29.08.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PUNTE: 200

TYD: 3 uur

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

NOVEMBER 2007

Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2

NSS

DoE/November 2007

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

8.

9.

10.

11.

12.

Dit is belangrik om daarop te let dat jy, uit die aard van hierdie 3-uureksamen,

NIE toegelaat sal word om die eksamenlokaal vir die duur van die

eksamensessie te verlaat nie.

Voeg jou naam en van in die bladsy-boskrif ('header') van elke dokument wat

jy skep of stoor.

Die toesighouer sal aan jou 'n disket gee waarop AL die lêers wat jy vir die

eksamen sal benodig, voorkom, of jy sal ingelig word waar die lêers op die

netwerk gevind kan word. Indien 'n disket aan jou gegee word, moet jou

naam op die etiket geskryf word.

'n Kopie van die meesterlêers sal aan die toesighouer verskaf word. Indien

die lêers wat aan jou voorsien is, per ongeluk korrup raak, kan verdere kopieë

van die toesighouer aangevra word.

Maak seker dat jy elke dokument onder die korrekte lêernaam, soos aangedui,

stoor. Stoor jou werk gereeld as voorsorg vir moontlike kragonderbrekings.

Lees aandagtig deur ELKE vraag, alvorens jy begin om dit te beantwoord of

die probleem op te los. MOENIE meer doen as wat die vraag vereis nie.

Lewer die disket wat deur die toesighouer aan jou voorsien is, aan die einde

van die eksamensessie in of maak seker dat AL die lêers op die netwerk gestoor

is, soos dit deur die toesighouer/onderwyser verduidelik is. Maak seker

dat AL die lêers gelees kan word.

Let daarop dat GEEN drukstukke verlang word nie.

Jy mag gedurende die eksamensessie die hulpfunksie ('help') van die

program waarin jy werk, gebruik. Jy mag GEEN ander bronmateriaal gebruik

nie.

Let daarop dat, indien data ontleen is aan 'n vorige vraag wat jy NIE kon doen

nie, jy nog steeds met die daaropvolgende vrae moet voortgaan.

Gebruik formules en/of funksies vir ALLE berekeninge in vrae wat met sigblaaie

verband hou, behalwe indien anders vermeld word. Absolute selverwysings

moet slegs waar nodig gebruik word om te verseker dat formules

korrek is wanneer dit na ander selle in sigblaaie gekopieer word.

In AL die vrae wat met woordverwerking verband hou, moet die nasientaal na

English (South African) gestel wees en daar word aangeneem dat die papiergrootte

A4-portret is, behalwe indien dit anders voorgeskryf word.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3

NSS

DoE/November 2007

LET WEL: Die data wat jy saam met hierdie vraestel ontvang het, bestaan uit die

volgende lêergids en lêers. Maak seker dat jy AL hierdie lêers het

voordat jy met hierdie eksamen begin.

SCENARIO:

Riverview Kunsskool het pas vyf nuwe rekenaars vir administratiewe werk gekoop.

Hierdie rekenaars sal deur die volgende persone gebruik word:

• Die skoolhoof

• Die adjunkhoof

• Die ontvangsdame/tikster

• Die administratiewe assistent

• Die tesourier

Die skoolhoof is deur die Beheerliggaam aangeraai om maksimum gebruik te maak

van die rekenaars in die daaglikse administrasie. Die rekenaars is met die nodige

sagteware, met ander woorde 'n bedryfstelsel en 'n Office Suite, gelaai.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4

NSS

DoE/November 2007

VRAAG 1

Die sekretaresse het die volgende lêergidsstruktuur geskep, maar het hulp nodig met

die organisering van die lêers en lêergidse:

1.1

1.2

1.3

1.4

2006

Rekeninge

2007

Data

Korrespondensie

Admin

Rugsteunkopie

Bepaal hoeveel lêers daar in die Data-lêergids is, insluitende enige sublêergidse.

Tik jou antwoord in die spasie wat in die lêer genaamd Vraag 1 in die Datalêergids

voorsien is.

Help die sekretaresse om 'n dokument, wat tussen 1 Februarie 2007 en

4 Februarie 2007 geskep is en wat die teks 'imali' bevat, te soek.

Tik die naam van die dokument in die spasie voorsien in die lêer genaamd

Vraag 1, in die Data-lêergids.

