05.05.2013 Views

Norie info - Hoërskool Noordheuwel

Norie info - Hoërskool Noordheuwel

Norie info - Hoërskool Noordheuwel

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Norie info

Weeklikse Nuusbrief van

Hoërskool Noordheuwel

In hierdie uitgawe

GARSFONTEIN 2

ATLETIEK 3

SWEM 5

CSV-KAMP 7

GLASKAS 10

BELANGRIKE INFO

BUSSE NA GARS-

FONTEIN VETREK

OM 05:30. TERUG

OM 15:00

Tel: 011 954 1032

Faks: 011 954 1033

www.nories.co.za

e-pos:

nories@global.co.za

JOHNANDA DRUKKERS 011 416 1677

NUUSBRIEF 8

5 MAART

2010

Gedagte van die Week Dr JAC Fourie

Swaarkry en beproewings is 'n realiteit wat ons leerders en ouers nie

gespaar word nie. Die reëlmaat waarmee ons by die skool hiervan

bewus word, hartseer omstandighede en -verhale, dui daarop dat baie

daaraan blootgestel word. Elke mens moet maar vrede maak met die

gedagte dat swaarkry en lyding vir élkeen van ons voorlê. As ons dit

kan regkry om te midde van ons swaarkry van onsself weg te kyk en

daardie mense raak te sien met wie dit nog baie moeiliker gaan as met

ons, het ons 'n ver ent gevorder op die pad na aanvaarding. Wanneer

ons 'n hand van liefde na hulle uitsteek, sal ons eie las

baie ligter word, want die beste raad teen swaarkry bly maar die

uitreik na ander.

Daar is egter nog 'n bonus waarop elke Christen mag bly hoop: God

belowe ons in sy Woord dat ons swaarkry hier op aarde maar vir 'n

klein rukkie duur wanneer ons dit opweeg teen die heerlikheid wat daar

vir ons in die hemel wag. Ons swaarkry in hierdie lewe is maar gering

en gaan verby, maar dit loop vir ons uit op 'n heerlikheid wat alles

verreweg oortref en wat vir ewig bly (2 Kor 4:17)

"Ons sal nooit by die dagbreek uitkom as ons nie gewillig is

om die pad van die nag te bewandel nie" - Kahlil Gibran -

1

HOKKIE:

TYD A-VELD TYD B-VELD

08:00 1ste-dogters 08:00 D0/14B

09:10 D0/15A 08:50 D0/16B

10:10 2de-dogters 09:50 D0/15B

11:10 1ste-seuns 10:50 S0/14A

12:20 D0/16A 11:50 3de-dogters

13:20 D0/14A 12:50 S0/14B

RUGBY:

NETBAL:

13:50 S0/16A

TYD A-VELD TYD B-VELD

08:00 0/14A 08:00 3de

09:00 0/15A 08:50 0/16B

10:00 2de 09:40 4de

11:00 0/16A 10:30 0/14B

12:15 1ste 11:20 0/15B

12:10 0/16C

12:50 0/15C

13:30 0/14C

TYD BAAN 1 BAAN 2 BAAN 3

08:00 0/14A 0/18B 0/15B

08:40 0/16A 0/17B 0/14C

09:20 0/17A 0/16B 0/15C

10:00 0/15A 0/14B 0/16C

10:40 0/18A

2

31 Atlete kwalifiseer vir die Gauteng-kampioenskappe

Die volgende atlete het almal vir die genoemde byeenkoms gekwalifiseer:

