05.05.2013 Views

Die artikel was oorspronklik in JUIG! tydskrif gepubliseer

Die artikel was oorspronklik in JUIG! tydskrif gepubliseer

Die artikel was oorspronklik in JUIG! tydskrif gepubliseer

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

G l a n s s to r i e

’n ByBelse perspektief

Die tragiese dood van ‘n sestienjarige

graad-11-leerling het net

weer die probleem van afknouery

en geweld in ons skole beklemtoon.

GeWelD onDer leerDers

Shane McCarroll, ‘n hoërskoolstudent, is

in die hospitaal oorlede na ‘n tragiese bakleiery

by ‘n vriend se 18de verjaardagparty

in Amanzimtoti. Shane se kaak is op twee

plekke gebreek en sy regterwangbeen

was vergruis. ‘n Aar in sy nek het gebars, ‘n

bloedklont het gevorm en sy brein kon nie

genoeg suurstof kry nie. Hy het ‘n reuse beroerte

gehad en is breindood verklaar. Volgens

‘n koerantberig het van die jongmense

dronk op die partytjie aangekom.

64 JUIG! TydskrIf

GeWelD neeM toe

In Randburg het ‘n groep tieners weer ‘n

muis met brandende sigarette gemartel,

dit in ontvlambare vloeistof gedoop en toe

aan die brand gesteek. Hierdie hele petalje

is verfilm terwyl hulle histeries gelag het.

Hulle staar nou boetes van tot R20 000 of

tronkstraf van tot vier maande in die gesig.

Die DBV berig dat voorvalle van dieremishandeling

drasties aan die toeneem is...

—deur Dr. Peter Hammond

onder kinders! In Kwa-Zoeloe Natal is twee

tienermeisies, 13 en 16 onderskeidelik, in

Cato Manor gearresteer op klagte van aanranding.

Hulle het ‘n graad-10-leerder met

‘n gordel aangeval, haar geskop en geklap

algemene klagtes is dat leerders deurdrenk is van moderne

kultuur: vuilbekkigheid, wrokkig teenoor almal in

gesagsposisies en arrogante minagting.

en probeer om haar te vermoor. Die slagoffer

het later selfmoord probeer pleeg,

deur haar polse te sny. In Rustenburg is ‘n

17jarige jongman met ‘n skedelfraktuur in

die waaksaal opgeneem nadat hy in die

skooltoilette aangerand is. Verlede jaar het

Chadah Rowley, ‘n 15-jarige van Bosmansdam

Hoërskool in Bothasig, gesterf nadat

hy baie ernstig in ‘n bakleiery aangerand

is. Enkele dae voor sy dood het hy aan sy

ma gesê: “Ek is bang, Ma. Jy weet nie hoe

erg dit by die skool is nie!” Bendelede het

hom blykbaar met die dood gedreig.

DestrUKtieWe GeWoontes

Volgens ‘n studie wat deur die Universiteit

van die Oranje Vrystaat gepubliseer is, het

meer as 32% van die leerders erken dat

hulle deur ‘n ander leerder geslaan is. Die

meeste het gesê hulle word geteiken in

skoolbusse en taxi’s op pad skool toe of

in die skooltoilette. Ander word weer deur

onderwysers afgeknou.

Volgens die studie het 50% van die

onderwysers erken dat hulle hul studente

fisiek aangerand het, 6% van die onderwyskader

het erken dat hulle ten minste

een keer per maand skuldig is aan ‘seksuele

afknouery’. Net 5% van die onderwysers

en 16% van die leerders wat aan hierdie

navorsing deelgeneem het, het geglo dat

afknouery “geen probleem” is nie.

Geen oUerleiDinG

Opvoedkundiges sê dié destruktiewe gedrag

onder leerders neem toe. Baie onderwysers

voel erg beswaard oor die ‘destruktiewe

gedrag’ van die leerders met wie

hulle moet werk.

