06.05.2013 Views

Regte kampvorm 2011 jnr.pdf - NG Kerk Middelburg-Suid

Regte kampvorm 2011 jnr.pdf - NG Kerk Middelburg-Suid

Regte kampvorm 2011 jnr.pdf - NG Kerk Middelburg-Suid

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Is jy lus vir ’n naweek vol P – R – E -

T ??

Alle Gr. 4 – 7 ‘s

Jy word uitgenooi na ‘n heerlike kamp

by Kruisrivier

van 9-11 September 2011 !!!!

Ons eet en speel en eet

en leer en o ja... ons eet weer!

Vir net R 420 kan jy kom jol en nie worry oor jou Ma wat

gaan vra of jy tande geborsel het nie...!

Jy kan voor die tyd by die kerkkantoor betaal of op die dag wat die kamp begin.

As jy verskriklik graag wil saamkom, maar die geld knyp so bietjie, skakel asb vir

Ds Hardus of tannie Lorraine en ons sal ’n plan probeer beraam.

Ons wil jou graag daar hê!

[Psst...Mams en Paps : As julle ’n maatjie wil borg is julle natuurlik altyd welkom

om so te maak - ons sal dit sommer baie waardeer want so kan ons maats

saamvat wat so ’n kamp dalk regtig nodig het.]

Sluitingsdatum vir die kamp is Sondag, 28 Augustus 2011

– ons moet dus jou vorm voor 28 Augustus 2011 hê !

Plekke is beperk so spring voor daar nie meer plek is nie en julle is baie welkom

om van julle maats saam te bring wat ook nie in ons kerk is nie. Ons vertrek

Vrydagmiddag 9 September om 16:00 so wees asb so rukkie voor die tyd hier.

Ons sal Sondag 11 September om en by 12:00 terug wees.

Wat moet jy saambring

-Gemaklike ou klere – Jou klere gaan definitief vuil word,

-tekkies / stap-skoene, plakkies

-swemklere, swemhanddoek

-eetgerei : bord, bakkie, koppie/beker, mes, vurk, lepel en afdroogdoek,

-Beddegoed : Duvet, paslaken, kombers, kussing of slaapsak en kussing,

-Bybel, pen,

-Sonbrandroom/hoed,

-Muskiet-afweermiddel,

-As jy kan ‘n flits,

-Handdoek, toiletware

Daar kan moontlik ‘n snoepie wees so bring bietjie sakgeld saam.

Groete

Ds. Hardus van Niekerk 082 493 4055

Onthou!!

Lorraine van Deventer 013 243 3765 (kerkkantoor) / 082 8535 190

Vul asb die vrywaringsvorm in en handig so gou moontlik in, want

daarsonder kan jy nie saamgaan nie!!

Hierdie vrywaringsvorm bespreek jou plekkie op die kamp

VRYWARINGSVORM VIR JUNIORKAMP –

9 TOT 11 September 2011

Ek/Ons ___________________________________________die ouer/voog van

_____________________________Graad__________gee hiermee toestemming

dat my kind die Juniorkamp te Kruisrivier (9 –11 September 2011) op eie risiko

mag bywoon, en dat alle beskikbare vervoer gebruik gemaak mag word.

Ek/ons vrywaar die Nederduitse Gereformeerde Kerk Middelburg-Suid en/ of

enige ander persoon van enige aanspreeklikheid ten opsigte van beserings

of ongeluk wat my kind mag opdoen, en enige gevolge wat daaruit mag

voortspruit.

My kind verkeer in ’n goeie gesondheidstoestand. Ek versoek egter die

verantwoordelike persone om na die volgende te let, asb.

(Noem enige iets waaraan u kind ly / aktiwiteite waaraan u kind nie mag

deelneem nie / medikasie wat u kind mag gebruik. Loop hy in sy slaap...?)

Mediese fonds : _______________________________________________________

Fondsnommer : ________________________________________________________

Allergieë : _____________________________________________________________

Gebruik van medikasie : __________________________________________________

Ek beskik nie oor ’n mediese fonds nie, maar neem volle verantwoordelikheid vir die

onkostes, indien my kind hulp moet verkry.

Allergieë : _____________________________________________________________

Gebruik van medikasie : __________________________________________________

Geteken :__________________________________

Datum :__________________________________

Kontaknr. :_______________________(H) _______________________(S)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!