Kies ALLE grafika-lêers ('graphic files') in die Data-lêergids, of enige van

die sublêergidse, en skuif dit na die Rugsteunkopie-lêergids.

Skuif die Korrespondensie-lêergids sodat dit 'n sublêergids van die Adminlêergids

word.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(4)

(3)

(2)

[11]

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5

NSS

DoE/November 2007

VRAAG 2

Die adjunkhoof wil graag 'n artikel oor die skool in die plaaslike koerant plaas. Sy het

daarin geslaag om die dokument te tik, maar het hulp nodig om die dokument te taalversorg.

Maak die lêer Riverview.doc oop.

2.1

2.2

2.3

2.4

2.5

2.6

2.7

2.8

2.9

Justeer AL die teks in die dokument gelyk ('fully justify').

Verander die lettertipe ('font') van die eerste paragraaf om by die lettertipe

wat in die res van die dokument gebruik is, te pas.

Stel die spasiëring ná elke paragraaf na 10 pt.

Sentreer die opskrif Riverview school of arts en verander die kas ('case') na

titelkas ('title case').

Verander die boonste kantlyn ('top margin') van die dokument na 2 cm.

Doen 'n speltoets ('spell check') op die hele dokument.

Verander die prentjie onderaan die dokument sodat dit soos volg verskyn:

• As 'n 3 cm x 3 cm grysskaalbeeld ('grayscale image')

• In die boonste linkerkantste hoek van die bladsy (direk links van die

eerste paragraaf)

Plaas 'n groen raampie van 1.5 pt gewig rondom die prentjie.

Gebruik 'n tabuleerleier ('tab leader') aan die einde van die dokument om 'n

spasie aan die adjunkhoof vir haar handtekening te voorsien, soos hieronder

getoon:

Adjunkhoof

2.10 Verander die logo onderaan die dokument (die drie ringe wat gedeeltelik

saamval) sonder om die teks te verander of om die grootte te verstel

('resize') sodat die teks in AL DRIE ringe duidelik sigbaar is.

Die logo moet steeds as een voorwerp voorkom.

Onthou om die dokument te stoor en toe te maak. [25]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(2)

(2)

(2)

(1)

(2)

(5)

(2)

(4)

(3)

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6

NSS

DoE/November 2007

VRAAG 3

Die skoolhoof het die tesourier gevra om 'n staat te voorsien wat die bedrag wat deur

elke departement by die skool bestee word, weergee. Die tesourier is nie baie ervare

in die gebruik van 'n elektroniese sigblad nie, maar hy het daarin geslaag om die

basiese besonderhede in te vul. Jy is gevra om die tesourier te help om 'n ontleding

van die bedrae bestee, te doen.

Maak die lêer Staat.xls oop.

'n Skermskoot ('Screenshot') van die Staat-werksblad in hierdie sigblad word hieronder

getoon:

3.1

3.2

3.3

3.4

3.5

3.6

3.7

Maak seker dat AL die opskrifte op die werksblad sigbaar is, sonder om die

kolomwydtes te verander.

Voeg 'n funksie in sel H16 in om te bepaal wat die gemiddelde bedrag is

wat deur AL die vakdepartemente op boeke bestee is.

Rond jou antwoord tot TWEE desimale plekke af.

Voeg 'n formule in sel B14 in wat die BTW op die totale bedrag wat deur die

Engels-departement bestee is, sal bereken.

Gebruik die koers vir BTW soos in sel J2 gegee.

Voeg 'n formule in sel B15 in wat die tweede grootste bedrag wat op enige

item deur 'n departement bestee is, sal bereken.

Voeg 'n formule in sel B16 in om te bepaal watter persentasie die totale

uitgawes deur die Engels-departement (BTW uitgesluit) van die totale

uitgawes van al die departemente vorm.

Formateer AL die geldwaardes wat in rye 5 tot 15 as Suid-Afrikaanse geldeenheid

verskyn, sonder desimale plekke.

Voeg selrame by rondom die selle in die bestek ('range') A3 tot I13.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(4)

(3)

(3)

(5)

(3)

(2)

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7

NSS

DoE/November 2007

3.8 Gebruik die instruksies wat volg en voeg 'n sirkelgrafiek onder die data in

die huidige werksblad in:

3.8.1

3.8.2

R125

Reflekteer die bedrag wat deur elke departement op CD's bestee

is.

