06.05.2013 Views

en Boerbokke tydens blootstelling aan koue

en Boerbokke tydens blootstelling aan koue

en Boerbokke tydens blootstelling aan koue

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die invloed van voedingspeil op die

reaksie van kortgeskeerde Angoraen

Boerbokke tydens blootstelling

aan koue

T.J. Fourie, J.F.K. Marais* en T. Erasmus

Departement Dierkunde, Universiteit van Port Elizabeth, Posbus 1600,

Port Elizabeth, 6000 Republiek van Suid-Afrika

The influence of feeding level on the response of shorn

Angora and Boer goats to cold exposure The effect of

nutritional level of shorn Angora and Boer goats on heat

production, rectal and skin temperature as well as blood

glucose levels was monitored constantly during exposure to

dry, cold (20°C - 4°C) followed by simulated wet, windy

conditions at 4°C. Heat production increased with

continuous exposure to adverse conditions. Well-fed goats

took longer to collapse than goats on sub-maintenance

rations. Boer goats withstood adverse conditions better

than Angora goats. Blood glucose levels increased in all the

goats after the initiation of wet, windy conditions, but

decreased steadily until goats collapsed at rectal

temperatures of 32°C in the two Angora goats and 33°C in

one Boer goat. The well-fed Boer goat did not collapse but

was still comfortable after 10 h exposure to extreme

conditions.

Die effek van ongunstige weerstoestande op goed- en

swakgevoerde Angora- en Boerbokke se hitteproduksie,

rektaal- en veltemperatuur asook bloedglukosevlak is

deurlopend bepaal gedurende onderwerping aan droe, koue

toestande (20°C - 4°C; 40% relatiewe humiditeit) gevolg

deur nat, winderige toestande by 4°C. Hitteproduksie het

toegeneem by volgehoue onderwerping aan ongunstige

toestande. Goedgevoerde bokke het die ongunstige

toestande langer verduur as bokke op onder-onderhoud

voeding. Boerbokke het die ongunstige toestande beter

verduur as Angorabokke. Bloedglukosevlakke het

toegeneem in al die bokke na blootstelling aan ongunstige

toestande by 4°C, maar nadat maksimum bloedglukosevlakke

bereik is, het dit geleidelik begin daal totdat die

Angorabokke by 32°C en die een Boerbok by 33°C

rektaaltemperatuur ineengestort het. Die Boerbok op ad lib.

voeding het egter na 10 h blootstelling aan koue,

ongunstige toestande nog nie ineengestort nie.

Keywords: Angora and Boer goats, cold exposure, oxygen

uptake, blood glucose level, rectal temperature

Koue met gepaardgaande nat en winderige toestande veroorsaak

dikwels vrektes onder pasgeskeerde Angorabokke. 'n

Opname deur Van der Merwe & Jamneek (1978) het getoon

dat maer Angorabokke minder weerstand het teen koueblootstelling

as bokke met 'n goeie liggaamskondisie. Dit word

onderskryf deur die werk van Graham, Wainmann, Blaxter

& Armstrong (1959) en Horton & Shantz (1980) by skape.

Tsuda, Fujita & Ambo (1979) het op die belangrikheid van

bloedglukose as energiebron vir herkouers gewys. Bergman

(1977) het beweer dat propioonsuur die enigste vetsuur is wat

gebruik kan word vir glukogenese en dat dit die belangrikste

bron van glukose en glikogeen by herkouers is. Bergman

(1973) het gewys op verskille in bloedglukosevorming by skape

op 'n hoe- en lae voedingspeil.

Die doel van hierdie studie was om die Angorabok te

S.-Afr. Tydskr. Veek. 1986, 16(4)

label 1 Totale hitteproduksie (kJ kg-' h-') van Angora-

en Boerbokke op hoe- en lae voedingspeile tydens

blootstelling aan koue, nat, winderige toestande

Hoe voedingspeil Lae voedingspeii

Uur Angorabok Boerbok Angorabok Boerbok

I 11,21 5,17 5,67 4,25

2 12,21 5,92 7,00 9,00

3 13,08 5,79 8,58 10,33

4 13,42 6,83 10,33 18,33

5 14,04 14,96 12,13 17,08

6 21,79 15,08 8,92 16,25

7 19,50 15,96 3,38 6,79

8 14,63 15,54

9 15,13

10 9,25

Totaal 119,88 109,63 56,01 77,03

Tydsduur Na 9 h

van aanvang 40 min nog

totdat bok nie inmeinmekaarge-

kaargesak

sak het 7 h 50 min nie 5h40min 6 h 10 min

vergelyk met die inheemse geharde Boerbok wat betref bloedglukosekonsentrasie,

rektale en liggaamstemperatuur onder

nat, winderige, koue toestande.

Hiervoor is twee Angora- en twee Boerbokkapaters gebruik.

