13.05.2013 Views

Laai die dokument af - Laerskool DF Malherbe

Laai die dokument af - Laerskool DF Malherbe

Laai die dokument af - Laerskool DF Malherbe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

‘n GEDRAGSKODE VIR LEERDERS BY D F MALHERBE

Die volgende wette en regulasies dien as basis waarop die gedragskode gebaseer is:

* Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996.

* Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 108 van 1996.

* Gautengse Skolewet.

* Algemene kennisgewing 937 van 1998, GDO.

1. DOEL VAN DIE GEDRAGSKODE

Die doel van die gedragskode is om ‘n gedissiplineerde en doelgerigte

skoolomgewing, wat toegewy is aan die bevordering en instandhouding van die

leerproses, te vestig.

Die doel kan soos volg uiteengesit word:

* om positiewe dissipline te bevorder

* om self-dissipline aan te leer

* om voorbeeldige gedrag te vestig.

Die gedragskode maak voorsiening vir die regte van die individu maar dit hou ook die

regte van die groep in ag. ‘n Leerder het onder andere die volgende regte:

- Demokratiese prosesse

- Nie-diskriminasie en gelykheid

- Privaatheid, respek en vaardigheid

- Nie-geweld en vryheid en sekuriteit of veiligheid van persoon

- Vryheid van uitdrukking en reg om te demonstreer

- Onderwys

- 2 -

2. GEDRAGSKODES DEUR DIE LEERDER ONDERSKRYF

Ek, die leerder, besef dat onderlinge samewerking tussen myself en die ander persone

wat by my opvoeding en onderwys betrokke is, alleenlik suksesvol kan wees as alle

partye ooreenkom oor die nastrewing van waardes en beginsels. Die waardes wat

deur my nagestreef word, word vergestalt in die erekodes hieronder uiteengesit:

2.1 MENSEREGTE

Terwyl ek daarvan bewus is dat ek oor sekere regte beskik in terme van die grondwet,

erken ek dat ander mense soortgelyke regte het en respekteer ek hierdie regte. Ek

erken veral die menswaardigheid en gelykheid van alle mense en onderneem om my

regte so uit te oefen dat ander mense nie deur my optrede benadeel word nie.

2.2 RESPEK VIR MY ONDERWYSERS

Ek respekteer onderwysers as my opvoeders en beloof my heelhartige

samewerking in alle redelike opdragte wat ek van opvoeders mag ontvang.

Ek respekteer die opvoeders as volwassenes en erken dat hulle opleiding en

ervaring my tot voordeel kan strek. Daarom onderneem ek om my volle

samewerking aan opvoeders te gee en altyd hoflik teenoor hulle op te tree.

2.3 RESPEK VIR NIE-ONDERWYSPERSONEEL EN BESOEKERS

Die bydraes tot die gladde verloop van die skoolorganisasie deur

administratiewe personeel en terreinwerkers word hoog aangeslaan. Daarom

sal ek ook teenoor hierdie personeel met agting en respek optree. Besoekers

aan die skool, soos superintendente, besigheidsmense en ouers, dra die skool se

welsyn op die hart en sal met respek en hoflikheid bygestaan word waar nodig.

- 3 -

2.4 ERKENNING VAN MULTIKULTURALITEIT EN ANDERSHEID

Die Suid-Afrikaanse gemeenskap bestaan uit ‘n veelheid van rasse, kulture en

gelowe. Ek aanvaar alle mede-leerders as individue wat soortgelyke ideale en

doelwitte as ek mag nastreef, maar dat hulle ook hul eie ideale mag hê. Ek

respekteer mense se andersheid en sal nie so optree dat ek ander se

menswaardigheid aantas nie.

