06.05.2013 Views

DIE BEGIN VAN GROOT DINGE – DIE EERSTE MAILS (25 JULIE ...

DIE BEGIN VAN GROOT DINGE – DIE EERSTE MAILS (25 JULIE ...

DIE BEGIN VAN GROOT DINGE – DIE EERSTE MAILS (25 JULIE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DIE BEGIN VAN GROOT DINGE – DIE EERSTE MAILS (25 JULIE 2007)

Howzit Boys

Nou dat ek met my Fokken eksamens klaar is is dit tyd om die volgende groot party te begin organize. Ek het reeds

met Tok gepraat en ons sal weer die ding begin maar hoop om almal wat geintereseer is aan boord te kry. Dit maak

dit meer fun en die eindproduk kan baie beter wees. Ons plan is eers om n volledige kontak/adres lys op te stel. Emails

sal natuurlik die maklikste wees so as ons n groupmail het met almal se e-mail adresse dan kan enige iemand

idees bydra en op hoogte bly, met die planne. Stuur asb solank al die e-mail van mense met wie julle nog in kontak is

sodat ons die lysie kan begin bou. Tok gaan n lys van name by die skool kry na die vakansie wat ons kan gebruik om

te sien hoe ons vorder. As mens vroeg begin hoef ons nooit te jaag nie en goeie planne maak. Dit sal belangrik wees

om ten minste 18-24 maande voor die tyd op n datum te besluit sodat daar genoeg tyd is om te belan en spaar vir bv

vliegtuig kaartjies ect. Erens moet ons ook n paar bucks in die hande kry en waarskynlik weer n bankrekening oop

maak vir mense om vir goed te betaal (dinge soos die kos, drank, drugs, slette ect, julle weet mos) soos ons nader

aan die tyd kom. Gelukkig het ons dit al een keer gedoen en meeste mense wat daar was sou n goeie experience

gehad het, wat hopelik sal beten dat hulle weer sal kom. Ek onthou veral Quintus en Werner Adams hulle was baie

keen om volgende keer te help organize. Rod as jy dalk hulle kontak details het laat weet asb. Laas keer was ons

organzing komitee: Herman P, Tok G, Ek, Tanith is al wat ek nou kan onthou, hopelik sal dit met die hulp van E-mail

tegnologie n baie groter groep wees.

Die ander probleem wat ek sien is dat ek nie meer in George is nie so ons sal n paar kandidate moet kry om vir Tok te

ondersteun en help daar waar alles gebeur.

Laat weet hoe dit gaan en wat julle dink van die idees.

Cheers

Kwaggie

Howzit Tok

Hoe gaan dit daar? Ek sien ons het 'n outjie in die SA skole span. Go Kwaggas. Ek het daai sareunited site bekyk maar

lyk my nie dit gaan ons veel help nie, so die lys van die skool sal die beste wees op die oomblik. Het jy al idees gehad

oor wat ons alles in n brief kan sit wat ons attach as ons vir mense n eerste mail stuur soos ons die adresse inkry. Ek

dink ons moet verseker vir soveel hulp as moontlik vra sodat dit n group effort raak. Met die e-mail is dit maklik om n

lopende gesprek aan die gang te hou deur group mails. Miskien is dit 'n goeie idee om die tyd tot en met die reunie

in fases op te deel en timeframes daarvoor neer te le. Bv.

Fase 1 Kontak details insamel (jou excel dokument so na as moontlik aan volledig maak)

Fase 2 Brainstorm wat ons moet doen en wie wat gaan doen (deur middel van n group mail wat ons opstel mbv die

excel dokument)

Fase 3 bank rekening oopmaak en geld insamel vir die verskillende goed

ect ect ect ect

Laat weet wat jy dink en groete vir die familie

Cheers

Kwaggie

Howzit

Net 'n laasde woord van my voor die naweek en World Cup. Het nog niks van Herman gehoor nie, miskien is sy inbox

vol of iets, want dit het gese die message word delay. Kobus Weyers is met ons en sal adresse stuur. Arjan is nog op

vrye voet. Donray is ook 'n stadige E-mailer of sy adres werk nie meer nie. Frederick gaan kyk of daar ander 1990ers

by die Italiaanse GP (Monsa) is. Quintus werk aan ons Web page. Gerdie of Tokkie kry vir ons die volledige lys van

name by die skool. Cas help die wingerde bot deur laas jaar se gistings te metaboliseer (voorwaar 'n edele taak, een

wat ek hom probeer nadoen met groot geesdrif). Pikkie doen kyk solank na 'n goeie sekuriteitsmaatskapy wat ons

kan veilig hou tydens die reunie. Daar in Joburg is seker baie van hulle, want na amper 6 jaar hier in NZ voel dit vir

my, mens het erenstige hulp nodig om daar te oorleef. Ek irriteer almal met my E-mails en probeer nog victims

versamel. Dis waar ons staan.

