06.05.2013 Views

OPGRADERING BY GEORGE-TAK Gerrie Oberholzer Weer ...

OPGRADERING BY GEORGE-TAK Gerrie Oberholzer Weer ...

OPGRADERING BY GEORGE-TAK Gerrie Oberholzer Weer ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Gerrie Oberholzer Weer Voorsitter

Van Die Rooivleis Abattoirvereniging

Mnr. Gerrie Oberholzer, besturende direkteur, is vir

die 11de agtereenvolgende jaar tot die voorsitter van

die Rooivleis Abattoirvereniging (RVAV) herkies.

Die abattoirindustrie is verantwoordelik daarvoor dat

lewende hawe na vleis omgeskakel word. Hulle moet

sorg dat die produk veilig en gesond aan die

verbruiker verskaf word.

Die RVAV het in Februarie 1991 tot stand gekom.

Voor de-regulasie was daar hoofsaaklik groter

abattoirs met hoë deurset in die vleisbedryf, maar na

de-regulasie is daar nou meer as 460 abattoirs,

waarvan 'n groot aantal 'n lae deurset het.

Die hoofdoel van die RVAV is om opleiding aan

personeel by abattoirs te verskaf en sodoende

waarde toe te voeg tot die abattoirbedryf.

Kwinkongolo esanda kudlula umnu

Gerrie Oberholzer, umlawuli kaRoelcor unyulwe

kwakhona okwethoba iminyaka ilandelelelana

njengosihlalo woMbutho weeNdawo zokuxhela

zeNyama ebomvu (RVAV). Umbutho u-RVAV umele

iindawo zokuxelela inyama ebomvu kwaye injongo

yakhe kukuqeqesha abasebenzi.

Mnr. Gerrie Oberholzer

11de Keer Voorsitter

OPGRADERING BY GEORGE-TAK

6 - 2008

Dit is nie dat hulle afwyserig is nie,

dit is net dat hulle so trots voel.

Daarom het Peter Rose vir ons ‘n

fotobeeld gestuur van die

veranderings wat aangebring is by

George Abattoir, waar die

aflaaibank opgradeer is en die

plafon vervang is. (Sien bls. 2).

Die aflaaibank is verskuif vanaf

die straat tot binne die terrein,

aangesien die pad 'n hoofpad

gaan word weens nuwe

padverbindings.

2

Die aflaaibank se verskuiwing is gedoen

deur die bekwame hande van Koos

Waldeck en sy span, Ernst Douse, Steven

Jacobs en Koos Madakazi.

BLINK SOOS ‘N

NUWE SIKSPENS

OPGRADERING

Regs: Lammers is skaars deesdae. Tog het Roelcor

hierdie pragtige lammers uit die Langkloof-distrik by

die George-abattoir geslag vir die groothandel.

Die nuwe plafon by die George-aanleg

maak 'n groot verskil aan die binnekant

van die gebou. Die abattoir kom nou

meer helder voor weens die beter

beligting, en weens die weerkaatsing

daarvan vanaf die plafon.

Foto's: Peter Rose

GEORGE

Links: Nog 'n groot verbetering is die plate wat tans

teen die muur aangebring word op die bees- en

varklyn, wat 'n groot verbetering is. Dit is makliker

om skoon te hou en meer higiënies.

Deel Van Die Statistiek

Roelcor se personeel het nie die vlaag van hulle gery. Die vier insittendes het met handwapens

misdaad in ons land vrygespring nie. beduie hulle moet van die pad aftrek.

Theo Kirsten, wat nagskof werk by Kraaifontein, het Die drie Roelcor-manne is van

een nag op pad huis toe geld by die kitsbank die sak kontant en

getrek. Toe hy terugklim in sy motor, klim drie selfone

manne saam met hom in. Hulle het hom met 'n beroof.

wapen gedreig. Hy moes van bank tot bank ry en ulle is

nog geld trek. Eindelik is hy om sesuur die oggend agterin

vrygelaat – nadat hulle hom eers met die rewolwer die

oor die kop geslaan het. Hy het 'n saak gemaak by koeltrok

die polisie, maar niemand is nog in hegtenis geboender

geneem nie. en die deure is gesluit. Die rowers is vort met die

Uit George word berig dat een van die Roelcor geld, maar Moos en die manne kon darem die deur

koeltrokke onder transito-rowers deurgeloop het. oopbreek en uitkom. Verbygangers het gestop en

Moos Wolhuter en sy twee assistente, Belasty so kon die kantoor by Roelcor George, asook die

Apollis en Micheal Tshukulana was op pad terug polisie in kennis gestel word.

van die Karoo-roete. Buitekant Aberdeen op die Ook hier is nog geen vordering met die saak

pad na Willowmore, het 'n Toyota Conquest langs gemaak nie.