2.5 RESPEK VIR DIE OMGEWING EN SKOOLFASILITEITE

Die natuurlike omgewing is ‘n geskenk van God en ek aanvaar die opdrag en

gesamentlike verantwoordelikheid vir die bewaring daarvan. Ek waardeer die

skoolgeboue, klaskamerinhoude en ander fisiese geriewe wat vir my gebruik

beskikbaar gestel is. Ek onderneem om op ‘n verantwoordelike wyse daarvan

gebruik te maak en vir sover dit binne my vermoë is, ‘n bydrae tot die

instandhouding daarvan te lewer, insluitend om my ouers aan te moedig om

skoolgeld te betaal en aktiwiteite te ondersteun ter uitbreiding van die fisiese

fasiliteite.

2.6 GEHOORSAAMHEID AAN ORGANISATORIESE- EN

GEDRAGSREëLS

Ek begryp dat ‘n skool nie sonder organisatoriese- en gedragsreëls kan

funksioneer nie. Daarom lê ek my neer by die skool se reëls vir leerdergedrag.

Ek onderneem om die tydrooster van die skool te eerbiedig deur stiptelik

teenwoordig te wees by die aanvang van die skooldag en elke periode waarby

ek betrokke is. Ek aanvaar die gesag van die persone in bevel van orde en

dissipline in die skool en sal my aan toepaslike strawwe onderwerp indien ek

oortree.

- 4 -

2.7 BUITEMUURSE AKTIWITEITE

Ek besef die vormingswaarde van sport, kulturele aktiwiteite, akademiese en

sosiale uitstappies en wil graag as ‘n aktiewe deelnemer of lojale ondersteuner

betrokke wees. Toepaslike kleredrag en ‘n netjiese voorkoms by die

geleenthede dra by tot die uitbouïng van ‘n positiewe beeld van die skool. Ek

onderskryf die feit dat skoolreëls ook by uitstappies of ander buite-kurrikulêre

aangeleenthede moet geld ter wille van die goeie orde en die skool se goeie

naam.

2.8 VOORKOMS

Uniforme skooldrag dra by tot eenheid van sin en strewe. Die skoolwapen

versinnebeeld die gesamentlike strewe van leerders, ouers en

personeel. Omdat die skooluniform en gepaardgaande voorkomsreëls tradisionele

waardes van die skool en die gemeenskap verteenwoordig, sal ek die skooldrag met

trots dra en die voorskrifte van persoonlike voorkoms wat die skooldrag

2.9 VEILIGHEID

komplimenteer, nakom.

Ter wille van my eie veiligheid sal ek gebruiksvoorskrifte vir laboratoria en

werkswinkels nakom en klaskamerreëls wat op leerderveiligheid gemik

is, eerbiedig. Tydens klaswisseling, op die skoolterrein, met uitstappies

en op die sportveld sal ek poog om deur my optrede nie my eie of ander persone

se veiligheid in gevaar te stel nie.

- 5 -

2.10 AKADEMIESE AANGELEENTHEDE

Ek kan alleen baat vind by onderwys indien ek intensief by die leergebeure in

die klaskamer betrokke raak. Daarom sal ek wanneer dit van my verwag word

positief aan klasaktiwiteite deelneem. Ek keur gedrag af wat ontwrigtend op

die onderrigproses inwerk. Ek besef die waarde van huiswerk en sal dit getrou

doen. Omdat die uitkoms van evaluering vir my van groter betekenis as vir die

onderwyser is, sal ek pligsgetrou vir evalueringsgeleenthede voorberei.

Eerlikheid is deel van ‘n onkreukbare karakter en daarom sal ek te alle tye

honderd persent eerlik wees tydens evaluering en nie verdra dat ander persone

oneerlik optree nie.

2.11 ROLPERSEPSIE

Ek is ook daarvoor verantwoordelik om ‘n bydrae te lewer tot die ordelike

verloop van gebeure by en na skool. Ek het op verskeie vlakke die geleentheid

om ‘n bydrae te lewer wat skoolbestuur kan verbeter, soos op die

beheerliggaam, as leerderraadverteenwoordiger, klasleier, spankaptein,

voorsitter van ‘n akademiese of sosiale vereniging en so meer. In watter

hoedanigheid ek ook al dien, moet ek steeds die belange van die skool

vooropstel en nie persoonlike begunstiging of bevoordeling soek nie. Ek

onderskryf hierdie beginsel en sal te alle tye deur my optrede, ook buite

formele organisasie verband, daarna streef om die skool se etos te bewaar en te

versterk.