Benoem die sirkelgrafiek soos hieronder getoon.

R150

R100

CD's

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

R75

R100

Engels Afrikaans Wiskunde

Lewenswetenskappe RTT Kuns IT

R80

R75

R60

Jou sirkelgrafiek moet geskep word deurdat jy die opsies en die presiese

uitleg soos in die bostaande voorbeeld, gebruik.

3.9 Maak die Opsomming-werksblad wat binne die Staat-sigblad gestoor is,

oop.

Die tesourier wil 'n opsomming hê wat die volgende toon:

• ELKE departement se begroting (ry 14)

• Die totaal deur ELKE departement bestee (BTW uitgesluit) (ry 15)

• Die balans wat vir ELKE departement oorbly (ry 16)

• 'n Boodskap wat 'Binne begroting' aandui indien die departement nog

steeds binne hulle begroting is of 'Oor begroting' indien hulle nie is nie

(ry 17)

Voltooi hierdie opsomming deur formules en data van die Staat-werksblad

te gebruik om die inligting wat uitgelaat is, te verskaf en doen die nodige

berekeninge.

Onthou om die dokument te stoor en toe te maak. [40]

(8)

(10)

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8

NSS

DoE/November 2007

VRAAG 4

4.1 Maak die databasis SkoolRek.mdb oop.

4.1.1 Skep 'n tabel met die volgende velde en gebruik die verstekwaardes

('default values') vir die lengte of formaat van die

velde:

4.1.2

4.1.3

4.1.4

Naam van veld

Datatipe

('Field name')

('Data type')

Studentenommer 'Number'

Naam 'Text'

Fooie Verskuldig 'Currency'

Koshuisbewoner 'Yes/No'

Stel die Studentenommer-veld as die primêre sleutelveld.

Stel die verstekwaarde vir die Fooie Verskuldig-veld op 500.

Stoor die tabel as StudenteRek.

4.2 Maak die databasis Rekords 2007.mdb oop.

4.2.1

4.2.2

Skep 'n eenvoudige vorm genaamd StudenteVorm (gebruik

ALLE velde) om rekords by die StudenteRek-databasistabel te

voeg.

Die sekretaresse was nie seker oor hoe om 'n databasis te gebruik

nie, daarom het sy die rekords op 'n sigblad, genaamd

Rekords, ingesleutel.

Voer ('Import') slegs die rekords met 'n studentenommer van

minder as 8 000 vir haar in die StudenteRek-tabel in.

Maak die databasistoepassing ('database application') toe.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(4)

(1)

(2)

(1)

(4)

(6)

[18]

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9

NSS

DoE/November 2007

VRAAG 5

Maak die databasis genaamd Admin.mdb oop en maak dan die tabel Oud-Studente

oop.

Die tabel bevat rekords van die oudstudente van die skool. Die velde in hierdie tabel

is soos volg:

Naam van veld Verduideliking

Naam Naam van oudstudent

Van Van van oudstudent

Jaar gematrikuleer Jaar wat oudstudent gematrikuleer het

Geboortedatum Geboortedatum van oudstudent

Ledegeld uitstaande Ledegeld uitstaande

Dorp/Stad Die dorp of stad waarin die oudstudent woon

Die volgende vrae verwys na hierdie tabel:

5.1

5.2

5.3

Die dorp waarin Klaus Gunther woon, is verkeerd ingesleutel. Verander die

dorp na Frankfort.

Verwyder ('Delete') die rekord van Anita Baay.

Vertoon AL die velde in die navrae wat volg:

5.3.1

5.3.2

5.3.3

Skep 'n navraag genaamd KlaarBetaalNavraag om slegs die

rekords van oudstudente wat NIE enige ledegeld skuld nie, te

selekteer.

Skep 'n navraag genaamd DekadeNavraag om AL die rekords

vir oudstudente wat in die 1990's gematrikuleer het, te selekteer.

Sorteer die antwoorde in stygende alfabetiese orde, volgens

Van en dan Naam.

