05.05.2013 Views

Afrikaans

Afrikaans

Afrikaans

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Laboratoriumbesprekings

2006

Rekenaargesteunde toetsing

• Die Departement Inligtingstegnologie (IT) is verantwoordelik vir alle

laboratoriumbesprekings (http://cbtlabs.up.ac.za). Alle formele rekenaargesteunde

toetse word in die CBT-laboratoriums op die onderskeie kampusse, of alternatiewe

laboratoriums soos deur IT verskaf, afgeneem. Dit is die geval, ongeag die program

wat gebruik word om toetse af te neem (Questions Designer/Umfundi/WebCT).

Informele WebCT toetse (selfassessering) waar geen toesig benodig word nie, kan in

enige laboratorium afgeneem word. Die kontakpersone van die verskillende

laboratoriums word in Tabel 1 aangedui:

Tabel 1

Hoofkampus

• CBT lab

Informatorium

Piet Meiring

Ilze Chomse

• IT Labs Marcha van Enter

Mediese kampus

• HW Snyman lab

• BMW lab

Onderstepoort-kampus

• CBT lab

Arnold Theiler

gebou

Groenkloofkampus

• Groenkloof lab

Aldoel gebou

Mamelodikampus

Thomas Venter

Elmar Bothma

• Mamelodi lab Mishwell

Mathebula

420-4013 *15562

420-4013 *15 671

420-5348

420-5353 *15 437

354-1215

319-2264

piet.meiring@up.ac.za

ilze.chomse@up.ac.za

marcha.vanenter@up.ac.za

thomas.venter@up.ac.za

elmar.bothma@up.ac.za

Jan Meiring 529-8044 *15 713 jan.meiring@up.ac.za

Jan Visser 420-5576 *15 877 jvisser@up.ac.za

842 3659

mishwell.mathebula@up.ac.za

• Dit is belangrik om te onthou dat IT slegs die besprekings doen, alle toetse word deur

personeel van OI, of die dosent in die geval van WebCT toetse, opgestel. Kontak

asseblief die verantwoordelike persoon soos aangedui in Tabel 2.

1

• Dosente moet in gedagte hou dat die Departement in die geval van groot klasgroepe,

voorsiening moet maak vir die indeling van studente per bespreekte sessie. Dit word

gewoonlik gedoen deur ‘n lys met die aantal beskikbare plekke by die Departement op

te sit. Dit is dan die studente se verantwoordelikheid om hulself vir ‘n spesifieke sessie

te bespreek.

Opstel van toetse

• Die Departement vir Ondewysinnovasie (OI) moet van laboratoriumbesprekings in

kennis gestel word, alhoewel IT hierdie besprekings hanteer. Personeel van OI wat

gekontak kan word, is Gaby Pretorius (420-4301 of gaby.pretorius@up.ac.za) of El-

Marie Mostert (420-3396/529-8251 of el-marie.mostert@up.ac.za) of in die geval van

die Fakulteit Mediese Wetenskappe Erika de Bruyn (354-2267 of

erika.debruyn@up.ac.za).

Tabel 2

Hoofkampus

• CBT lab

Informatorium

2006

El-Marie

Mostert

Gaby Pretorius

Toetsassistent

• IT Labs El-Marie

Mostert

Mediese kampus

• HW Snyman lab

• BMW lab

Onderstepoort-kampus

• CBT lab

Arnold Theiler gebou

420-3396

*15 609

082 908 3386

420-4301

072 299 7673

420-4302

420-3396

*15 609

082 908 3386

Erika de Bruyn 354-2267

083 6361375

El-Marie

Mostert

529-8251

082 908 3386

el-marie.mostert@up.ac.za

gaby.pretorius@up.ac.za

rgt@postino.up.ac.za

el-marie.mostert@up.ac.za

erika.debruyn@up.ac.za

el-marie.mostert@up.ac.za

2

Groenkloofkampus

• Groenkloof lab

Aldoel gebou

Mamelodikampus

2006

Gaby Pretorius

Toetsassistent

El-Marie

Mostert

• Mamelodi lab Gaby Pretorius

Toetsassistent

El-Marie

Mostert

420-4301

072 299 7673

420-4302

420-3396

*15 609

082 908 3386

420-4301

072 299 7673

420-4302

420-3396

*15 609

082 908 3386

gaby.pretorius@up.ac.za

rgt@postino.up.ac.za

el-marie.mostert@up.ac.za

gaby.pretorius@up.ac.za

rgt@postino.up.ac.za

el-marie.mostert@up.ac.za

• OI moet alle toetse ten minste 10 werksdae voor die toetsdatum ontvang. Hierdie

reëling is steeds geldig al word daar van bestaande toetse gebruik gemaak.