3. REëLS

- 6 -

Reëls word opgestel om die waardes vervat in die erekodes te laat realiseer. Reëls het

dus ten doel om:

* ‘n positiewe leeromgewing te skep en instand te hou

* aanvaarbare gedrag sowel as onaanvaarbare gedrag uit te spel

* opvoedkundige doelwitte te bevorder

3.1 REëLS WAT AANVAARBARE GEDRAG UITSPEL

3.1.1 SKOOLBYWONING

* Leerder woon die skool gereeld en getrou by.

* Na afwesigheid moet die ouers die skool per brief van rede voorsien, of

3.1.2 DAAGLIKSE PROGRAM

‘n mediese sertifikaat moet ingehandig word.

* Leerders tree om 07:45 by klassse aan.

* Teen 07:45 moet alle leerders aangetree wees.

* Leerders wat laat kom moet by die kantoor aanmeld.

* Wisseling tussen periodes en met pouses geskied vinnig en ordelik.

* Tydens onderrigtye is leerders in onderrigsituasies betrokke.

3.1.3 VOORKOMS

- 7 -

* Leerders moet netjies, skoon en higiënies wees.

* Skooldrag is verpligtend .

* Geen juwele word gedra nie (oorkrabbertjies, ‘n seëlring vir dogters

uitgesluit).

* Hare word gesny en gekam in ‘n styl soos deur die skool aanvaar word.

3.1.4 IN DIE KLASKAMER

* Alle opdragte van die onderwyser moet noukeurig uitgevoer word.

* Die voorgeskrewe skryfbehoeftes en ander media moet beskikbaar

wees.

* Netheid en getrouheid in afhandeling van take is ‘n vereiste.

* Aanvaarbare houding en gedrag teenoor onderwyser en mede-leerders

is ‘n vereiste.

* Geen vandalisme mag plaasvind nie.

* Onderriglokaal mag slegs verlaat word met die toestemming van die

onderwysers, leerders moet van naamplaatjie voorsien wees.

3.1.5 BUITE DIE KLASKAMER

- 8 -

* Elke leerder is mede-verantwoordelik vir netheid en instandhouding

van terrein en geboue.

* Leerders gebruik die terrein voor skool en gedurende pouses as volg:

~ Rugbyveld = seuns

~ Dogters

3.1.6 ALGEMENE OPTREDE

* Geen bakleiery, afknouery, intimidasie of afdryging mag plaasvind nie.

* Geen onwelvoeglike taal of gedrag word gebesig nie.

* Geen ruiltransaksies by die skool word toegelaat nie.

- 9 -

3.1.7 SPESIFIEKE AANGELEENTHEDE

3.1.7.1 VERLATING VAN TERREIN GEDURENDE SKOOLURE

* Niemand mag die terrein sonder verlof van die kantoor gedurende

skoolure verlaat nie.

* ‘n Leerder wat die terrein gedurende skoolure moet verlaat moet ‘n

die versoek verstrek word.

brief van sy ouers by die kantoor inhandig waarin ‘n rede vir

* Skriftelike toestemming van die kantoor word gebruik om toegang tot

fietsloods te verkry.

3.1.7.2 BESERING OF SIEKTE TYDENS SKOOLURE

3.1.7.3 FIETSE

* Enige besering of siekte moet by die kantoor gerapporteer word.

* Die skool sal eerste- / noodhulp verleen.

* Die ouers sal gekontak word en hulle sal versorging oorneem.

* Indien ouers nie gekontak kan word nie sal die skool professionele

mediese sorg reël. Hierdie rekening is vir die ouer.

* Fietse van leerders word voor 07:40 in fietsloods gebêre.

