaybba, Babs Steyn, Zirk Kruger,

Petro Burger

2. VERSKONINGS: Derick Burger, Henry Kuyler, André Mostert, Wessel Steyn.

3. LIEF & LEED: Geen.

4. GOEDKEURING VAN NOTULE VAN 17 AUGUSTUS 2011

Vorige notule word as korrek aanvaar.

Voorsteller: Dan Berner

Sekondant: Phil Fenwick

5. TOEVOEGINGS TOT AGENDA ONDER ALGEMEEN

Sien punt 12.

6. SAKE VOORTSPRUITEND UIT NOTULE

6.1 Koöptering van Struisbaai-Noord lede

Rudi het vir Henry Prins genooi maar hy kon nie die vergadering bywoon nie.

6.2 Suiderstrand pad

Volgens Phil is die pad steeds in ‘n slegte toestand. Sal opvolg met Derick.

6.3 Bankrekening

Gaan voort soos besluit. Die volgende 3 persone sal tekenregte hê: Rudi, Johan en Petro.

6.4 Struisbaai speelpark

Rudi onderneem om met Derick, Myburgh Briers en die Munisipale Bestuurder op te volg rakende

die vordering rondom die speelpark.

6.5 Portefeuljes

Afgehandel.

7. TERUGVOER VAN VERTEENWOORDIGERS

7.1 Besigheidsvleuel

Rudi onderneem om met besigheidsmense kontak te maak.

7.2 Suiderstrand

Besluit dat klagtevorms in duplikaat ingevul moet word. Een bly by Esmarie Coetzee by die

Munisipale kantoor en die afskrif gaan na Babs Steyn sodat met terugvoering gekontroleer kan word.

7.3/7.4 Agulhas, Struisbaai, Struisbaai-Noord

Soos bo. Derick sal dan al die klagtevorms opvolg by die Munisipale kantoor om seker te maak dat

dit wel op die stelsel is.

8. KORRESPONDENSIE

Brief van Bertus Hayward ontvang. Maans Conradie doen aansoek vir 3 los eenhede vir oornag

geriewe - Geen beswaar.

9. TESOURIER VERSLAG

Gaan voort soos besluit.

10. WYKSVERTEENWOORDIGER VERSLAG

Staan oor.

11. PROJEKTE

11.1 Lede-funksie

Besluit dat die Algemene Inwonersvereniging Vergadering op 28 Desember moet plaasvind waarna

ALLE inwoners genooi sal word. Voorstel dat Bertus Hayward kan praat oor bv. die terugsetlyne.

Ook ‘n beroep dat meer lede gewerf moet word.

Rudi sal navraag doen by die Dienssentrum vir beskikbaarheid en koste; so ook Babs by die

Kerksaal.

Die Algemene Jaarvergadering sal in April 2012 plaasvind.

12. ALGEMEEN

12.1 Omsendbrief

Besluit dat ‘n omsendbrief aan alle lede uitgestuur moet word re inligting rakende die SBV se

bedrywighede / vordering. ‘n Voorbeeld van so ‘n omsendbrief is aan die Bestuur gestuur vir insae

en goedkeuring. Daar word voorgestel dat selnommers bygevoeg word. Die meeste lede het ‘n epos

adres waarna dit gestuur kan word; die res sal met gewone pos gestuur word.

12.2 Ledegeld

Voorstel dat lede self op die Algemene Jaarvergadering in April moet besluit wat die ledegeld moet

wees, maar dat dit heel waarskynlik minder as die huidige R100 sal wees.

12.3 Vullisstorting

Voorstel: Rig ‘n brief aan Derick rondom bogenoemde.

12.4 Werkerspan

Voostel: Rig brief aan Derick om uit te vind rondom die ‘spanne’ wat oral werk. Wat is die

werksopdrag en deur wie?

12.5 Resevoir

Zirk word versoek om ‘n opsomming te maak met al die relevante inligting en dit aan Rudi te stuur

per e-pos sodat dit bygevoeg kan word in die brief aan Derick vir opvolging.

13. VOLGENDE VERGADERING - Woensdag, 12 Oktober om 10h00 by Mermaid Gastehuis.

14. VERGADERING VERDAAG

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!