Een van elke spesie is op 'n onder-onderhoudsrantsoen geplaas

(12,5 -16% proteienskaapkorrels; Meadow Voere) en die

ander twee op ad lib. voeding daarvan. Met die aanvang

van die proef het eersgenoemde bokke ongeveer 15070aan

liggaamsmassa verloor. Die maer Angora- en Boerbokke het

toe onderskeidelik 35,8 en 52,4 kg geweeg en die twee vet

bokke 54,4 en 71,6 kg. Aile bokke het 0,1 em haarlengte

gehad.

Die bokke is individueel in kratte in die omgewingskamer

by 20 0e geplaas na vooraf uithongering vir 18- 20 h. Suurstofopnames

is deur rniddel van die Douglassak-metode

(Fourie, 1984) uitgevoer. Hitteproduksie is bepaal deur ml O2

(STD) met 'n faktor 20,3 te vermenigvuldig en uit te druk

as kJ kg - 1 dag - 1 (Schmidt-Nielsen, 1975) (Tabel1). Suurstofopnames,

gevolg deur die trek van 10 ml bloed uit die bok

se Vena jugularis vir bloedglukosebepalings (spektrofotometriese

bepaling van glukose m.b.v. glukose-oksidase en peroksidase:

Boehringer Mannheim), is halfuurliks gedoen.

Die omgewingskamer se temperatuur is oor 'n periode van

4 - 5 h afgebring tot ca. 3°e, waarna die bok natgespuit en

'n waaier, wat 'n windspoed van 4,5 m/s simuleer, na die

kant van die bok gerig is. Rektale temperatuur (diepte van

10 em) is minstens elke 30 min gemonitor.

Figuur 1 toon dat die Angorabok op 'n onder-onderhoudsrantsoen

reeds gedurende die droe afkoelfase (20 0e - 4°C)

hitteproduksie met 125070verhoog het in vergelyking met die

22070-stygingvan die Angorabok op ad lib. voeding. Dit dui

daarop dat Angorabokke op 'n lae voedingspeil meer sensitief

is vir koueskok as bokke op 'n hoe voedingspeil. Fourie (1984)

het gevind dat die laer kritiese temperatuur van Angorabokke

op swak voeding hoer is as die van diere op voldoende voeding.

Vroeere werk van Graham, et at. (1959) op skape bevestig dit.

Soos aangedui in Figuur 1 was daar soortgelyke stygings

by die Boerbokke tydens die droe afkoelfase. Met die aanvang

van die nat, winderige toestande het beide bokke se hitteproduksie

skerp gestyg. Ai die bokke het 'n vinnige daling in

hitteproduksie getoon nadat die maksimum bereik is, behalwe

I~ 380

o

";"Ql360

...,340 '"

!::! 320

(fJ

~ 300

o

0280

a:

"- UJ 260

ff-

I240

6- -6 MAER ANGORA

.---- .• VET ANGORA

&-._& MAER BOERBOK

O--OVET BOERBOK

" AANVANG VAN NAT

WINDERIGE TOESTANDE

I \

I I

I \

I I

, I -- '~

I

I \

• I I

I '. d "

I (:\\ o-O~

I liY ~ ~O-O

I/O! \/ 1

I

,/,·-----r--

I'

1

\ II

\/0 U

/ I ~"\.

Figuur 1 Die effek van volgehoue blootstelling aan ongunstige omgewingstoestande

op die hitteproduksie van korthaar Angora- en Boerbokke

op hoe en lae voedingspeile.

~ 38 0-0--O"----0tt; tP,

~ 37 \'1 \-O\~

w 36 .". \~\ /0-0\

a. & \ 0 0

15 35 \ '.--0/

I- .~ ,6 \

~ 34 "'~ \ \

!;:: 33 AANVANG VAN NAT •• \ '

W "WINDERIGE TOESTANDE I

a: 32 ,6_ -6 MAER ANGORA •

• • VET ANGORA ,6

31 A-.--AMAER BOERBOK

0--0 VET BOERBOK

30

08hro

20°;;

10hQO

aGe

12hOO

4

14hOO 16hOO ·1ahOO

GC 3°C 3°C 3°C

Figuur 2 Die effek van volgehoue blootstelling aan ongunstige omgewingstoestande

op die rektale tempertuur van korthaar Angora- en

Boerbokke op hoe en lae voedingspeile.

die boerbok op 'n hoe voedingspeil wat 'n geleidelike daling

getoon het.

By al die bokke het die rektale temperatuur konstant gebly

tydens die droe afkoelfase behalwe by die Angorabok op 'n

lae voedingspeil waar dit reeds tydens hierdie peri ode begin

daal het (Figuur 2). Dit was moontlik die stimulus tot die

aansienlike styging in hitteproduksie, aangesien Mercer &

Jessen (1978) gevind het dat hitteproduksie toeneem as liggaamstemperatuur

daal, ongeag die omgewingstemperatuur.

Met die aanvang van die nat, winderige toestande was daar

by al die bokke 'n skerp daling in liggaamstemperatuur. Die

Boerbok op ad lib.-voeding het egter 'n geleidelike daling

getoon en rektale temperatuur het nooit laer as 35°C gedaal

me. Wentzel, Viljoen & Botha (1979) het gevind dat Angorabokke

inmekaargesak het by 'n rektale temperatuur van 34°C.