Atlete wat ingesluit is in die D2

span vir deelname by

Gauteng Kanpioenskappe

ITEM ITEM ITEM

1 UDELLE DE WINNAAR (NH), 15 5km Stap

2 BARBARA HATTINGH (NH), 15 Verspring 90m Hekkies 300m Hekkies

3 DANICA HAWKINS (NH), 15 Hoogspring

4 D'JANé KRIEDEMANN (NH), 15 90m Hekkies 300m Hekkies

5 RENé STRYDOM (NH), 15 Spiesgooi

6 CARINA SWIEGERS (NH), 15 100m 200m Verspring Driesprong

7 LEZANI VOSLOO (NH), 15 Gewigstoot

8 ANUCHKA WEYERS (NH), 15 400m

9 DANE DE BEER (NH), 17 100m Hekkies

10 LARUSCHKA JOUBERT (NH), 17 Spiesgooi

11 ILSE MOOLMAN (NH), 17 Hoogspring 100m Hekkies

12 BIANCA VAN NIEKERK (NH), 17 3000m 1500m

13 MICHé VAN ZYL (NH), 17 800m 400m

14 BURKE (NH), CARLA 19 Driesprong

15 SHERILEE DIAMOND (NH), 19 400m

16 ZEANDRé ERASMUS (NH), 19 Gewigstoot

17 MONIQUE FULS (NH), 19 Spiesgooi

18 MONIQUE HECHTER (NH), 19 1500m

19 LIZE-MARI HILLS (NH), 19 200m

20 PETRIE SHANNON (NH), 19 Spiesgooi

21 MARLISE VORSTER (NH), 19 Diskus

22 FRANCIOS DREYER (NH), 15 Gewigstoot

23 HAIMI JORDAAN (NH), 15 Verspring

24 HEIN NICO KLOPPERS (NH), 15 Spiesgooi

25 ERNST MOSENOGI (NH), 15 Hoogspring

26 BRENDAN ROBBERTS (NH), 15 300m Hekkies

27 EVERT RAUTENBACH (NH), 17 3000m

28 DEWAN BOTHA (NH), 19 5000m 1500m

29 RAYMOND MINNAAR (NH) 19 Hoogspring

30 LOUIS RICHARDT (NH), 19 110m Hekkies

31 JACO VAN ROOYEN (NH), 19 100m 200m

3

Atlete wat ingesluit is in die D2

span vir

deelname by Gauteng Kanpioenskappe

BAR-

BAR

A

HAT-

TING

H

2 (NH) 15 Verspring

BAR-

BAR

A

HAT-

TING

H

(NH) 15 90m Hekkies

BAR-

BAR

Atlete A wat ingesluit is in die D2

HAT- span vir

deelname TING by Gauteng Kanpioen-

H skappe

(NH) 15 300m Hekkies

DANI

BAR-

UDE

LLE

DE

WIN-

NAA

R 5km

1 (NH) 15 Stap

UDE

LLE

DE

WIN-

NAA

R 5km

1 (NH) 15 Stap

Hoërskool Noordheuwel het weereens bewys dat ons een van die min skole

is , wat sonder ‘n koshuis op sportgebied met die groot kanonne kan saamgesels.

Norie-atlete het puik presteer in ‘n uitgelese geselskap van hoofsaaklik

koshuisskole en ‘n algehele vyfde plek behaal – slegs 11 punte agter

Hoërskool Nelspruit.

Die verrassing van die dag was die meisiespan wat ‘n vierde plek behaal

het, en in die proses met Hoërskool Waterkloof afgereken het. Baie geluk

aan al hierdie meisies met ‘n ongelooflike prestasie.

Baie dankie aan alle atlete, afrigters, ondersteuners en ouers vir julle aandeel

aan ‘n uiters suksesvolle atletiekseisoen. Sterke aan alle atlete wat

verder gaan deelneem aan provinsiale en nasionale byeenkomste.

Die atlete wie almal medaljes verower tydens die Interhoër.se name verskyn

op bl 6.:

Swem, Nories…SWEM!

Die Nories gly-gly deur die water

en kom net af en toe op vir

asem! Op 17 Februarie het 8

passievolle swemmers aan ons

eerste (ooit?!) aflosgala by Florida

swemklub deelgeneem.

Hulle het geswem soos paddavisse

en „n uitstekende DERDE

plek behaal. Hulle het sommer

ook „n kontantprys van R 250

losgeswem. Me. Livia du Plooy

sê dit is die begin van groot

dinge en ons wens die volgende

“visse” geluk:

Jaco Joubert, RikaMari van

Wyk, Mario van den Heever, idi

-Lee van Rooyen , Simone Graham, Charl Muller, Neil Muller en Marolize Botha.