Wie Erf As Jy Te

Sterwe Kom?

“Mens moet gereeld na jou benoemingsvorm kyk

en dit opdateer.” So sê die personeeldirekteur,

Me Naomi Viljoen. “Dit gebeur soms dat dit 'n tyd

duur om 'n doodseis gefinaliseer te kry, omdat die

benoemingsvorm nie volledig ingevul was nie.”

As jy trou, moet jy jou benoemings-vorm

verander. As jy kinders het, moet jy dit aanpas

met elke kind wat bykom. As jy skei, sal jy dalk

weer jou benoemingsvorm wil verander.

Dit is 'n goeie idee om gewaarmerkte afskrifte

van die benoemdes se identiteitsdokumente,

asook hul adresse aan die benoeming te heg. Dit

kan maak dat die doodseis soveel makliker

afgehandel word en jou geliefdes gouer hul

uitbetaling kry.

Veral mense wat benoemde familielede het wat

ver bly, moet seker maak dat daardie mense

maklik opgespoor kan word.

Die benoemingsvorm kan by jou takadministratiewe

bestuurder aangevra word, wat

dit vanaf Hoofkantoor sal kry.

VAN UITSTEL KOM AFSTEL

Ayikho enye inyama engcono onokuyitya

DIT SAL NOOIT

MET MY GEBEUR NIE? DESERT STAR

Peter Rose, direkteur, het onlangs die Desert Star

Abattoir op Beaufort-Wes besoek, waar mnr. Piet

van Vuuren die bestuurder is. Hier is hulle voor die

veekraal.

Hierdie merinoskaap van die George-omgewing is

geslag vir Roelcor Port Elizabeth.

3

GMP'S &

4

CONTROL OF PRODUCTION

(continued from last month)

HACCP By Chris van Tonder,Food Safety Manager

3. INCOMING

MATERIAL

REQUIREMENTS

Where appropriate, re-usable packaging should be

suitably durable, easy to clean and, where necessary,

disinfected.

5. WATER

Only sound, suitable raw

materials or ingredients

should be used.

Nothing should be

accepted if it contains

parasites, undesirable

micro-organisms,

pesticides, veterinary

drugs or toxic,

decomposed or extraneous substances.

Where appropriate, specifications for raw materials should

be identified and applied.

Raw materials or ingredients should be inspected before

processing.

There should be stock rotation of stocks of raw materials

and other ingredients.

4. PACKAGING

In contact with food

Only potable water should be used in food handling and

processing, with the following exceptions:

· for steam production, fire control and other similar

purposes not connected with food; and

· in certain food processes, e.g. chilling, and in food

handling areas, provided this does not constitute a

hazard to the safety and suitability of food.

Recirculated water should be treated and maintained in

such a condition that no risk to the safety and suitability

of food results from its use. The treatment process

should be effectively monitored.

Water as an ingredient

Potable water (drinking water) should be used wherever

necessary to avoid food contamination.

Ice and steam

Ice should be made from uncontaminated water. Ice and

Packaging design and materials should provide adequate steam should be produced, handled and stored to protect

protection for products to minimize contamination, prevent them from contamination.

damage, and accommodate proper labeling.

Steam used in direct contact with food or food contact

Packaging materials or gases, where used, must be non- surfaces should not constitute a threat to the safety and

toxic and not pose a threat to the safety and suitability of

food under the specified conditions of storage and use.

suitability of food.