* Fietse word slegs onder toesig van prefekte uit fietsloods verwyder.

3.1.7.4 AFKONDIGINGS

4. TUGMAATREëLS

- 10 -

* Slegs personeel verbonde aan die skool mag afkondigings doen.

* Advertensies moet eers deur die kantoor goedgekeur word.

Die doel van tugmaatreëls is om:

* leerders tot selfstandige, verantwoordelike besluitneming op te voed.

* ‘n sterk pligsbesef by leerders te kweek.

Onaanvaarbare gedrag is gedrag van ‘n leerder wat ‘n oortreding van een of meer van

die reëls vervat in die gedragskode behels. Onaanvaarbare gedrag word direk

gekoppel aan strafmaatreëls.

Oortredings word in 3 kategorieë ingedeel wat gekoppel is aan spesifieke

strafmaatreëls.

4.1 KATEGORIE EEN OORTREDINGS

* Laatkom (skool en klas)

* Nie - inhandiging van briewe

* Moedswillige traagheid

* Ontduiking van onderrigsituasies

* Onnet en onhigiënies

* Nie - korrekte skooldrag

* Dra van juweliersware

* Huiswerk nie gedoen

* Beskadiging van skooleiendom

* Bemors geboue of terrein

- 11 -

* Aanhoudend op verbode terrein

* Vloektaal

* Nie gebruik van fietsloods

* Leuentaal

* Gedrag wat ‘n verleentheid vir leerder en skool veroorsaak

Hantering / optrede ten opsigte van Kateogrie Een oortredings.

Nadat drie Kategorie Een oortredings teenoor ‘n leerder se naam aangeteken is, word ‘n geel

brief deur die betrokke onderwyser ingevul. Die DPS asook die Hoof teken die brief. Die

brief word na die ouerhuis gestuur. Die ouer teken die brief en stuur hom terug. Die DPS

liaseer die brief. As ‘n leerder 3 geelbriewe ontvang het word daar ‘n rooibrief aan hom

oorhandig. Die ouers word dan uitgenooi om die saak met ons te kom bespreek bespreek.

Hierdie dien as ‘n waarskuwing dat daar ernstig, soos met ‘n Kategorie Drie oortreding,

teenoor die leerder opgetree sal word indien ‘n verdere oortreding in hierdie kategorie sou

plaasvind.

4.2 KATEGORIE TWEE OORTREDINGS

* Chroniese afwesigheid

* Arrogansie / onbeskof / ongemanierd

* Baklei / afknou / afdreig

* Ontwrigting van klasroetine

* Stokkiesdraai

* Rook

* Span in steek laat

* Swak gedrag in openbaar

* Swak gedrag tydens skoolfunksies

* Besit van onaanvaarbare prente, leesstof of ander materiaal

* Dra van wapens

- 12 -

Hantering / optrede ten opsigte van Kategorie Twee oortredings

Nadat twee Kategorie Twee oortredings teenoor ‘n leerder se naam aangeteken is word

die aangeleentheid skriftelik na die DPO verwys. Na deeglike ondersoek deur die DPO

wat ‘n waarskuwing kan insluit word die ouers gekontak. Na nog een verdere oortreding in

hierdie kategorie word ‘n onderhoud met die ouers gevoer waarin die optrede teen die

leerder uiteengesit sal word. Die ouers teken die brief en dit word op die leerder se leêr

geplaas. ‘n Verdere oortreding word soos ‘n Kategorie Drie oortreding hanteer.

4.3 KATEGORIE DRIE OORTREDINGS

* Aanranding - fisies en / of verbaal

* Diefstal

* Drank en / of dwelmgebruik

* Ernstige ontwrigting van skoolroetine

* Oneerlikheid tydens eksamen

* Opsetlike saakbeskadiging

* Voorvalle van rassisme

* Seksuele teistering

* Seksuele wandade

* Inbesit wees van ‘n wapen soos ‘n vuurwapen of ploftoestel.

