06.05.2013 Views

Life of Faith HOOGLIED - Life of Faith | Foundation

Life of Faith HOOGLIED - Life of Faith | Foundation

Life of Faith HOOGLIED - Life of Faith | Foundation

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Padkaart na Castle Getaway:

Life of Faith

Bied aan:

HOOGLIED

‘n Profetiese Naweek

te Castle Getaway, Pretoria

(met toestemming van Rochelle Malherbe – skilder)

He took me to His banqueting table, and His banner

over me is love. Song of Solomon 6:3

23 – 25 Maart 2012

www.lof.za.org

ABBA Vader nooi jou as bruid om tyd opsy te sit om weer Sy Seun, jou Hemelse

Bruidegom en Eerste Liefde, te ontdek en intimiteit met HOM te beleef!

Life of Faith Ministries fasiliteer vir Bridal Love Ministries ‘n Hooglied Kamp vir

die hele gesin. Mag die Here jou spesiaal kom aanraak die naweek.

A. Kostes:

1. R1200 per gesin van 4 (R250 per kind ekstra vir meer as 2 kinders), R950

(enkel ouer met 2 kinders), R450 per persoon, Dagbesoekers R350 per

persoon en Kinderdagbesoekers R150.

Betaal asb 40% deposito met bespreking. Die balans kan dan oor 2

maande afbetaal word, met finale betaling nie later as 28 Feb 2012 (bv.

November R400, Januarie R400 en Februarie R400).

2. Koffie, Tee en minerale water is die hele naweek beskikbaar, so bring

gerus jou gunsteling koffiebeker en waterhouer saam!

Saterdagaand gaan ons ‘n bruilofmaaltyd hou! Hoor by die Here watter

klere en kleure jy moet aantrek vir hierdie spesiale geleentheid!

3. Verpligte handleiding: R50 per volwassene en per kind. Onthou: Die

handleiding is nie by die kampfooi ingesluit nie.

4. Ekstras: Verdere boeke, DVD’s en CD’s van BLM sal te koop wees. Daar

sal ook ‘n snoepie wees vir die kinders.

5. Liefdesoffer: Daar sal Sondag ‘n liefdesoffer opgeneem word vir die

bediening. Bring asb ‘n geldjie daarvoor saam.

B. Kinderprogram:

Die Hooglied kursus word vir kinders 6 – 14 jaar ook aangebied in ‘n

aparte lokaal en so word hulle op hulle vlak bedien.

Daar sal behoorlik toesig wees vir die kinders te alle tye.

C. Bring saam:

Daar is beddegoed in elke kamer, maar bring verkieslik jou eie duvet,

kombers en kussing.

Bring jou eie handdoek, asook swemhanddoek as jy wou swem.

Bybel, notaboek en pen.

Jy’s welkom om versnapperings saam te bring.

Kampstoele indien jy meer gemaklik wil sit tydens die sessies.

Beperkte plek beskikbaar vir hierdie “bruilofsfees” so bespreek so gou as

moontlik om seker te wees jy is deel van hierdie spesiale geleentheid!

D. Bankbesonderhede:

Naam: Woman of Faith Foundation

Bank: FNB Tjekrekening

Takkode: 258155 (Olympus)

Rekeningnommer: 62315746406

Verwysing: HL + Naam + Van

Totaal: Verblyf + Aantal handleidings

Faks of epos asb registrasievorm en bewys van betaling na

Faks: 0866782770 of Epos: accounts@lof.za.org

Sodra ons jou inskrywing en betaling ontvang het sal ons jou voorsien van

‘n naweekprogram en alle verdere inligting.

E. Kontakbesonderhede:

Jolanda vir registrasie en betalings:

Epos: accounts@lof.za.org Telno: 083 748 1640

Marici vir kursusinligting:

Epos: info@lof.za.org Telno: 082 254 1677

Adele vir kinderbediening en administrasie:

Epos: admin@lof.za.org Telno: 083 555 4664

Denise vir verblyfreëlings:

Epos: denise@lof.za.org Telno: 082 777 2516

REGISTRASIE VORM

Volwassenes:

Naam: Van:

Naam:

Kinders:

Van:

Naam: Ouderdom:

Naam: Ouderdom:

Naam: Ouderdom:

Naam: Ouderdom:

Dui asb aan met wie jy graag akkommodasie wil deel!

Dui aan of jy beddegoed benodig en hoeveel:

Handleidings (elke persoon moet sy eie handleiding hê):

Aantal volwassenes:

Selfoon:

Epos:

Aantal kinders:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!