06.05.2013 Views

Potjiekos Potjiekos-kompetisie kompetisie Inskrywingsvorm ...

Potjiekos Potjiekos-kompetisie kompetisie Inskrywingsvorm ...

Potjiekos Potjiekos-kompetisie kompetisie Inskrywingsvorm ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Potjiekos Potjiekos-kompetisie

Potjiekos kompetisie kompetisie Inskrywingsvorm

Inskrywingsvorm

Datum: 6 Mei 2011 Tyd: Vanaf 15:00

Plek: NGK Suikerbos, Dabchick 1

Naam: ____________________________________

Span Naam: ____________________________________

Aantal Lede: ____________________________________

Span Kaptein: ____________________________________

Tipe Potjie: ____________________________________

Tel no.: ____________________________________

ALGEMENE ALGEMENE ReëLS& ReëLS& ReëLS& INLIGTING

INLIGTING

1. Kompetisie begin om14:45 wanneer potjiebestanddele rou

beoordeel word en eindresultaat word vanaf 19:00 beoordeel.

2. Enige tipe potjie mag ingeskryf word (nl. Rooivleis, vis, hoender,

seekos ens).

3. Grootte pot: Nie groter as ’n NR 3;

4. Versiering van stalletjie is opsioneel, tel geen punte vir

beoordeling van potjie nie. ’n Addisionele prys sal toegeken

word aan die mooiste stalletjie.

5. Voorbereiding van bestanddele en vleis moet op die terrein in

die toegelate tydperk geskied.

6. Bykosse sal voorsien word en word by die prys ingesluit.

7. Die Kerk se eetgerei & borde sal beskikbaar wees by die opskep

van bykosse.

8. Produkte, potjie- en werksbenodigdhede moet u self voorsien.

9. Toerusting kan vroeg Vrydagoggend afgelaai word – geen

motors sal by die fees area toegelaat word nie. Alle motors

moet op aangewysde plekke parkeer word.

10. ’n Staaltafel word tot u beskikking gestel.

11. U is welkom om u eie tafel en sambreel of kazebo te bring.

Bring ook u eie stoele vir gaste. Daar is beperkte hoeveelheid by

die kerk beskikbaar.

12. Daar sal koeldranke te koop wees by die snoepie.

13. Beoordeling vind deur die dag op grond van die volgende plaas:

- Tema (Oorsponklikheid& Atmosfeer)

- Voorkoms & Netheid van Area

- Voorkoms van gereg tydens opdiening

- Oorspronklikheid en smaak van gereg

14. PRYSE word direk na beoordeling oorhandig

15. Die besluit van die beoordelaars is finaal.

16. Sluitingsdatum vir inskrywings is 2 Maandag 2 Mei 2011.

Vir enige navrae is u welkom om vir Mark McIntyre te skakel.

Vir navrae op die dag sal Jan & Ansu Holenbach beskikbaar wees.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!