Skep 'n navraag genaamd SJNavraag om slegs die rekords van

oudstudente wie se vanne met J begin, te selekteer.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(1)

(2)

(5)

(2)

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10

NSS

DoE/November 2007

5.4 Skep 'n verslag genaamd VerslagFooie van die rekords in die databasis

volgens die onderstaande kriteria:

• Die verslag moet op die rekords wat in die Oud-Studente-tabel verskaf

is, gebaseer wees.

• Die rekords moet volgens die jaar gematrikuleer gegroepeer wees.

• Die verslag moet ook die naam, van en ledegeld uitstaande (in hierdie

volgorde) toon.

• Sorteer die rekords van ledegeld uitstaande in dalende orde en dan

volgens van in stygende orde.

• Verander die verslagboskrif ('report header') om die woord Alumni te

vertoon.

• Voeg jou naam by sodat dit slegs aan die einde van die verslag verskyn.

5.5 Die skoolhoof wil 'n woordverwerkingsdokument, wat 'n alfabetiese lys van

alle oudstudente wat in Johannesburg woon, wie se ledegeld steeds uitstaande

is, saam met die bedrag van hulle uitstaande ledegeld, hê.

Die totale bedrag vir hierdie groep moet ook verskaf word.

Gebruik die databasis om jou te help om die vereiste inligting te bekom. Jy

kan ENIGE van die programme tot jou beskikking gebruik om hierdie

dokument te skep.

Stoor die woordverwerkingsdokument as Verslag.

Maak die databasistoepassing ('database application') toe. [29]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(10)

(7)

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11

NSS

DoE/November 2007

VRAAG 6

Die skool wil 'n brief aan die ouers wat op die beheerliggaam dien, stuur om hulle na

'n vergadering uit te nooi. Die konsep van hierdie brief is op jou disket as Beheerliggaam.doc

gestoor.

Maak die lêer BeheerLiggaam.doc oop.

6.1 Stel tabelstoppunte ('tabs') op 2.5 cm sodat die besonderhede van die vergadering

soos volg verskyn (die teks is in Engels):

6.2

6.3

6.4

6.5

6.6

Date: 30 November 2007

Venue: School Board Room

Time: 18:00

Voeg paragraafkoeëls ('bullets') vir die items op die agenda in. Maak die

paragraafkoeëls spesiaal sodat dit 'n koevert () is.

Skep die volgende briefhoof bo-aan die brief (NIE in die boskrif {'header'}

nie).

Die prentjie is as Logo1.jpg op jou disket gestoor (die teks is in Engels).

Voeg die bladsynommer as 'n onderskrif ('footer') in en gebruik die formaat

Page x of y sodat die bladsynommering eers op die tweede bladsy begin

(wat as bladsy 2 genommer moet wees).

Plaas 'n dun, rooi bladsyraam ('page border') rondom slegs die eerste

bladsy van die dokument.

Die departement het die skool aangeraai om die woorde 'misdemeanour' en

'misdemeanours' met 'offence' en 'offences' onderskeidelik te vervang.

Implementeer hierdie veranderinge en vertoon die veranderinge in blou

skuinsskrif ('italics').

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(3)

(2)

(7)

(3)

(3)

(4)

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12

NSS

DoE/November 2007

6.7 Vind die paragraaf met die opskrif ('heading') 'Our vision for the future' boaan

bladsy 3 van die dokument.

6.7.1

6.7.2

Keep ('Indent') die paragraaf met 1 cm aan beide die linker- en

regterkante in.

Plaas 'n rooi raam om die paragraaf (die opskrif uitgesluit).

6.8 Begin 'n nuwe paragraaf met die sin wat soos volg begin:

'The following document pertains to all ...'

Gebruik die verstekparagraafspasiëring ('default paragraph spacing').

6.9 Vind die inhoud van die dokumente wat op die tweede bladsy gelys is. Die

sekretaresse weet nie hoe om die geoutomatiseerde buitelynnommering

('automatic outline numbering') te gebruik nie.