Die algemene klagte is dat leerders

deurdrenk is van die moderne kultuur:

vuilbekkigheid, wrokkig teenoor almal in

gesagsposisies en arrogante minagting

t.o.v. die onderrigsituasie. Hulle kry geen

leiding van hul ouers nie. Norman Cona,

skoolhoof by Thembalethu Hoërskool in

George, sê dat daar nie ‘n dag verbygaan

sonder dat daar ‘n bakleiery op die skoolgrond

is nie. Kinders het deesdae net nie

meer respek of ontsag vir hul ouers, onderwysers,

mekaar of selfs diere nie.

aFKnoUerY GeDeFinieer

Verslae definieer afknouery as volg: ‘Herhaaldelike

en sistematiese teistering en

aanvalle op ander. Dit kan deur individue

of groepe geskied en kan die volgende

insluit: fisieke aanvalle en geweld, verbale

teisetering, noem van name, dreigemente

en intimidasie, afdreiging of diefstal van

geld of besittings asook uitsluiting van die

portuurgroep.’

Studies het ook getoon dat seuns geneig

is om fisieke aanvalle te loods terwyl

meisies baie subtiele en indirekte metodes

op ander meisies gebruik... sosiale uitsluiting,

manipulasie van die vriendskapsverhoudings,

skinderstories, ens.

MeDia sPeel ‘n sleUtelrol

Dr. Harriet Klopper, kriminoloog van Pretoria,

is van mening dat die media ‘n sleutelrol

speel. “Dit word bereken dat kinders

meer as 8 000 moorde en 100 000 geweldsdade

op TV sien voordat hulle hoërskool

toe gaan.”

Tot 80% van die rekenaarspeletjies wat

gerig is op jonges tussen die ouderdomme

8 en 14, beeld bloed en bloederige dade

baie realisties uit, tesame met die nodige

JUIG! TydskrIf 65

G l a n s s to r i e

’n ByBelse perspektief

realistiese klankeffekte. “Alle helde wat

in hierdie speletjies sterf, word weer lewendig.

Dit leer kinders dat geweld geen

gevolge het nie.”

oPenBare GeWelD

Keur jy owerspel goed? Sal jy daarvan hou

om toe te kyk hoe kriminele hul slagoffers

papslaan? Is grafiese geweld of brutale

moord vir jou vermaaklik? Sal jy daarvan

hou as jou kinders deur sataniese of

immorele onderwysers onderrig

word? Natuurlik nie! Ons sal ver-

ontwaardig op sulke suggesties reageer.

Tog, hoe dikwels spandeer ons nie onnadenkend

tyd op sulke dinge voor die

televisie nie?

Hoe dikwels sit ons kinders nie na

hierdie dinge op televisie en kyk nie? Het

jy opgelet hoeveel tekenprente beeld

geweld, immoraliteit of satanisme uit?

Het ons skole olie op die vuur gegooi deur jongmense

te leer dat die mens ’n produk van evolusie is? Dat jou

regte as mens ten alle koste gehandhaaf moet word?

66 JUIG! TydskrIf

VreeMDelinGe in ons HUise

Wie van ons sal ‘n vreemdeling

toelaat om in ons huise in te

kom en die meubels links

en regs te her-

rangskik? En tog laat ons toe dat vreemdelinge

op televisie, of in tydskrifte en musiek,

ons gedagtes herrangskik. Vreemdelinge

het deesdae die grootste invloed op die

gedagtewêreld van ons kinders; hulle verstandelike

en emosionele ontwikkeling

word hierdeur beïnvloed. Die resultaat is ‘n

toenemende selfsugtige, oppervlakkige,

onnadenkende en immorele gemeenskap

wat vinnig besig is om ons wêreld oor te

neem. Al hierdie dinge, tesame met die

rol van die staatskole, moet deesdae deur

ouers oor- en deurdink word.

VrUGoPBrenGs

“’n Boom word aan sy vrugte geken.” Matt

12:33 Teen die tyd dat die gemiddelde kind

klaar is met skool, sal hulle 15 000 uur in

die skool, 15 000 tot 30 000 uur se televisie

en 15 000 uur se musiekluister agter die

blad hê. Die invloed van ouers en kerke in

die ontwikkeling van kinders is dramaties

aan die afneem.

Die disintegrasie van die familie, die

afwesige ouer en die algehele afwesigheid

van dissipline, het ‘n vakuum geskep.

Hierdie vakuum word gevul deur die

gewelddadige en immorele films

en video’s, polsende geraas wat

deesdae as musiek deurgaan,

pornografiese tydskrifte, webwerwe

en sms’e en is die vormende

invloed van menige

doellose lewe.