Die aanvanklike hoer bloedglukosevlak van die swakgevoede

bokke stem ooreen met die waarneming van Horton &

Shantz (1980) by skape. Graham & Philips (1981) het beweer

dat skape wat aan koue blootgestel is, beide vrye vetsure en

glukose kan mobiliseer om aan hul energiebehoeftes te voorsien.

Die Angorabok op hoe voedingspeil het moontlik meer

van sy vetreserwes gebruik gemaak in teenstelling met die

ander bok wat glukose benut het. Dit word bevestig deur die

Respirasie-koeffisientwaardes van 1,00 (lae voedingspeil, koolhidraat

katabolisme) en 0,7 (hoe voedingspeil, vet katabolisme)

(Fourie, 1984).

Met die aanwending van drastiese omgewingstoestande

het die bloedglukosevlakke van beide Angorabokke gestyg

(Figuur 3) soos ook waargeneem deur Wentzel, et at. (1979).

Hierdie stygings hou moontlik verband met adrenalienafskeiding

soos gevind deur Halliday, Sykes, Slee, Field & Russel

(1969) en Graham, Christopherson & Thompson (1981).

Figuur 3 wys dat beide Angorabokke me daarin kon slaag

om hul bloedglukosevlakke weer te laat styg nadat dit eers

begin daal het me.

Albei Boerbokke het 'n geringe daling in bloedglukosevlakke

getoon gedurende die droe afkoelfase wat gevolg is

deur stygings met die aanwending van die drastiese omgewingstoestande

(Figuur 3). Slegs die Boerbok op 'n hoe voedingspeil

kon sy bloedglukosevlak weer laat styg nadat die

~ 10

.5

W

(fJ

226

maksimum bereik is en 'n daling ingetree het met voortgesette

koue toestande. Dit dui daarop dat dit die enigste bok was

wat sy glukose kon mobiliseer of genoeg reserwes daarvoor

gehad het.

Erkenning

Die Sybokhaarraad word bedank vir finansidle steun, mnr.

L. Smith van Kirkwood en YanZ. Naud6 van Uitenhage vir

die bokke, mev. M. Hawkins vir voltooiing van die figure

en mev. S. Steyn vir die tikwerk.

Verwysings

BERGMAN, E.N., 1973. Glucose metabolism in ruminants as

related to hypoglycemia and ketosis. Cornell Vet.3'/,341.

BERCMAN, E.N., 1977. Disorders of carbohydrate and fat

metabolism. In: Duke's Physiology of Domestic Animals. Ed.

Swenson, M.J. p. 35'7 -36'/. Cornell University Press: London.

FOURIE, T.J., 1984.

'n Vergelykende studie van die effek van

koue blootstelling op die hitteproduksie van Angora- (Capra

aegagrus) en Boerbokke (Capra hircus). M.Sc.-Tesis.

Universiteit van Port Elizabeth.

GRAHAM, N.McC., WAINMAN, F.W., BLAXTER, K.L. &

ARMSTRONG, D.G., 1959. Environmental temperature,

energy metabolism and heat regulation in sheep. I. Energy

metabolism in closely clipped sheep. J. Agr. Sci. 52, 13.

GRAHAM, A.D., CHRISTOPHERSON, R.J. & THOMPSON,

J.F., 1981. Endocrine and metabolic changes in sheep

associated with acclimation to constant or intermittent cold

exposure. Can. J. Anint. Sci. 61, 81.

GRAHAM, A.D. & PHILIPS, G.D., i981. Plasma glucose,

lactate and free fatty acid responses to adrenaline in chronically

warm- and cold-exposed sheep. Con. J. Anim. Sci. 61, 919.

HALLIDAY, R., SYKES, A.R., SLEE, J., FIELD, A.C. &

RUSSEL, A.J., 1969. Cold exposure of Southdown and Welsh

Mountain sheep. Changes in concentrations of free fatty acids,

glucose, acetone protein bound iodine, protein and antibody in

the blood. Anim. Prod. 11, 4-19.

HORTON, G.M.J. & SHANTZ, N.S., 1980. The effect of fleece

length and intake level on lambs exposed to cold temperatures.

J. Anim. Sci. Suppl. l, 51.

MERCER, J.B. & JESSEN, C., 1978. Effects of total body core

cooling on heat production of conscious goats. Pflilgers Arch.

Europ. J. Physiol. 3'73,259.

SCHMIDT-NIELSEN, K., 1975. Animal Phsysiology. Cambridge

Univ. Press, London.

TSUDA, T., FUJITA, M. & AMBO, K., 1979. Metabolism of

blood glucose in cold e.rposed sheep. Ann. Rech. Vet. 10,3'73.

VAN DER MERWE, J.H.P. & JAMNECK, J. , 19'78.

Angoravrektes. Die Angorobok- en Sybokhaarblad 20, 5'7.

WENTZEL, D., VILJOEN, K.S. & BOTHA, L.J.J., 19'79.

Physiological and endocrinological reactions to cold stress in

the angora goat. Agroanimalia 11, 19.

S.-Afr. Tydskr. Veek. 1986, l6(4)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!