Formateer die inhoud deur die buitelynnommering te gebruik sodat die inhoud

soos volg verskyn (die inhoud is in Engels):

1. Proposed code of conduct and school rules for 2008

2. Our vision and mission

3. Category 1: examples of less serious misdemeanours

3.1 Consequences

3.2 Action

4. Category 2: examples of serious misdemeanours

4.1 Consequences

4.2 Action

5. Category 3: examples of serious misconduct

5.1 Consequences

5.2 Action

6.10 Plaas slegs die teks op bladsy 9 (begin met SUMMARY OF

CONSEQUENCES) in:

• TWEE kolomme wat gelyk gespasieer (ewe groot) is

• Met 'n lyn tussenin

6.11 Verander die bladsyoriëntasie ('page orientation) van slegs die laaste

bladsy van die dokument na landskap ('landscape').

6.12 Voeg 'n bladsybreuk ('page break') net voor die opskrif Conclusion op die

laaste bladsy in.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(2)

(2)

(4)

(4)

(3)

(1)

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13

NSS

DoE/November 2007

6.13 Voeg 'n tabel aan die einde van die dokument by wat die lede kan gebruik

om as 'n bywoningsregister te teken. Die tabel moet die volgende uitleg hê:

Portefeuljes

Beheerliggaamsledebywoningsregister

Sekretaresse

Voorsitter

Tesourier

Ondervoorsitter

Studenteverteenwoordigers

AL die teks, beide horisontaal en vertikaal, moet gesentreer word. (9)

Onthou om die lêer toe te maak en te stoor. [49]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14

NSS

DoE/November 2007

VRAAG 7

Die skoolhoof wil graag op hoogte van sake gebring word rakende die betaling van

skoolfonds voordat hy die vergadering saam met die beheerliggaam van die skool

bywoon.

Maak die lêer Skoolfooie.xls op die disket oop. Die inhoud van die lêer word

hieronder getoon:

7.1

7.2

7.3

7.4

Voeg 'n formule in sel C5 op die Inkomste-werksblad in om die beraamde

inkomste uit skoolfonds vir AL die Graad 8-leerders te bereken deur die

fooie per leerder in sel B15 te gebruik.

Kopieer die formule vir die ander grade (9 tot 12).

Gebruik die voorwaardelike formatering ('conditional formatting') op selreeks

E5:E9 sodat, indien daar meer as R10 000 uitstaande is, die syfer in

rooi vertoon word, andersins in groen.

Voeg 'n funksie in sel D11 in om die som van die bedrae (D5:D9) wat vir die

grade met minder as 70 leerders in die graad betaal is, te bereken.

Konstrueer 'n lyngrafiek wat die grade en die bedrae wat reeds betaal is,

toon met:

• 'n Geskikte opskrif vir die grafiek

• Die reeks op die y-as wat by R20 000 begin

Voeg die grafiek as 'n nuwe werksblad in die sigblad by. (4)

7.5 Gebruik die data in die sigblad om te bepaal waarop die fooie per leerder

gestel moet word (tot die naaste rand) sodat die skool hulle totale uitgawes

van R300 000 presies kan dek.

Sleutel jou formule in sel B17 van die Inkomste-werksblad in.

WENK: Jy kan die 'ceiling'-funksie gebruik. (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(4)

(4)

(4)

Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15

DoE/November 2007

NSS

7.6 Die Graad 8- en Graad 9-leerders het fondse ingesamel deur

entrepreneursdae by die skool te hou. Hierdie resultate is in die Fondsinsameling-werksblad

in hierdie sigblad aangeteken. Die data is soos volg

gestoor:

Kopiereg voorbehou

• Kolom A dui aan of die leerder 'n seun ('B') of 'n meisie ('G') is.

• Kolom B dui die graad (8 of 9) aan.

• Kolom C verteenwoordig 'n individuele bydrae deur 'n leerder gemaak.

7.6.1 Die tesourier het probeer om die volgende inligting te bereken,

maar kon nie die korrekte antwoorde kry nie:

• Die totaal van die fondse ingesamel (sel G1)

• Die totaal van die fondse wat deur die meisies ingesamel is

(sel G2)

• Die totaal van die fondse wat deur die seuns ingesamel is

(sel G3)

Help hom om die verkeerde formules te korrigeer sodat hy die

antwoorde kan kry waarna hy soek.

7.6.2 Bepaal die grootste bydrae wat deur enige manlike Graad 8leerder

gemaak is (sel G4).

Onthou om die lêer te stoor en toe te maak.

TOTAAL:

(5)

(3)

[28]

200

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!