06.05.2013 Views

Die Bonsmara in 'n kruisteelstelsel (826 Kb)

Die Bonsmara in 'n kruisteelstelsel (826 Kb)

Die Bonsmara in 'n kruisteelstelsel (826 Kb)

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

koei),res van koei is 25% Brahman en 25%

Afrikaner

Soos verwag is, het die drie-ras-kruiskoeie

oor die algemeen die beste presteer. Dit

is interessant om te sien dat daar 4 half-

kruiskoeie is naamlik Brahman x Bonsmara,

Simmentaler x Bonsmara, Charolais x Afrikaner

en Hereford x Afrikaner wat ook baie

goed gedoen het. Baie Namibiese boere is

nog van mening dat jy òf Brahman òf Bonsmara

moet gaan as moederlyn en besef nie

die waarde van om die 2 rasse te kruis nie.

Die heterose effek is baie groot as die Brahman

as Bos indicus/Zebu tipe gepaar word

met die Bonsmara wat saamgestel is as Bos

indicus (5/8 Afrikaner) en 3/8 Bos taurus/

Britse rasse (3/16 Hereford en 3/16 Shorthorn).

In effek kry jy eintlik ‘n 4 ras komposiet

kruiskalf.

Verder is dit duidelik dat die 2 beste driehoeks-kruisings

wat meer as 22kg/ha speenkalfgewig

produseer het, bestaan uit 2

aangepaste rasse, naamlik Brahman en Afrikaner

en ‘n maervleis ras in hierdie geval

die Charolais en Simmentaler rasse (beide

Kontinentale Europese rasse).

Die suiwer Bonsmarateling het dieselfde

produksie prestasies bereik as die driehoekskruisings

(20,1 – 22,0 kg/ha speenkalfgewig).

Dit wys die waarde van komposiet rasse in

“kruisteling” ongeag of dit suiwer teling is,

naamlik Bonsmara bul op Bonsmara koei.

Soos bogenoem en verduidelik, is die Bonsmara

‘n 3 ras-kruising saamgestelde ras. Die

aantal geregistreerde Bonsmaras in Suid-

Afrika en Namibië saam is tans 150 139 wat

dit meer as dubbeld soveel maak as die ras

in die 2de plek. Die boer het dus toegang

tot geweldige groot getalle Bonsmaras wat

wydverspreide genetika en genetiese onverwante

diere bied wat in alle streke van

die RSA en Namibië mee geboer word. Dit

beteken dat die bul en koei wat gepaar word

geneties onverwant aan mekaar mag wees

en die kalf vertoon geen inteling nie. In suiwer

Bonsmara teling mag dit ook wees dat

beide die Bonsmara bul en koei elk kombinasies

van rasse verteenwoordig wat nie

presies dieselfde is nie.

Dit kan verklaar word deur die Bonsmara

se optelingsisteem wat oop is onder. Dit

beteken dat enige suiwer ras koei of enige

kruisingskoei van watter rasse ook al

se nageslag deur ‘n proses van gestruktureerde

opteling tot ‘n geregistreerde Bonsmara

geteel kan word. Jy kan dink watter

geweldige invloed dit op die heterose effek

van die Bonsmara het. Navrae aan van

die Namibiese Bonsmara telers het die volgende

rasse uitgewys wat gebruik is in ‘n

gestruktureerde optelingsprogram van

vroulike dier nageslag om die genetiese

diversiteit van die Bonsmara te verbreed

(lys is nie volledig):

1) Afrikaner – Bos indicus

2) Simmentaler – Bos taurus (Kontinentale

Europese ras)

3) Rooi Poenskoppe – Bos taurus (Briste ras)

4) Shorthorn - Bos taurus (Britse ras)

5) Sussex – Bos taurus (Britse ras)

6) Rooi Angus - Bos taurus (Britse ras)

7) Hereford - Bos taurus (Britse ras)

4

April 2012

8) Holsteiner – Dairy breed

9) Mitteldeutsches Rotvieh/Germany Red

(Kontinentale Europese ras)

10) Braunvieh – Bos taurus ((Kontinentale

Europese ras)

Ons adviseer altyd nuwe telers wat by die

Bonsmara Genootskap aansluit om voort

te gaan met die proses van opteling uit

verskeie ander rasse as deel van hulle teelbeleid.

Dit verhoog die genetiese diversiteit

in die ras en in effek dra dit baie by

tot die heterose effek van die Bonsmara

as saamgestelde ras.

Kruisteelstelsel: Kruisteelstelsels kan verskil

van eenvoudige stelsels (soos die gebruik

van saamgestelde rasse wat dit so

maklik soos suiwer teling maak) tot ekstensiewe

rotasiestelsel met 4 of meer rasse.

Verskillende tipes kruisteelstelsels:

1) Twee – ras rotasiestelsel

2) Drie – ras rotasiestelsel

3) Twee – ras Rotasie/ Terminale Vaar

4) Twee – ras Terminale vaar stelsel

5) Terminale kruisings met aangekoopte

F1 vroulike diere

6) Roteer verskillende ras bul elke 4 jaar

7) Saamgestelde ras kruisteling

Die Bonsmara kan met die grootste gerustheid

in enige van die kruisteelstelsels met

goeie sukses gebruik word. Saamgestelde

rasse wat opgebou is uit 2, 3 en 4 rasse behou

50%, 67% en 75% onderskeidelik van

die maksimum kalf en moeder heterose en

verbeter die produksie van die koeikudde

met 12%, 15% en 17% onderskeidelik. As jy

alreeds Brahman x Simmentaler koeie het,

kan die 3-ras saamgestelde Bonsmara bul

gerus oorweeg word om die maksimum

produksie verbetering te kry.

Die grootste probleem met enige kruisteelstelsel

is die noukeurige bestuur en beplanning

van die verskillende rasse wat gebruik

moet word. Die grootste voordeel wat die

Bonsmara as deel van ‘n kruisteelstelsel inbring,

is die bestuursgemak waarmee die

stelsel bedryf kan word. Met die Bonsmara

bring jy outomaties ‘n 3 – ras saamgestelde

bees in die kruisteelsisteem in.

Oor die algemeen is die vlak van heterose

groter in swak omgewingstoestande (ekstensiewe

areas met beperkte voeding)

as in goeie omgewingstoestande (meestal

intensiewe toestande met oorgenoeg

voeding). Dit is dan ook so dat die persentasie

Bos indicus of Sanga in kruisteelprogramme

sal wissel afhangende van die klimaat

en voedingstoestande. In die meer

ongunstige tropiese klimaat van Namibië

word voorgestel dat daar tot 70% Bos indicus

of Sanga in die kruisteelprogram

ingebou word om maksimum voordeel

te verkry. Die Bonsmara met sy ⅝ Bos Indicus

verhouding is ideaal geplaas om in

die droër areas, deel te vorm van ‘n kruisteelprogram.

Vir die boer wat kruisteling doen, is dit

belangrik om te weet dat die prestasie

en produksievermoë van die kruisdier ‘n

funksie is van die genetiese meriete van

die ouers.

Heterose (basterkrag) kan nooit opmaak

vir swak genetiese ouers nie. Kruisteling

en bulseleksie gaan hand aan hand as die

beste resultate bereik wil word. Die beste

kwaliteit bul en koei gee altyd die beste

kwaliteit kruising.

Daar is oorgenoeg wetenskaplike bewys

dat die Bonsmara ‘n uitmuntende rol

kan speel in ‘n goed beplande kruisteelprogram.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!