Wat ons sien, beïnvloed

ons denke en dit vorm

weer die mense wat ons

word en die dinge wat

ons doen. Idees het

gevolge. Aksies volg op

ons gedagtes. Wat is dus die faktor wat

vorm aan jou kind se gedagtes gee? Watter

soort vermaak en media slyp hulle vir

die toekoms? “Wees baie versigtig hoe julle

lewe. Moenie soos ‘n dwaas leef nie, leef wys!

Benut elke geleentheid, want ons lewe in

slegte tye.” Ef 5: 15, 16

selFsUG oorHeers VanDaG

Die selfsug en kortsigtigheid van die moderne

samelewing, word weerspieël in die

gemors wat oral rondgestrooi lê en graffiti

wat oral op mure te sien is.

Die vuilheid, besoedeling en aftakeling

van die omgewing waarin ons

kinders opgroei word ook weerspieël in

die selfverminkende kultuur van liggaamsdeurborende

modes waarin so baie jongmense

vasval. Neusringe, wenkbrouringe,

tong- en naeltjieringe is deesdae aan die

orde van die dag.

Noem daarmee saam ook nog ‘acid

rock’ en ‘rap’, en enige ouer behoort die

waarskuwingsligte te sien flikker. Hoe

het skole in die lig van al hierdie gevare

gereageer? Het hulle van die geleentheid

gebruik gemaak om die gedagtes, morele

waardes en karakter van die jongmense

te vorm; hulle geleer om hul naaste net so

lief soos hulself te hê; aan ander te doen

soos wat hulle graag aan hulself gedoen

wil hê?

Leer skole jongmense nog respek vir

God, ouers, mense en eiendom? Of het

ons skole slegs olie op die vuur gegooi

deur jongmense te leer dat die mens ‘n

blote produk van evolusie is? Het hulle

Bybelonderrig vervang met seksonderrig

en gebed vervang met verdraagsaamheid

jeens pornografie?

eVolUsie en GeWelD

Leer jongmense in skole dat geweld ‘n aanvaarbare

oplossing is t.o.v. ‘n ‘ongewensde

swangerskap’ deur moord op ‘n ongebore

baba deur ‘n aborsie te propageer en goed

te praat? Wat beteken al hierdie dinge eintlik?

Dat ander maar gebruik en misbruik

kan word vir eie gewin!

Op ‘n manier is die geweld waarmee

skole vandag te make het, die onvermydelike

gevolg van die verwerping van die

Skeppingswaarheid, van absolute reg en

verkeerd, die Tien Gebooie, die lering en

onderrig van Jesus en die betekenis, doel

en etiese grondslag wat uit Christelike

Kinders behoort te leer wat aanvaarbaar is, hoe om

ander met respek te hanteer en hoe om aan te dring op

hul eie regte sonder om die regte van ander te misken.

opvoeding voortspruit. Evolusie met die

‘van-die-slyk-na–die-slot-na-die-skepsel’

of die ‘modder-mensaap-mens’; die ‘oorlewing

van die sterkste’ het die opkoms

van ‘n hele generasie afknouers tot gevolg

gehad.

MistastinG

Opvoedkundiges is van mening dat kinders

deesdae geleer behoort te word van wat

aanvaarbaar en onaanvaarbaar is, hoe om

ander met respek te hanteer en hoe om

aan te dring op hul eie regte sonder om

die regte van ander te misken.

JUIG! TydskrIf 67

G l a n s s to r I e

Alle skole moet sielkundiges daarstel

wat kan help... met kinders wat in misdaad,

geweld of ander negatiewe gedragspatrone

vasgevang is en wat dikwels

langtermyn-terapie of emosionele intelligensie-ontwikkelingshulp

benodig.

Opvoedkundiges is baie duidelik besig

om hulself om die bos te lei as hulle dink

dat hierdie strategie hoegenaamd kan

werk.

MaaK JY ‘n slaGoFFer Groot?

Dr. Olweus (in ‘Bullying at School: What We

Know and What We can Do’, Oxford, 1993)

beskryf ‘n tipiese slagoffer só: “Kinders wat

herhaaldelik die slagoffers van afknouery

en aggressie is, is geneig om stil en skaam

te wees, hulle is nie vergeldend nie en toon

ook nie aanmatigende gedrag wat die afknouery

ontlok nie. Dit word dan deur die

afknouer uitgebuit.

