14.05.2013 Views

17 Februarie 2013 - cachetstudente.co.za

17 Februarie 2013 - cachetstudente.co.za

17 Februarie 2013 - cachetstudente.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DOPPER CHOPPER

ALLE VAKANTE POSTE

DIE KOSTER - kontak die GS

SKOOLVERLATERSKAMP BESTUUR - kontak Hardus Lee

harduslee@gmail.com of 084 983 8714

ONS HULDE UITREIK BESTUUR - borge, fondsinsameling, bemarking, finansies

kontak vir Kosie Henning 0799136466 of kosiehenning@gmail.com

ONS SOEK NOGSTEEDS!

2 vlekvrye staal bakke uit die spens, kontak Tannie Isabel

Jubila se nuwe urn, kontak vir Engela Bischoff

VOLGENDE DAMESAKSIE VAN FILADELFIA

Sondag 24 Feb. na die aanddiens vind ons eerste debat plaas. Filadelfia se geestelike

tema vir die jaar is: “In die wêreld en nie van die wêreld nie”. Ons het drie sulke

temas wat deur die jaar bespreek word. ( Elke keer op ‘n Sondag) As gelowige in die

wêreld is ons geroep om oral en altyd ligdraers van God te wees wat Sy Woord

verkondig. Kom woon die besprekings by sodat jy altyd gereed is om, in alle

omstandighede, die regte raad en ondersteuning aan jou medemens te gee.( Meer

info elders in die DC)

Woensdag 27 Februarie om 18:30-19:30 hou Filadelfia ‘n lekker ken-mekaar kuier

in die Gs. vir al ons Cachet dames. Daar is ook ‘n geskenk vir die wyk wat die

meeste dames teenwoordig het. Kom dames aanvaar die uitdaging................. Elke

meisie kry ‘n roomysie by die kuier en ons leer mekaar beter ken. Eerstejaars en

Seniors is baie welkom . Wyksusters en die susters in hulle wyke kan mekaar ook

beter leer ken.

WYKSUSTERVERGADERING WOENSDAG 27 FEB OM 18:30

BLADSY 3

Ons eerste wyksustervergadering vind DV 27 Feb. om 18:30 by die GS plaas. Daar is

baie wyke wat vakant is, indien jy bereid is om wyksuster te wees of weet van iemand

wat kan help, kontak Isabel Vogel (0842228894) of Karin Bain (0825321620), of laat

‘n boodskap by tannie Elsa (0182992588),in die GS. Maak asb. verskoning per sms as

jy nie die vergadering kan bywoon nie.

‘N WEBTUISTE OM JOU TE HELP MET DIE GELOWIGE

BEOORDELING VAN FLIEKS

Doen jouself die guns en gaan lees op Movieguide.org voor jy na ‘n fliek kyk. Alle

flieks word beoordeel volgens inhoud en kwaliteit. Verder kan jy ook na die

beoordeling van die taal, geweld, seks en nuditeit kyk. Alles wat ‘n Christen wil weet

alvorens jy vasgenael voor die skerm sit.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!