ULAWULO LWEMVELISO

3 IZINTO EZIYIMFUNEKO KWIZINTO EZINGENAYO 5 AMANZI

Makusetyenziswe kuphela izinto ezikrwada ezifanelekileyo. Xa edibene nokutya

Makungamkelwa nanye into enezimfimfithi-gazi, Ngaphandle kwakwezi meko zilandelayo, ngamanzi

·enemayikhro-oganizim, enezibulalazinambuzane, amayeza aphathwayo kuphela amawasetyenziswe ekuphatheni

ezilwanyana, izinto ezibolileyo.

nasekusebenzeni ukutya:

Apho kufanelekileyo kufuneka kucacisiwe ngezinto ezikrwada ·Ukuvelisa umophu, ukucima umlilo nezinye iinjongo

kwaye oku kuphawulwa kusetyenziswe. ezinganxulumananga nokutya;

Phambi kokukusebenza ukutya okukrwada makuhlolwe ·Kwezinye iindlela zokusebenza ukutya umz ukukhenkcisa,

kuqala. nakwiindawo zokusebenza ukutya, kuxhomekeke ukuba oku

Mazitshintshatshintshwe izinto ezikrwada nezinye zokwenza akuzi kuba yingozi ekutyeni.

ukutya.

4 UKUFAKA KWIIPAKETHI

Amanzi abekhe asetyenziswa kufuneka anyangwe agcinwe

ngendlela yokuba angabiyongozi kwiziphumo zokutya. Indlela

Indlela eyilwe ngayo ipakethi nento eyenziwe ngayo kufuneka le anyangwa ngayo kufuneka ibekwe elisweni.

iyikhusele ngokupheleleyo imveliso ukwenzela ukucutha Amanzi njengenye yezinto ezidityaniswayo

ukosuleleka ziintsholongwane, ukuthintela ukonakala,

Ngalo lonke ixesha makusetyenziswe amanzi akhiwayo

nokulungiselela ukubhalwa kweeleyibheli.

ukwenzela ukuba ukutya kungabi nazintsholongwane.

Izinto zokufaka, xa zisetyenzisiwe mazingabi natyhefu

Umkhenkce nomophu

okanye zibe neegesi zingabiyongozi ekutyeni ngokweemeko Umkhenkce kufuneka wenziwe kumanzi angangcolanga.

zokukugcina nokusebenzisa.

Umkhenkce nomophu kufuneka zenziwe ngendlela

Apho kufanelekileyo ipakethi ezinokusetyenziswa kwakhona ekhuselekileyo.

mazibe zezomeleleyo, zibe zezilula ukuzicoca kwaye zifakwe Umophu osetyenziswa ekutyeni okanye kwiindawo ezikufuphi

isibulali-zintsholongwane xa kukho imfuneko.

nokutya awumele kuba yingozi ekutyeni.

Welcome In The

Roelcor Family

TWEE OP 'N SLAG VIR PAUL

Die Bolander, Paul Swarts, is die nuwe

administratiewe klerk by Kraaifontein. Paul, wat op

Wolseley grootgeword het, het finansiële bestuur studeer.

Daarna het hy by Epol op Worcester gewerk, waar hy die

krediet- en debietkontroleur was. Hy het ook by die

Witzenberg Wildpark administratiewe werk gedoen. Paul

is ongetroud, maar het 'n meisie. Hy is die trotse pa van

tweelingdogtertjies, Roxanne en Ruzanne, wat nou twee

jaar oud is. Paul hou daarvan om naweke met sy vriende

te kuier en rugby te kyk. Hy is ook 'n avontuurlustige ou

en hou van die buitelewe. Noudat hy naby die see woon,

is dit vir hom lekker om bietjie by die grootwaters te

ontspan, of om by die Waterfront te gaan rondloop.

WAMKELEKILE

ARTISTIC MIENTJIE

IS THE NEW REP

Mientjie Nel is the new rep for cold meat in Port

Elizabeth. Mientjie is quite excited about her new job,

for she has been a house wife for two years and she is

looking forward to the challenge of a new career.

Mientjie comes from Witbank. Eleven years ago she met

her “dream man”, Shawn, who is a fitter. They moved to

Port Elizabeth, where she worked for E.H. Waltons

Printing as a secretary. Mientjie is quite artistic. She

does fabric painting and oil paintings and bakes

wedding cakes on order. They have two daughters,

Bianca (8) and little Abigail (2).