5

PUK INTER Medalje Wenners PLEK ITEM PRESTASIE ABSA

BYRON MARTIN 14 2 1500m 04:39.5 813

D'JANé KRIEDEMANN 14 1 80m Hekkies 12.26 858

D'JANé KRIEDEMANN 14 1 200m Hekkies 29.1 962

D'JANé KRIEDEMANN 14 3 400m 62.74 792

LEZANI VOSLOO 14 1 Diskus 29.85 856

LEZANI VOSLOO 14 1 Gewigstoot 12.48 909

JANINE COOPER 15 3 1500m 05:08.5 758

CARINA SWIEGERS 15 2 Verspring 5.57 1038

HAIMI JORDAAN 15 3 Verspring 6.15 917

BARBARA HATTINGH 15 2 90m Hekkies 13.51 886

Aflosspan 15 3 4X100m Aflos 50.48 927

BARBARA HATTINGH 15 2 300m Hekkies 45.62 897

CARINA SWIEGERS 15 2 100m 12.44 969

ANUCHKA WEYERS 15 3 400m 61.04 824

BIANCA VAN NIEKERK 16 2 1500m 04:44.9 927

EVERT RAUTENBACH 16 3 1500m 04:26.3 782

ILSE MOOLMAN 16 3 Hoogspring 1.5 810

ILSE MOOLMAN 16 3 400m Hekkies 69.05 711

ECKHARD VAN AS 16 2 400m Hekkies 56.63 847

ECKHARD VAN AS 16 3 400m 52.12 829

LARUSCHKA JOUBERT 16 1 Spiesgooi 40.22 908

DANIéL MULDER 16 3 Spiesgooi 49.76 746

DANIéL MULDER 16 3 Gewigstoot 13.65 770

ILSE MOOLMAN 16 1 100m Hekkies 15.71 768

MICHé VAN ZYL 17 1 800m 02:12.3 1045

NADIA HECHTER 17 1 3000m 10:37.7 747

EVERT-GERARD RAUTENBACH 17 2 3000m 09:18.0 778

MICHé VAN ZYL 17 2 1500m 04:56.3 770

JUAN-MARIE COOPER 19 1 3000m 10:11.2 828

DEWAN BOTHA 19 2 3000m 08:50.0 785

JUAN-MARIE COOPER 19 2 1500m 04:46.6 788

CHRISTIAAN BRITZ 19 2 Verspring 6.76 836

LOUIS TRICHARDT 19 3 110m Hekkies 15.18 764

JACO VAN ROOYEN 19 2 100m 10.92 885

JACO VAN ROOYEN 19 2 200m 21.77 909

CARNE EKSTEEN 19 2 Gewigstoot 10.53 623

„n Geesdriftige groepie het Vrydag op „n bus geklim

met groot afwagting in ons harte. Binne 5

minute op die bus het die kitare se snare reeds

getokkel en dié atmosfeer het die heel naweek

geheers.

Met “Praise & Worship” het ons ons daaglikse oefening op „n wonderlike manier ingekry

en ons kon tasbaar bewus word van God se teenwoordigheid en Sy werking in ons harte.

Die boodskappe was telkens lewensveranderend, opbouend en uitdagend.

Die hoogtepunt was verseker Saterdagaand met Robin se getuienis en die kampvuur

(uiteindelik na 2 jaar!). Die malvalekkers braai, getuienisse en gesing rondom die

kampvuur het almal nader aan mekaar gebring.

Ons aanvaar die uitdaging om ons liggies hier in Noordheuwel te laat skyn tot Sy eer.

Baie dankie aan almal wat „n aandeel gehad het in die sukses van die kamp.

Geskryf : Desmé Muller

Munte…munte…uitMUNTend!

Die Nories het verlede week hulle beursies en harte oopgemaak tydens die muntlegging ten

bate van die “Angels Place”. Munte (en selfs “blare”) is op die letters GEE OM

gepak en die gr. 9‟s het veral laat waai om die eerste “E” vol te pak.