Geniet die rugby en laat daai adresse invloei soos die bruisende waters van die Maalgate rivier.

Groete vir al jul families en geliefdes.

Marxie

From: Quintus Williamson [mailto:QuintusW@miltons.law.za]

Sent: Saturday, 15 September 2007 12:49 a.m.

To: Gerhard Marx [CCDHB]; andriesb@birchwoodhotel.co.za; donray@pixie.com; GSmook@OLDMUTUAL.COM;

jpmotorspare@telkomsa.net; rodney@lhattorneys.co.za; gerickemorne@yahoo.co.uk; christelle@tekkietown.co.za;

kobus@leafzone.co.za; cwepener@sun.ac.za; Herman

Subject: RE: Up date op Vrydae

Hello Manne

Ek het vir ons die www.kwaggas1990.co.za domain geregistreer. Ek wil die naweek bietjie werk aan die layout van

die website ensovoorts. Ek beplan ook om ‘n e-mail adres vir almal bekend te maak sodat ons nie in die toekoms

weer probleme het om die mense in die hande te kry nie (dit is nou vir die 30, 40, 50 jaar reunites ….wanneer om

met kieries arriveer). M.a.w. almal se mail address sal wees : “yourname”@kwaggas1990.co.za wat jy deur die web

kan access of in jou outlook kan opstel – meer details daaroor later.

Het julle manne dalk vir my ‘n paar foto’s wat julle kan scan en e-mail oor ons skooljare wat nice sal kan feature op

die website? Van Std. 6 – Matirek. As julle het stuur asseblief dit aan sodat ek dit in die pages kan inwerk voordat

die site live gaan.

Dit is al van my kant vir eers

Groete

Quintus

From: Gerhard Marx [CCDHB] [mailto:Gerhard.Marx@ccdhb.org.nz]

Sent: 14 September 2007 05:42 AM

To: andriesb@birchwoodhotel.co.za; donray@pixie.com; GSmook@OLDMUTUAL.COM;

jpmotorspare@telkomsa.net; rodney@lhattorneys.co.za; gerickemorne@yahoo.co.uk; Quintus Williamson;

christelle@tekkietown.co.za; kobus@leafzone.co.za; cwepener@sun.ac.za; Herman

Subject: Up date op Vrydae

Howzit manne

Net weer my gewone Vrydag update. Ek het besluit om elke Vrydag 'n groupmail te probeer stuur sodat julle op

hoogte kan bly met ons vordering. Dit sal nice wees as julle nou en dan kan reply all, veral met nog kontakte of

ander nuus, planne ect ect.

Ek het op die naweek met Gerdie gepraat wat se ons naamlys (van die skool) is in die pyplyn. Verder het Outeniqua

5de geeindig in die land op die rugby365 top 20 (eerste span rugby) vir 2007. Ek het ook van Herman gehoor wat

keen is om ons te help. Dit gaan baie goed met hom. Hy is op die plaas en het my aangemoedig om terug te gaan

George toe eerder as Namibie toe. Vat so Kwagga!!

Op die oomblik try ek Lida Grebe se adres kry. My Ma ken haar Ma hulle so hopelik kan ons die eerste van die ander

geslag ook betrek by ons quest. Hulle (die girls) is gewoonlik beter met die administratiewe take en Lida is 'n

komputer wiz, van wat ek onthou. Hopelik gee dit ons meer momentum want julle mannetjies, is soos ek (tot

onlangs), nie groot op E-mail ens nie. Gerdie het die naweek ruiterlik erken dat hy "nie baie goed is op E-mail nie".

(Don't worry Tjom)

Donray se mail werk, lyk my nie meer nie so as jy van hom hoor, Pik, laat weet of hy dalk 'n nuwe een het.

Laat weet asb as julle idees het om ons saak te verkondig en so meer kontak details in te kan samel.

Ons beplan om volgende jaar in Mei maand in SA te kom kuier en sal 'n paar dae in die Kaap wees, so miskien kan

ons 'n paar biertjies probeer deur werk een aand.

Groete uit Aotearoa (New Zealand)

Marx

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!