OORLEDE Die laaste van sy soort

Dit is met groot leedwese dat ons verneem het van Henry (Hentie) Agulhas

se afsterwe op 12 Mei.

Henty het 40 jaar diens gehad by Roelcor, en hy was 'n ervare slagter. Hy het

net na die Tweede Wêreldoorlog by die abattoir begin werk. Vieruur die

oggend was hy reeds in die abattoir, kaalvoet en in 'n kortbroek. So het hy

deur die jare sy plek volgestaan, altyd entoesiasties en altyd pligsgetrou,

hoewel darem later in oorpak en stewels! Hentie was die laaste oorlewende

van die oorspronklike ses slagters by die abattoir.

Na sy aftrede het Hentie nog steeds kom aflos, tot hy in 2006 finaal afgetree

het.

Hiermee wil sy kollegas hul meegevoel aan Hentie se familie betuig.

Ayikho enye inyama engcono onokuyitya

5

6

DIENSJAARERKENNING

Naomi Viljoen, Personeeldirekteur

Mhlangabezi Gabavu

Kraaifontein Administration

10 YEARS

20 JAAR

Naomi Viljoen het

20 jaar gelede by

Roelcor as

personeelbeampte

begin werk. In 1994

is sy tot personeelbestuurder

bevorder

en in 2004 het sy ‘n

direkteur geword.

Daar is nou

aansienlik meer

personeel, wat ook

meer

administratiewe

werk verg. Hiervoor

is sy dankbaar om

met 'n puik

ondersteuningspan

te kan spog.

Alfred Dumezweni has 10 years service. He used to

be an assistant on the trucks, but has subsequently

qualified for his code 14 driver's licence, and got his

PDP, which allows him to work as a driver. Here is a

man that is set on improving his life – well done,

Alfred!

Gawie Jordaan

Malmesbury Wholesale

DIS 'N SEUN!

Alec Filander (RMP Kookafdeling) en

sy vrou Cornelia het 'n babaseun ryker

geword op 22 April 2008. Sy naam is

Cornè. Veels geluk met die nuweling in

die familie.

DIE LEWE IS 'N LIED!

Corisa Oosthuizen, RMP verteenwoordiger wat

vyf jaar diens het, (foto middel bo), het hierdie

pragtige foto van haar jongste spruit ingestuur.

Klein Micah was 3,09 by geboorte en weeg na

sewe maande al 'n stewige 10.64 kg. Marius en

Corisa het reeds twee dogters, Marinel (14) en

Ciska (12) en dié laatlam was beslis 'n

verrassing!

LONG SERVICE

5 YEARS

Unfortunately no

photograph

available.

Corisa Oosthuizen

RMP Marketing Andile Plaatjies

PE Administration

Z-Z-Z, THIS IS BLISS

This is little Tyler Knipe, who was born on 28

March to Candice and John. She weighed 4.2

and is the joy of grandmother Beverley

Bergsma, a RMP rep.