Die gr. 9‟s het duidelik besluit om hulle Miss Pre-Teen South Africa, Chrizanne

Pittendrigh, te ondersteun in haar veldtog vir hierdie

verdienstelike saak. Kinders wat vanuit hulle ouerhuise

uitgeneem word weens haglike omstandighede

(mishandeling/molestasie en dies meer), vind by

“Angels Place” „n veilige hawe.

Die gr. 9‟s het toe wel die resies gewen en R 1273,29

ingesamel en daardeur „n dag verdien waarop hulle gewone

klere kan aantrek. (datum sal bevestig word!)

„n Totale bedrag van R3390.00 is ingesamel. Mooi so,

Nories!

Nories gee om…en hierdie is slegs die BEGIN van

groot dinge!

7

8

Maak hierdie jaar „n onvergeetlike jaar en

skryf in vir Hoërskool Noordheuwel se jaarlikse

Mnr en Mej Norie skoonheidskompetisie.

Graad 8 en9 (seuns en dogters) neem aan die

junior kompetisie deel en gr. 10, 11 en 12

(seuns en dogters) in die senior afdeling.

Ons beoog om dit „n glansryke geleentheid te

maak deur ons suksesresep te vernuwe,

verander en te verbeter. Vanjaar se kompetisie

sal in fases verdeel word.

Fase 1: Inskrywingstydperk: Maandag 8

Maart tot Vrydag 26 Maart. Inskrywingsvorms

sal beskikbaar wees by

Juf E Swanepoel (A7) en Juf S Potgieter

(A3). Voltooide vorms

(asook „n I.D.-grootte foto en

R150,00 inskrywingsgeld) moet

voor die einde van die kwartaal

ingegee word.

Padwedloop: Woensdag, 21 April. Verpligte

deelname ten bate van liefdadigheid

.(„n 2 km roete).

Fase 2: Formele onderhoude met alle finaliste

op Maandag 3 Mei en Dinsdag 4

Mei.

Finaliste wat deurdring na die volgende

fase sal voor 20 Mei aangekondig

word.

Insameling van nie-bederfbare produkte/toiletware

ens. (wat aan „n

liefdadigheidsorganisasie g-skenk

sal word.)

Fase 3: Insameling van borge/pryse/kontant

Verpligte fotosessie

MK-Studio 1 spanbou uitstappie

Oefensessies begin

Fase 4: Afhandeling van borge

Afronding vir finale gala-aand

Hoop ons sien almal daar!!

Die eerste krieketspan het Saterdag 27

Februarie ‘n baie lang krieketseisoen afges

luit met ‘n wedstryd teen Fourways High.

Noordheuwel kolf eerste en teken 210 lopies

in 50 beurte aan. Weiden van As teken 53

lopies aan. Fourways word daarna uitgeboul vir 205. DJ Black en

Jurgens v Dyk neem beide 3 paaltjies. Noorheuwel wen met 5

lopies en sluit daarmee ‘n baie suksesvolle seisoen af.

KRIEKET AFSEISOEN:

As daar enige krieketspeleters is wat nie Wintersport doen nie,

kan hy aansluit by Mnr Erasmus se oefengroep wat deur die winterseisoen

gaan aanhou oefen. Vir meer inligting kontak mnr

Erasmus by rudieras- mus@yahoo.com.

9

…‟n SHATTERING EXPERIENCE! Wow!

Die dak het gelig…die Nories was vol gees…EN Glaskas was WOES beïndruk met die

BLOUES!

Kommentaar vanuit die GLASKAS-mond:

Nories! Ons moes blykbaar bietjie gees inblaas by julle, maar julle HET dan

gees!!!

Ag, nee wat! Julle gaan Monnas se butt kick…

Nories! Julle het „n cool skool en onnies! Watter ANDER skool se personeel reël

„n rock band vir kids in skooltyd?

En toe later op hulle FACEBOOK profiel…

Noordheuwel was vandag epic…

Baie dankie aan elke Norie wat daar was en dit saam met ons geniet het!

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!