• Die dosent moet die toets op ‘n rekenaar by OI kontroleer (ook wanneer daar van

bestaande toetse gebruik gemaak word). Dosente sal die toets as korrek afteken en

geen wysigings sal aan toetse gemaak word tydens die afneem daarvan nie.

Formaat waarin toetse voorsien moet word

• Toetse moet as ‘n teksdokument aan OI voorsien word. Afhangend van die program

wat gebruik word, is daar spesifieke kodes wat gebruik moet word om die stam van die

vraag, die afleiers sowel as die korrekte antwoord aan te dui. Meer inligting oor die

formaat van die toetse, is op versoek van OI beskikbaar.

3

Verwerking van toetspunte en statistiek

• Verwerking van toetspunte sal so gou moontlik na afloop van die toets gedoen word en

toetspunte kan in ‘n kombinasie van die verskillende formate na dosente gestuur word:

o papieruitdruk;

o elektronies – in ‘n teksdokument;

o elektronies in ‘n sigblad;

o gelaai na die hoofraam-dosentepuntestelsel.

• Statistiek aangaande die toets kan ook aan dosente verskaf word, met die doel om

toetse te verbeter. Die volgende inligting word voorsien:

o gemiddeld van die studente

o die gemiddelde tyd wat die studente spandeer om die toets te beantwoord;

o moeilikheidsgraad van elke vraag;

o diskriminasiewaarde van elke vraag;

o frekwensie van antwoorde per afleier deur die studente gekies.

Belangrike inligting

• Dit is noodsaaklik dat dosente van die volgende belangrike sake sal kennis neem:

2006

o Tydens elke toets wat afgeneem word en tydens elke toetssessie moet daar ‘n

toesighouer(s) van die betrokke vak/departement teenwoordig wees. Indien

toesighouers nie opdaag nie, kan IT die aanvang van die toets uitstel totdat die

toesighouer opdaag. In die groter laboratoriums (meer as 50 studente) mag dit

dalk nodig wees om twee toesighouers teenwoordig te hê.

o Dit is die departementele toesighouer se plig om toe te sien dat elke student ‘n

studentekaart het voordat hy/sy toegelaat word om die toets af te neem.

o Die toesighouer moet ook verseker dat elke student ‘n toetsstrokie ontvang en

dit weer ingee wanneer hy/sy die lokaal verlaat. Hierdie toetsstrokies is van

kardinale belang, want dit dien as dubbele kontrole dat die student wel die toets

afgeneem het. Indien daar tegniese probleme met die stoor van punte ontstaan,

dien die strokie as rugsteun.

4

2006

o Hierdie strokies moet deur die departementele toesighouer saamgeneem word.

Geen verantwoordelikheid kan geneem word vir strokies wat in die laboratorium

gelaat word nie.

o Die toesighouer is verantwoordelik vir die ordelike verloop van die toetse en

moet toesien dat alle toetsregulasies soos deur die Universiteit bepaal,

nagekom word.

o Die personeellid van IT se teenwoordigheid in die laboratorium is ‘n

voorvereiste vir ‘n toets om plaas te vind en hy/sy is verantwoordelik vir die

oplos van alle tegniese probleme wat mag ontstaan en die registrasie van

studente wat nie op die hoofraamnaamlys verskyn nie.

o In enige omgewing waar daar sterk op tegnologie gesteun word, bestaan die

moontlikheid dat probleme ten opsigte van rekenaars, netwerke ens. kan

ontstaan. Ons poog om hierdie tegniese probleme totaal uit te skakel of tot die

minimum te beperk.

Moet asseblief nie huiwer om die personeel van OI te kontak indien u enige probleme met

rekenaargesteunde toetse ondervind nie.

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!