Die slagoffers van afknouery het gewoonlik

min vriende en sosiale ondersteuning

en is dikwels sonder selfvertroue

omdat hulle fisiek swakker daaraan toe is.

Sommiges word so getraumatiseer dat self-

Die slagoffers van afknouery het gewoonlik min

vriende en sosiale ondersteuning, en is dikwels sonder

selfvertroue omdat hulle fisiek swakker daaraan toe is.

68 JUIG! TydskrIf

moord vir hulle na die enigste uitweg lyk.

Dr. Olweus noem ook dat slagoffers dikwels

nie die afknouvoorvalle aanmeld nie

of dit eers baie lank na die tyd doen.

Die redes hiervoor is omdat hulle skaam

is daaroor, bevrees is dat hulle verder deur

die afknouer vergeld sal word, bevrees is

dat die ouer persoon hulle nie teen die

wandade kan beskerm waar en wanneer dit

plaasvind nie, hulle nie sal glo nie, ens.

MaaK JY ‘n aFKnoUer Groot?

Navorsing het getoon dat afknouers aggressiewe

volwassenes word wat ‘n groter

kans staan om kriminele wandade te begaan

en deel van die kriminele statistieke

te word.

Nog ‘n baie belangrike aspek wat

dikwels misgekyk word, is die toeskouers

wat nie skuldiges of slagoffers is nie,

maar bloot die afknouerige leier vir eie

gewin volg. Hulle put moontlik genot

uit die vrees wat hulle as groep by die

slagoffer(s) inboesem. Die leeromgewing

word absoluut vergiftig deur afknouery!

Wat Kan GeDoen WorD?

Wees op die uitkyk vir die volgende

tekens: vrees om skool toe te gaan, vermiste

besittings, geskeurde klere en

toenemende vrees en angstigheid.

Vra jou kind direk of hy/sy die slagoffer

van afknouery is.

Werk saam met die skool om te verseker

dat goeie toesig daar is vir die kinders,

veral op die skoolgrond en dat daar effektiewe

gevolge vir afknouery is.

Indien die voorvalle op pad skool toe of

terug gebeur, reël alternatiewe maniere

om by die skool te kom.

Help jou kind se sosiale en verdedigende

vaardighede ontwikkel.

Werk saam met die OOV sodat ‘n volledige

anti-afknou-beleid daargestel

kan word en dissipline op alle vlakke afgedwing

kan word.

Dit moet die volgende insluit – ‘n etiese

en geestelike grondslag vir onderrig, Bybelonderrig

en gebed, Bybelvoorlesing

en sang tydens saalbyeenkomste.

Steun aan die Christen-studentevereniging(s)

en die reël van Christensprekers

wat aandag aan die geestelike en morele

ontwikkeling van studente kan gee.

Erken die gevaar verbonde aan gewelddadige

videospeletjies asook aggressiewe

rock-, hip hop- en rap-musiek,

aangesien dit aggressiewe gedrag aanvuur.

As jy bewus word van gevalle van afknouery,

tree onmiddellik tussenbeide.

Bid gereeld vir jou kinders.

Leer jou kinders God se bevele en die

Bybel.

Dr. Peter HammonD is die Voorsitter van The Reformation

Society. Besoek www.ReformationSA.org.

Dr. Hammond is beskikbaar vir kerkpraatjiesen kan

geskakel word by 021 689 4480.

JOU OPVOEDING

TOT VOORDEEL VAN ANDER

BA-Graad

Nagraadse Oorbruggingskursus in Christelike Sielkunde

Bachelor of Psychology (B Psych)

Basiese Christen-beradingskursus

Gevorderde Beradingskursus

Die Institute of Christian Psychology is ‘n terrein vir diens deur Die Afrikaanse Protestantse Akademie (Vereniging ingelyf onder Seksie 21),

‘n geregistreerde hoër-onderrig-instelling (DoE Registrasiesertifikaat nr 1999/HEO8/001)

Tel: 011 021 8930 / 011 827 0209/7611

Sel: 082 048 4792 • Faks: 011 827 1954

studentadmin@icp.org.za

Posbus 15040 • Lambton 1414

Besoek ons nuwe webwerf:

www.icp.org.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!