Hantering / optrede ten opsigte van Kategorie Drie oortredings

Indien ‘n leerder ‘n Kategorie Drie oortreding begaan word die aangeleentheid deur die

skoolbestuur hanteer. Na deeglike ondersoek word ‘n onderhoud met die ouers gevoer

en ‘n brief word aan die ouers gegee waarin die optrede teen die leerder uiteengesit word.

‘n Getekende afskrif van die brief word op die leerling se lêer geplaas. Die skoolhoof

besluit of hy die leerder gaan aankla by die skool se dissiplinêre komitee.

5. TOEPASSING VAN TUG

- 13 -

Toepaslike tugmaatreëls word as volg in terme van kategorie van oortreding toegepas.

Kategorie Een oortreding

i) Eerste drie oortredings - Onderwyser Geelbrief

ii) 3 Geelbriewe lei tot ‘n rooibrief

iii) Verdere oortredings - Skoolbestuur of Dissiplinêre Komitee

Kategorie Twee oortredings

i) Eerste twee oortredings - Onderwyser

ii) Derde oortreding - DPO

iii) Verdere oortredings - Skoolbestuur of Dissiplinêre Komitee

Kategorie Drie oortredings

i) Eerste oortreding - Skoolbestuur of Dissiplinêre Komitee

DISSIPLINêRE KOMITEE

Die Dissiplinêre Komitee bestaan uit twee lede van die Beheerliggaam en ‘n voorsitter wat

kennis van regsaangeleenthede het. ‘n Sekretaris kan aangewys word.

Die Dissiplinêre Komitee verhoor aanklagtes teen leerders wat deur die skoolhoof

voorgelê word.

Vir die prosedure van verhoor raadpleeg Buitengewone Provinsiale Koerant van

17 April 1998 no 480.

D F MALHERBE

GEDRAGSKODE VIR

LEERDERS

- 14 -

BESTRAFFING VIR ONAANVAARBARE GEDRAG

Indien ‘n leerder skuldig bevind word aan ‘n klag van onaanvaarbare gedrag mag ‘n geskikte

bestraffing met inbegrip van die leerder se persoonlike omstandighede, algemene

gedragsrekord in die verlede, die aard en erns van die betrokke onaanvaarbare gedrag, en die

belang van die skoolgemeenskap, uit die volgende toegepas word.

* Uitskryfwerk

* Detensie

* Strafdiens (tuinwerk, verf, ens)

* Skadevergoeding

* Weiering van deelname aan sport en kultuur

* Weiering van bywoning van skoolfunksies

* Terugtrekking van toegekende status of merietes

* Afsondering van ander leerders

* Opskorting van klas en / of skoolbywoning

* Skorsing

* Stap stil en ordelik binne.

* Hanteer stoele en banke met sorg.

* Tasse word neergesit langs stoel.

* Sit op aangewese plek.

* Mag nie mors nie.

* Geen geskreeu of uitbundigheid.

- 15 -

KLASREëLS

* Ander leerders word met respek behandel.

* Onderwyser word gerespekteer.

* ‘n Leerder is voorbereid en inbesit van alles wat nodig is vir die onderrig-leersituasie.

* Opdragte van onderwyser word uitgevoer.

* Leerder is aktief betrokke by onderrig-leersituasie.

* Aanvaar medeverantwoordelikheid ten opsigte van netheid en instandhouding van

onderriglokaal.

* Geen vandalisme word toegelaat nie.

* Onderwyser se lessenaar en area word slegs besoek wanneer onderwyser teenwoordig

is.

* Klas word slegs verlaat met toestemming van onderwyser.

* By afsluiting van periode geskied ontruiming stemmig en ordelik.

INHOUD

DOEL 1

GEDRAGSKODES 2

REëLS 6

SPESIFIEKE AANGELEENTHEDE 9

TUGMAATREëLS 10

TOEPASSING VAN TUG 13

BESTRAFFING 14

KLASREëLS 15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!