Igama lethu yingqiniseko 7

Verjaardae in Junie

Imihla yokuzalwa kuJunie

01/06: Masasa Ntsini, Malmesbury Abattoir

01/06: Maria Sass, Roers Fabriek

01/06: Ernest Mthembu, MSA

02/06: Mqokeleli Mtili, Malmesbury Abattoir

02/06: Akhona Jamda, Malmesbury Groothandel

02/06: Jerrie Motsoeneng, Malmesbury Groothandel

02/06: Romano Saunders, P E Produksie

04/06: Louise Adams, Kraaifontein Produksie

05/06: Sithembele Ngayitini, Kraaifontein Administrasie

06/06: Gawie Jordaan, Malmesbury Groothandel

07/06: Yolanda Meyer, Malmesbury Abattoir

07/06: Florentia Jacobs, Roers Fabriek

08/06: Leah Feni, George Huide & Velle

09/06: Gerald Williams, George Abattoir

10/06: Eveleen April, Kraaifontein Produksie

10/06: Charl le Roux, Kraaifontein Produksie

10/06: Sakhumzi Toto, P E Groothandel

11/06: Randall Martin , Kraaifontein Groothandel

12/06: John Tyaliti, Kraaifontein Administrasie

12/06: Marthinus Samson, Malmesbury Abattoir

12/06: Nicoll Gordon, Diens Somerset-Wes

12/06: Bongiwe Simayile, RMP Ontbening

12/06: Emmerentia Krouse, Roers Fabriek

12/06: Mawethu Magoloza, Roers Fabriek

12/06: Russel Albertus, Swartland Looiery

13/06: Wellington Mbikeni, Kraaifontein Produksie

14/06: Phelo Ntsali, Malmesbury Groothandel

Roelcor Vleis

Tel: 021 851 2694

Faks: 021 851 4970

www.roelcor.co.za

8

WELKOM TERUG

Roelcorreltjies

Verspreiding

Tel: 021 851 2694

Faks: 021 851 4970

sharon@roelcor.co.za

14/06: James Snyers, George Huide & Velle

14/06: Lya van Wyk, Kraaifontein Produksie

15/06: Nomtandazo Feni, Swartland Volstruise

16/06: Stephanus Matthee, Kraaifontein Groothandel

16/06: Mzwanele Malawana, P E Groothandel

17/06: Elmarie Bester, Malmesbury Groothandel

17/06: Steven Mdliva, Malmesbury Groothandel

17/06: Lemezini Tshukulana, George Groothandel

19/06: Bertie Nel,( Imqas) Malmesbury Abattoir

19/06: Amanda Paxton, Diens Somerset-Wes

19/06: Hendrik Boois, Roers Fabriek

20/06: Simon Mponga, Malmesbury Abattoir

20/06: Bernet Mokoatle, Malmesbury Groothandel

20/06: Christian Williams, P E Administrasie

20/06: Victor Vongue, RMP Ontbening

20/06: Luzhaan Engelbrecht, Roers Fabriek

20/06: Xolisa Mapini, Roers Fabriek

22/06: Francis Snyers, P E Roers

22/06: Nicholson Ndabeni, Roers Fabriek

22/06: Dorothey Franse, RMP Bemarking

23/06: Mbuso Matole, Swartland Looiery

23/06: Yolanda Dickson, Swartland Volstruise

24/06: Bobby Mensie, George Groothandel

25/06: Lee Ann van Reenen, Roers Fabriek

25/06: Victor Magwa, Roers Fabriek

26/06: Charmaine Visser, Kraaifontein Produksie

26/06: Sharon Samuels, Diens Somerset-Wes

27/06: Tshidiso Ramasedi, Kraaifontein Administrasie

28/06: Frandoline Ruiters, George Roers

29/06: Cynthia Mpumela, George Abattoir

29/06: Rainer Schwörke, Roers Fabriek

30/06: Ricardo Albertus, Roers Fabriek

BROKKIES

Manfred Kuchler het na ses

maande se afwesigheid van die

werk en intensiewe behandeling,

in die Paarl ondergaan het. Sy

kollegas dink aan hom en wens

hom sterkte toe.

MEEGEVOEL

die familie betuig.

BON VOYAGE

Peter Rose, director, and his wife

Thea are off to Europe and England

teruggekeer na sy pos by Roers. William Mabinza, agterryer van for a three week holiday. Back from

Daar is geen teken van die kanker

oor nie en hy het die salami- en

verpakkingafdeling oorgeneem.

Almal by Roers sê welkom aan die

Port Elizabeth, se vrou Thozama

is op 05 Mei oorlede. Sy laat twee

kinders, Malerato en Lehobong

agter. Ons innige meegevoel aan

Europe, they will be visiting London,

Scotland and Wales and then they

fly back. Have fun!

GOD SE WERKE

man met die baie ondervinding.

BETERSKAP

Moses Jacobs, faktotum by RMP,

sterk tuis aan nadat hy 'n

nekoperasie in die Mediese Kliniek

William en sy gesin.

Mlindeleni Simemo (Roers

Verpakking) se vader is op 11 April

oorlede. Sy kollegas wil graag hul

innige meegevoel en simpatie met

IS GROOT

Die werke van die Here is groot,

almal wat daarin vreugde vind,

dink daaroor na.

- Psalm 111:3

Dine van Zyl

Tel: 028 273 8803

Sel: 072 1830 815

dinevzyl@iafrica.com

mediator-printers.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!